Podcasts about OOR

  • 87PODCASTS
  • 231EPISODES
  • 26mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Sep 28, 2025LATEST
OOR

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about OOR

Latest podcast episodes about OOR

The Beat Of Belgium
SE4 EP2: Jeroen Delodder

The Beat Of Belgium

Play Episode Listen Later Sep 28, 2025 97:28


Fans van Studio Brussel zijn ongetwijfeld vertrouwd met de stem van Jeroen Delodder. Hij presenteert niet alleen UNTZ en UNTZ Anthems, maar speelt ook lekker laidback plaatjes op zondagavond. De presentator is dan wel al meer dan 10 jaar lang een van de drijvende krachten achter elektronische muziek op de nationale radio, hij is al veel langer DJ. Zijn liefde voor muziek is voelbaar in alle sets die hij speelt, of dat nu op Extrema Outdoor, Tomorrowland of zelfs kleinere scoutsfuiven is. Die veelzijdigheid is Jeroens handelsmerk.In deze aflevering vertelt Jeroen waar zijn liefde voor muziek precies vandaan komt, wat zijn pad tot hier was, hoe hij bij Studio Brussel is begonnen en hoe hij zichzelf ziet als DJ in de scene vandaag. Maar het gaat ook over Marlèneke van Samson & Gert, over Oor's Muziekencyclopedie, over DJ's die dezelfde platen spelen als hun voorganger, over ontbijten met Martine Tanghe en over Vaya Con Dios horen op een gig in Rusland.Een enorm grote dankjewel aan Jeroen Delodder voor een gesprek vol liefde voor muziek. Hoor je graag meer onbekende verhalen van vertrouwde artiesten? Abonneer je dan op The Beat Of Belgium en mis geen enkel verhaal.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Beste Plan

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Sep 27, 2025 2:53 Transcription Available


Send us a textJeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. Elkeen van ons, het sekerlik al op een of ander stadium, op verskillende vlakke, onrus beleef. Dinge werk nie uit soos jy dit beplan het nie; of dinge neem skielik 'n aaklige wending na die verkeerde kant toe. Dis nie baie lekker nie, nè?Oor die afgelope paar dae het ons gesels oor wat ons doen wanneer dinge verkeerd loop. Die proses is as volg: Dinge gebeur... en voor jy jouself kan kry, steek bekommernis en vrees sy kop uit. Maar te midde daarvan wil God hê ons moet weet dat Hy steeds in beheer is en dat Hy ons nooit sal verlaat nie. Hy wil hê ons moet, te midde van die storm; in elke situasie, sy vrede ervaar.Jeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.Ek het onlangs op hierdie oulike stukkie afgekom – ek het geen idee wie dit geskryf het nie, maar dit het my werklik aangeraak:Ek dink jy kom uiteindelik by 'n punt in jou lewe waar jy God soveel keer, op soveel verskillende maniere, wonderwerke sien doen het, dat wanneer jou eie planne misluk; of wanneer 'n deur in jou gesig toemaak; of 'n persoon wegstap; jy heeltemal vrede het omdat jy weet dat Hy jou nooit teleurgestel het nie; dat Hy jou nooit sál teleurstel nie en dat dít wat Hy volgende beplan, altyd beter sal wees as dit wat Hy in die verlede gedoen het.Ek stem honderd persent saam. Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Hier Kom die Goeie Nuus!

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Sep 20, 2025 2:49 Transcription Available


Send us a textEfesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ek is redelik seker daarvan dat daar nie een van ons is, wat nie al onder in 'n put, wat ons vir onsself gegrawe het, was nie; ja, ek praat van 'n ramp wat ons eie ondergang veroorsaak het. In sommige gevalle kan ons onsself daaruit kry. In ander, is dit nie so eenvoudig nie.Oor die afgelope paar dae het ons gesien dat daardie verskynsel so oud soos die berge is. Adam en Eva was ongehoorsaam aan God in die Tuin van Eden, deur ‘n verbode vrug te eet, en hulle is daardeur permanent uit die Paradys, na 'n lewe van pyn, lyding en arbeid, uitgeskop.En dit is die einste dilemma waarmee ons elkeen te kampe het. Ons het almal ons rug op God gedraai. Ons het Hom almal gefaal. Ons is almal in presies dieselfde posisie waarin Adam en Eva hulself bevind het. Ons is permanent van God geskei, tensy iets drasties verander. Dis die slegte nuus.Efesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Daar is niks wat ek en jy kan doen om die breuk tussen ons en God te herbou nie. Daar is niks – nie een enkele ding – wat ons kan doen om sy vergifnis te verdien nie. Hy is immers die God van geregtigheid sowel as die God van liefde. Daarom het Hy Jesus gestuur om die prys van ons rebellie te betaal. En wanneer jy in Hom glo, wanneer jy al jou vertroue in wat Hy vir jou aan die Kruis gedoen het, plaas … dan word jy deur God se genade gered.God is ryk aan barmhartigheid en Hy het jou baie lief!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Geskei van God

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Sep 19, 2025 2:46 Transcription Available


Send us a textGenesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met 'n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV) Om vyande te maak, is nooit 'n goeie idee nie. Dit maak nie saak hoe kwaad jy vir iemand is oor hoe hulle jou behandel het nie; dit is ook nooit die moeite werd om bande te verbreek nie. En tog het ons dit sekerlik almal al gedoen. Ons het almal al verhoudings verwoes wat gered kon gewees het.Oor die afgelope paar dae het ons gesels oor die verskriklike gevolge daarvan om 'n vyand van God te maak ... nie omdat ek Hom as 'n nare ou man met 'n groot stok wil uitbeeld nie – Hy is immers ‘n God van liefde – maar omdat God se oordeel ‘n werklikheid is, want Hy is immers ook die God van geregtigheid.Gister het ons gesien dat God, nadat hulle aan Hom ongehoorsaam was, vir Adam en Eva uit die Tuin van Eden geskop het, wat beteken het dat hul lewens skielik 'n verskriklike wending geneem het. Miskien lyk dit na 'n wrede manier vir die God van liefde om hulle so te behandel, vir iets so oënskynlik onbenullig soos om 'n stuk verbode vrug te eet, maar kom ons lees verder:Genesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met 'n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV)Ongehoorsaamheid aan God is nooit ‘n nietige saak nie. Maak vandag erns met hierdie waarheid, want môre het ek goeie nuus vir jou. Goeie Nuus. Maar vir vandag, wil ek jou aanmoedig om hierdie waarheid diep in jou hart te laat insink. Geen sonde is ooit nietig nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
GIPF verhoog groen beleggings

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 16, 2025 0:35


Die Regeringsinstellings-pensioenfonds, GIPF, het sy groen beleggings verhoog, insluitend 56 miljoen Namibiese dollar in Bank Windhoek se groen effekte en ondersteuning vir FNB Namibia se 2025-volhoubaarheidseffekte. Oor die afgelope nege jaar het die fonds 2,1 miljard dollar toegewy aan infrastruktuurprojekte in lyn met Namibië se energie-oorgang, waarvan byna 1 miljard dollar reeds in behuising, hernubare energie en openbare infrastruktuur belê is. Die fonds se bestuurder van belanghebbendebetrokkenheid, Katrina Sikeni, het meer.

God se Woord VARS vir jou Vandag

Send us a textOpenbaring 2:23b ... die gemeentes sal kennis neem dat dit Ek is wat gedagtes en bedoelings deursoek. Ek sal ook aan julle elkeen gee wat julle volgens julle handel en wandel verdien. (NLV) Die media is deesdae ongenadig teenoor die Christendom. Ek verstaan dit. Voor ek Jesus ontmoet het, het die goedheid van daardie paar Christene wat ek geken het, my gewete aangekla, en, tot my skande moet ek erken, dat dit hulle 'n taamlik nare reaksie op die hals gehaal het. Maar kom ons wees eerlik, die kerk doen steeds verskriklike dinge.Oor die afgelope paar jaar was die Vatikaan betrokke by 'n komplekse finansiële verhoor wat bewerings van verduistering, bedrog en die misbruik van kerkfondse behels het. Daar word beweer dat Vatikaanse amptenare meer as 200 miljoen euro gesteel het; selfs fondse wat vir die armes bedoel was. Indien dit waar is, is dit mos onaanvaarbaar.Nee, ek pik nie net op die Katolieke nie! Ander kerke en denominasies het self maar hul eie geraamtes en geldsakkies in die kas! En tog kan ons heeldag die vinger na ander wys, terwyl ons ons eie mislukkings vermy. Hier is die vraag: hoe sal jy daarvan hou indien die pers jou as 'n skynheilige sou ontmasker, deur alles wat jy in jou lewe verkeerd gedoen het, te publiseer?So, kom laat ons hier 'n bietjie meer produktief wees. Kom ons fokus op my en op jou; op ons gedrag, ons tekortkominge, ons skynheiligheid. Want al ons donker, klein geheimpies wat ons dink vir die wêreld verborge is, lê oop en bloot voor God.Openbaring 2:23b ... die gemeentes sal kennis neem dat dit Ek is wat gedagtes en bedoelings deursoek. Ek sal ook aan julle elkeen gee wat julle volgens julle handel en wandel verdien. (NLV)Luister na my. God het jou ongelooflik lief. Hy het Jesus gestuur om te sterf om vir elkeen van jou sondes te betaal, sodat jy deur jou geloof in Hom volkome vergewe kan wees. Wees verseker, God sien dit alles.Ja, my vriend, ons kan maklik van die skynheiligheid en afskuwelike gedrag van ander mense praat, maar kom ons kyk eers in die spieël, want Hy sal aan elkeen van ons gee wat óns verdien.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Swakop vier 133ste bestaansjaar

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 5, 2025 0:40


Swakopmund vier vanjaar 133 jaar van ryk geskiedenis, kultuur en sjarme. Oor die dekades het dit van 'n stil hawedorp na een van Namibië se mees ikoniese bestemmings verander. Hierdie mylpaal word gevier met 'n reeks opwindende geleenthede, insluitend kulturele uitstallings, gemeenskapsfeeste, strandskoonmaak en historiese uitstallings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Swakopmund Munisipaliteit se woordvoerder Linda Mupupa gepraat.

Oor Podcast
OOR Vol 47 Mixed By Earful Soul

Oor Podcast

Play Episode Listen Later Jul 18, 2025 60:08


Back again with the 47th Installment of the "OOR" series , a special mix by ‪@earfulsoul‬ GET YOUR OOR OUTDOOR EXPERIENCE TICKETS: https://www.webtickets.co.za/v2/event...

Tommy Cullum's
#Ep284: Suspended In The Void

Tommy Cullum's

Play Episode Listen Later Jul 3, 2025 81:44


In this captivating episode, we dive into the extraordinary journey of Oor, a talented Memphis-based tattoo artist whose life was forever transformed by a series of profound spiritual awakenings. From his early years grappling with an atheist worldview, Oor's perspective shifted dramatically after a jaw-dropping 2023 encounter with mysterious lights in the sky—unidentified phenomena that sparked a radical shift in his understanding of reality. Joined by a friend, Oor witnessed these otherworldly lights, igniting a deep connection to a higher consciousness that reshaped his life and artistic vision. He opens up about ongoing celestial sightings, haunting childhood experiences tied to the unknown, and a chilling near-death encounter that left him suspended in a vast, enigmatic void—yet far from alone. Tune in for a riveting exploration of spirituality, cosmic mysteries, and personal transformation that will leave you questioning the boundaries of our world.https://metaphim.com/We are thrilled to announce the official launch of Let's Get Freaky merchandise! Our collection includes hoodies, t-shirts, mugs, stickers, and more. Explore the full range at http://tee.pub/lic/aQprv54kktw.Do you have a paranormal or extraordinary experience to share? We'd love to hear from you! Contact us to be a guest on the Let's Get Freaky podcast. Email us at letsgetfreakypodcast@mail.com or reach out via social media on Facebook, Instagram, X, TikTok, or YouTube at @tcletsgetfreakypodcast. Connect with us at https://linktr.ee/letsgetfreaky.

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Nic Grobler se beelde vertel stories

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Play Episode Listen Later Jun 17, 2025 45:04


 . . . Nic is soos 'n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld het 'n storie.  Oor en oor vertel hy hoe hy die Here se hand, nie net in die oorspronklike inspirasie nie, maar ook in die proses van die maak van 'n betrokke beeld ontdek. Al dikwels sou 'n beeld wat breek of in sy oë aanvanklik misluk, hom na 'n nuwe, beter plek lei . . . nicjgrobler@gmail.com   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Oor Podcast
OOR Vol 46 Mixed By Earful Soul

Oor Podcast

Play Episode Listen Later Jun 6, 2025 64:55


The 46th Installment of the "OOR" series , a special mix by ‪@earfulsoul‬ GET YOUR OOR OUTDOOR EXPERIENCE TICKETS: https://www.webtickets.co.za/v2/event...

COD York Sermons
Song of Songs | Week 4

COD York Sermons

Play Episode Listen Later May 19, 2025 37:14


In this week's sermon from Song of Songs, Pastor Bob explores the significance of marriage as depicted in the Song of Songs, discussing the public celebration of love, the promises made between partners, and the importance of intimacy within a committed relationship, all while addressing common questions about love and sexuality in today's culture.

Brood en Spelen
S05 #10 - Muzikantendag Special

Brood en Spelen

Play Episode Listen Later May 17, 2025 53:07


In deze aflevering van Brood en Spelen belt Lars Kelpin een rondje langs de velden met als vraag: Hoe bereid je je het best voor op de Muzikantendag? Aan het woord komen Suzanne van den Dool van Sony Music Publishing, Bobby Suhkraj van HOUSTON,, Silvia Biemans van Sena en Music Rights on Tour, Veerle Driessen van FIEP en Jasper van Vugt, muziekjournalist van o.a. OOR. Onze gasten vertellen over hun ervaringen tijdens de Muzikantendag en geven tips hoe je het meest uit je bezoek kan halen. Hoe beslis je bij wie je langs gaat bij de demospreekuren? Wat laat je ze horen? En hoe pak je het gesprek aan? Silvia vertelt over wat Music Rights on Tour allemaal doet op de dag, een stand in de Up bar en ze zitten samen met Chef'Special in een panel. Veerle vertelt over haar bezoeken aan de Muzikantendag als artiest. Hoe ze de eerste keer vooral rondkeek, maar de keer erna tot in de puntjes voorbereid was. Muziek is er van Claude en FIEP. Links uit de uitzending:https://muzikantendag.nl Voor meer info over Brood en Spelen volg je ons online: Spotify (met de gedraaide tracks uit de uitzending): https://open.spotify.com/playlist/0M7pWD7Tfmx4xgkVJVAAhc?si=XHjpEQo1T96J48ng-NPvkwFacebook:https://www.facebook.com/BroodenspelenpodcastInstagram:https://www.instagram.com/broodenspelenpodcast Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

popular Wiki of the Day
Shedeur Sanders

popular Wiki of the Day

Play Episode Listen Later Apr 27, 2025 1:28


pWotD Episode 2916: Shedeur Sanders Welcome to Popular Wiki of the Day, spotlighting Wikipedia's most visited pages, giving you a peek into what the world is curious about today.With 563,169 views on Saturday, 26 April 2025 our article of the day is Shedeur Sanders.Shedeur Deion Sanders ( shəd-OOR; born February 7, 2002) is an American professional football quarterback for the Cleveland Browns of the National Football League (NFL). He played college football for the Jackson State Tigers and Colorado Buffaloes, winning the 2021 Jerry Rice Award, 2022 Deacon Jones Trophy and 2024 Johnny Unitas Golden Arm Award. Sanders is the son of Buffaloes head coach and Pro Football Hall of Fame cornerback Deion Sanders.This recording reflects the Wikipedia text as of 02:09 UTC on Sunday, 27 April 2025.For the full current version of the article, see Shedeur Sanders on Wikipedia.This podcast uses content from Wikipedia under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License.Visit our archives at wikioftheday.com and subscribe to stay updated on new episodes.Follow us on Mastodon at @wikioftheday@masto.ai.Also check out Curmudgeon's Corner, a current events podcast.Until next time, I'm generative Amy.

God se Woord VARS vir jou Vandag
‘n Persoonlike Aanval

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Apr 16, 2025 2:39


Send us a textJohannes 10:31-33 Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig, maar Jesus sê vir hulle: “Op gesag van die Vader het Ek julle talle goeie dade laat sien. Oor watter een daarvan wil julle My stenig?” “Dis nie oor 'n goeie daad dat ons jou wil stenig nie,” antwoord die Jode Hom, “maar oor godslastering, omdat jy, wat 'n gewone mens is, jou as God voordoen.” Ons ken almal die uitdrukking wat dikwels in kommentaar by rugbywedstryde gebruik word: “hy speel die man en nie die bal nie.” Dis 'n klassieke taktiek wat gebruik word wanneer jy ‘n individu se argument wil afskiet - eerder as om sy of haar optrede of argument aan te val; val jy die persoon aan.Dit is iets wat jy oral sien - in die politiek beslis, in die werkplek, in gemeenskapsgroepe, oral. In die klassieke Britse komedie, "Yes Minister," het die gewetenlose staatsamptenaar, sir Humphrey Appleby, dit so gestel:Jy moet die mense laat glo dat hierdie man 'n warm, vrygewige mens is. Dan wys jy die gehoor daarop dat dit net 'n front is en dat hy hulle mislei omdat hy in der waarheid 'n koue, konkelende politikus is.Slim, humoristies … maar in die kol. As jy die goeie dinge wat iemand doen, wil ondermyn, gooi klippe na die individu, nie na hul optrede nie. Dit is presies wat hier aan die gang was: Johannes 10:31-33 Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig, maar Jesus sê vir hulle: “Op gesag van die Vader het Ek julle talle goeie dade laat sien. Oor watter een daarvan wil julle My stenig?” “Dis nie oor 'n goeie daad dat ons jou wil stenig nie,” antwoord die Jode Hom, “maar oor godslastering, omdat jy, wat 'n gewone mens is, jou as God voordoen.”Jesus het natuurlik verstaan wat besig was om te gebeur en het hulle uitgedaag: “Oor watter een daarvan wil julle My stenig? En nie lank daarna nie, het hulle Hom wel doodgemaak.Hierdie aanvalle op Jesus gaan vandag nog voort. Moenie geflous word nie. Kyk na sy goedheid. Kyk na alles wat Hy gesê en gedoen het. Want my vriend, Hy het na hierdie aarde gekom vir jou.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Vooruitsigte vir voertuigmark lyk goed in 2025

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 26, 2025 0:23


Volgens Simonis Storm se jongste verslag het die nuwe voertuigmark in Februarie bemoedigende tekens van veerkragtigheid getoon, met 1 117 eenhede wat verkoop is. Dit was 'n toename van 1,4 persent op 'n jaargrondslag vanaf die 1 102 eenhede wat in Februarie 2024 verkoop is. Op 'n maand-tot-maand-basis het verkope met 15,6 persent gestyg, bo die 966 eenhede wat in Januarie verkoop is. Februarie is geneig om 'n stadiger maand te wees vir voertuig-verkope, wat dikwels onder 1 000 eenhede daal. Oor die afgelope drie jaar is daar egter deurlopend meer as 1 000 voertuie in Februarie verkoop. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Almandro Jansen, 'n ekonoom by Simonis Storm, oor vooruitsigte vir die res van die jaar.

Nuus
Brittanje ervaar uiters hoë vlakke van GBV

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 0:38


Dit is nie net lande soos Namibië waar geslagsgeweld ‘n uitdaging is nie. In Brittanje het geweld teen vroue en meisies volgens Hetti Barkworth-Nanton, voorsitter van Chair of Refuge, epidemiese proporsies bereik. Oor die afgelope vier jaar toon data dat 92 persent van verdagtes in huishoudelike geweld wat gelei het tot selfmoord aan owerhede bekend was. Sy sê samewerking tussen betrokke agentskappe, en opleiding, ontbreek. Sy het met SkyNews gepraat.

Noticentro
Rechaza Sheinbaum uso de fuerza militar vs cárteles

Noticentro

Play Episode Listen Later Mar 14, 2025 1:47


Las decisiones en torno a los aranceles se toman con mesura El dólar se mantiene por debajo de los  20 pesosEl oro alcanzó un récord histórico al superar los 3 mil dólares por onzaMás información en nuestro podcast

Nuus
HyIron se produksie begin binnekort 

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 10, 2025 0:35


Oor ongeveer twee weke sal die HyIron-Oshivela-projek begin om groenyster op industriële skaal te vervaardig. Die projekbestuurder Johannes Michels het 'n opdatering gegee oor die vordering op die terrein naby Arandis, en onthul dat groot installasies byna voltooi is. Die span berei nou voor vir die eerste produksie van direk-verminderde ystererts. Die ontwikkeling is 'n belangrike mylpaal vir Namibië se groenwaterstof-sektor asook die wêreldwye staalbedryf. Michels gee meer inligting. 

Nuus
Ietermagôs toenemend in gevaar

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 15, 2025 0:40


Vandag word Wêreld-ietermagôdag gevier. Oor die afgelope ses jaar het handel in die diertjies aansienlik toegeneem, met 499 ietermagôs wat gestroop is, wat ernstige kommer oor die spesie se oorlewing laat ontstaan. Ietermagôs in Namibië is ook in krisis as gevolg van 'n langdurige droogte wat hul voedselvoorraad ernstig beïnvloed het. Hul primêre dieet van miere en termiete bly grootliks ontoeganklik, want die insekte bly diep ondergronds ondanks onlangse reën. Plaaslike gemeenskappe berig dat hulle verskeie ietermagô-karkasse ontdek het, wat die dringendheid van die situasie onderstreep. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Kelsey Prediger, die stigter van die Pangolin Conservation and Research Foundation.

Nuus
Top-presteerders op die NSE lyk so

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 8, 2025 0:33


Die Namibië Sekuriteitebeurs, wat 'n samestelling is van maatskappye wat plaaslik genoteer is, het redelik goed gevaar in die jaar 2024. Oor die algemeen het die NSE 'n positiewe trajek in groei gehad. Volgens Cirrus-ekonoom het Pandu Shaduka, benewens private maatskappye het staatsgenoteerde maatskappye ook 'n positiewe tendens getoon wat beleggers positief oor die Namibiese ekonomie maak. Kosmos 94.1 News het met Shaduka gesels.

Die ekonomie minuut
Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Nov 25, 2024 1:53


Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Nuus
Trump is nie goed vir SA-ekonomie nie

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 7, 2024 0:39


Na Donald Trump se verkiesing as Amerikaanse president het ontluikende ekonomieë se geldeenhede en aandelemarkte begin wankel. Oor die algemeen is daar kommer op die vasteland oor Trump se beleide wat skade kan berokken. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt, wat sê dit lyk nie goed vir die buurland nie.

Nuus
Dit is ons plig om te verseker leerders het 'n toekoms met vaardighede

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 25, 2024 0:28


Oor die afgelope vier jaar het 79 persent van leerlinge in Namibië wat die graad 11 nasionale eksamen geskryf het, nie gekwalifiseer om na tersiêre instellings of graad 12 te vorder nie. Dit is gelyk aan 120 468 uit 152 686 leerlinge. Ten spyte hiervan het die aantal leerlinge wat gekwalifiseer het verdubbel, van 5 007 in 2020 tot 10 261 verlede jaar. Terwyl leerders hul eindeksamen aanpak, staar baie onsekerheid in die gesig as hulle nie vir Gevorderde Filiaal-, universiteit- of beroepskole kwalifiseer nie. Finansiële struikelblokke verhoed hulle dikwels om alternatiewe soos die Namibia College of Open Learning te betree. Arbeidskenner Herbert Jauch het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en beklemtoon die behoefte aan sistemiese veranderinge...

Kunststof
Eefje de Visser, zangeres

Kunststof

Play Episode Listen Later Sep 11, 2024 54:00


Eefje de Visser, songwriter, zangeres en muzikant, brengt op 13 september haar vijfde album ‘Heimwee' uit. Haar vorige album ‘Bitterzoet' (2020) werd bekroond met meerdere prijzen, waaronder twee Edisons, en werd door muziekblad OOR uitgeroepen tot beste album van dat jaar. Nooit eerder gebeurde dat bij een Nederlandse artiest. Dit najaar gaat ze met ‘Heimwee' op tournee door Nederland, België, Duitsland en Zwitserland. Presentatie: Andrew Makkinga 

Nuus
AfCFTA lê braak vir klein- en middelgrootte ondernemings

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 6, 2024 0:23


Oor 'n vraag oor hoeveel kleiner ondernemings in Namibië toegerus is vir kapasiteitsbou, sê hy:

Nuus
Mense, veral mans, 'moet praat en nie selfmoord pleeg'

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 28, 2024 0:28


Selfmoord in die land is 'n voortslepende probleem en wek groot kommer, aangesien dit geestesgesondheid-kwessies uitlig. Tussen Januarie 2020 en Junie 2021 het Namibië 745 selfmoorde aangemeld terwyl 1 172 mense selfmoord gepoog het. Die gesondheidsministerie het 679 selfmoorde aangemeld, waaronder 29 kinders, 18 seuns en 11 meisies. Oor die langnaweek het vyf mans en 'n vrou selfmoord gepleeg deur hulself te hang. Hulle was almal tussen 21 en 40 jaar oud. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met hoofinspekteur Elifas Kuwinga, van NamPol se openbare betrekkinge-subdivisie, wat sê veral mans moet oor hul uitdagings praat.

Nuus
Kawana se huwelike-wetsontwerp wek kommer

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 4, 2024 0:32


Oor of die wetsontwerp in konflik sal wees met die hofuitspraak oor die sodomiewet of die grondwet, antwoord sy...

Scots Radio
Scots Radio | Episode 111 | July 2024

Scots Radio

Play Episode Listen Later Jun 30, 2024 86:14


IN EVERY LINE. Every noo an then, the stars align to create something special.  It's maybe fate or luck, bit fitiver – it's happened in this episode o Scots Radio. It's foo o magical moments wi poets, writers an troubadours. Wir at The Doric Film Festival wi Sheena Blackhall an Professor Peter Reid.  Oor special […]

Ik Ken Iemand Die
Een uur over opvoeden met Eefje de Visser

Ik Ken Iemand Die

Play Episode Listen Later May 27, 2024 68:03


Popster, singer-songwriter, moeder van een zoon in de terrible two's en uitstekend tafelgenoot Eefje de Visser kwam langs in de show! Meer dan een uur hebben we het gehad over opvoeden (Anne gaat een nieuwe strategie hanteren), muziek (Alex had zijn OOR-vragen mee), opruimtrucs (we leren van Eefjes moeder), vierstemmig babyshark zingen en waarom Eefje de Visser zonder de CD-ROM van Forrest Gump misschien wel niet Eefje de Visser was geweest. Kijk en luister hier naar de nieuwe 'Uit het oog' van Eefje de Visser: https://www.youtube.com/watch?v=QgwTcwjAlbkVeel plezier!Alex, Anne, Hanneke en Taylor SwolleSponsor: MS FondsHet Nationaal MS Fonds gelooft dat we met elkaar MS kunnen stoppen, voor de volgende generatie. Jij kan helpen MS te stoppen. Geef tijdens de MS Collecteweek van 27 mei tot en met 1 juni, of doneer via www.nationaalmsfonds.nl/doneren.Zie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.

COD York Sermons
On Fire | When the Fire Fell

COD York Sermons

Play Episode Listen Later May 20, 2024 43:19


This week Pastor Bob explores the story of Elijah on Mount Carmel, emphasizing the challenge of idols and the call to fully follow the Lord. The sermon highlights the importance of learning from pain, stepping out with God in faith, and getting rid of anything that hinders God's work in our lives.

Twa Teams, One Street: the football podcast that’s as obsessed by Dundee FC and Dundee United as you are!
What Dee need to improve, some golden nuggets for United and the 2023/24 Twa Teams Season Awards!

Twa Teams, One Street: the football podcast that’s as obsessed by Dundee FC and Dundee United as you are!

Play Episode Listen Later May 16, 2024 79:57


It's a big day in the calendar – never mind your cinch or the PFA Scotland or Football Writer's one, these are the awards that matter. Oor boys give their Player and Young Player of the Year awards out to Dundee and Dundee United stars! Tell us what you think, did they choose correctly? We also go through Dundee's difficult week on the road and contract deals at United. Plenty on the go as host Tom Duthie is joined by George Cran, Alan Temple and Graeme Finnan to talk all things dark blue and tangerine.

Afrikaans Vandag met Annemie
Ken jy jou vakansiedae?

Afrikaans Vandag met Annemie

Play Episode Listen Later May 6, 2024 17:25


Oor die wereld!

COD York Sermons
On Fire | Part 1

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Apr 29, 2024 39:03


In week 1 of our “On Fire” series Pastor Bob explores how to set one's life ablaze and discusses the story of Elijah. The sermon emphasizes the strengthening, sustaining, surprising, and shielding work of God during confusing times to set our lives on fire.

Nuus
SA-mynwerkers het niks om oor te kla nie

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 26, 2024 0:20


Die Mineraleraad van Suid-Afrika sê mynwese gee werknemers geleenthede om hulle lewens, en dié van hulle families, te verbeter. Oor drie dekades is aansienlike vordering gemaak met die transformasie van die sektor, met verhoogde verteenwoordiging van histories-benadeelde Suid-Afrikaners en vroue. Beleggings in personeelontwikkeling, wat opleiding en onderwys insluit, dra by tot loongroei en vaardigheidsontwikkeling. Allan Seccombe van die raad sê mynmaatskappye ontwikkel ook gemeenskappe:

COD York Sermons
An Amazing Invitation

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Apr 8, 2024 35:40


This week, Pastor Bob discusses an amazing invitation from God to experience life at its best, emphasizing the need to seek Him and the transformative power of His grace. He also highlights the rich and flourishing life that comes from God's Word and the reversal of brokenness through His love and forgiveness.

COD York Sermons
Palm Sunday 2024

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Mar 25, 2024 23:44


This week, Pastor Jeremy delve into the Triumphal Entry of Jesus into Jerusalem.. We explore the anticipation and celebration surrounding Jesus' arrival, revealing the deeper significance behind the palm branches and the humble donkey ride, while uncovering the profound truth of what Jesus truly came to accomplish for humanity.

Nuus
R18m se beslagleggingsbevel op goudsindikaat gekry

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 25, 2024 0:19


Oor na die buurland en die Batebeslagleggingseenheid in Pretoria het drie bevele ter waarde van18-miljoen Suid-Afrikaanse rand van die hof verkry, vir die verbeuring van eiendom wat behoort aan individue wat betrokke is by 'n beweerde onwettige goudsindikaat in Khutsong, Carletonville. Die streekvoorsitter van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana... Lumka Mahanjana maandag

pretoria oor suid afrikaanse nasionale vervolgingsgesag
COD York Sermons
Rooted | Why and How Should I Tell Others?

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Mar 11, 2024 40:48


This week, Pastor Brett shares his personal testimony of how he came to faith in Jesus Christ and emphasizes the power of words in sharing the good news with others. He also discusses the importance of having a testimony and encourages us to use our own stories to impact people's lives.

InVia Gemeente
Trek die leisels in... met jou Woorde! deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Mar 11, 2024 23:55


"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om onsegbare dinge te verwoord..."

COD York Sermons
Rooted | Making the Most of Your Life Pt. 2

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Feb 26, 2024 36:00


This week, Pastor Bob discusses the importance of showing compassion and extending mercy to those in need, emphasizing that how we treat the vulnerable reflects our relationship with God. The message encourages us to put ourselves in others' shoes and actively engage in acts of kindness and service.

Nuus
Verkragting-tendense wek kommer

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 22, 2023 0:30


Namibië se Wet op die Bekamping van Verkragting se swaar tronkstraf vir herhaalde verkragters blyk nie 'n afskrikmiddel te wees nie. Oor die jare het die land 'n jaarlikse toename in verkragtingsake gesien, gepaardgaande met 'n toename in tronkstraf vir diegene wat aan verkragting skuldig bevind is. Kosmos 94.1 Nuus het die kwessie met die sosiale aktivis Rosa Namises bespreek, wat sê dit is kommerwekkend dat die aantal vaders wat hul dogters verkrag, ook toegeneem het.

Nuus
Enkelouers wat met jong kinders reis het brief nodig

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 13, 2023 0:20


Die binnelandse sake-ministerie vereis dat enkelouers wat met minderjarige kinders oor die grens reis, 'n toestemmingsbrief van die ander ouer by hulle moet hê. Dit is deur die binnelandse sake adjunk-minister Lucia Witbooi tydens die kabinetskomitee-inligtingsessie in die hoofstad aangekondig. Oor wat gebeur as die ouer nie kontak het met die ander ouer nie, antwoord Witbooi:

Nuus
Kritiek teenoor monetêre beleid

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 7, 2023 0:39


Oor die pad vorentoe vir Namibië en Suid-Afrika, sê Klein.

Nuus
Binnegevegte 'knou openbare ondernemings'

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 20, 2023 0:26


Oor wat in Namibë gebeur wanneer sulke binnegevegte plaasvind, het hy so geantwoord.

COD York Sermons
Truth & Trends | Heaven

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Aug 28, 2023 43:52


In the final week of our Truth and Trends series, we look into the top of Heaven

Football Pesalaam
Epi-1: Kaalangalil Adhu Preseason

Football Pesalaam

Play Episode Listen Later Jul 19, 2023 44:20


Howdy folks! Hers's the brand new episode of the brand new season! With all the footballing fuss happening over the world, it's not gonna be long until top clubs start touring India for preseason! But edharkaaga this hype with preseason? Oor paer theryadha clubs kooda matches ku aen indha thoranai? Here we are discussing the ins and outs of preseason and why it is the adhyaavasyam. This is FBP. Kelungoal!

Earth  Tribe Radio
"The world is nothing but my perception of it, I see only through mysel, I hear only through the filter of my story." Byron Katie

Earth Tribe Radio

Play Episode Listen Later Jun 23, 2023 20:14


"The world is nothing but my perception of it; I see only through myself, I hear only through the filter of my story." Byron Katie, If we want to change our lives, we must change our perception. Let's open up our cage to see how else we can see something. We are not our story, but it does control us.Oor story can limit us or free us, depending upon how we see it and we can move beyond its hold. 

COD York Sermons
A Better Way | Ordinary People, Extraordinary People

COD York Sermons

Play Episode Listen Later Jun 19, 2023 38:42


We are coming to the end of Romans, looking at Romans 16:1-16

Cigar Coop Prime Time Show
2022 Cigar of the Year Countdown (Coop's List): #10: Mi Querida Triqui Traca No. 448 by Dunbarton Tobacco & Trust (Audio)

Cigar Coop Prime Time Show

Play Episode Listen Later Dec 30, 2022 6:44


Coming in at #10 is the Mi Querida Triqui Traca No. 448 by Dunbarton Tobacco & Trust. The story of the Mi Querida Triqui Traca can be traced back to a cigar known as the Mi Querida Firecracker. This is a project that Steve Sakadid for New Hampshire-based retailer Two Guys Smoke Shop in 2018. The Mi Querida Firecracker was a 3 1/2 x 50 size featuring a long fuse much like a Firecracker. For that project, Saka released the Mi Querida Firecracker using an alternative blend that was stronger than the Mi Querida that was out at the time, the Mi Querida Blue. With Mi Querida Trique Traca (which is a name that refers to a large firecracker almost resembling a stick of dynamite), Saka worked with that alternate blend and tweaked it to be released in other sizes (minus the long fuse). One of those sizes that were added was a 4 x 48 vitola that was released in 2021. Like the original Mi Querida Blue, the Triqui Traca makes use of a Connecticut Broadleaf wrapper. The remainder of the blend consists Nicaraguan binder and a combination of Nicaraguan and Dominican fillers. There are two notable differentiators with the Triqui Tracker when compared to the  Blue. First, the wrapper of Triqui Traca was switched from the traditional Connecticut Broadleaf Mediums to the rarer No. 1 Dark corona leaves. Second, the filler incorporates what is described as a “high octane ligero” from the Dominican Republic. Production comes from the NACSA factory. The 4 x 48 size is one that has brought Saka success on the Cigar Coop Countdown in the past. In 2018, the Mi Querida Gordita in the Blue Blend finished as #7 Cigar of the Year. Incidentally, this isn't the first time Triqui Traca has landed on the Countdown. In 2020, the 552 size finished at #16. The Mi Querida Triqui Traca 448 delivered a mix of mixed pepper, cocoa, blackberry, and earth. The cigar came in at medium to full strength and medium to full body. As I stated when I assessed this cigar, this small little size was loaded with flavor and it delivers plenty of boldness. The Mi Querida Triqui Traca 448 lands Dunbarton Tobacco & Trust on a Cigar Coop Countdown for an eighth consecutive year. If you have been keeping score at home Nicaragua has been dominating the 2022 Countdown. Of the 21 cigars unveiled thus far, the Mi Querida Triqui Traca 448 is the 15th to come out of Nicaragua. Full Report: https://wp.me/p6h1n1-ooR