Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies
Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 1974 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Die Pratende Pot geskryf deur Helena Lochner. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot” --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.” --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Heks vertel ‘n soldaat van ‘n wonderboom met ‘n tonteldoos. Gelees uit “Stories vir Sewejariges” saamgestel deur Sara en Stephen Corrin, 1972 Human & Rousseau --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Wolf en Jakkals storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies” --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Groottoon en Klein Piet gaan kuoer vir Oupa en Ouma, geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Die kinders op die plaas Voetberg bak koekies vir die weeshuis, geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Geskryf deur tannie Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
‘n Man en Vrou ruil vir ‘n dag hul werk om, uit “My Eerste Groot Storieboek.” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Kabouters help ‘n skoenmaker skoene maak. Uit “My Eerste Groot Storieboek” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Groottoon en Klein Piet gaan vir die eerste keer skool toe. Geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
'n Klein seuntjie vlieg met sy skommelbed deur 'n stad en bos met die hulp van die maan. Uit "My Eerste Groot Storieboek" saamgestel deur Richard Bamberger en vertaal deur Alba Bouwer --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit My Eerste Groot Storieboek --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit My Eerste Groot Storieboek, vertaal vanuit Duits deur Alba Bouwer --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Groottoon van die plaas Voetberg vertel wat Kleinpiet als aanvang, geskryf deur tannie Rina Ackermann. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Briefies vir Buksies en Babsies, geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Lekker luister rympies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Lekker luister rympies geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Van Woefie Wolhaar, Kietie Kat en Pronk Kedonk --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Van Pote die Grote, Leentjie Eendjie en Hen Pen, geskryf deur Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Sandveldse stories, geskryf deur Tannie Rina Ackermann --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Die laaste Uilspieël stories uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uilspieël se slimmighede ken geen einde nie, uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uilspieël fop die konstabel en kry ‘n klomp mense om in die rivier te spring. ‘n Storie uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Tyl lei die huisbaas en sy broer Hans weer om die bos, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies” --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit: “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies” lees ons hoe die Afrikaanse Uilspieël ‘n boer fop met sy waarsêer kraaitjie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Hasie uitoorlê Bobbejaan en Kat, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies.” --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Jakkals met sy slimstreke uitoorlê Tier en Bobbejaan --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies: ‘n Visserman wil nie hê sy vrou moet hul geheim uitlap nie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies, ‘n oorspronklike Afrikaanse storie oor ‘n slim klein mannetjie. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur PW Grobbelaar hoor ons hoe ‘n boer gefnuik word deur ‘n pofadder en hoe slim ‘n jakkals kan wees. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur PW Grobbelaar. ‘n Visserman sien robbe uit die see kom wat hul velle afgooi en verander in pragtige vroue. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/slaaptydstories/message