Podcasts about finansi

  • 49PODCASTS
  • 477EPISODES
  • 14mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Jun 20, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about finansi

Latest podcast episodes about finansi

Nuus
'Gryslysvry' groot hupstoot vir beleggersvertroue

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 0:32


Reaksie word ontvang nadat Namibië amptelik van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys verwyder is. Ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu het die ontwikkeling verwelkom en die regering gelukgewens met die pogings om al die bekommernisse wat deur die taakmag geopper is, aan te spreek. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die stap beleggersvertroue sal verhoog.

groot kosmos hy namibi nuus finansi reaksie
Studio Expo
Sommarrepris: Medieaktivisterna och deras förebilder

Studio Expo

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 33:05


Den här veckan repriserar vi ett av våra mest uppskattade avsnitt av Studio Expo. Lyssna igen eller hör det för första gången. Och läs Expo till kampanjpris. För priset av en glass, bara 19 kronor, kan du läsa Expo, både sajten och tidskriften digitalt i vår app eller e-tidning hela sommaren.  Avsnittsbeskrivningen: Under 2010-talet växte en ny typ av medieprojekt fram inom den svenska extremhögern. Med statligt stöd i ryggen byggde man plattformar med målet att utmana etablerade medier – och förändra det offentliga samtalet. För att nå ut och påverka tog man intryck av etablerade mediers tilltal och form samtidigt som man utmanade pressetiken. Men i dag har metoderna förändrats. Pressetiken har man helt lämnat bakom sig och en mer aggressiv aktivism har tagit plats. Bakom publiceringarna finns såväl provokationer som trakasserier och förföljelser. Vad händer när politiska aktivister kallar sig journalister?  Vilka är de här aktörerna? Var kommer metoderna ifrån? Vad vill de uppnå? Och hur har det här förändrat extremhögerns propagandaapparat i Sverige? Gäster i studion är Anders Dalsbro, reporter på Expo och Expos vd Daniel Poohl. Programledare: Anna Fröjd Ställ en fråga till oss! Skicka in din lyssnarfråga som ett röstmeddelande till oss: https://www.speakpipe.com/studioexpo Vill du hellre mejla så skicka din fråga till studioexpo@expo.se  Läs mer: Jonathan Leman: Gränslös medieaktivism (2023): https://expo.se/kommentar/granslos-medieaktivism/ Alternativmedier ökar pressen på SD (Erik Glaad, 2022): https://expo.se/fordjupning/alternativmediernas-alternativ-till-hoger/  Här deltar Jessica Stegrud (SD) i högerextremistens konfrontation (Glaad, Leman, 2025): https://expo.se/granskning/har-deltar-jessica-stegrud-sd-i-hogerextremistens-konfrontation/  Finansiärerna (Erik Glaad, 2023): https://expo.se/fordjupning/finansiarerna/  Expo behöver ditt stöd Bli poddvän här: https://expo.se/stod-expo/bli-poddvan/  Prenumerera på Expo --- Studio Expo ger dig som lyssnar fördjupningar om våra avslöjanden, mer om våra granskningar och analyser av högextrema tendenser. Varje vecka i din poddspelare! Expo är en religiöst och partipolitiskt obunden stiftelse. Vi har granskat och bevakat extremhögern sedan 1995 – för en levande demokrati där rasistiska idéer och organisationer saknar inflytande. Stöd vår verksamhet genom att bli månadsgivare eller swisha en slant till 123 271 02 59.

Nuus
Bou die regte plan rondom jou onderwysbeloftes

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 16, 2026 0:33


Gesinne landswyd bly onder toenemende druk soos onderwyskoste styg en huishoudelike begrotings sukkel om te klop. Finansiële kenners sê onderbrekings soos werksverliese, siekte en verminderde inkomste kan langtermyn-onderwysspaarplanne vinnig ontspoor, wat dit moeiliker maak vir ouers en voogde om voor te berei vir toekomstige skool- en tersiêre uitgawes. Sinitta Booysen, ontwikkelingsbestuurder vir persoonlike finansies by Old Mutual Namibia, sê dit is belangrik om planne te bou wat onverwagte terugslae kan weerstaan.

rondom finansi
Nuus
Nie-nakoming rakende finansiële state wek toenemend kommer

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 0:38


Bestuursdeskundige Pius Dunaiski het ernstige kommer uitgespreek oor die ouditeur-generaal se bevindinge dat 'n toenemende aantal dorps-, stads- en streeksrade versuim om hul finansiële state in te dien, en waarsku dat dié neiging 'n beduidende ineenstorting van aanspreeklikheid binne Namibië se openbare administrasie verteenwoordig. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat finansiële verslagdoening 'n sleutelmeganisme bly om die bestuur van openbare fondse te monitor en te bepaal of belastingbetalers waarde vir geld ontvang.

Nuus
SARB sê finansiële stelsel bly veerkragtig ten spyte van Midde-Ooste

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 0:21


Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê die land se finansiële stelsel bly oor die algemeen veerkragtig, ten spyte van meer uitdagende finansiële toestande en monetêre beleid weens die oorlog in die Midde-Ooste. Die Reserwebank se jongste halfjaarlikse verslag oor finansiële stabiliteit sê die land is meer blootgestel aan wisselvallige kapitaalvloei omdat buitelandse beleggers plaaslike bates verkoop om veilige belegging-bestemmings te soek. Die bank se president, Lesetja Kganyago, sê die olieprys-skok sal na verwagting steeds druk plaas op inflasie:

finansi lesetja kganyago
Nuus
Rundu-dorpsraad stel skuldprogram bekend, word meer as N$700m geskuld

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 10, 2026 0:39


Rundu-inwoners wat in skuld versuip, word 'n reddingsboei gegooi. Die Rundu-dorpsraad het 'n tweejaar rente-kwytskeldingsprogram van stapel gestuur, wat aanbied om 100 persent van opgehoopte rente af te skryf vir belastingbetalers wat hul uitstaande kapitaalskuld vereffen, terwyl die dorp 'n verlammende munisipale skuldkrisis van 700 miljoen Namibiese dollar beveg. Finansiële bestuurder by die stadsraad, Mary Muyenga, sê die verligtingsvenster open amptelik op 1 Julie vanjaar en duur tot 30 Junie 2028.

Nuus
Korttermyn-versekering bied meer as finansiële hulp

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 8, 2026 0:32


Korttermynversekering speel 'n kritieke rol om individue te help herstel van onverwagte terugslae, volgens Old Mutual Namibia se Verkope- en Onderskrywingshoof, Johannes Hesekiel. Hy sê kliënte verwag toenemend dat versekeraars nie net finansiële ondersteuning sal bied nie, maar ook duidelike leiding, doeltreffende diens en bystand tydens tye van verlies.

RSG Geldsake met Moneyweb
Kan ChatGPT jou finansiële raadgewer wees?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 8, 2026 4:54


Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Adcorp se finansiële resultate wys werkskepping is in die knyp

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 28, 2026 5:46


Dr John Wentzel – uitvoerende hoof, Adcorp Holdings Volg RSG Geldsake op Twitter

resultate finansi
Ryto garsai
Apklausa: kas ketvirtas gyventojas siūlo gydytojus regionuose skatinti finansiškai

Ryto garsai

Play Episode Listen Later May 28, 2026 138:37


Trečdalis gyventojų mano, kad gydytojų trūkumą regionuose padėtų išspręsti prievolė jiems po studijų kurį laiką padirbėti mažesniuose miestuose. 4 iš 10 mano, kad padėtų papildomos finansinės paskatos. Tuo metu Seime bręsta idėja dalį gydytojų iš tiesų įpareigoti kurį laiką dirbti regionuose. Kiek tai realu?Aktualus klausimas. Per miško gaisrą Lazdijų rajone žuvo ugniagesys, pastaruoju metu degė ne viena pramonės įmonė. Kaip Jūs siūlote stiprinti priešgaisrinę saugą?Atnaujinami Atgimimo aikštės Klaipėdoje rekonstrukcijos darbai, kurie ilgokai buvo sustabdyti dėl po žeme rastų sprogmenų.Penki „Nemuno aušros“ politikai santaupų grynaisiais turi sukaupę daugiau nei milijoną eurų, grynųjų nevengia ir kitų partijų atstovai. Tai atskleidžia bendras 5 redakcijų žurnalistų tyrimas.Susisiekimo ministerija siekia Lietuvoje įdiegti skaitmeninio radijo technologiją DAB+. Prieš 20 metų jau buvo bandyta įdiegti skaitmeninį radiją. Radijo stočių vadovai sako, dabar įvesti skaitmeninį radiją ir atsisakyti įprasto FM bangų transliavimo yra pavėluotas ir per brangus sprendimas.Ved. Edvardas Kubilius

tai ved dab prie tuo lietuvoje kiek klaip radijo finansi seime lazdij susisiekimo edvardas kubilius
Spektrum
Spektrum: Menseregtekommissie sê watertenkwaens in Gauteng is skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur

Spektrum

Play Episode Listen Later May 22, 2026 49:28


22 Mei 2026: Die DA eis akkurate misdaadstatistiek oor kinder- en geslagsgeweld. Die Menseregtekommissie sê die gebruik van watertenkwaens deur Gautengse munisipaliteite het 'n skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur geword. Die ontwrigting van 'n gesamentlike sitting van die parlement, kos belastingbetalers bykans 'n miljoen rand.

Nuus
Gryslys: Ons hoor in Junie

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2026 0:28


Nadat Namibië in 2024 op die gryslys geplaas was deur die Finansiële Aksie-taakmag het die land sedertdien 13-fokusareas gehad om te verbeter om van die lys verwyder te word. Die fokusareas het die bekamping van geldwassery en terrorismefinansiering ingesluit. Die direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, Bryan Eiseb, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en sê Namibië behoort teen middel Junie te weet.

kosmos hoor namibi nuus finansi
Nuus
Dobbelraad se hoof, finansiële beampte geskors

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2026 0:19


Die Gauteng Dobbelraad se uitvoerende hoof, Karabo Mbele, is met onmiddellike ingang afgedank weens bestuursmislukkings en growwe wangedrag. Dit volg na ʼn forensiese ondersoek na die instelling se bedrywighede. Gauteng se LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramakgopa, het ook die dobbelraad se hoof finansiële beampte, Oscar Maripane, geskors na onthullings van onregmatige verkrygings en mislukte finansiële bestuur. Ramakgopa sê die besluit is nie oorhaastig of weens politieke redes geneem nie:

Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skole

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later May 8, 2026 10:22


Skoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié inkomste geword het nie. Dít is die fokus van die jongste episode van die #SkoolSlim-podsending waarin dr. Leandie Bräsler van die Skoleondersteuningsentrum met Carl van Rooyen, prokureur en beheerliggaamvoorsitter, gesels oor skoolgeld, kwytskelding en ouerverantwoordelikheid. Maroela Media

druk skole tog afrikaanse rooyen finansi maroela media
Nuus
Fima moderniseer finansiële sektor

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2026 0:28


Meer inligting is bekend oor Fima wat nou in werking is. Namfisa sê die wet konsolideer verouderde regulasies in 'n moderne raamwerk wat ontwerp is om verbruikersbeskerming te verbeter. Dit is opmerklik dat die omstrede pensioenbewaringsreël wat vereis dat 75 persent van fondse tot die ouderdom van 55 gesluit moet word, verwyder is.

meer dit sektor fima finansi
Nuus
Zille kap Stad Johannesburg oor finansiële krisis

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2026 0:20


Die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg, Helen Zille, sê die Stad het belangrike munisipale finansiële wette oortree en herhaalde waarskuwings deur die Nasionale Tesourie geïgnoreer. In 'n media-inligtingsessie het Zille gesê 'n brief van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verskeie oortredings uiteengesit, insluitend die goedkeuring van 'n onbefondsde begroting en die versuim om onreëlmatige en verkwistende besteding te voorkom. Sy waarsku hierdie oortredings kan die stad se finansiële krisis vererger en verdere ingryping deur Tesourie tot gevolg hê:

Nuus
Fima moderniseer finansiële sektor

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2026 0:35


Kry die nuus soos dit breek.

sektor kry fima finansi
Nuus
Fima tree in werking, pensioen-bepaling steeds uit

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2026 0:39


Na jare van vertragings en openbare debat het die Wet op Finansiële Instellings en Markte, Fima, amptelik op 1 Mei in werking getree. Tydens 'n inligtingsessie het Kenneth Matomola, die uitvoerende hoof van Namfisa, bevestig dat die 75 persent-bewaringsreël uitgefaseer is, en dat begunstigdes 'n kontantenkelbedrag van hul pensioen kan onttrek voor aftrede.

Nuus
ActionSA sê Stad Johannesburg in finansiële knyp

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2026 0:19


ActionSA sê die Nasionale Tesourie rig 'n waarskuwing oor die Stad Johannesburg se finansiële bestuur en waarsku oor mislukkings in bestuur, stygende skuld en nie-nakoming van regulasies. Woordvoerder Mongezi Ntsebenzo sê die finansminister, Enoch Godongwana, het die stad opdrag gegee om 'n salarisooreenkoms te staak wat as onbekostigbaar beskou word. Hy waarsku verbintenisse moet wettig en volhoubaar wees en vra dringende ingryping om die stad bestendig te maak:

johannesburg stad hy actionsa enoch godongwana finansi
RSG Geldsake met Moneyweb
Donker wolke pak oor die SAL saam te midde van finansiële chaos

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 13, 2026 12:34


Dr Joachim Vermooten, onafhanklike vervoerekonoom, deel sy indrukke oor prof. John Lamola en ander uitvoerende beamptes se bedankings by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), asook probleme met die lugdiens se finansiële state. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Ouers moet met hulle kinders oor geld praat, ander soek hulle finansiële raad op sosiale media

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 10, 2026 5:39


Henri le Grange, gesertifiseerde finansiële beplanner en prinsipaal van Le Grange & Vennote, 'n praktyk binne Old Mutual Personal Finance Advice, deel sy mening oor hoe ouers hul kinders finansiële advies moet gee. Volg RSG Geldsake op Twitter

Studio Expo
194. Medieaktivisterna och deras förebilder

Studio Expo

Play Episode Listen Later Apr 10, 2026 32:48


Under 2010-talet växte en ny typ av medieprojekt fram inom den svenska extremhögern. Med statligt stöd i ryggen byggde man plattformar med målet att utmana etablerade medier – och förändra det offentliga samtalet. För att nå ut och påverka tog man intryck av etablerade mediers tilltal och form samtidigt som man utmanade pressetiken. Men i dag har metoderna förändrats. Pressetiken har man helt lämnat bakom sig och en mer aggressiv aktivism har tagit plats. Bakom publiceringarna finns såväl provokationer som trakasserier och förföljelser. Vad händer när politiska aktivister kallar sig journalister? Vilka är de här aktörerna? Var kommer metoderna ifrån? Vad vill de uppnå? Och hur har det här förändrat extremhögerns propagandaapparat i Sverige? Gäster i studion är Anders Dalsbro, reporter på Expo och Expos vd Daniel Poohl. Programledare: Anna Fröjd Ställ en fråga till oss! Skicka in din lyssnarfråga som ett röstmeddelande till oss: https://www.speakpipe.com/studioexpo Vill du hellre mejla så skicka din fråga till studioexpo@expo.se  Läs mer: Jonathan Leman: Gränslös medieaktivism (2023): https://expo.se/kommentar/granslos-medieaktivism/ Alternativmedier ökar pressen på SD (Erik Glaad, 2022): https://expo.se/fordjupning/alternativmediernas-alternativ-till-hoger/  Här deltar Jessica Stegrud (SD) i högerextremistens konfrontation (Glaad, Leman, 2025): https://expo.se/granskning/har-deltar-jessica-stegrud-sd-i-hogerextremistens-konfrontation/  Finansiärerna (Erik Glaad, 2023): https://expo.se/fordjupning/finansiarerna/  Expo behöver ditt stöd Bli poddvän här: https://expo.se/stod-expo/bli-poddvan/  Prenumerera på Expo: https://expo.se/tidskriften/prenumerera  --- Studio Expo ger dig som lyssnar fördjupningar om våra avslöjanden, mer om våra granskningar och analyser av högextrema tendenser. Varje vecka i din poddspelare! Expo är en religiöst och partipolitiskt obunden stiftelse. Vi har granskat och bevakat extremhögern sedan 1995 – för en levande demokrati där rasistiska idéer och organisationer saknar inflytande. Stöd vår verksamhet genom att bli månadsgivare eller swisha en slant till 123 271 02 59.

RSG Geldsake met Moneyweb
OG bevind wéér dat staatsinstellings se finansiële bestuur en boekhouding pateties is

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 1, 2026 7:15


Alice Muller, portefeuljehoof by die Ouditeur-generaal van SA se kantoor, gesels oor die OG se verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

bestuur finansi
RSG Geldsake met Moneyweb
Kyk na die risiko's voor jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 13, 2026 6:50


Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko's om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
FIMA na verwagting vanjaar geïmplementeer

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 4, 2026 0:35


Die 2021 Wet op Finansiële Instellings en Markte, bekend as FIMA, word nou gefinaliseer. Die wet het opslae gemaak oor die pensioen bewaringsbepaling wat nou amptelik uitgelaat is uit die wetgewing. Kenneth Matomala, die hoofuitvoerende beampte van Namfisa, het met die regeringsinligting sentrum gesels oor die stand van die wetgewing wat nou geïmplementeer moet word.

wet fima finansi
Nuus
Welvaart: Tyd is jou grootste bate

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 4, 2026 0:26


Jongmense word aangemoedig om vroeg te begin spaar om 'n beter finansiële toekoms te verseker. Finansiële kenners sê jong volwassenes het hul grootste voordeel in welvaartbou nie in hoë salarisse nie maar in tyd. Christopher Freygang, welvaartbestuurder by Old Mutual Namibia, sê om leefstylinflasie te vermy, onder jou vermoë te leef en gereelde beleggings is die fondasie vir langtermyn stabiliteit en vryheid.

bate grootste welvaart finansi
RSG Geldsake met Moneyweb
FIS: Kriptoplatforms moet nou ook soos banke maak en verdagte transaksies aanmeld

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 4, 2026 12:01


Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum (FIS), gesels oor die riglyne aan kripto-batediensteverskaffers om die aanbevelings van die FATF toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Cosatu juig oor R358 miljoen-boete aan Steinhoff-hoë

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 3, 2026 0:16


Cosatu verwelkom 'n boete van 358-miljoen Suid-Afrikaanse rand wat die Gedragsowerheid van die Finansiële Sektor aan 'n voormalige direkteur van Steinhoff, Stephanus Johannes Grobler opgelê het. 'n Ondersoek deur die owerheid het bevind Grobler het die Wet op Finansiële Markte oortree, veral rakende bepalings wat die regstreekse of onregstreekse vervaardiging of publikasie van vals, misleidende of bedrieglike verklarings verbied. Matthew Parks van Cosatu sê dit is 'n langverwagte oorwinning:

Nuus
Namibië se jong bevolking is voordelig vir aftrede

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 0:30


Finansiële beplanning en slim belegging word toenemend belangrik in 'n wêreld wat gekenmerk word deur ekonomiese onsekerheid en veranderende markte. By die onlangse Alexforbes Namibië Beleggingsbestemmingseminaar het kenners die behoefte beklemtoon om veerkragtige portefeuljes te bou wat by verandering kan aanpas. Nancy Maphosa, bemarkingsbestuurder by Alexforbes, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat Namibië se demografie 'n duidelike voordeel het.

jong kosmos namibi nuus finansi
RSG Geldsake met Moneyweb
Daar is finansiële vrae wat jy jou eggenoot moet vra

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 27, 2026 7:02


Elke Brink, direkteur by PSG Wealth Route 21, gesels oor finansiële vrae wat elke egpaar behoort te bespreek. Volg RSG Geldsake op Twitter

daar moet finansi
Nuus
FIS stel alle gryslys-tekorte reg voor sperdatum

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 16, 2026 0:09


Die Finansiële Intelligensie-sentrum sê hy het voor die Mei 2026 sperdatum, al 13 tekorte wat deur die Finansiële Aksie-taakmag uitgewys is aangespreek. Dit kom na die land in Februarie 2024 op die taakmag se gryslys geplaas is. Kosmos 94.1 Nuus het met Bryan Eiseb, die direkteur van die sentrum gepraat.

Nuus
Nust kom studente onder finansiële druk tegemoet

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2026 0:38


Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie het 'n skuldkwytskelding aangekondig wat daarop gemik is om finansieel beperkte studente in staat te stel om met 2026-registrasie voort te gaan en hul studies voort te sit. Nust-woordvoerder Cindy van Wyk het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die maatreël bedoel is om finansiële druk te verlig terwyl gestruktureerde terugbetaling van uitstaande fooie verseker word.

RSG Geldsake met Moneyweb
FIS kan dalk gou leefstyloudits doen

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 3, 2026 10:27


Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, verduidelik wat alles van die FIS verwag sal word en wat só 'n leefstyloudit sal behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Maak seker jou finansiële jaar begin op 'n hoë noot

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jan 27, 2026 8:34


Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, deel strategieë om jou portefeulje gereed te kry vir 2026. Volg RSG Geldsake op Twitter

jaar maak noot finansi seker
Monitor
Monitor 27 Januarie 2026

Monitor

Play Episode Listen Later Jan 27, 2026 48:17


Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. Die voortslepende kragonderbreking in Gqeberha ontwrig onderrig by skole. Finansiële instellings word gemaan dat daar teen hulle opgetree sal word indien hulle nie aan nuwe kubersekuriteitvereistes voldoen nie. Die F.W. de Klerk Stigting steun 'n versoek om die misdaadkrisis op die Kaapse Vlakte tot 'n provinsiale ramp te verklaar.

Nuus
Moenie doelloos geld uitgee in Desember nie

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 18, 2025 0:38


Baie Namibiërs spandeer meer geld in Desember as op enige ander tyd van die jaar, aangesien troues, uitstappies na die dorp, Kersetes en Nuwejaarsvieringe die feestelike kalender vul. Finansiële kenners waarsku dat oorbesteding gedurende die feestyd 'n groot rede is waarom baie huishoudings die nuwe jaar onder finansiële druk begin. FNB-woordvoerder Hileni Amadhila het raad:

Nuus
Groot teenkorrupsie byeenkoms in Doha

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 15, 2025 0:19


Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei vandag die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die elfde VN Teenkorrupsie-konferensie in Doha. Die woordvoerder van die minister, Terrence Manase, sê die week lange geleentheid sal na verwagting meer as 2 000 afgevaardiges van oor die wêreld saamtrek vir samesprekings oor voorkoming en bedreigings, insluitend kubermisdaad en KI-korrupsie. Die span van Suid-Afrika sluit in die SAPD, die Nasionale Vervolgingseenheid, die Spesiale Ondersoekeenheid, die Finansiële Intelligensiesentrum en die Departement van Internasionale Betrekkinge:

Nuus
Namibië vorder puik met bekamping van finansiële misdade

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 15, 2025 0:42


Die Finansiële Intelligensiesentrum het voortgesette vordering in Namibië se pogings om geldwassery en finansiële misdaad te bekamp gerapporteer, soos weerspieël in die 2025 Basel Teengeldwassery- en Finansiële Misdaadrisiko-indeks. Die beter vertoning beklemtoon die land se versterkte verdedigingsmaatreëls en sy verbintenis tot die beskerming van die integriteit van die finansiële stelsel, sê die FIC. Namibië moet nietemin waaksaam bly en onder meer sy pogings opskerp om die land van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys te laat verwyder. Melintha Fleermuys, waarnemende hoofbestuurder van die departement van analise en wetstoepassingondersteuning, verduidelik:

Nuus
Finansiële advies is goud werd

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 9, 2025 0:15


Old Mutual Wealth Namibia sê welvaart is meer as die syfers op 'n staat, en waarsku dat baie Namibiërs met beduidende bates steeds groot finansiële besluite alleen neem, dikwels teen 'n koste. Christopher Freygang, Welvaartbestuurder by die maatskappy, sê gepersonaliseerde, verhoudingsgebaseerde finansiële advies is nie 'n luukse nie, maar 'n strategie wat onsekerheid in geleentheid omskep.

RSG Geldsake met Moneyweb
Ascor is die finansiële praktyk van die jaar

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 28, 2025 7:10


Wouter Fourie, direkteur by Ascor Independent Wealth Managers, gesels oor hul Professionele Praktyk van die Jaar-toekenning deur die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

jaar finansi
Nuus
Rand se versterking kan tydelik wees

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 21, 2025 0:17


Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, waarsku die rand se onlangse versterking kan tydelik wees en beklemtoon die behoefte aan voortgesette strukturele hervormings om prysbestendigheid te handhaaf. Kganyago sê die vordering, soos die land se kredietopgradering en uittrede uit die Finansiële Aksietaakmag se gryslys is bemoedigend, maar verdere hervormings is noodsaaklik om ekonomiese groei te ondersteun, skuld volhoubaar te bestuur, en te verseker dat inflasie oor die mediumtermyn naby die drie-persent-teiken bly:

rand wees finansi lesetja kganyago kganyago
Nuus
Digitale finansiële geletterdheid kry hupstoot

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 20, 2025 0:39


In 'n poging om finansiële geletterdheid regoor die land te verbeter, is die Finansiële Geletterdheidsinisiatief van plan om 'n boekie oor digitale finansiële geletterdheid bekend te stel wat landwyd versprei sal word. Die boekie is daarop gemik om die probleem van lae digitale geletterdheid te bestry, wat sommige Namibiërs kwesbaar maak vir swendelary en uitsluiting in 'n toenemend tegnologiegedrewe finansiële sektor. Die inisiatief se adjunkdirekteur van finansiële opvoeding en verbruikersbeskerming, Josef Ihemba.

RSG Geldsake met Moneyweb
Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 11, 2025 11:45


Die diefstal uit Suid-Afrikaanse bankrekeninge het 'n kritieke vlak bereik. Willem Venter, ondersoekondersteuningspesialis by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek. Volg RSG Geldsake op Twitter

diefstal suid afrikaanse finansi
Nuus
Finansiële hulp aan SME's sal werk skep

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 31, 2025 0:31


'n Openbare bespreking wat deur die Ekonomievereniging van Namibië georganiseer is het werkskepping, vaardigheid- en arbeidsbehoeftes, en onderwys en opleiding onder die loep geneem. Die uitvoerende direkteur by die finansministerie, dr. Michael Humavindo, glo dat finansiële hulp aan SME's werk sal skep. Humavindo het meer.

Nuus
Cyril se viering van gryslys verdwydering ignoreer werklikheid

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 30, 2025 0:21


Die UDM sê president Cyril Ramaphosa se viering van Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys ignoreer die werklikheid. Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, sê terwyl die president tegniese voldoening en beleggersvertroue prys, staar miljoene Suid-Afrikaners honger, werkloosheid en vrees in die gesig. Hy sê tegniese mylpale moet deur sigbare verandering in mense se lewens geëwenaar word:

Nuus
SA rand sterk na gryslys-verwydering, en Namibië baat ook

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 30, 2025 0:40


Die Suid-Afrikaanse rand het versterk tot net bo 17 teenoor die Amerikaanse dollar nadat Suid-Afrika van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys verwyder is. Die ontwikkeling volg op die Amerikaanse Federale Reserweraad se besluit om sy maatstafkoers te verlaag met 25 basispunte, wat vraag na die Amerikaanse geldeenheid afdwing en dus verswak dit. Plaaslike ekonoom Josef Sheehama het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die ontwikkeling nie net positief is vir Suid-Afrika nie, maar ook vir Namibië.

Nuus
Gryslys: Net twee punte oor, sê Eiseb

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 27, 2025 0:29


Namibië het internasionale erkenning ontvang vir sy vordering in die bekamping van finansiële misdade. Die Finansiële Aksie-taakmag het amptelik Namibië se derde vorderingsverslag aangeneem en die land geprys vir die oplossing van 11 uit 13 strategiese tekortkominge sedert dit in Februarie 2024 op die gryslys geplaas is. Die direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, Bryan Eiseb, sê die prestasie weerspieël sterk politieke wil en nasionale koördinering. Twee oorblywende kwessies, gekoppel aan ondersoeke na geldwassery en terrorismefinansiering, sal na verwagting teen Mei 2026 volledig aangespreek word.

twee namibi punte finansi
CILVĒKJAUDA
#237 Nauda un intimitāte - kas pārus vieno un kas šķeļ - NANSIJA LĪBIETE

CILVĒKJAUDA

Play Episode Listen Later Oct 6, 2025 93:36


Kāpēc par problēmām ar naudu runāt ir tikpat grūti kā par problēmām seksā? Tāpēc, ka abas tēmas prasa ievainojamību, atklātību un drošību. Kad tās sarunā trūkst, tad katra no šīm tēmām var kļūt par attiecību grāvējiem.Sistēmiskā ģimenes psihoterapeite Nansija Lībiete šajā sarunā parāda, ka gandrīz visi konflikti par naudu sākas ar vienu problēmu – nesarunāšanos. Mēs pieņemam, ceram, domājam, ka "gan jau viss nokārtosies", bet nerunājam. Un tad pēkšņi atklājas, ka viens ir taupītājs, otrs – patērētājs, vienam vajag drošības spilvenu, otrs dzīvo šodienai, viens slēpj pirkumu cenas, otrs jūtas nenovērtēts.Nauda pati par sevi pārus neizšķir. Bet nespēja par to runāt godīgi – tā gan.Sarunu ierakstījām, lai palīdzētu saprast, kā atpazīt sarkanos karogus, ko darīt, ja viens pelna daudz vairāk nekā otrs, kas ir finansiālā vardarbība, kā aizsargāt sevi, kad esi finansiāli atkarīgs no partnera un citām problēmām, kas saistītas ar naudu.Galvenais secinājums? Runāt, runāt un vēlreiz runāt ar otru. Jo tikai caur sarunām mēs varam atrast risinājumu, kas palīdz un der mums abiem.Šo epizodi filmējām Power-Up SPACE Rīgas centrā. Te ir viss, kas nepieciešams – moderni aprīkotas studijas un arī daudzpusīgas telpas pasākumiem, kur rīkot apmācības, prezentācijas, filmu vakarus un pat konferences ar skaistu skatu uz Rīgu. Piesakies iepazīšanās tūrei!SARUNAS PIETURPUNKTI:0:00 Ievads3:43 Kāpēc par naudu runāt ir tikpat grūti kā par seksu8:58 Kad viens pelna vairāk: kas notiek ar varu attiecībās12:48 Kad sieviete pelna vairāk nekā vīrietis15:08 Otra maiņa mājās – kad viens dara mājas darbus, bet otrs nepalīdz16:19 Kā finanšu nesaskaņas grauj intimitāti22:00 Taupītājs un patērētājs vienās attiecībās – vai tas var izdoties?25:20 Sarkanie karogi: kā tos laicīgi pamanīt32:51 Kad viens grib mainīt rīcību, bet otrs saka "mēs vienmēr tā darījām"40:17 Power-Up SPACE ir vieta, kur īstenot savus radošos projektus. Te ierakstījām šo Cilvēkjaudas epizodi. Piesakies iepazīšanās tūrei: powerupspace.eu41:25 Individuālais un kopīgais budžets – kā to sabalansēt49:00 Finansiālās vardarbības piemērs52:37 Kā organizēt budžetu, ja ir liela ienākumu atšķirība57:57 "Kas tu esi par veci…" – pārmetumi, kas ievaino59:43 Otra monētas puse: vīrieši, kas smok no atbildības sloga1:04:27 Finansiālā atkarība: kad viens ir pilnībā atkarīgs no otra1:07:27 Laulības līgums – aizsardzība, nevis laulības nāves spriedums1:10:26 Kad vīrs uzstāj, lai sieva nestrādā1:17:36 Kad sieviete grib palikt mājās, bet vīrs nejūtas finansiāli droši1:20:04 Kas ir finansiālā vardarbība attiecībās1:23:05 Pieauguša cilvēka atbildība – domāt par savu dzīvi

Nuus
Finansiële argitektuur moet hersien word

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 26, 2025 0:16


Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê daar is ʼn behoefte aan finansiële geregtigheid. Hy sê dit beteken die internasionale finansiële argitektuur moet hersien word om dit regverdiger en geskik vir vandag se realiteite te maak. Hy het gister deelgeneem aan die G20-vergadering van Buitelandse ministers in New York. Guterres sê wanneer uitleenkoste daal en fiskale ruimte verbreed, kan regerings in ontwikkeling en veerkragtigheid belê en krisisse voorkom:

Nuus
Finansiële stres 'kniehalter werkers'

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 23, 2025 0:32


Finansiële stres word 'n stille krisis in Namibiese werkplekke, met die 2024 Old Mutual Financial Services Monitor wat onthul dat meer as die helfte van werkende Namibiërs sukkel om kop bo water te hou. Volgens Ashante Manetti, stigtings- en kleinhandelbemarkingsbestuurder by Old Mutual Namibia, bly hierdie stres nie by die huis nie, dit volg werknemers werk toe, wat hul fokus, spanwerk en algehele prestasie beïnvloed.