POPULARITY
Weens bek-en-klouseer in naburige Suid-Afrika en Botswana, wat 'n risiko vir Namibië inhou, bly die land se jaggemeenskap op hoë gereedheidsgrondslag. Kosmos 94.1 Nuus het met Hannes du Plessis, die president van die Namibiese Professionele Jagvereniging, Napha, gepraat, wat sê daar is geen direkte risiko vir jagters nie. Hy het hulle egter aangespoor om streng by die veiligheidsmaatreëls wat deur die regering uiteengesit is, te hou.
#903. Comedian, actor, theater kid, chaos enthusiast — Gianmarco Soresi joins Kaitlyn for a laugh-out-loud, no-notes-needed episode recorded in New York City.Gianmarco opens up about starting out as a musical theater kid with Broadway dreams, how singing still sneaks its way into his comedy, his time on movie sets (yes, one involved J.Lo), and why he genuinely enjoys being bullied at SoulCycle.They riff on reality TV, producers, hecklers, triggering April Fools jokes, long-term relationships, creative highs, embarrassing on-stage moments, and a very questionable TV show idea involving… small weens.It's silly, honest, and the kind of conversation that only happens when two people are fully cracking each other up — basically, the perfect episode to throw on when you want to laugh and feel like you're hanging out with friends. Enjoy
Goudpryse het Vrydag tot 'n sewe-week hoogtepunt gestyg, versterk deur 'n swak Amerikaanse dollar en 'n toename in werkloosheid in die VSA. Die edelmetaal het op 4 286 dollar per fynons gesluit, en verhandel vandag teen sowat 4 337 dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper oor die beweegredes agter goud se vertoning gepraat:
Die Republikeinse Party sê die uitslag van die 2024 presidensiële verkiesings en verkiesings het die party finansieel swaar getref. Partypresident Henk Mudge het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle sal die komende streek- en plaaslike verkiesings met hul laagste begroting ooit betree. Die party het van twee setels in die Nasionale Vergadering na een gegaan na die 2024-verkiesings. Mudge sê die party sal slegs in 'n paar plaaslike owerhede deelneem.
Jonathan Bigham, finansiële hoof van Balwin, gesels oor hul tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Send us a textThe only thing more scary than Halloween is a bunch of unsupervised kids in 1978, high on sugar, wreaking havoc on suburbia. This time the boys wax nostalgic on the Halloween experience in the 70s and 80s. From horrible Woolworth's boxed costumes to those miserable clods that handed out pennies instead of candy to trick or treaters, we're covering it all. If you ever filled a pillowcase full of peanut butter taffy twists and micro Snickers, this is the podcast for you. We also give our best strategies for TP'ing those "non-compliant" houses. Popcorn balls? Really?
The company started in his family home and now supplies big name superstars all over the country with cold weather gear. You can be part of the fun tomorrow in Eagan. Find out more on The Sawkar Salute!
The company started in his family home and now supplies big name superstars all over the country with cold weather gear. You can be part of the fun tomorrow in Eagan. Find out more on The Sawkar Salute!
Namibië se ekonomie is onder druk. Kenners waarsku dat 'n kombinasie van hoë belasting op 'n klein groepie individue, 3,8 persent van die werkende bevolking, en lae lone vir die meerderheid ekonomiese groei kan vertraag. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Josef Sheehama gepraat, wat gewaarsku het dat hoë belasting en lae lone groei versmoor, verbruikersbesteding verminder en sakebeleggings vertraag.
Action Society sê die moordsyfer in Suid-Afrika is tans hoër as die sterftes deur wêreldwye terrorisme. Die burgerregtegroep sê verlede jaar is meer as 26 000 mense vermoor, byna vier keer meer as die dodetal weens wêreldwye terreur. Juanita du Preez van Action Society waarsku geweldsmisdaad het in die afgelope dekade gestyg en het meer as 250 000 lewens geëis. Du Preez vra alle Suid-Afrikaners om verandering te eis deur sy dekade van agteruitgang-veldtog:
Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRD Gold, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Nog reaksie word ontvang op die opdrag deur die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, dat alle plaaslike owerhede nie kontrakte met RedForce Debt Management moet hernu of toeken nie. Kosmos 94.1 Nuus het nog reaksie gekry by Immanuel Festus van Walvisbaai se Backyard Tenants-groep.
Gerrit van der Merwe, sitrusboer en voorsitter van die Sitrusprodusentevereniging (CGA), skets 'n prentjie van die huidige situasie met Amerika se 30%-tarief wat oor twee weke in werking tree. Volg RSG Geldsake op Twitter
Werner Kapp, uitvoerende hoof van Altron, gesels oor Altron se geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrika is in 'n moeilike posisie met die konflik in die Midde-Ooste. Ramaphosa se Withuis-besoek het ook ontaard. Intussen het Iran se regering Namibiese belange deur sy aandele in die Rössing-myn. Kenners waarsku dat 'n duidelike standpunt deur enige van die twee regerings ekonomiese gevolge uit die VSA kan inhou. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Andre Duvenhage, politieke ontleder van Suid Afrika, gepraat.
Kry die nuus soos dit breek.
We blikken terug op de aflevering met onze zonen, die bij nader inzien voelde als een Weens debutantenbal. Het thema van de week is keuzestress, ingegeven voor Lies’ eindeloze zoektocht naar de heilige graal: een vakantiehuisje voor de zomer in Normandië.Aaf citeert veel van haar goeroe Gretchen Rubin in dit verband, waarbij je altijd ‘the bigger life’ moet kiezen.We hadden beiden levensveranderende wellnesservaringen deze week, met fascinerende lange lijnen en een compleet gebrek aan knopen.Een luisteraar wil weten of ze na de dood van haar man terug zal verhuizen naar de stad waar haar wortels liggen, en voor antwoorden op levenskwesties kijken we naar kunstenares Kinke Kooi. Een gezonde huid begint van binnenuit: met een gezonde levensstijl, weten wat je huid écht nodig heeft én de juiste producten. Kijk op https://www.hollandandbarrett.nl/ 10% korting bij een minimale besteding van €40 met kortingscode AAFLIES. Geproduceerd door: Tonny Media. Kijk hier de aflevering op Youtube Volg ons op Instagram Adverteren? adverteren@tonnymedia.nlSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
Met skole wat gesluit is en meer as 7 200 leerders wat geraak word, sowel as agt hervestigingskampe vir 233 huishoudings, gaan dinge moeilik in die Ohangwena-streek. Efundja maak amok. Owerhede ervaar tekorte aan matrasse, kos, toilette en meer. Kosmos 94.1 Nuus het met die streeksgoewerneur Sebastian Ndeitunga gesels.
Die DA sê finansminister Enoch Godongwana se besluit om die BTW-verhoging van 'n 0,5-persentasiepunt te skrap, is ʼn draaipunt in die stryd om Suid-Afrikaners teen ongeregverdigde finansiële laste te beskerm. Die party sê hy het ʼn voorstel van Godongwana se prokureurs ontvang om buite die hof te skik oor sy interdik-aansoek teen die verhoging. Die voorsitter van die party se federale raad, Helen Zille, sê die minister sou dit nie omgekeer het as dit nie vir die DA was nie:
The SKATCAST Network presents:The Dave and Angus Show #170Today's Show:Dave and Angus read comments from our last Litterbox "Comment Party" with the mission to give out some cool SKATCards and plan out some future cards with our Boss Turds. There are some really good ideas in here! And for all our Boss Turds, this week's comment party topic is "Your Favorite Part of the Ice Walls 2025 Expedition." Have an Amazing Day!!!Visit us for more episodes of SKATCAST and other shows like SKATCAST presents The Dave & Angus Show plus BONUS material at https://www.skatcast.com Watch select shows and shorts on YouTube: bit.ly/34kxCneJoin the conversation on Discord! https://discord.gg/XKxhHYwu9zFor all show related questions: info@skatcast.comPlease rate and subscribe on iTunes and elsewhere and follow SKATCAST on social media!! Instagram: @theescriptkeeper Facebook: https://www.facebook.com/scriptkeepersATWanna become a Patron? Click here: https://www.patreon.com/SkatcastSign up through Patreon and you'll get Exclusive Content, Behind The Scenes video, special downloads and more! Prefer to make a donation instead? You can do that through our PayPal: https://paypal.me/skatcastpodcast Get bonus content on Patreon Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
As gevolg van die goeie reënval regoor die land, kan verhoogde plantbedekking tot veldbrande lei gedurende die droë seisoen. The Villager het gepraat met Jonas Mwiikinghi, die hoof bosboubeampte vir Kavango-Oos en Wes, wat 'n waarskuwing aan inwoners en boere uitgereik het oor die verhoogde risiko van brande in Rundu en Kavango-Oos. Gemeenskapsveldtogte is geloods om bewustheid te verhoog oor die verwagte gevare en wat lede van die gemeenskap kan doen om brande te beheer.
NamRA is besig om 75,1 miljoen Namibiese dollar aan 50 804 belastingbetalers terug te betaal, met bedrae wat wissel van 100 dollar tot 3 000 dollar. 'n Derde groep terugbetalings, wat meer as 200 miljoen dollar beloop en krediet van tussen 101 dollar en 100 000 dollar dek, is vir later die maand geskeduleer. Hierdie inisiatief het ten doel om die agterstand in terugbetalings uit te wis, soos onder Artikel 94 van die Inkomstebelastingwet van 1981. Tans word 60,9 miljoen dollar se terugbetalings aan 31 162 belastingbetalers opgehou weens onvolledige belastingopgawes of ontbrekende bankbesonderhede. Belastingbetalers word aangeraai om hul rekords op te dateer om vinnige terugbetalings te verseker. NamRA-woordvoerder, Tonateni Shidhudhu het meer.
Sielkundige teistering soos beledigings, dreigemente, afknouery of intimidasie is die algemeenste vorm van werkplekmishandeling wêreldwyd, met ongeveer een uit elke ses mense wat sê dat hulle dit ervaar het. Weens jaareindmoegheid kan sommige werknemers moontlik hul emosies uitdruk deur ander af te jak, wat kollegas as afknouery kan beskou. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Job Muniaro, sekretaris-generaal van die Nasionale Vakbond van Namibiese Werkers, oor die kwessie.
Die arbeidsminister, Utoni Nujoma het bevestig dat die minimumloon op 1 Januarie 2025 in werking tree. Onder andere die landbousektor het gevra vir 'n gefasseerde inwerkingstelling oor drie jaar, wat toegestaan is. Alle lone moet egter in kontant betaal word en rantsoen kan nie daarvoor gebruik word nie. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging lewer kommentaar.
Adolf Muremi, die voorsitter van die Namibian National Farmers Union, sê veral werkers op kommunale plase gaan hulle werk verloor.
The Brood picks up where they left off, in Louisville for a speaking engagement at basketball arena-sized mega church. The kids play some rough violin and sing a barbershop-style hymn. Out of all of those Duggars, the hot ticket for autographs, was Soundman Jim! The Stache, himself. In our Spooky Season Dig, we went Ween. JesusWeen that is...nope, that still doesn't make it any less funny. Check out the way to rip October 31st out of Satan's hands! Be prepared, there's some pretty low hanging jokes to be shared throughout. Merp. There's no shame in my game. Like What You Hear? Would you like to help support a Snarking Couple from Glendale, Arizona? Join us at www.buymeacoffee.com/diggingupthedug Enjoy our episode visuals and Mildred content at instagram.com/digginguptheduggarspod and we do have a P.O. Box 5973, Glendale Arizona, 85312
Unam hou môreoggend sy lente-gradeplegtigheid en verkeer sal 'n uitdaging wees tussen 6 uur en 12. Om opeenhoping te vermy, word motoriste aangemoedig om vir bykomende reistyd te beplan of alternatiewe roetes te oorweeg. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Namesho, Unam-woordvoerder, gepraat vir meer insig.
Amerikaanse visepresident Kamala Harris het haar verkiesingsveldtog onderbreek en teruggekeer na Washington, weens die verwoestende orkaan Helene. Ten minste 116 mense is dood tydens die aanslag, onder meer in oorstromings en modderstortings. Reddingspogings duur voort en die dodetal kan styg, volgens amptenare. Harris het in Washington gepraat met federale reddingswerkers.
Weens die voortslepende droogte is meer as 130 seekoeie by Munambezadam, naby die Lyambezi-meer in die Zambezi-streek, gestrand. Munambeza is die derde dam aan die Choberivier, wat aan Botswana grens, waar seekoeie vasgeval het. Om die seekoeie aan die lewe te hou tot die volgende reënseisoen, het die lynministerie boorgate begin boor. Kosmos 94.1 Nuus het met omgewingswoordvoerder Romeo Muyunda, gepraat.
Sedert 2021 het 220 mans en 57 vroue selfmoord gepleeg in die Omusati-streek, met manlike selfmoorde wat elke jaar toeneem. In 2021 het 46 mans selfmoord gepleeg, wat toegeneem het tot 61 in 2022, en 75 in 2023. Tot dusver vanjaar het 38 mans hul eie lewe geneem. Dit is onthul deur Omusati-polisiebevelvoerder, kommissaris Ismael Basson, by 'n manskonferensie in Outapi. Die geleentheid het kwessies soos selfmoord, geslagsgebaseerde geweld en mishandeling aangespreek. Kosmos 94.1 Nuus het met die sosiale aktivis en presidensiële kandidaat Rosa Namises gepraat oor die toename in selfmoordgevalle in die land. Sy sê dis weens 'n veranderde samelewing.
Die steenkoolgroep Thungela het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Junie aangekondig, die finansiële hoof Deon Smith gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die gebrek aan medisyne in hospitale en klinieke was weer op die voorgrond in die parlement. Tydens vandag se spesiale sitting het die Republikeinse Party-parlementslid, Lucia Tjiveze, gesondheidminister Kalumbi Shangula gevra vir 'n opdatering van die situasie. Tjiveze beweer dat mense sterf omdat hulle tweede opsie-medisyne gegee word, omdat die eerste opsie nie beskikbaar is nie. Meer as 85 persent van die bevolking is afhanklik van openbare gesondheid en maatskaplike dienste. Dit sluit in 322 klinieke, 56 gesondheidsorgsentrums, 34 distrikshospitale, vier intermediêre hospitale en een nasionale verwysingshospitaal.
Zimbabwe berei voor om die voorsitterskap van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap oor te neem en om die SAOG-beraad op 17 Augustus in Harare aan te bied. Weens die gerapporteerde arrestasie en marteling van aktiviste en politieke opponente, het oproepe egter opgegaan dat die beraad uit die land geskuif moet word. Die ANC het reeds die idee verwerp en sê dat Zimbabwe se probleme deur die land self opgelos moet word. Setfree Mafukidze, 'n Zimbabwiese aktivis, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en sê die regime het bewys hy gee nie om vir sy mense nie.
Omaruru in die Erongo-streek ervaar sedert verlede jaar drasties verlaagde waterdruk, wat teen Oktober vanjaar 'n potensiële waterkrisis inhou. Omaruru is trots daarop om sy eie waterfasiliteite, pype en stelsels te hê, wat onafhanklikheid van eksterne waterbronne verseker. Die dorp maak staat op die Omaruru-rivier met 12 boorgate, waarvan agt in werking is en vier buite gebruik is. Watervlakke het gedaal weens onvoldoende reënval, wat die installering van nog twee boorgate genoodsaak het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ferdinand Hengombe, 'n inwoner van Omaruru, wat sê die krisis het ontstaan omdat die dorpsraad boere toegelaat het om damme te bou.
Die Stad Windhoek ondervind dat sommige inwoners met voorafbetaalde elektrisiteitsmeters se meters nog nie opdateer is nie. Weens probleme om toegang tot hierdie huishoudings te kry, sukkel die Stad om die situasie reg te stel. Indien die meters nie teen 24 November opgedateer is nie, sal inwoners nie elektrisiteit hê nie want die meters sal nie hulle krediettekens aanvaar nie. Lydia Amutenya, Stad Windhoek se kommunikasiebeampte, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en versoek alle kliënte om saam te werk en opdateringsbeamptes toegang tot hul meters te gee.
Die werk van die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië, CPBN, lok gemengde reaksies uit. Sommige mense sê die raad help om die openbare verkrygingstelsel beter te administreer, maar ander sê dat dit meer burokratiese rompslomp skep. Die gesondheidministerie sê ook medisynetekorte by hospitale en klinieke is weens vertragings in tendertoekennings. Die raad sê weer dit het nog altyd regstellende aksies bedink om die ministerie toe te laat om korttermynverkryging te doen, sodat hospitale nie heeltemal sonder voorraad is nie. Die PDM is oortuig daarvan dat die hele raad weens onbevoegdheid afgedank moet word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die PDM se skadu-finansminister, Nico Smit.
Ontwikkelende lande, wat dikwels in die "Globale Suide" groepeer word, vat nie altyd die Weste se kant in sy kritiek op Rusland en China nie. Hulle prioritiseer soms hul ekonomiese ontwikkelingsbande met hierdie magte en voel dat die Weste nie hul bekommernisse aanspreek nie. 'n Nuwe geopolitieke verdeling het ontstaan ten opsigte van buitelandse- en veiligheidsbeleide. Die voortslepende oorlog tussen Palestina en Israel vererger die kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage gesels, wat sê Namibië en Suid-Afrika is in 'n moeilike situasie weens hul alliansies.
Jackson and KG need 30-second timeouts. How do you wash your fruit? Audio of Adam Wainwright quoting Wilson Phillips on MLB Network with Greg Amsinger. Zach Bryan in St. Louis the next two nights. ZB and Brianna Chickenfry's entanglement. Country music in St. Louis. Top hats at concerts. Vince Gil. Baby, Baby. Weens in movies. Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoicesSee Privacy Policy at https://art19.com/privacy and California Privacy Notice at https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.
Jackson and KG need 30-second timeouts. How do you wash your fruit? Audio of Adam Wainwright quoting Wilson Phillips on MLB Network with Greg Amsinger. Zach Bryan in St. Louis the next two nights. ZB and Brianna Chickenfry's entanglement. Country music in St. Louis. Top hats at concerts. Vince Gil. Baby, Baby. Weens in movies. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
Talla praat ook oor wat die organisasie doen om Suider-Afrikaanse lande by te staan.
Die landbou-ministerie se voorlopige oesskattings dui op 'n drastiese vermindering in die voorspelde oes, weens die droogte. Die totale nasionale graanproduksie van mielies, giers, sorghum en koring word op 72 150 metrieke ton geraam. Dit is 53 persent laer as verlede seisoen se oes van 153 012 ton. Slegs die besproeiing-groenskemas verwag hoër oeste vir mielies en koring, met onderskeidelik 24 persent en 63 persent, in vergelyking met verlede seisoen. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Patrice Talla, die Voedsel- en Landbou-organisasie se substreekkoördineerder vir Suider-Afrika, wat sê dat Suid-Afrika 'n uitvoerder van mieliemeel gaan word.
Adjunk-premier John Mutorwa het onlangs die Kavango-Oos-streek besoek te midde van kommer oor die verspreiding van droogtehulpkos. Meer as 44 000 mense in die streek word deur die droogte geraak. Kavango-Oos het in Oktober verlede jaar sy eerste besending droogtehulpkos ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Erginus Endjala, die goewerneur van die Omusati-streek, wat 'n opdatering gee oor die situasie.
Die belangrike Hardapdam, waarop boere van die groenskema staatmaak, is tans net 12,3 persent vol. Boere by die besproeiingskema mag net 25 persent van hul lande besproei, maar kan so hul permanente gewasse behou. Kosmos 94.1 Nuus het met gepraat met Voermeester se hoof uitvoerende beampte , Jaco Labuschagne, oor hoe die beperking die produksie van voer sal affekteer.
Die adjunkdirekteur van die omgewingsministerie, Kenneth/Uiseb, sê Namibiërs maak toenemend van wildsvleis gebruik, wat die kanse vergroot om verskeie siektes op te tel. Hy het gepraat by die Antimikrobiese Weerstand Belanghebbende-vergadering. Antimikrobiese middels word gebruik om aansteeklike siektes wat deur bakterieë, swamme, virusse en protosoë-parasiete veroorsaak word, te behandel. Hierdie organismes het egter 'n weerstand teen die middels begin opbou. Die gebruik van antimikrobiese middels in diere- en plantproduksie word deur 'n wisselwerking van baie faktore beïnvloed. /Uiseb verduidelik meer.
Voerpryse in Namibië gaan styg weens die droogte en bek-en-klouseer in Suid-Afrika. Die uitdagings met ruvoer-invoer veroorsaak dat Namibië afhanklik is van beperkte, duurder binnelandse voorrade. Terselfdertyd heers kommer oor die volhoubaarheid van binnelandse produksie, juis omdat die Hardapdam se vlak baie laag is en dit een van die land se voorste ruvoer-produserende gebiede is. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommersiële bestuurder van Voermeester, Jaco Labuschagne, gepraat wat die voorspelling bevestig.
Die Stad Windhoek staar 'n ernstige watertekort in die gesig, wat gelei het tot die aktivering van die nood-boorgatskema om die drinkwatervoorraad vanaf Junie verlede jaar aan te vul. Dit het gelei tot waarneembare veranderinge van die norm met betrekking tot waterkleur, smaak, en reuk. Die Stad bly daartoe verbind om die kwaliteit van drinkwater te verseker en dat die water veilig is vir menslike gebruik. Kosmos 94.1-nuus het met Lydia Amutenya, woordvoerder van die Stad Windhoek, gesels oor die gebiede wat uitsluitlik boorgatwater ontvang en hierdie veranderinge meer as ander gebiede kan opmerk.
This week, Mike and Tracy exchange baseball-themed gifts. But first: mutual efforts at conversational curtailment. And then: the episode gets shaggy anyway. Shaggy like a certain NHL mascot. But at least we all know we can count on our uncles. Commitments to the Bit: View them here. Current Gift Horse Data: View it here.
The SKATCAST Network presents:The Just A Ride Podcast #65 with Shaiden Hutchman and the Script KeepersToday's Ride:This week the discussion meanders from candy and chips to marriage to government employees and into weens and whales. It's one of those kind of rides.Have an awesome Friday JARgoneers!Visit us for more episodes of SKATCAST and other shows like SKATCAST presents The Dave & Angus Show plus BONUS material at https://www.skatcast.com Watch select shows and shorts on YouTube: bit.ly/34kxCneJoin the conversation on Discord! https://discord.gg/mVFf2brAaFFor all show related questions: info@skatcast.comPlease rate and subscribe on iTunes and elsewhere and follow SKATCAST on social media!! Instagram: @theescriptkeeper Facebook: https://www.facebook.com/scriptkeepersATWanna become a Patron? Click here: https://www.patreon.com/SkatcastSign up through Patreon and you'll get Exclusive Content, Behind The Scenes video, special downloads and more! Prefer to make a donation instead? You can do that through our PayPal: https://paypal.me/skatcastpodcast Get bonus content on Patreon Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
E139 - We originally recorded this January 9th, but are finally putting it out now because it's a fun talk full of funny stories. Weens finishes her last final exam this week, then we'll be back doing "live" recordings again. Hope you like this episode! Now, will you write in and answer some questions? mouseandweens@gmail.com Here you go: Is Mouse crazy to say this about women's sports? How do you like your coffee? What leisure activities to you have with your s.o.? Do you relate to the White Lotus mom? How about kids' party pressure? Have you been on a silent retreat or understand them? Relate to the mom love shackles? And what is your go-to karaoke song? Enjoy the Humperdinck and 80's celebrity musician stories and let us know about your celebrity run-ins! 00:00 Intro 04:13 Weens Living with Mouse 05:50 Women's Sports Worse 11:45 Weens School Stress 13:39 Coffee & Relationships 15:27 Mouse White Lotus Mom 16:30 Kids Parties & Control 19:04 Weens Silent Retreat 22:38 Moms' Love Shackles 27:12 Dream Dinners 28:16 Weens Stabbing 30:38 Humperdinck 36:05 Homeless Hoarding Volunteer 41:39 Coffee & Favorite Mug 43:29 Celebrity 80's Musician Story 57:51 Conclusion Watch this episode on youtu.be/ch5JAKrP1mQ ►Thank you to our patrons - our family! Join the fun, get free swag & bonus content - like extra scenes from this ep! patreon.com/mouseandweens ►Credits: "Mouse and Weens" theme song by Julianne Eggold Julianneeggold.com and "Always Something There to Remind Me" and "Promises Promises" by Naked Eyes. "Down Under" by Men at Work. Voice actor: Matt Thompson ►Our network: Podfix podfixnetwork.com ►Sponsor: Dream Dinners! Quickly make delicious homemade meals stress-free. Dream Dinners is nationwide. If within 25 mi of Poway or San Marcos MOUSEANDWEENS99 for $99 off 1st order! Link on mouseandweens.com ►Please follow, subscribe, talk: Socials @mouseandweens | linktr.ee/mouseandweens | mouseandweens@gmail.com | 858-319-1089 Links of Hot Mentions: White Lotus hbo.com/the-white-lotus Eddie Izzard eddieizzard.com Engelbert Humperdinck engelbert.com Help the Homeless 1stSaturdays.org Coffee Mug amazon.com/Contigo-Pinnacle-Couture-14OZ-Amazonite/dp/B08TX6H9SK Julianne's Article dailybreeze.com/2015/03/04/san-pedro-sees-uptick-in-location-filming-for-movies-television Ridley Scott's brother suicide bridge thewrap.com/tony-scott-director-top-gun-dies-apparent-suicide-52661 Naked Eyes nakedeyesmusic.com Men at Work facebook.com/menatwork Tears for Fears tearsforfears.com Bewilderbeasts! podfixnetwork.com/bewilderbeasts