RSG Geldsake met Moneyweb

Follow RSG Geldsake met Moneyweb
Share on
Copy link to clipboard

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program Maandag tot Donderdag aan, terwyl Mon…

Moneyweb Radio


    • Jul 17, 2026 LATEST EPISODE
    • daily NEW EPISODES
    • 15m AVG DURATION
    • 7,306 EPISODES


    More podcasts from Moneyweb Radio

    Search for episodes from RSG Geldsake met Moneyweb with a specific topic:

    Latest episodes from RSG Geldsake met Moneyweb

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 20:27


    Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

    Anglo kry 'n koper vir De Beers

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 11:35


    Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

    Die diagnose is duidelik: As siekbriewe self "nutteloos" en siek bevind word

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 7:56


    Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

    die diagnose nutteloos
    Meer Suid-Afrikaners wéét hulle moet meer spaar, maar sukkel om dit te doen

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 7:37


    Ester Ochse – hoof: geïntegreerde advies, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 51:22


    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 48:56


    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Prosus verkoop Delivery Hero aan Uber

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 8:31


    Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

    SA kan internasionale storm in tweede helfte van die jaar trotseer

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 8:12


    Prof. Carel van Aardt – bedryfshoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

    Die mooiste diamante kom al hoe minder uit 'n myn

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 10:20


    Kobus Poggenpoel – medestigter, Poggenpoel Diamond Jewellers Volg RSG Geldsake op Twitter

    Waarom verslind KI-datasentrums soveel elektrisiteit?

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 6:41


    Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter

    Kunsmatige intelligensie gaan nie rekenmeesters vervang nie, maar hul werk verander

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2026 9:23


    Henico Schalekamp – uitvoerende hoof, HLB CBS-groep Volg RSG Geldsake op Twitter

    Kripto-winste skep unieke belastinguitdagings

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 6:12


    Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

    John Steenhuisen on trade and industry, and his relationship with Geordin Hill-Lewis

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 18:17


    John Steenhuisen – Deputy Minister of Trade, Industry and Competition Volg RSG Geldsake op Twitter

    Transnet se (stadige) oplewing vlieg effens onder die radar

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 7:13


    Prof. Jan Havenga – emeritus professor, Stellenbosch Universiteit & direkteur, GAIN Volg RSG Geldsake op Twitter

    Richemont kóók

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 10:59


    Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 49:54


    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Denel toets beleggersbelangstelling in sukkelende PMP

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 7:58


    Kobus Marais – onafhanklike verdedigingsontleder Volg RSG Geldsake op Twitter

    Daar is meer beleggingsinligting, maar verbeter dit opbrengste?

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 9:57


    Chrisley Botha – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

    Huise in Kaapstad en ander Wes-Kaapse dorpe raak onbekostigbaar vir die middelklas

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 9:14


    Tertius Simmers – provinsiale LUR vir infrastruktuur, Wes-Kaap Volg RSG Geldsake op Twitter

    OBK skors uitvoerende hoof ná anonieme bewerings van ongerymdhede

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 10:50


    Jannie Oosthuizen – bestuurder van arbeidsverhoudinge, Vereniging van Staatsamptenare (VSA) Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 49:00


    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Amerikaanse inflasie help die rand en JSE

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 7:13


    Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

    Robotte voltooi eerste operasies

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 8:38


    Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

    Kanker staan uit as die grootste en snelgroeiendste gesondheidsrisiko - Old Mutual

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 8:25


    Arno Jansen van Vuuren – hoof van kleinhandelbemarking, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter

    “Aggressiewe krediteure” mag nie meer likwidasie as wapen gebruik

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 9:16


    Johan Victor – stigter, Johan Victor Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

    Werkgewers kan oneerlike werknemers se pensioengeld teiken

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 8:22


    Lebogang Mogashoa – beregter vir pensioenfondse Volg RSG Geldsake op Twitter

    Olieprys spring na skiet wéér in die Midde-Ooste klap

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 6:20


    Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 47:17


    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 19:41


    Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

    Sportwedwedstryde laat dobbelverwante-skade onder die jeug opskiet

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 4:09


    Chandra von Meyer – skadeverminderingopvoeding en opleidingspesialis, Suid-Afrikaanse Stigting vir Verantwoordelike Dobbelary (SARGF) Volg RSG Geldsake op Twitter

    Waarom Starlink se reusevoorsprong dit vir mededingers onmoontlik om in SA mee te ding

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 6:12


    Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

    Popia-wet is nie genoeg om Suid-Afrikaners se data te beskerm nie

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 9:08


    Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 49:24


    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Beurse sluit die week in die groen en die rand wen veld teen die dollar

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 7:39


    Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

    Tinus drink koffie met De Villiers Engelbrecht, hoofbestuurder van Airlink

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 11:16


    De Villiers Engelbrecht – hoofbestuurder van Airlink Volg RSG Geldsake op Twitter

    RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 9 Julie 2026

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 50:46


    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

    Markte herstel effens, maar die olieprys bly hoog na nog aanvalle op Iran

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 11:27


    Drikus Combrinck, bestuurshoof Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

    Wêreldwye bankreus oppad na SA ná die hof teen FNB besluit

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 9:19


    Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

    Infrastruktuur en energie jaag privaatbeleggings in SA na nuwe hoogtes

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 7:31


    Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

    Lewende annuïteite: Inflasie is jou aftrede se grootste vyand

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2026 7:31


    Johann Rossouw – Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter

    ‘n Sertifikaat-dispuut met Argentinië kan ‘n wintergunsteling baie duur maak

    Play Episode Listen Later Jul 8, 2026 6:46


    Grant Hendricks – uitvoerende raadslid AMIE SA Volg RSG Geldsake op Twitter

    Waarom SA se nuwe kriptoregulasies dalk reeds agter die tyd is

    Play Episode Listen Later Jul 8, 2026 7:22


    Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

    Claim RSG Geldsake met Moneyweb

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel