Hoe was jou naweek? met Stix

Follow Hoe was jou naweek? met Stix
Share on
Copy link to clipboard

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

Stix Gevaaalik

  • Feb 9, 2021 LATEST EPISODE
  • monthly NEW EPISODES
  • 30m AVG DURATION
  • 38 EPISODES


Search for episodes from Hoe was jou naweek? met Stix with a specific topic:

Latest episodes from Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? 08-02-2021

Play Episode Listen Later Feb 9, 2021 17:40


Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video. Sponsors: Komedie Shop Trophy Seeds Die week se musiek: The Dandy Warholes - Not if you were the last junkie on earth Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_

Hoe was jou naweek? met Stix 01-02-2021

Play Episode Listen Later Feb 2, 2021 16:31


In die week se episode vertel Stix van 'n deftige jong knaap met 'n ou koraal-groen Toyota Camry wat hy raakgeloop het my 'n vulstasie in Pretoria-oos. Sponsors: Komedie Shop Trophy Seeds Die week se musiek: WE ARE CHAOS - Marilyn Manson Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_

Hoe was jou naweek? met Stix 24-01-2021

Play Episode Listen Later Jan 24, 2021 15:04


In die week se episode vra Stix wat is kuns, of wat is 'n kunstenaar? Hy praat ook oor hoe hy homself nie sien as 'n kunstenaar nie, en niks van die goed wat hy doen sien as kuns nie. Sponsors: Komedie Shop Trophy Seeds Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_

Hoe was jou naweek? 16-01-2021

Play Episode Listen Later Jan 16, 2021 12:44


In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud. Sponsors Komedie Shop Trophy Seeds Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het Musiek: The Truth - Limp Bizkit

Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020

Play Episode Listen Later Aug 27, 2020 31:37


In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof hulle nie kan lees nie. Sponsors: Die week se epsiode het nie sponsors nie want ek sal verkies as jy kan uithelp met een van die magnete koop. Indien jy wil een of meer van die magnete koop met my kuns op. As jy die magnete wil sien of meer info soek: https://gevaaalik.com/back-a-buddy-hoe-was-jou-kyle-cast

Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020

Play Episode Listen Later Aug 20, 2020 25:03


Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel. Sponsors Koop GVLK hempies: komedieshop.com Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020

Play Episode Listen Later Aug 12, 2020 70:32


In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even? Sponsors Koop GVLK hempies: komedieshop.com Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020

Play Episode Listen Later Aug 4, 2020 71:28


Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws." Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbier wat ek nou self maak by die huis, die nuwe mic wat veroorsaak dat ek alweer echo in "studio" kan hoor. Sponsors Komedieshop.com: Kry GVLK hoodies en hemde hier. Koop my tekeninge op hemde en as prints: stixart.shop Koop boom-sade en kry gratis aflewering: gevaaalik.com/capeape

Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020

Play Episode Listen Later Jul 24, 2020 34:56


Stix praat oor hy wat weer begin teken het. Hy rant oor wat kuns eintlik is en praat oor sy kind "bribe" met 'n geweer.

Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

Play Episode Listen Later Jul 14, 2020 43:56


Stix praat oor die dood van sy goeie vriend, "Facebook Degrees" en hoe weird alles tans is

Hoe was jou naweek? met Stix 01/07/2020

Play Episode Listen Later Jul 1, 2020 45:54


Die week noem Stix al die heavy goed waaroor hy nie wil praat nie. Daar word geloer na koerantopskrifte en dan word dinge heavy voor daar gepraat word oor hoekom Stix nie meer die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies op gevaaalik.com het nie.

Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020

Play Episode Listen Later Jun 25, 2020 30:24


In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woorde tans die hoof onderwerp van gesprek is.

Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/202

Play Episode Listen Later Jun 17, 2020 32:08


In die week se episode praat Stix oor Run The Jewels, Social Media en die idee van Momento Mori. Ondersteun die podcast hier: Komedieshop: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch Cape Ape Seeds: https://gevaaalik.com

Hoe was jou naweek? 08/06/2020

Play Episode Listen Later Jun 8, 2020 42:28


In die week se episode praat Stix oor hoe gevaaalik.com gaan verander. Sponsors: https://gevaaalik.com/capeape https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch

Hoe was jou naweek? 2020-02-04

Play Episode Listen Later Feb 7, 2020 29:17


Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag! Sponsors: Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe Cannabis Seeds

Hoe was jou naweek? 2020-01-27

Play Episode Listen Later Jan 31, 2020 26:32


Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week praat ek oor creativity en dinge doen. Sponsors: Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe Cannabis Seeds

Hoe was jou naweek? 2019-12-13

Play Episode Listen Later Dec 12, 2019 36:03


DIe week praat Stix natuurlik oor die weer, want alles is nat. Daar word ook gepraat oor Facebook safety check-ins oor die Centurion/Pretoria "vloede" en dan natuurlik die storie van my retro horlosie. Sponsors: Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe

Hoe was jou naweek? 2019-11-02

Play Episode Listen Later Dec 4, 2019 25:16


In die week se episode word daar gepraat oor "perineum sunning" a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy nou 'n "postman" 'n "post person" moet noem.

Hoe was jou naweek? 2019-11-25

Play Episode Listen Later Nov 26, 2019 27:07


Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te koop. Daar word ook vinnig geraak op hoe ouers kinders opfok deur vir hulle alles te gee wat hulle wil hê.

Hoe was jou naweek? 2019-11-19

Play Episode Listen Later Nov 19, 2019 31:27


Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van 'n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip na Knysna van die naweek en Kulula se uselessness.

Hoe was jou naweek? 2019-11-11

Play Episode Listen Later Nov 11, 2019 29:49


Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook 'n charcoal-lime lemonade probeer as 'n gesonde drankie... wat Stix dan gin by gooi om weer lekker ongesond te maak. Sponsors: http://bit.ly/KGVLKMerch

Hoe was jou naweek? 2019-11-04

Play Episode Listen Later Nov 6, 2019 24:22


In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.

Hoe was jou naweek? 2019-10-29

Play Episode Listen Later Oct 28, 2019 25:10


'n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook 'n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.

Hoe was jou naweek? 2019-10-21

Play Episode Listen Later Oct 24, 2019 20:02


Het jy al 'n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?

Hoe was jou naweek? 2019-10-14

Play Episode Listen Later Oct 14, 2019 25:16


Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.

Hoe was jou naweek? 2019-10-08

Play Episode Listen Later Oct 8, 2019 29:32


Stix raak opgewerk oor Aitsa! en "Die Laan" en "virseker" maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en op die ou einde perspektief. Koop GVLK hemde: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch

Hoe was jou naweek? 2019-09-30

Play Episode Listen Later Sep 30, 2019 19:20


In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.

Hoe was jou naweek? 2019-09-23

Play Episode Listen Later Sep 25, 2019 20:55


In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare

Hoe was jou naweek? Podcast 2019-09-16

Play Episode Listen Later Sep 16, 2019 25:43


Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03

Play Episode Listen Later Apr 3, 2019 36:42


Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11

Play Episode Listen Later Mar 14, 2019 21:12


Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05

Play Episode Listen Later Mar 5, 2019 17:16


Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur aan ruan@gevaaalik.com

Hoe was jou naweek podcast 26-02-19

Play Episode Listen Later Feb 26, 2019 19:14


Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai

Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019

Play Episode Listen Later Jan 29, 2019 24:12


Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar

Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019

Play Episode Listen Later Jan 14, 2019 38:38


Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.

Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019

Play Episode Listen Later Jan 8, 2019 31:27


Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.

Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018

Play Episode Listen Later Nov 21, 2018 36:35


"Hoe was jou naweek?" waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat jou sal laat wens jy kan ys op jou foevenjol sit.

Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018

Play Episode Listen Later Nov 6, 2018 33:27


"Hoe was jou naweek?" waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.

Claim Hoe was jou naweek? met Stix

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel