POPULARITY
Internasionaal en Iran se opperleier, Mojtaba Khamenei, het in 'n boodskap op staatsmedia gesê hy het aanvanklik nie met die memorandum van verstandhouding wat met die VSA onderteken is saamgestem nie. Hy het egter toestemming daarvoor gegee na versekerings van die Iranse president dat die land se regte en die belange van die “Weerstandfront” beskerm sal word. Intussen het Amerika bevestig dat die blokkade van Iranse hawens gelig is. Amerikaanse visepresident JD Vance het die ooreenkoms aan Amerikaners verdedig.
Voormalige Amerikaanse presidente, afgetrede politici en bekendes het die opening van die Barack Obama Presidensiële Sentrum in Chicago bygewoon. Die sentrum is ontwikkel om ʼn lewende viering van gemeenskap en die belangrikheid van demokrasie te wees. Oudpresident George W Bush, Bill Clinton, en Joe Biden was teenwoordig, asook Oprah Winfrey, voormalige Duitse kanselier Angela Merkel, en Bruce Springsteen. Obama het die geleentheid gebruik om Amerikaners aan te moedig om verdeeldheid te verwerp en in die volgende geslag te belê:
Terwyl die Trump-administrasie die memorandum van verstandhouding wat met Iran onderteken is ophemel, is nie Israel en alle Amerikaners, veral Republikeine, asook ander kritici so opgewonde daaroor nie. Jeremy Bowen, Sky News se hoogs aangeskrewe internasionale redakteur en politieke kommentator, wonder wat die Amerikaans-Israeliese oorlog met Iran nou eintlik bereik het.
Send us Fan MailPsalm 119:93 Ek sal u bevele nooit vergeet nie, want daardeur gee U my die lewe. (NLV) Gehoorsaamheid is 'n tweesnydende swaard. Aan die een kant is samelewings daarvan afhanklik vir goeie orde, voorspoed en basiese veiligheid. Aan die ander kant, soos ons gister met die Rwandese volksmoord van 1994 gesien het, kan blinde gehoorsaamheid, verwoestende gevolge hê.Mitsuo Fuchida was die bevelvoerder van die Japannese soldate met hul aanval op Pearl Harbour, wat duisende mense doodgemaak het en die Amerikaners in die Tweede Wêreldoorlog ingetrek het. Na die oorlog was hy bitter en ontnugter. Hy het 'n storie teëgekom wat hom geskok het: 'n jong Christen dame, Peggy Covell, het, ten spyte van die feit dat Japannese soldate haar ouers, wat sendelinge was, tereggestel het, met liefde Japannese krygsgevangenes versorg.Sy het Christus se opdrag gehoorsaam om haar vyande lief te hê - 'n opdrag wat Fuchida so aandoenlik gevind het, dat hy die Bybel begin lees het. Hy het met Jesus se woorde geworstel. En uiteindelik het hy sy lewe aan Christus gegee en die res van sy dae die Evangelie verkondig - ook aan sy voormalige vyande.Hierdie wonderlike ommekeer was die gevolg van een eenvoudige jong vrou, wat teen elke menslike instink in, Christus se bevel, om jou vyand lief te hê, gehoorsaam het! Psalm 119:93 Ek sal u bevele nooit vergeet nie, want daardeur gee U my die lewe. (NLV)Baie mense beskou God se bevele in die Bybel as verouderd, ongerieflik en soms heeltemal onbegryplik. Hoe kan jy moontlik jou vyande liefhê?En tog is dit keer op keer bewys, dat wanneer ons Hom, al voel dit teen ons beterwete, onvoorwaardelik gehoorsaam; lei dit tot 'n totale vernuwing van ons lewe.Ons kosbare Here is getrou aan sy beloftes. Dis ‘n waarheid wat nooit sal verander nie, want God verander nooit nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Meer inligting is bekend oor die Amerikaanse regering wat die voormalige Kubaanse president, Raúl Castro, en vyf ander aangekla het. Dit hou verband met die 94-jarige Castro se vermeende aandeel in die bevel om in 1996 twee burgerlike vliegtuie van die Kubaans-Amerikaanse groep, Brothers to the Rescue, af te skiet. Die waarnemende prokureur-generaal, Todd Blanche, sê nasies en hul leiers kan nie Amerikaners teiken sonder om verantwoording te doen nie:
Die Afrika-sentrum vir siektebeheer en -voorkoming sê meer as 100 sterftes in die Demokratiese Republiek die Kongo word tans met die Ebola-uitbreking verbind. Meer as 390 moontlike gevalle is aangemeld. Daar is ook twee bevestigde gevalle en een sterfte in Uganda aangeteken. In die DRK is minstens ses Amerikaners aan die Ebola-virus blootgestel. Die Wêreldgesondheidsorganisasie se streekdirekteur vir Afrika, Mohamed Yakub Janabi, sê al is die uitbreking ʼn internasionale noodsituasie, is daar geen rede vir paniek nie:
Send us Fan MailJohannes 10:10-11 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. Het jy al ooit minderwaardig gevoel wanneer jy rondkyk na die uitstaande prestasies wat ander mense bereik het en dit vergelyk met jou eie ellendige, niksseggende bestaan? Miskien is dit 'n bietjie kras, maar is dit nie hoe ons onsself soms beskou nie? Kom ons kyk na voëlmis. Jy dink seker ek is nou die kluts kwyt? Toemaar, ek dink jy sal met my saamstem dat niks op aarde meer nutteloos as voëlmis kan wees nie. Maar in die 19de eeu het hulle ontdek dat dit ryk aan stikstof is. Hierdie guano het witgoud geword; dis wêreldwyd in die landbou as wonderkunsmis gebruik. Kan jy dit glo: Hierdie voëlmis het selfs tot oorloë gelei. Die VSA het Peru se guano-ryke gebiede met die Guano-eilandewet vir die Amerikaners opgeëis. Spanje het die Chincha-eilande in Peru oorgeneem, wat tot 'n oorlog gelei het.'n Dekade later het Chili, Peru en Bolivia in die Oorlog van die Stille Oseaan gebots. Dit was weer eens oor die guano-gebied. Kan jy dit glo! Dit was nie oor olie of goud nie, maar oor voëlmis - die mees onwaarskynlike hulpbron, wat sakke vol geld gemaak het, konflik aangevuur het en die wêreld se oeste bemes het.Daar woed vandag 'n selfs groter stryd oor iets, wat jy dalk as waardeloos en niksseggend wil beskou. Johannes 10:10-11 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.Maar kyk wat Charles Spurgeon gesê het: “Dink na oor hoe kosbaar jou siel moet wees vir Satan om dit onvermoeid te jag, en vir die Koning van die konings om sy eie lewe daarvoor af te lê.” Waardeloos? Nooit as te nimmer nie!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte en Tongaat Hulett se R200 miljoen-reddingsboei. Volg RSG Geldsake op Twitter
Daar word op die oomblik baie gesê oor die skietstilstand en die VSA se onderhandelinge met Iran. Ek los dit vir die kundiges. Wat ons redelik seker weet is dat dieolieprys nie gaan daal voor skepe nie vrylik deur die Sraat van Hormuz kan vaar nie. ʼn Blokkade skep die soort druk wat die Amerikaners sal laat onderhandel, en Iran besef dit.
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering. Volg RSG Geldsake op Twitter
Der spanische Premier Pedro Sánchez kritisiert Donald Trump offen. Deutschlands Kanzler Friedrich Merz wirbt einstweilen um die Gunst des Amerikaners. Wie viele widersprüchliche Positionen kann die EU aushalten?Zu hören: Europaabgeordnete Andreas Schieder (SPÖ) und Reinhold Lopatka (ÖVP), die grüne Nationalratsabgeordnete Meri Disoski, die niederländische Politikerin Sophie Int'veld und Profil-Außenpolitikerin Siobhán Geets. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Met net 27 persent van Amerikaners wat die oorlog in Iran ondersteun, en die jongste peilings wat toon dat die eerse 100 ure van die konflik die land tussen 3,7 en 4 miljard Amerikaanse dollar gekos het, kom president Donald Trump onder toenemende druk om met ‘n plan vorendag te kom. Vanoggend berig Amerikaanse media dat Trump in Junie 2025 op Airforce One gesê het hy soek nie ‘n regime verandering in Iran nie...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê 'n Iranse regime gewapen met langafstandmissiele en kernwapens hou 'n ernstige bedreiging vir alle Amerikaners in. Dit volg terwyl Iran se vergelding toeneem nadat die land se opperleier, ajatolla Ali Khamenei, Saterdag dood is in Amerikaans-Israelse aanvalle. Drie Amerikaanse Weermaglede is ook dood tydens Operasie Epic Fury, en vyf ernstig gewond. Trump sê Iran verwerp all geleenthede om sy kerndoelwitte te laat vaar:
Kritiek teen die beplande Weermagdag, wat R372 miljoen sal kos. Amerikaanse oudpresidente spreek hulle sterk uit teen ICE-agente se geweld teen Amerikaners. Ons praat met 'n kenner oor die oordrag van selfoondata.
Amerikaanse president Donald Trump en die kroonprins van Saoedi-Arabië, Mohammed bin Salman, het Dinsdag by die Withuis ontmoet, waar verskeie kwessies bespreek is. Volgens die prins sal sy land 1 triljoen Amerikaanse dollar in Amerika belê, terwyl Trump gesê het die twee lande het 'n verdedigingsooreenkoms bereik en Saoedi-Arabië sal F-35 stealth-vegvliegtuie van Amerika koop. 'n Joernalis van ABC News het gevra hoekom Amerikaners bin Salman sal vertrou, gegewe dat Amerikaanse intelligensie bevind het dat hy die 2018 moord op die Washington Post joernalis Jamal Khashoggi georkestreer het.
Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se Sakeskool, verduidelik die belangrikheid van die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, asook die VSA se besluit om dit nie by te woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
ʼn Amerikaanse federale regter in Rhode Island het president Donald Trump se administrasie beveel om teen vandag geld te vind om die Aanvullende Voedingshulpprogram, ook bekend as SNAP, vir November te befonds. Dit volg nadat die Departement van Landbou die ongewone stap gedoen het om voordele vir hierdie maand op te skort en aanvoer dat die program weens die regeringsafsluiting nie fondse het nie. Meer as 42-miljoen Amerikaners ontvang SNAP-voordele. Visepresident JD Vance sê die uitspraak is absurd:
Die Amerikaanse regering se sluiting is op sy 37ste dag vandag, die langste ooit en dinge begin ontrafel, ook binne die Republikeinse-party. Die Georgia-kongreslid, Republikein Marjorie Taylor Greene, wat altyd bekkig is, het met Kaitlin Collins van CNN gepraat. Sy sê Amerikaners is sat.
Die sluiting in die Amerikaanse regering duur voort. Terwyl die regering gesê het hy sal 50 persent van die befondsing vir voedselkoeponne vir 42 miljoen armoedige Amerikaners beskikbaar stel, is die nood groot en voedselbanke kan nie voor bly nie. Die VSA is die rykste land in die wêreld en akteur en stigter van die End Hunger Network, Jeff Bridges, sê dis onaanvaarbaar.
Die Amerikaanse regering se sluiting duur voort en vandag eindig die voordele van SNAP, die voedselkoepon-program vir 42 miljoen armoedige Amerikaners. Berigte lui voedselbanke berei voor vir ‘n toestroming van mense. Intussen weier die Demokrate om toe te gee as gevolg van mediese dekking wat die Republikeine wil verwyder. Visepresident JD Vance lê die blaam by die Demokrate se deur.
Die Amerikaanse regering se sluiting is nou in sy vyfde week. Die mees kritieke element is die sperdatum vir SNAP, die voedselkoepon-program vir 42 miljoen armoedige Amerikaners. Die befondsing sal op 1 November opraak. Maar, die Republikeine en Demokrate wys vinger na mekaar, terwyl die president reis. Die leier van die Republikeine in die Senaat, John Thune, het sy humeur verloor teenoor die Demokrate, wat nee stem as gevolg van mediese dekking wat te kort skiet.
Die Amerikaanse regering begin nou sy vyfde week gesluit. Met vervoer, veral by lughawens wat vertraag word met toenemende siekdae wat geneem word deur personeel wat ‘n maand nie betaal is nie, is die mees kritieke sperdatum vir SNAP, die voedselkoepon-program vir 42 miljoen armoedige Amerikaners. Die befondsing sal op 1 November opraak. Maar, die Republikeine en Demokrate wys vinger na mekaar, terwyl die president reis. Die Demokrate se leier in die Huis Hakeem Jeffries sê hulle sal nie op mediese dekking ‘n kompromis tref nie.
Oudpresident Joe Biden van Amerika het sy landgenote aangemoedig om optimisties te bly oor wat hy die donker dae onder Donald Trump se streng presidentskap noem. Die 82-jarige Biden het in Boston gepraat nadat hy die Lewensprestasietoekenning van die Edward M. Kennedy-instituut ontvang het. Hy het die eerste keer in die openbaar gepraat sedert hy bestraling ontvang het vir ʼn aggressiewe vorm van prostaatkanker. Biden sê Amerika het ʼn presidensie met beperkte mag, ʼn funksionerende kongres en ʼn onafhanklike regbank:
Net maande nadat die Amerikaanse president Donald Trump belowe het dat sy beplande balkamer nie met die volk se huis sou inmeng nie, is 'n hele aanbou, die bekende ‘East Wing', verwyder. Sloopspanne het Maandag, plaaslike tyd, begin om die gedeelte af te breek wat Amerikaners op hol het. Die Withuis se perssekretaris Kaoline Leavitt is daaroor gevra.
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by NinetyOne, gesels oor of die Amerikaanse neiging tot swaarder beleggings in aandele ook hier in Suid-Afrika sigbaar is. Volg RSG Geldsake op Twitter
In sy terugkeer na Amerikaanse televisie Dinsdagaand het Jimmy Kimmel 'n hartseer toon gehandhaaf oor sy omstrede opmerkings ná die dood van Charlie Kirk, sonder om jammer te sê. Hy het dit ook duidelik gemaak dat die woede van die afgelope dae hom nie sal dwing om sy behandeling en kritiek van Donald Trump te verslap nie. Hy het gesê sy program is nie belangrik nie, maar dis belangrik dat Amerikaners in 'n land leef wat so 'n program toelaat. Hy het emosioneel geword toe hy oor Kirk se dood gepraat het:
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek Amerika se ekonomiese groei en die onsekerheid in die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
‘n Voormalige strateeg vir die Republikeinse Party, Matthew Bartlett glo nie die Epstein-sage gaan verdwyn nie. Hy sê die publiek, en ook president Donald Trump se binnekring wil weet en dat die onbekende Trump se gesag ondermyn. Hy sê daar is talle vrae...
Die Republikeinse Speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het hom by oproepe aangesluit dat die Departement van Justisie dokumente wat verband hou met die onteerde finansier Jeffrey Epstein, openbaar gemaak moet word. Die aanklaer-generaal Pam Bondi gesê daar is geen bewyse dat Epstein 'n kliëntelys gehou het of invloedryke mense afpers nie. Dit is ondanks die feit dat Bondi vroeër vanjaar aan Fox News gesê het Epstein se kliëntelys is op haar lessenaar om te hersien. Johnson sê Amerikaners wil deursigtigheid hê:
President Donald Trump se langverwagte militêre parade is Saterdag in die strate van die middestad van Washington gehou. Dit was ook Trump se 79ste verjaardag. Die viering van die Amerikaanse leër se 250ste herdenking is egter gekenmerk deur 'n dag van geweld en onenigheid. In die ure voor die parade begin het, het honderdduisende Amerikaners die strate in van New York tot Chicago en tot Los Angeles ingevaar en teen Trump se presidentskap betoog. Waarnemers sê dit is die grootste betoging sedert sy bewindsoorname in Januarie.
Bongani Bingwa speaks with Tshidi Madi, Associate Political Editor at Eyewitness News (EWN), about the fallout between US President Donald Trump and his former advisor Elon Musk, uMkhonto weSizwe (MK) party Floyd Shivambu being stripped of his secretary general position and redeployed to parliament over his unsatisfactory trip to Malawi, Ace Magashule's asbestos tender trial being postponed, and minister Nobuhle Nkabane's eating in parliament sparking controversy. 702 Breakfast with Bongani Bingwa is broadcast on 702, a Johannesburg based talk radio station. Bongani makes sense of the news, interviews the key newsmakers of the day, and holds those in power to account on your behalf. The team bring you all you need to know to start your day Thank you for listening to a podcast from 702 Breakfast with Bongani Bingwa Listen live on Primedia+ weekdays from 06:00 and 09:00 (SA Time) to Breakfast with Bongani Bingwa broadcast on 702: https://buff.ly/gk3y0Kj For more from the show go to https://buff.ly/36edSLV or find all the catch-up podcasts here https://buff.ly/zEcM35T Subscribe to the 702 Daily and Weekly Newsletters https://buff.ly/v5mfetc Follow us on social media: 702 on Facebook: https://www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: https://www.tiktok.com/@talkradio702 702 on Instagram: https://www.instagram.com/talkradio702/ 702 on X: https://x.com/Radio702 702 on YouTube: https://www.youtube.com/@radio702 See omnystudio.com/listener for privacy information.
Why is the US GOVERNMENT providing special treatment for White South African refugees? https://www.amerikaners.com/
Oudpresident Joe Biden sê in minder as 100 dae het sy opvolger, Donald Trump, se administrasie groot skade aangerig. Hy het gister die nasionale konferensie van advokate, raadslede en verteenwoordigers vir gestremdes in Chicago bygewoon. Dit was sy eerste toespraak sedert hy nie meer president is nie. Biden kritiseer die huidige administrasie se poging om Maatskaplike Sekerheid te besnoei en sê die skade wat die Withuis aan die program veroorsaak, is vernietigend. Meer as 70-miljoen Amerikaners maak maandeliks op die toelae staat:
President Donald Trump het kommentaar gelewer oor die moontlikheid om Amerikaanse misdadigers ook na El Salvador te vervoer om daar hulle vonnisse uit te dien.
educator Paul Street.. Is author of This Happened Here.. Amerikaners, Neoliberals and the Trumping of America…
Das A-Team: Australia, Austria & America – Triple A Batteries geladen!
On this episode, Maui tackles Amerikaners, Hamas, the Gaza Resort, Sanctions, Trump, White People, Elon Musk, Plastic Straws, and a whole lot more!/Edit More: https://xoroyalty.net℗ 2025 XO LUXURY GOODS
President Joe Biden het sy afskeidstoespraak Woensdagaand gelewer en ‘n waarskuwing aan Amerikaners gerig oor 'n oligargie van die ultra-rykes wat in die land wortel skiet en 'n "tegnologie-industriële kompleks" wat inbreuk maak op Amerikaners se regte en die toekoms van demokrasie. Sy aanmerkings kom terwyl Elon Musk, Mark Zuckerberg en Jeff Bezos waarskynlik in die voorste ry sal wees tydens Donald Trump se inhuldiging Maandag.
Efterföljden av mordet på en VD för ett sjukförsäkringsbolag, Amerikaners syn på de Bibliska sluttiderna, och fler lögner erkänns
Efterföljden av mordet på en VD för ett sjukförsäkringsbolag, Amerikaners syn på de Bibliska sluttiderna, och fler lögner erkänns.LÄNKAR OCH KÄLLOR Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Demokraat Kamala Harris het haar veldtog vir die Amerikaanse presidensie in Philadelphia ook in Pennsilvanië soos Donald Trump, afgesluit. Amerikaners stem vandag. Oprah Winfrey het net voor Harris gepraat en die skare aangemoedig om hulle stemme uit te bring.
Die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê die beleid waarop Suid-Afrika en Amerika se verhouding gebou is, hang nie af van wie in die Withuis is nie, maar van nasionale belange. Amerikaners gaan môre na die stembus om in die wedloop tussen visepresident Kamala Harris en oudpresident Donald Trump te stem. Die ANC se subkomitee oor internasionale betrekkinge het die media gister na ʼn tweedaagse beraad toegespreek. Mokonyane sê die land se belang is om verhoudinge te bou wat goed is vir Suid-Afrika:
Die Amerikaanse visepresident Kamala Harris het die voormalige president Donald Trump beskuldig van 'n selfsugtige veldtog van wraak, terwyl sy en haar ondersteuners werk vir 'n beter toekoms vir alle Amerikaners. Sy het 'n saamtrek toegespreek in Pennsilvanië, een van die deurslaggewende deelstate, voor die presidensiële verkiesing op 5 November. Byna 42-miljoen Amerikaners het reeds hulle kruisies getrek voor stemdag. Harris sê die verkiesing is 'n kans om die vrees en verdeeldheid om te keer wat die kenmerk geword het van die politiek in Amerika:
Amerikaners stem op 5 November in een van die land se mees deurslaggewende verkiesing ooit in die land se geskiedenis. Republikein Donald Trump het immigrasie die hoofpunt van sy veldtog gemaak. Hy sê misdadigers van meer as 180 lande kom die VSA binne.
Gholf: Die kaptein van die Europese Ryderbekerwenspan, Luke Donald, sê Sergio García oorweeg dit om weer by die DP World-toer aan te sluit sodat hy beskikbaar is vir volgende jaar se Ryderbekertoernooi. Die Spanjaard het laasjaar uit die DP World-toer bedank ná 'n sportarbitrasiepaneel beslis het die strafmaatreëls teen diegene wat by LIV Golf aangesluit het, was gepas. García was afwesig toe Donald se Europese span die Amerikaners in Rome geklop het. Donald sê García besef wat vereis word.
Amerika het die Hamas-leier, Yahya Sinwar, en vyf ander aangekla weens hul rol in die beplanning, ondersteuning en uitvoering van die aanval verlede jaar op 7 Oktober in die suide van Israel. Een-duisend-200 mense waaronder 40 Amerikaners is in die aanval dood en 251 mense is gyselaar geneem. Meer as 40 000 mense is tydens Israel se militêre veldtog in Gaza dood. Amerika se prokureur-generaal, Merrick Garland, sê hulle ondersoek elkeen van Hamas se grusame moorde op Amerikaners as ʼn terreurdaad:
President Joe Biden was in Maryland om ‘n daling in die koste van voorskrif medisyne vir ouer Amerikaners aan te kondig maar, dit het vinnig ontaard in ‘n veldtog vir Demokratiese kandidaat Kamala Harris wat ook teenwoordig was. Biden se aanmerkings Donald Trump het wyd versprei. Luister self.
Olimpiese Spele: Andy Murray van Brittanje se roemryke tennisloopbaan is verby nadat hy en Dan Evans in die kwarteindronde in Parys by die mans-dubbelspel uitgeskakel is. Murray, ʼn tweemalige Olimpiese enkelspelkampioen, en Evans het met 6-2, 6-4 teen die derde gekeurde Amerikaners, Taylor Fritz en Tommy Paul, verloor. Die 37-jarige Murray het tydens sy loopbaan drie Grand Slam-titels en 46 ATP-titels opgeraap. Hy het Brittanje in 2015 ook na ʼn Davisbeker-oorwinning gelei. Murray sê hy is trots op sy loopbaan:
President Joe Biden sê hy het sy herverkiesingsveldtog laat vaar om sy party en die land te verenig. Hy het die land uit die Oval Office toegespreek nadat hy verlede naweek opsy gestaan het as die Demokrate se kandidaat vir die presidentsverkiesing in November. Dit volg na toenemende kommer oor sy geskiktheid vir die amp. Hy sê hy sal die volgende ses maande daarop fokus om sy werk te doen. Dit sluit in dat hy die reg om te stem en die reg om te kies verdedig, en haat-ekstremisme aan die kaak stel:
Fredrik tycks för ovanlighetens skull vara på en riktigt bra plats: han gillar påven och kan unna sig att skratta åt svaga två plus skämt. Kanske är det för att han är ensam i huset i Frankrike och njuter VARJE kväll av den infantila menyn: hamburgare med stora mängder lök och senap. Och Filip reflekterar över Amerikaners maniska fixering vid två böcker: bibeln och konstitutionen.