Ek en die Bybel

Follow Ek en die Bybel
Share on
Copy link to clipboard

Dag vir dag, hoofstuk vir hoofstuk lees ons uit die Woord van God. Later word elke hoofstuk behandel, maar eers lees ons die Bybel deur. Die 2020 direkte vertaling Bybel is beskikbaar by www.bybelgenootskap.co.za of www.bybeldirektevertaling.co.za

Pieter Oeschger


    • Oct 28, 2021 LATEST EPISODE
    • weekdays NEW EPISODES
    • 4m AVG DURATION
    • 236 EPISODES


    Search for episodes from Ek en die Bybel with a specific topic:

    Latest episodes from Ek en die Bybel

    Rut 4

    Play Episode Listen Later Oct 28, 2021 4:10


    Boas trou met Rut.

    Rut 3

    Play Episode Listen Later Oct 27, 2021 2:55


    Die Lossingsreg.

    Rut 2

    Play Episode Listen Later Oct 26, 2021 4:17


    Rut tel are op in Boas se lande.

    Rut 1

    Play Episode Listen Later Oct 25, 2021 3:51


    Naomi en haar skoondogters.

    Rigters 21

    Play Episode Listen Later Oct 24, 2021 4:32


    Herstel van die stam van Benjamin.

    Rigters 20

    Play Episode Listen Later Oct 21, 2021 8:26


    Die stam van Benjamin word byna uitgeroei.

    Rigters 19

    Play Episode Listen Later Oct 20, 2021 5:58


    Die vreeslike gruweldaad gepleeg in Gibea.

    Rigters 18

    Play Episode Listen Later Oct 19, 2021 5:57


    Die Daniete beroof Miga van sy Afgode.

    Rigters 17

    Play Episode Listen Later Oct 18, 2021 2:21


    Miga se afgodediens.

    Rigters 16

    Play Episode Listen Later Oct 17, 2021 6:35


    Delila verraai Simson. Sy dood.

    Rigters 15

    Play Episode Listen Later Oct 14, 2021 3:54


    Simson se oorwinning oor die Filistyne.

    Rigters 14

    Play Episode Listen Later Oct 13, 2021 4:07


    Simson se raaisel word opgelos.

    Rigters 13

    Play Episode Listen Later Oct 12, 2021 4:25


    Die geboorte van Simson.

    Rigters 12

    Play Episode Listen Later Oct 11, 2021 2:40


    Efraim word swaar gestraf deur Jefta.

    Rigters 11

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2021 7:23


    Jefta bevry Israel. Hy maak ook dom geloftes aan die Here.

    Rigters 10

    Play Episode Listen Later Oct 7, 2021 2:37


    Die Filistyne en Ammoniete verduk Israel. Israel kom tot bekering en word vergewe.

    Rigters 9

    Play Episode Listen Later Oct 6, 2021 9:38


    Abimeleg vermoor sy sewentig broers. Sy einde.

    Rigters 8

    Play Episode Listen Later Oct 5, 2021 5:54


    Moeilikheid met Efraim. Sukkot en Pnuel word gestraf. Gideon weier om oor Israel te regeer.

    Rigters 7

    Play Episode Listen Later Oct 4, 2021 5:25


    Driehonders Israeliete verslaan duisende Midianiete.

    Rigters 6

    Play Episode Listen Later Oct 3, 2021 7:36


    Gideon word deur God gebruik om Israel van die Midianiete te verlos.

    Rigters 5

    Play Episode Listen Later Sep 30, 2021 5:18


    Die lofsang van die profetes Debora na die oorwinning oor koning Jabin.

    Rigters 4

    Play Episode Listen Later Sep 29, 2021 4:16


    Debora en Barak verlos Israel van Jabin.

    Rigters 3

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2021 4:56


    Otniel en Ehud as rigters.

    Rigters 2

    Play Episode Listen Later Sep 27, 2021 3:50


    Die Engel van God bestraf Israel by Bogim.

    Rigters 1

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2021 5:35


    Nuwe veroweringe.

    Josua 24

    Play Episode Listen Later Sep 23, 2021 5:57


    Die laaste woorde van Josua.

    Josua 23

    Play Episode Listen Later Sep 22, 2021 3:08


    Waarskuwing van Josua aan die hele volk

    Josua 22

    Play Episode Listen Later Sep 21, 2021 7:09


    Die Rubeniete, Gadiete en die halwe stam van Manasse vertrek na hulle stede toe.

    Josua 21

    Play Episode Listen Later Sep 20, 2021 6:26


    Die Leviete verkry hul stede.

    Josua 20

    Play Episode Listen Later Sep 19, 2021 2:06


    Die ses Vrystede word aangewys.

    Josua 19

    Play Episode Listen Later Sep 16, 2021 6:35


    Simeon, Sebulon, Issaskar, Aser, Naftali en Dan se erfdeel. Josua kry Timnat-Serag.

    Josua 18

    Play Episode Listen Later Sep 15, 2021 4:32


    Benjamin se erfdeel.

    Josua 17

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2021 4:05


    Manasse se erfdeel.

    Josua 16

    Play Episode Listen Later Sep 13, 2021 1:40


    Efraim se erfdeel.

    Josua 15

    Play Episode Listen Later Sep 12, 2021 7:06


    Juda se erfdeel.

    Josua 14

    Play Episode Listen Later Sep 9, 2021 2:45


    Kaleb ontvang Hebron vir homself.

    Josua 13

    Play Episode Listen Later Sep 8, 2021 5:28


    Verdeling van die land oos van die Jordaan.

    Josua 12

    Play Episode Listen Later Sep 7, 2021 3:13


    Die 31 konings wat Israel verslaan het.

    Josua 11

    Play Episode Listen Later Sep 6, 2021 4:14


    Die slag by die waters van Merom.

    Josua 10

    Play Episode Listen Later Sep 5, 2021 7:47


    Die slag van Gibeon. Die son en maan staan stil.

    Josua 9

    Play Episode Listen Later Sep 2, 2021 4:34


    Die Gibeoniete bedrieg Israel.

    Josua 8

    Play Episode Listen Later Sep 1, 2021 6:20


    Verwoesting van Ai. Die wet word voorgelees.

    Josua 7

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2021 5:07


    Misdaad van Agan en sy straf.

    Josua 6

    Play Episode Listen Later Aug 30, 2021 4:50


    Verwoesting van Jerigo. Ragab gespaar.

    Josua 5

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2021 2:47


    Josua besny die volk en vier die Pasga.

    Josua 4

    Play Episode Listen Later Aug 26, 2021 3:37


    Twaalf klippe word opgerig as gedenkteken.

    Josua 3

    Play Episode Listen Later Aug 25, 2021 2:59


    Deurtog deur die Jordaan.

    Josua 2

    Play Episode Listen Later Aug 24, 2021 4:07


    Twee manne word uitgestuur om Jerigo te verken.

    Josua 1

    Play Episode Listen Later Aug 23, 2021 3:01


    Josua volg Moses op en beveel die Israeliete om deur die Jordaan te trek.

    Deuteronomium 34

    Play Episode Listen Later Aug 22, 2021 1:50


    Dood en begrafnis van Moses.

    Deuteronomium 33

    Play Episode Listen Later Aug 19, 2021 4:50


    Moses seen die twaalf stamme.

    Claim Ek en die Bybel

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel