Podcasts about kenners

  • 49PODCASTS
  • 481EPISODES
  • 25mAVG DURATION
  • 1WEEKLY EPISODE
  • Mar 9, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about kenners

Latest podcast episodes about kenners

Gamekings
Wil Nintendo echte, levende Pokémon gaan fokken?

Gamekings

Play Episode Listen Later Mar 9, 2026 23:06


Deze vodcast wordt mede mogelijk gemaakt door KPN Glasvezel. Alle meningen in deze video zijn onze eigen. KPN Glasvezel heeft inhoudelijk geen inspraak op de content en zien de video net als jullie hier voor het eerst op de site.Welkom bij Gamekings Daily, een gaming vodcast waarin twee presentatoren van Gamekings praten over de laatste ontwikkelingen in de wereld van videogames. Vandaag heeft Shelly plaatsgenomen aan de desk en behandelt zij samen met JJ een aantal gamegerelateerde onderwerpen. Zo praten ze over de hype rond zowel Pokémon Pokopia als Slay the Spire 2. Beide games scoren zowel qua cijfers als verkoopcijfers als een malle. Waarom is dat? Is het alleen de kwaliteit van de game? En wat wil Nintendo bereiken met de vacatures voor mensen die verstand hebben van biologie? Deze topics en meer zijn te zien en te horen in de Gamekings Daily van maandag 9 maart 2026.Wie wil niet een echte, levende Pokémon in huis?Een ander onderwerp in deze editie van GK Daily is de mogelijke prijs van Project Helix, de PC-based console van Microsoft. Deze moet in 2027 uitkomen. Kenners hebben het over bedragen die variëren van 900 tot 1200 euro. Is er een markt voor een 'console' met een dergelijk prijskaartje?Stap nu over op KPN internet en krijg een Switch 2 of PS5 cadeauVanaf deze week heeft KPN een actie lopen die je als weldenkend gamer bijna niet links kunt laten liggen. Als je namelijk overstapt naar KPN internet en een tweejarig abonnement afneemt, kun je als welkomstcadeau kiezen uit een Switch 2 of een PS5. En we weten dat veel mensen nog een Switch 2 willen halen. Plus de gamers die in november GTA 6 willen spelen en nog geen PS5 hebben; die zijn ook erg gebaat bij deze actie. Hier vind je alle info, de voorwaarden en de plek om deze deal te sluiten. En oh ja, glasvezel is natuurlijk de beste optie (als die tenminste bij jou in de straat ligt). Heb je geen lag meer en op sommige plekken tot 4 g/bit up snelheden. Wel zo fijn als je onbekommerd wil gamen.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 6, 2026 16:56


Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. . Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Olie styg, mark is uiters onstabiel en onseker

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 0:31


Ná die Amerikaanse en Israeliese militêre aanvalle op Iran die naweek, staal die wêreld se oliemarkte hulle vir 'n skerp prysstyging. Ontleders sê Brent-ru-olie kan vandeesweek met 9 persent tot 10 persent styg, wat pryse tot 80 Amerikaanse dollar per vat kan opstoot. Kenners waarsku dat onsekerheid hoog bly oor hoe hoog ver en hoe vinnig oliepryse sal beweeg. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom Dawie Klopper gepraat, wat sê die vooruitsigte word in dié stadium deur te veel markonsekerheid vertroebel.

iran kosmos amerikaanse olie nuus kenners ontleders
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 27, 2026 19:06


Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 20, 2026 18:43


Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 13, 2026 18:48


Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
KI-karikature nie so onskuldig as wat dit lyk, sê kenner

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 11, 2026 0:43


'n Kunsmatige Intelligensie-karikatuur-tendens doen tans die rondtes op sosiale media. Kenners meen die gier is nie so onskuldig soos dit lyk nie, want gebruikers laai in die proses om karikature te skep sensitiewe inligting op die KI modelle. Vanessa Maresch van Salt Essentials IT verduidelik die risiko's.

kenner kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 6, 2026 21:24


Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 30, 2026 16:47


Corné Welman en Lee-Ann Whitehead, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 23, 2026 18:41


Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 16, 2026 19:19


Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 9, 2026 18:54


Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Kommentaar-tydperk op Beleggingsbevorderings-wetsontwerp verleng

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 19, 2025 0:28


Die handelsministerie het landwye konsultasies oor die Namibiese Beleggingsbevorderings-wetsontwerp gehou. Kenners het die wetgewing gekritiseer omdat dit volgens hulle nie beter as die vorige een is nie, en die publiek kon tot 12 Desember insette lewer. Dit is nou uitgestel en die publiek kan tot 31 Januarie 2026 kommentaar indien. Rosalia Uushona, die ministerie se hoof skakelbeampte, verduidelik.

dit desember januarie kenners kommentaar
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 19, 2025 37:57


Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Corné Welman, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 12, 2025 22:16


Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Dec 5, 2025 23:16


Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord luisteraarsvrae. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 28, 2025 18:29


Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 21, 2025 18:28


Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 14, 2025 21:37


Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 7, 2025 18:50


Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 31, 2025 15:35


Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium en JB Smith – bestuurshoof, Sequoia Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Derde termyn: Trump wil aandag op hom vestig meen kenners

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 30, 2025 0:05


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Derde termyn: Trump wil aandag op hom vestig meen kenners

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 30, 2025 0:19


Sal hy of sal hy nie? President Donald Trump hou aan met aanmerkings dat hy sal staan in 2028 en dan maak hy ‘n ommekeer en sê hy weet hy kan nie. Die Grondwet laat dit nie toe nie. Luister na Speaker Mike Johnson.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 24, 2025 16:49


Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Monitor
Monitor 22 Oktober 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 22, 2025 48:35


'n Soektog na aanvallers wat op sewe tieners in Johannesburg losbrand. Kenners optimisties dat Suid-Afrika van die gryslys verwyder kan word. Kommer oor soet geurmiddels in babakos.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 17, 2025 20:51


Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 10, 2025 22:10


Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 3, 2025 21:04


Corné Welman en Jannie Louw, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 26, 2025 11:50


Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 19, 2025 17:12


Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 12, 2025 16:36


Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 5, 2025 17:06


Corné Welman en Lee-Ann Whitehead, welvaartbeplanners van Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Putin hou Trump aan ‘n lyntjie, sê kenners

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 2, 2025 0:24


Russiese president Vladimir Putin het by die Shanghai Samewerking-organisasie se beraad in China gesê hy en Amerikaanse president Donald Trump het in Alaska tot 'n verstandhouding gekom oor 'n einde aan die oorlog in Oekraïne. Analiste glo egter dat Putin die opperhand het en Trump aan 'n lyntjie hou. Dit is omdat Trump se dreigemente van ernstige sanksies nie gerealiseer het nie, ten spyte van verskerpte Russiese aanvalle op Oekraïne. SkyNews het met die voormalige Russiese premier, Mikhail Kasyanov, gepraat, wat sê daar is nie 'n kans dat Putin Oekraïne se Volodomyr Zelensky alleen sal ontmoet nie.

Nuus
Ekonomie onder druk weens belasting op minderheid, lae lone

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 1, 2025 0:40


Namibië se ekonomie is onder druk. Kenners waarsku dat 'n kombinasie van hoë belasting op 'n klein groepie individue, 3,8 persent van die werkende bevolking, en lae lone vir die meerderheid ekonomiese groei kan vertraag. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Josef Sheehama gepraat, wat gewaarsku het dat hoë belasting en lae lone groei versmoor, verbruikersbesteding verminder en sakebeleggings vertraag.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 29, 2025 17:26


Jannie Louw, welvaartbestuurder by Portfolium en Dr Steve Minnaa, portefeulje bestuurder by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 22, 2025 18:25


Corné Welman en Nico Matthee, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 15, 2025 15:55


Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal en Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Die minimumloon en die plaaswerker...

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 8, 2025 0:40


Die minimumloon bly in die nuus. Kenners is dit eens dat werkloosheid sal toeneem. ‘n Koëffisiënt wat algemeen gebruik word se beraming is as die ekonomie met 1 persent groei, styg indiensneming met 0,5 persent. Namibië se geskatte ekonomiese groei vir 2025 is 3,8 persent wat beteken werksgeleenthede kan met ‘n skrale 1,9 persent toeneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Danie van Vuuren, uitvoerende hoof van die Landbouwerkgewersvereniging, sê dat boere reeds hul werkers verminder omdat hulle nie die lone kan bekostig nie.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 8, 2025 8:41


Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 1, 2025 17:58


Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium, beantwoord luisteraars se vrae oor sake wat hul sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Gaza-oorlog wanbestuur, met geen plan: kenners

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 31, 2025 0:14


Die oorlog in Gaza is volgens kenners totaal en al wanbestuur met geen duidelike plan verby die eintlike aanvalle en vyandighede nie. Anshell Pfeffer, ‘n joernalis vir The Economist gesetel in Israel, het met Britse media gepraat.

Nuus
Gaza-oorlog wanbestuur, met geen plan: kenners

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 31, 2025 0:08


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
VSA wil bevel skrap wat klimaatsverandering help bekamp

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 30, 2025 0:39


Die Trump-administrasie het 'n plan aangekondig om 'n landmerk-bevinding dat kweekhuisgasse skadelik is vir die omgewing, af te skaf. Dit sal die federale regering se vermoë om klimaatsverandering te bekamp, erg aan bande lê. Die 2009-bevel van destydse president Barack Obama, wat bekend staan as die "Bedreigingsbevinding", het die Amerikaanse omgewingsbeskermingsagentskap, die EPA toegelaat om reëls te skep om besoedeling te beperk deur emissiestandaarde in te stel. Kenners waarsku dat die skuif 'n verwoestende omgewingsimpak kan hê. CBS News se nasionale klimaat-korrespondent David Schechter sê dis 'n pro-sake besluit.

Nuus
Honger eis 85 kinderlewens in Gaza

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 27, 2025 0:23


Ministens 71 Palestyne is Saterdag in Israeliese skermutselings in Gaza dood, insluitende 42 mense wat voedselhulp gesoek het. Gesondheidsowerhede in Gaza sê nóg mense het Saterdag van honger omgekom. Altesaam 127 mense, insluitende 85 kinders, is reeds van honger dood sedert die oorlog met Israel begin het. Israel het tot menslikheidspouses ingestem sodat hulp vandag in sekere dele van Gaza afgelewer kan word. Klein hoeveelhede voedsel word ook sedert Saterdag per valskerms gelewer. Kenners meen egter dit gaan min impak op die hongerkrisis in Gaza hê. Intussen het president Donald Trump van Amerika gesê Hamas stel nie in ‘n skietstilstand belang nie:

RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 25, 2025 23:16


Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG), beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 18, 2025 16:28


Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Nuus
Henk Botha reageer op Semenya-uitspraak

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 11, 2025 0:40


Die Europese Hof vir Menseregte het sy Groot Kamer-uitspraak in die hoëprofielsaak van Caster Semenya teen 'n Switserse tribunaal gelewer, en bevind dat daar teen haar gediskrimineer is. Dit is omdat sy verbied is om deel te neem weens verskille in seksuele ontwikkeling, tensy haar hormoonvlakke medies verminder word. Kenners sê die uitspraak kan geslagsbeleid in sport hervorm. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van Henk Botha, afrigter van die Namibiese atlete Christine Mboma en Beatrice Malingi, wat ook hormoonbehandeling moes ondergaan.

dit kosmos henk caster semenya botha uitspraak reageer semenya nuus kenners christine mboma
RSG Geldsake met Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 11, 2025 18:57


Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur, en Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste, albei van Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

antwoord kenners
Alles auf Aktien
Die 12 Zukunftsaktien des Silicon-Valley-Kenners

Alles auf Aktien

Play Episode Listen Later Jun 28, 2025 124:41


In dieser Samstagsfolge von “Alles auf Aktien” reden wir mit dem Tech-Tausendsassa. Mit dem, der sich selbst als „Warren Buffett des Tech-Sektors“ bezeichnet. Klingt komisch. Stimmt. Unser Gast ist ein bemerkenswerter Investor, Verächter von ETFs und knallharter Verfechter des Stockpicking. Seine These lautet: Die Zeit des „easy Index-Investings“ ist vorbei – die nächsten 10 Jahre gehören den klugen aktiven Anlegern. Da haben wir natürlich nachgefragt: Welches sind denn die Aktien, die das Tech- und KI-Zeitalter dominieren werden? Seine Kandidaten lassen aufhorchen: Er beschreibt die Shell-Quanten-Idee, stellt eine steile Alphabet-These auf und erklärt die ziemlich schlüssige Wal-Mart-Theorie und versprüht Photonen-Fantasie. Und dann entwickeln wir mit ihm noch einen Index, mit seinen 12 Lieblingen. Ein Gespräch mit Thomas Rappold. Wir freuen uns über Feedback an aaa@welt.de. Noch mehr "Alles auf Aktien" findet Ihr bei WELTplus und Apple Podcasts – inklusive aller Artikel der Hosts und AAA-Newsletter.[ Hier bei WELT.](https://www.welt.de/podcasts/alles-auf-aktien/plus247399208/Boersen-Podcast-AAA-Bonus-Folgen-Jede-Woche-noch-mehr-Antworten-auf-Eure-Boersen-Fragen.html.) [Hier] (https://open.spotify.com/playlist/6zxjyJpTMunyYCY6F7vHK1?si=8f6cTnkEQnmSrlMU8Vo6uQ) findest Du die Samstagsfolgen Klassiker-Playlist auf Spotify! Disclaimer: Die im Podcast besprochenen Aktien und Fonds stellen keine spezifischen Kauf- oder Anlage-Empfehlungen dar. Die Moderatoren und der Verlag haften nicht für etwaige Verluste, die aufgrund der Umsetzung der Gedanken oder Ideen entstehen. Hörtipps: Für alle, die noch mehr wissen wollen: Holger Zschäpitz können Sie jede Woche im Finanz- und Wirtschaftspodcast "Deffner&Zschäpitz" hören. +++ Werbung +++ Du möchtest mehr über unsere Werbepartner erfahren? [**Hier findest du alle Infos & Rabatte!**](https://linktr.ee/alles_auf_aktien) Impressum: https://www.welt.de/services/article7893735/Impressum.html Datenschutz: https://www.welt.de/services/article157550705/Datenschutzerklaerung-WELT-DIGITAL.html

Nuus
Namibië, SA in moeilike posisie weens Midde-Ooste konflik

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 25, 2025 0:38


Suid-Afrika is in 'n moeilike posisie met die konflik in die Midde-Ooste. Ramaphosa se Withuis-besoek het ook ontaard. Intussen het Iran se regering Namibiese belange deur sy aandele in die Rössing-myn. Kenners waarsku dat 'n duidelike standpunt deur enige van die twee regerings ekonomiese gevolge uit die VSA kan inhou. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Andre Duvenhage, politieke ontleder van Suid Afrika, gepraat.