Podcasts about egipte

  • 84PODCASTS
  • 261EPISODES
  • 33mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Feb 25, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about egipte

Show all podcasts related to egipte

Latest podcast episodes about egipte

Ràdio Maricel de Sitges
Torna el curs d'arqueologia, enguany sobre el comerç a l'antiguitat

Ràdio Maricel de Sitges

Play Episode Listen Later Feb 25, 2026


L'arqueòleg Joan Garcia Targa organitza una nova edició del curs d'arqueologia, sota el títol "El comerç a l'antiguitat". Durant 6 sessions de tarda a la biblioteca Santago Rusiñol el curs repassarà les relacions comercials a la Xina, Mesopotàmia, Egipte, Roma o l'imperi Maia, i el fenòmen comú entre les diverses cultures d'establir sistemes de taxació per mantenir els engranatges estatals. L'entrada Torna el curs d’arqueologia, enguany sobre el comerç a l’antiguitat ha aparegut primer a Radio Maricel.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Vrees Jou Laat Beheer Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Feb 22, 2026 3:14


Send a textJosua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Was jy al ooit so bang dat dit jou gekeer het om die regte ding te doen? Daardie ding wat jy geweet het jy behoort te doen? Of, miskien was jy te versigtig om die regte ding te doen. Omdat ek al in so ‘n situasie was, en die skaamte en teleurstelling beleef het, weet ek dat ons elkeen hoop dat ons volgende keer 'n bietjie meer moed aan die dag sal lê.Toe God uit die brandende bos vir Moses opdrag gegee het om terug te gaan na Egipte, het hy in plaas daarvan om dadelik in te stem, met God geargumenteer; want hy was bang. Moses het gevrees dat die Israeliete hom sal verwerp; dat hulle nie na hom sal luister nie en nie sal glo dat God hom gestuur het nie.Ten spyte van Moses se aanvanklike huiwering en vrees, het God met geduld en gerusstelling gereageer. God het beloof dat Hy by Moses sal wees; Hy het wonderbaarlike tekens gedoen om Moses te oortuig; en Hy het praktiese hulp aangebied in die vorm van Moses se broer, Aäron, om namens hom te praat. Moses het uiteindelik gehoorsaam; sy vrese in die gesig gestaar; en voortgegaan om sy roeping as leier, wat sy volk uit Egipte moet lei, te vervul.Na Moses se dood moes Josua die Israeliete die Beloofde Land inlei. Dit was 'n baie gevaarlike situasie, want die land was vol van vyandige heidense nasies in die gebied wat hulle moes inneem. Die toekoms van Israel het in die weegskaal gehang. Toe sê God vir hom …Josua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.En dis hoe God werk. Wanneer God jou roep om dít te doen waarvoor Hy jou geroep het, en jy gehoorsaam, sal Hy met jou wees waar jy ook al gaan. Moenie in vrees terugdeins nie. Moenie toelaat dat vrees jou terughou van dít wat goed is, en van dít wat reg is nie. Moenie toelaat dat vrees die besluite in jou lewe neem nie.Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Van Put tot Paleis

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Feb 21, 2026 2:49 Transcription Available


Send a textGenesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het. Die lewe is vol krissise. Jy het ongetwyfeld ook al baie beleef, of hoe? Party wat jy goed kan onthou - die grotes en die kleintjies. Alhoewel dit destyds ontstellend was, was dit op die ou end toe nie so sleg as wat jy gedink het dit sal wees nie. Ons lees in die Ou Testament van Josef. Hy was Jakob se jongste en ook sy gunsteling seun. Sy broers was so jaloers op Josef dat hulle saamgesweer het om hom dood te maak. Uiteindelik het hulle hom egter as slaaf aan Egiptenare verkoop. Daar het hy jare in die tronk deurgebring vir 'n misdaad wat hy nie gepleeg het nie.Die arme jongman het terugslag na terugslag beleef. Maar hy het elke keer opgestaan en dapper voortgegaan. Wanneer jy Josef se verhaal in Genesis, hoofstukke 37 tot 50 lees, sien jy hoe hy elke terugslag met integriteit hanteer het en hoe God dit geëer het.Josef was uiteindelik die Eerste Minister van Egipte; ja, hy was tweede in bevel, net onder Farao. Tydens 'n groot hongersnood, het dieselfde broers wat hom aan Egiptiese handelaars verkoop het, voor hom gestaan om kos te kom bedel. Josef het letterlik die mag van lewe en dood oor hulle gehad. Tog het hy so gereageer:Genesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.Alhoewel hy gehaat is, as slaaf verkoop is, valslik beskuldig is en gevange geneem is; het elkeen van hierdie massiewe terugslae Josef nader aan God se doel vir sy lewe gebring: naamlik om baie lewens te red. Ons sien in God se koninkryk is 'n terugslag die voorbereiding vir iets groter.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Les dones i els dies
Les dones faraones, les Angela Merkel de l'antic Egipte

Les dones i els dies

Play Episode Listen Later Jan 21, 2026 59:26


Com van viure les dones a l'antic Egipte? Parlem d'una societat patriarcal en qu

Nuus
Starmer in warm water oor Britse aktivis

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 29, 2025 0:19


Die Britse eerste minister, Keir Starmer, loop onder kritiek deur nadat hy die terugkeer van die Britse aktivis, Alaa Abd El-Fattah, gevier het wat in Egipte in aanhouding was. Fattah is in 2021 beskuldig dat hy fopnuus in Egipte versprei het nadat hy ʼn Facebook-plasing oor marteling in die land gedeel het. Vorige inskrywings het sedertdien opgeduik waarin hy vra dat Sioniste doodgemaak word. Die skadu-minister van Justisie, Robert Jenrick, het aan Sky News gesê Keir se ondersteuning aan Fattah toon swak oordeel:

Nuus
Bafana klop Angola 2-1 in hul eerste Afcon-wedstryd

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 23, 2025 0:21


Sokker: Bafana Bafana het hul Afrikabekertoernooi met ʼn oorwinning afgeskop nadat hulle Angola met 2-1 verslaan het in ʼn opwindende Groep B-wedstryd op die Marrakesj-stadion. Oswin Appollis en Lyle Foster se doele het Suid-Afrika se oorwinning beklink. Die sewemalige kampioene, Egipte, het Zimbabwe met 2-1 verslaan terwyl Mali en Zambië se kragmeting gelykop was met een elk. Bafana-afrigter, Hugo Broos, sê hulle kon beter gedoen het:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (5)

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Dec 19, 2025 2:58 Transcription Available


Send us a textMatteus 2:14,15 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun geroep.” As ek jou vra om 'n raaiskoot te waag oor hoeveel vlugtelinge daar vandag in die wêreld is, hoeveel sou jy sê? Wel, in totaal is daar ongeveer122.6 miljoen mense wêreldwyd wat die afgelope twaalf maande uit hul lande gevlug het. Dis verstommend, nè?Vlugtelinge word oor die algemeen nie baie goed in ‘n nuwe land ontvang nie. In sommige dele van die wêreld is dit ‘n feit dat die groot aantal vlugtelinge die kapasiteit van selfs die vriendelikste buur-regerings, oortref. En dan is daar dikwels etniese en politieke spanning wat daartoe lei dat hulle selfs baie sleg behandel word.Die woord “verplaas” in die term, "met geweld verplaas", is ‘n mooi manier om die brutale werklikheid te versag. Baie vlugtelinge leef in vrees en onsekerheid. Dikwels moet hulle vir jare aaneen sonder enige hoop op die toekoms in vuil kampe leef. Dis iets wat jy nooit vir jou ergste vyand sou toewens nie, nè? Verbeel jou vir een oomblik hoe jy sou voel as jy en jou gesin vlugtelinge was?En net so is Maria, Josef en Jesus, die Seun van God, weens 'n sluipmoordkomplot na Egipte ‘verplaas.' Israeliete moes vir hulle eie veiligheid na 'n Arabiese nasie vlug! Dink daaraan: Jesus – 'n vlugteling in 'n vyandige land.Matteus 2:14 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun geroep.”Soms, wanneer ons onsself as vlugtelinge in komplekse, deurmekaar en moeilike omstandighede beskou ... voel dit asof God nie verstaan nie, asof Hy nie omgee nie. My vriend, dit is nie die waarheid nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (4)

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Dec 18, 2025 2:53 Transcription Available


Send us a textMatteus 2:13 Nadat hulle vertrek het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn en gesê: “Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte toe en bly daar totdat ek jou sê om terug te kom, want Herodes is van plan om die Kindjie te soek en Hom dood te maak.” Wanneer ‘n mens in lewensgevaar verkeer, verloor jy fokus op die gewone dinge rondom jou en skielik word adrenalien vrygestel; en daardie vlug-of-veg reaksie wat in ons DNS vasgelê is, skop in.Ek het onlangs met ‘n vriend van my, wie se kanker vir 'n derde keer teruggekeer het, gesels. Sy aggressiewe kanker was hierdie keer erger; dit het groot verleentheid veroorsaak deur 'n paar onaangename en skrikwekkende fisiologiese simptome. Vrees vir die dood het hom 24 uur per dag soos 'n donker wolk omhul.Hy is in sy middel-sestigs, en volgens die wet van gemiddeldes, kan hy verwag om nog twintig jaar of so te leef. En hy weet dat God hom kan genees, maar sal Hy? Daardie onsekerheid is allesoorheersend.Ek weet wat jy dink: "Berni, hoekom praat jy hieroor, net een week voor Kersfees?" Dis ‘n goeie vraag. My antwoord is: want dit was daardie soort vrees, daardie onsekerheid oor hulle lewens wat Maria en Josef beetgepak het kort nadat Jesus – die Verlosser van die wêreld – gebore is.Matteus 2:13 Nadat hulle vertrek het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn en gesê: “Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte toe en bly daar totdat ek jou sê om terug te kom, want Herodes is van plan om die Kindjie te soek en Hom dood te maak.”Nadat hulle gevlug het, het Herodes alle seuntjies onder die ouderdom van twee jaar, in en om Betlehem, laat doodmaak. Hy wou Jesus dood hê, nog voordat Hy kon praat.Jesus was van die begin af in lewensgevaar. En ons weet dat Hy leweloos aan 'n kruis moes hang, voordat Hy weer in heerlikheid opgestaan het.Maar God weet hoe jy voel wanneer jy in doodsgevaar verkeer. Hy het dit beleef en Hy is nou saam met jou in jou situasie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Namibiese seuns verstom by Junior Wêreldbeker

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 1, 2025 0:21


Namibië se Junior Mans het 'n kragtige vertoning gelewer om Egipte met 4-2 te verslaan by die FIH Hokkie Junior Wêreldbeker in Indië. Deur twee doele in elke helfte aan te teken, het die span hul eerste oorwinning ooit by die toernooi gevier, 'n mylpaal-oomblik vir Namibiese hokkie. Josh van der Merwe is tereg aangewys as Speler van die Wedstryd na 'n uitstaande vertoning.

Nuus
Bafana 'moet mik na hoër FIFA-rangorde teen Zambië'

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 11, 2025 0:17


Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy hoop op ʼn oortuigende oorwinning teen Zambië omdat hy hul plek op die FIFA-ranglys wil verbeter. Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd in die Baai is deel van Suid-Afrika se voorbereiding vir die Afrikanasiesbeker wat volgende maand in Marokko begin. Bafana Bafana is in Groep B met die sewemalige wenners en rekordhouer Egipte, Angola en Zimbabwe. Broos sê sy spelers moet dieselfde fokus en mentaliteit hê wat hulle in die Wêreldbeker-kwalifiseerwedstryde gehad het:

Lietuvos diena
Kurių politinių partijų reitingai pastaruoju metu augo, kurių mažėjo?

Lietuvos diena

Play Episode Listen Later Oct 9, 2025 43:55


Premjerė Inga Ruginienė, atsakydama į Seimo opozicijos klausimus dėl „Nemuno aušrai“ atiduotos Kultūros ministerijos, sako, kad opozicijoje esančios frakcijos imasi šantažo ir kvestionuoja demokratinius procesus.Remigijaus Žemaitaičio vadovaujama „Nemuno aušra“ naujausiame reitinge pakilo į trečiąją poziciją, iš šios išstūmusi Sauliaus Skvernelio vadovaujamus demokratus. Jei Seimo rinkimai vyktų dabar daugiausiai balsų surinktų konservatoriai, po jų būtų socialdemokratai.Apie 45 proc. Lietuvos gyventojų palaiko kultūros bendruomenės protestus dėl to, kad Kultūros ministerija po mainų buvo priskirta valdančiajai „Nemuno aušrai“, rodo LRT užsakymu skelbiama „Norstat“ atlikta visuomenės apklausa.JAV prezidentas Donaldas Trumpas paskelbė, kad Izraelis ir „Hamas“ po kelias dienas Egipte vykusių netiesioginių derybų susitarė dėl pirmojo paliaubų Gazos Ruože etapo.Ved. Andrius Kavaliauskas

hamas kult ved kuri lrt jav partij apie lietuvos egipte seimo norstat pastaruoju izraelis nemuno donaldas trumpas politini reitingai remigijaus sauliaus skvernelio
60 minučių
Protestuojanti kultūros bendruomenė kviečia prisidėti ir kitų sektorių atstovus

60 minučių

Play Episode Listen Later Oct 6, 2025 51:37


Po vakarykščio įspėjamojo streiko Kultūros bendruomenė neketina nurimti ir jau artimiausiu metu kvies į dar vieną protesto asamblėją. Šioje tikimasi sulaukti platesnio rato dalyvių ir neapsiriboti kultūros sektoriumi. Tuo metu valdantieji susirinko į koalicijos tarybą. Nemuno aušra sako, kad jau turi kandidatą į kultūros ministrus. Socialdemokratai visų prašo truputį nurimti ir palūkėti.Šių metų Nobelio premija už pasiekimus medicinos srityje paskirta trims mokslininkams už atradimus, susijusius su imunines sistema. Premiją pasidalys Meri Brankau ir Fredas Ramsdelas iš JAV ir Šimonas Sakagučis iš Japonijos. Šie mokslininkai padarė novatoriškų atradimų apie periferinę imuninę toleranciją, kuri neleidžia imuninei sistemai pakenkti organizmui. Jų atradimai padėjo pamatus naujai tyrimų sričiai ir paskatino naujų gydymo būdų, pavyzdžiui, nuo vėžio ir autoimuninių ligų, kūrimą.Policija sako, kad sukčiai iš lietuvių jau išviliojo daugiau nei 20mln. eurų. Lietuvos bankas skaičiuoja, kad lietuviai iš viso sąskaitose laiko 16mlrd.eurų. Pinigų niekur neinvestuoja, tai grobis sukčiams. Lietuvos bankas sukūrė nemokamus mokymus šviesti žmones apie investavimą ir kelti jų finansinį raštingumą.Egipte prasideda derybos dėl paliaubų Gazos Ruože ir įkaitų išlaisvinimo.Prancūzijoje ir vėl politinė krizė. Vos vakar pristatęs ministrų kabinetą šiandien premjeras Sebastienas Lecorniu atsistatydino. Taigi nepraėjus nė mėnesiui, Emanueliui Makronui ir vėl teks iš naujo ieškoti naujo ministro pirmininko.Šį rytą į darbą atėjusius Zarasų rajono savivaldybės darbuotojus pasitiko neįprasti garsai. Priešais pastatą pastatyta garso kolonėlė, kuri itin garsiai skleidė įvairius remonto garsus. Taip nepasitenkinimą išreiškė Zarasų mokyklų mokytojai ir mokinių tėvai dėl mokyklose vykstančių remonto darbų.Ved. Liepa Želnienė

vos kult ved jav prie tuo taip lietuvos kvie pranc egipte taigi policija zaras bendruomen japonijos nobelio liepa nemuno prisid
Catalunya vespre
Catalunya nit, de 22 a 23 h - 06/10/2025

Catalunya vespre

Play Episode Listen Later Oct 6, 2025 60:00


Seguiment de les negociacions de Hamas i Israel a Egipte i connexi

Area Hermetica Misteris
314-El Llibre dels Morts. El nou testament Egipci amb Llogari Pujol Boix

Area Hermetica Misteris

Play Episode Listen Later Sep 26, 2025 62:59


L'episodi 314 tenim a Llogari Pujol Boix autor del llibre El llibre dels morts. El Nou testament Egipci. I si el Nou Testament no hagués nascut a Jerusalem, sinó entre els papirs de l antic Egipte, i si els evangelis, les cartes de Pau i fins i tot l Apocalipsi beuen directament del Llibre dels Morts i el transformen en clau cristiana? És la tesi d aquest llibre, fruit d una investigació minuciosa. Aquí, Horus esdevé Jesús, Seth el dimoni, el judici davant d Osiris es reescriu com a salvació per la fe. Darrere de cada escena de l Evangeli batega l Egipte mil·lenari: el judici de les ànimes, el rentat ritual de peus, el descens a l inframón, la promesa de resurrecció i la lluita contra els enemics de la llum. Un llibre que transformarà la nostra manera de llegir el Nou Testament. Una sacsejada teològica, una obra explosiva que desafia segles de dogma. Basada en textos originals, confronta el lector amb una pregunta inevitable: és el cristianisme la darrera gran relectura del Llibre dels Morts?. Revista digital La tortuga Avui. www.latortugaavui.com ​Xarxès: Facebook grup Secrets del Pirineu, Instagram: area-hermetica-radio. Telegram: [https://t.me/.../FSW-COI...//t.me/joinchat/FSW-COI-ZiUtQ0Aj) Ràdio Caldes 107.8 fm, per TDT per les comarques del Vallès canal 515, Instagram com Àrea Hermètica ràdio i per internet: www.radiocaldes.cat areahermeticaradio@gmail.com

Nuus
SA se G20-presidentskap in 'mees kritieke stadium'

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 28, 2025 0:18


Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se G20-presidentskap het sy mees kritieke fase betree namate voorbereidings vir die leiersberaad toeneem. Lamola sê onderhandelinge op ministeriële vlak sal deel wees van die Johannesburg-verklaring. Belangrike vergaderings wat voorlê, sluit in die G20 Ooreenkoms met Afrika in Johannesburg, 'n voedselsekerheidsessie in Kaïro, Egipte, en 'n industrialiseringsberaad in Abuja, Nigerië. Hy sê dié inklusiewe benadering versterk wêreldwye ekonomiese samewerking:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Hy is Wie Hy Is

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Aug 26, 2025 3:11 Transcription Available


Send us a textEksodus 3:13-14 Daarna sê Moses vir God: “Sê nou maar ek kom by die Israeliete en ek sê vir hulle: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur,' en hulle vra vir my: ‘Wat is sy Naam?' wat moet ek dan vir hulle sê?” Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is' het my na julle toe gestuur.” Wanneer jy te kampe het met iets wat vir jou soos 'n onoorbare struikelblok lyk, het jy regtig die hulp van iemand wat jy kan vertrou, nodig. Maar in hierdie wêreld waar al hoe minder mense omgee oor wat in jou lewe aangaan en die swaarkry wat jy deurmaak; is sulke mense bra skaars.Moses het destyds so 'n probleem gehad; 'n heeltemal onoorkombare probleem. Israel was in slawerny in Egipte onder die wrede heerskappy van die Farao waar hulle gevange gehou is. God het buite in die wildernis, aan Moses in 'n brandende bos verskyn.  Moses het woestyn tot gevlug, nadat hy ‘n Egiptenaar tydens sy jonger dae doodgeslaan het. Hy het gedink dit was ongesiens, maar van sy eie mense, die Israeliete, het dit gesien en hom nie vertrou nie.Kan jy glo, Moses is op hierdie stadium al 80 jaar oud – nie juis in die fleur van sy lewe nie! Tog roep God hom om na die moeilike Israeliete te gaan en hulle te oortuig dat Hy hulle uit Egipte na die Beloofde Land gaan neem.  Maar toe – toe was daar nog ‘n klein ou probleempie: hy moes na die magtige Farao gaan, om hom te oortuig om God se volk te laat trek.Praat van onoorkombare probleme!Eksodus 3:13-14 Daarna sê Moses vir God: “Sê nou maar ek kom by die Israeliete en ek sê vir hulle: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur,' en hulle vra vir my: ‘Wat is sy Naam?' wat moet ek dan vir hulle sê?” Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is' het my na julle toe gestuur.”Moses se vraag aan God, was sekerlik ‘n regverdige en logiese vraag. Maar kyk hoe God daarop reageer met … die vreemdste antwoord.God sê sy naam is “Ek Is”, nie “Ek Was” of “Ek Mag Wees” of “Ek Mag Daarby Uitkom” nie. Dit is, “Ek Is”! Hy is in beheer. Hy was nog altyd. Hy sal altyd wees … dit maak nie saak hoe onoorbaar die probleem uit ons perspektief mag lyk nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Ryto allegro
„Nebūtų didesnės dovanos Čiurlioniui“: per jo gimtadienį – kvietimas švęsti Kultūros dieną

Ryto allegro

Play Episode Listen Later Aug 21, 2025 114:07


Spaudos apžvalga.„Jautrumo gravitacija“ – tai trečioji šiuolaikinio šokio choreografo, aktoriaus, režisieriaus Andriaus Pulkauninko vilnietiškoji saga, skirta inteligentiškam Antakalniui. Kokios priežastys lėmė menininko pasirinkimą perteikti siurrealistinį Vilnių? Pasakoja Karina Metrikytė.Užsienio kultūros apžvalgoje: apie klimato kaitos poveikį architektūriniam paveldui Burkina Fase, po dešimtmečio pertraukos sugrįžtančią Aleksandrijos bienalę Egipte bei naujus į Kembridžo žodyną įtrauktus terminus, įskaitant slengą. Pasakoja kolega Rytis Skamarakas.„Muzika yra kalba. Aš prioritetą teikiu žmogaus jausmams, prigimčiai, kas yra ne madinga, o amžina“, – sakė vienas ryškiausių Lietuvos kompozitorių Anatolijus Šenderovas, kurio 80-metį šiandien minėtume.M. K. Čiurlionio gimtadienį ir Kultūros dieną Lietuvos vyriausybė kviečia paminėti ypatingai – burtis į plačią edukacijų programą. Koks šio kvietimo tikslas ir kokią naują tradiciją siekiama sukurti? Pokalbis su Premjero patarėju kultūros klausimais Matu Drukteiniu ir edukacinių projektų autoriais.Šiandien sostinės galerijoje „Meno niša“ atidaroma Nacionalinės premijos laureato, scenografo, dokumentininko, tapytojo Gintaro Makarevičiaus paroda „Apkabink save manimi“. Pokalbis su kūrėju.Kaip šiandien švęstume Čiurlionio gimtadienį? To klausia įvietintos šiuolaikinės muzikos festivalis „Muzika erdvėje“, šiandien prasidedantis Plungėje ir kviečiantis keliauti M. K. Čiurlionio pėdsakais. Pasakoja festivalio meno vadovės Marta Finkelštein ir Agnė Matulevičiūtė. Ved. Jolanta Kryževičienė

meno die n kult ved koks muzika kaip lietuvos pokalbis vilni kokios egipte nacionalin kembrid pasakoja plung dovanos spaudos jolanta kry premjero anatolijus
Nuus
Israel moet Gaza open vir kos, medisyne: VN

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 25, 2025 0:23


Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge sê volgens hom is mense in Gaza nie lewend of dood nie, maar lewende lyke. Die agentskap sê minstens 113 mense in Gaza is aan honger dood waarvan 45 die laaste vier dae was. Agentskaphoof Philippe Lazzarini sê hulle het kos en mediese voorraad wat op 6 000 vragmotors kan pas in Jordanië en Egipte. Hy maan Israel om humanitêre vennote toe te laat om onbeperkte en ononderbroke humanitêre hulp na Gaza te bring. Die Palestynse Owerheid se eerste minister Mohammed Mustafa sê die grense moet oopgemaak word.

La Nit Més Fosca
Pànic a la Ciutat - Profecies 03

La Nit Més Fosca

Play Episode Listen Later Jul 18, 2025 55:00


Abacus patrocina Pànic a la Ciutat El nen que parlarà abans de néixer: Un nadó parlarà abans de néixer, profetitzant una veritat que sacsejarà el món i anticiparà la seva pròpia existència. La fi del mon el 2012: El 21 de desembre de 2012 milions de persones van creure que el món s'acabaria, basant-se en una interpretació popular —i errònia— del calendari maia. La profecia de Neferti: Un savi egipci predirà el caos al país que només s'acabarà amb l'arribada d'un rei just, que restaurarà l'ordre i la prosperitat a Egipte. -- Cançó: Iron Maiden - The Prophecy: https://youtu.be/xwmB_bIJUHw

Nuus
Koalisie vir klimaatregtigheid eis dat Gaza-oorlog staak

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2025 0:19


Die Klimaatgeregtigheidkoalisie sê hy ondersteun die oproep dat Israelse aanvalle op Gaza gestaak word, dat die sogenaamde volksmoord gestaak word en die stryd vir ʼn vry Palestina voortgaan. Duisende aktiviste en gesondheidwerkers uit verskeie lande het gister in Egipte bymekaar gekom vir die opmars na Gaza. Die koalisie se woordvoerder, Tara Nair van Ryneveld, sê Gaza en alle onderdrukte mense se stryd is almal se stryd:

Nuus
Danny Jordaan prys Amajita, SA sokker

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2025 0:18


Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê Amajita se 1-0 oorwinning oor Marokko in Kaïro, Egipte, om hul eerste Afrikabeker-titel vir onder-20-spelers te verower, was 'n ongelooflike prestasie. Hy het afrigter Raymond Mdaka geprys vir sy langtermynwerk met die span en sê stabiele afrigting het 'n groot rol in hul sukses gespeel. Jordaan het aan die media gesê dit wys dat Suid-Afrikaanse sokker in alle ouderdomme in 'n sterk posisie is:

Nuus
Danny Jordaan prys Amajita, SA sokker

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2025 0:18


Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê Amajita se 1-0 oorwinning oor Marokko in Kaïro, Egipte, om hul eerste Afrikabeker-titel vir onder-20-spelers te verower, was 'n ongelooflike prestasie. Hy het afrigter Raymond Mdaka geprys vir sy langtermynwerk met die span en sê stabiele afrigting het 'n groot rol in hul sukses gespeel. Jordaan het aan die media gesê dit wys dat Suid-Afrikaanse sokker in alle ouderdomme in 'n sterk posisie is:

Nuus
SA se Amajita wen Onder-20 Afrikabeker-titel

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2025 0:21


Sokker: Die UDM het Suid-Afrika se nasionale Onder-20-span, Amajita, geprys nadat hy gisteraand in Egipte die eerste keer die Onder-20 Afrikabeker-titel gewen het. Amajita het die prestasie behaal 'n volle 28-jaar nadat hulle in 1997 die eindstryd van die jeug-toernooi teen Marokko verloor het. UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, het belegging in grondvlaksport aangemoedig om meer jong talent te kweek:

Monitor
Monitor 23 April 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Apr 23, 2025 48:14


Uitspraak is voorbehou in die DA en EFF se aansoek, om die aanvaarding van die fiskale raamwerk as ongeldig en onwettig, te verklaar. Die Noord-Kaapse ANC behou sy leierskap. Egipte en Katar sit 'n nuwe ooreenkoms op die tafel, om die oorlog in die Gasa-strook te beëindig. Die F.W. De Klerk stigting stel alternatiewe voor vir raskwotas in die werkplek.

HRCO Potgooi Preke
Herdenk die Nagmaal as jou Bevrydingsmaaltyd

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Apr 20, 2025 56:39


Die volk Israel, vasgevang as slawe in Egipte. Hulle werk hulleself dood, kry geen respek, geen regte, niks. Toe stuur God vir Moses om hulle uit slawerny te lei. Net voor hulle vry kom, gee God vir hulle 'n spesiale ete: die Pasga. Hulle moes 'n perfekte lam slag, die bloed aan hulle deurposte smeer, en die ete eet soos mense wat reg is om op 'n oomblik se kennis te vlug. Daardie nag beskerm God elke huis met bloed aan die deur, en Egipte sê uiteindelik: “Gaan!”Daardie maaltyd was nie net kos nie – dit was bevryding op 'n bord.Net voor Sy kruisiging hou Hy ook 'n Pasga-maal met Sy vriende. Maar Hy gee dit 'n nuwe betekenis:

Nuus
SA mik na aanbied van 2036 of 2040 Olimpiese Spele

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 17, 2025 0:18


Olimpiese Spele: Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee hoop dat die land die Olimpiese en Paralimpiese Spele van 2036 of 2040 kan aanbied. Saskok se president, Barry Hendricks, het aan SABC Sport bevestig dat 'n raadplegingsproses aan die gang is terwyl hulle wag op regeringsondersteuning voordat 'n amptelike bod bekend gemaak word. Hendricks sê elf ander lande, insluitend Indië en Egipte, stel ook belang om die Spele aan te bied:

Nuus
Namibië se handel onder vryhandelooreenkoms vorder

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:36


Namibië het in die Afrika-kontinentale vryhandelsgebied begin verhandel nadat die voorlopige skedules van tariefkonsessies afgehandel is. In 2024 het Namibië goedere van 10,3 miljoen Amerikaanse dollar na lidlande uitgevoer. Invoere van die lidlande het 4 miljoen dollar beloop, met 51 persent daarvan uit Egipte. Slegs nie-SADC-lande met tariefskedules kan met Namibië onder die vryhandelsgebied-maatreëls handel dryf. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus oor wat dit beteken.

El búnquer
Millors moments (setmana 22)

El búnquer

Play Episode Listen Later Jan 31, 2025 52:22


Ràdio Maricel de Sitges
Joan Garcia Targa proposa un curs sobre La guerra a l'antiguitat

Ràdio Maricel de Sitges

Play Episode Listen Later Jan 28, 2025


La guerra ha estat una activitat inherent a les societats humanes. Recentment arribat de Mèxic, del jaciment d'Xbaatun, l'arqueòleg sitgetà Joan Garcia Targa proposa un nou curs entre el 4 de febrer i el 18 de març amb 6 sessions per estudiar les causes i formes del conflicte a Mesopotàmia, Egipte, Grècia, Roma o el Yucatan. Per això, proposarà com sempre classes amb força material i bibliografia. Una proposta de cursos que va començar el 2007 i que, tot i la dificultat de trobar temes, continua endavant. L'entrada Joan Garcia Targa proposa un curs sobre La guerra a l’antiguitat ha aparegut primer a Radio Maricel.

Nuus
VN verwelkom skietstilstand, en humanitêre hulp aan Gaza

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 16, 2025 0:21


Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres, het Egipte, Katar en Amerika gelukgewens vir hul toewyding as onderhandelaars in die bedinging van die tydelike skietstilstand tussen Israel-Hamas in Gaza. Die stilstand van drie fases begin Sondag en 600 vragmotors met humanitêre hulp moet dan daagliks in Gaza in beweeg. Guterres sê die stilstand het beduidende veiligheids- en politieke struikelblokke uit die weg geruim om hulp in Gaza te voorsien:

Nuus
Skietstilstand 'moontlik' vir Gaza

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 14, 2025 0:18


Amerika se president Joe Biden sê sy administrasie werk hard om ʼn skietstilstand-ooreenkoms tussen Israel en Hamas in Gaza te bereik. Volgens Israel se regering hou Hamas steeds 94 van die 251 gyselaars gevange, waarvan minstens 34 reeds gesterf het. Israel en Hamas voer meer as ʼn jaar lank reeds indirekte samesprekings wat deur Katar, Amerika en Egipte bemiddel word. Biden sê die ooreenkoms stem ooreen met ʼn voorstel wat hy ʼn paar maande gelede gemaak het:

Nuus
Skietstilstand moes lankal in Gaza gebeur het - VN

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 20, 2024 0:17


Die Verenigde Nasies sê 'n wapenstilstand in Gaza moes lankal gebeur het, met meer as 45 000 Palestyne wat volgens berigte dood is. Dit kom te midde van Egipte wat gasheer is vir die leiers van agt lande met ʼn Moslem-meerderheid. Die adjunk-sekretaris-generaal van die VN, Mohamed Khaled Khiari, veroordeel die bombardering deur Israelse magte. Hy sê bemiddelingspogings deur Amerika, Katar en Egipte toon belofte maar gevegte duur voort en eis onskuldige lewens:

El celobert
El misteri de les pir

El celobert

Play Episode Listen Later Nov 27, 2024 62:59


Les pir

Nuus
Namibië weer aangewys as beste vir paaie in Afrika

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 4, 2024 0:28


Die bekroonde Duitse aanlynplatform vir wêreldstatistiek, Statista, het weer Namibië benoem as die Afrika-land met die hoogste gehalte van padinfrastruktuur. Die land kom op 5,57 uit sewe in met Egipte, tweede, op 5,53. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Conrad Lutombi, uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid.

Nuus
BRICS moet Afrika-groei bevorder

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 21, 2024 0:21


President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is gereed om sy kant te bring om BRICS se ekonomiese potensiaal te ontwikkel. Dié nege lande, Brasilië, Rusland, Indië, China, Suid-Afrika, Egipte, Ethiopië, Iran en die Verenigde Arabiese Emirate maak 27-persent uit van die wêreldwye groei van binnelandse produk en ʼn vyfde van die wêreld se uitvoere. Ramaphosa het die BRICS-sakeforum virtueel toegespreek en lande aangemoedig om deel te wees van Suid-Afrika en die res van die vasteland se groei

El búnquer
Millors moments (setmana 3)

El búnquer

Play Episode Listen Later Sep 20, 2024 52:34


En Richard Dadd t

El búnquer
Millors moments (setmana 3)

El búnquer

Play Episode Listen Later Sep 20, 2024 52:34


En Richard Dadd t

Nuus
Namibië sal aansoek doen vir BRICS-lidmaatskap

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 18, 2024 0:36


Die BRICS Besigheidsraad het werk in sleutelsektore soos agri-sake, lugvaart en die digitale ekonomie uitgelig in sy vordering vanjaar. Die BRICS Plus-alliansie sluit nou ook Egipte, Ethiopië, Iran en die Verenigde Arabiese Emirate in. Die raad beoog om ekonomiese groei in BRICS-lande te bevorder deur samewerking en ontwikkeling van energie-inisiatiewe en infrastruktuur-vennootskappe. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Josef Sheehama, 'n plaaslike ekonoom, oor die voordele van BRICS-lidmaatskap vir 'n ontwikkelende land soos Namibië. Hy het onthul dat Namibië gaan aansoek doen om lidmaatskap.

El búnquer
Richard Dadd, el pintor esquizofr

El búnquer

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 51:38


Programa 5x09, amb Quimi Portet. Els seus amics van dir que en Richard havia embogit per culpa d'un cop de calor que va patir durant el viatge que van fer a Egipte. Estaven tan tranquils visitant les pir

El búnquer
Richard Dadd, el pintor esquizofr

El búnquer

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 51:38


Programa 5x09, amb Quimi Portet. Els seus amics van dir que en Richard havia embogit per culpa d'un cop de calor que va patir durant el viatge que van fer a Egipte. Estaven tan tranquils visitant les pir

El búnquer
Heinrich Schliemann, l'exc

El búnquer

Play Episode Listen Later Apr 8, 2024 51:09


Programa 4x125. En Heinrich Schliemann

El búnquer
Heinrich Schliemann, l'exc

El búnquer

Play Episode Listen Later Apr 8, 2024 51:09


Programa 4x125. En Heinrich Schliemann