POPULARITY
Die implementering van die gratis hoëronderwys-beleid wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah aangekondig is, is deur Bernhard Kavau, voorsitter van die Studente-unie van Namibië, SUN, bevraagteken. Hy sê die beleid is nie duidelik nie en wil weet presies wat die president bedoel, aangesien Nsfaf reeds bestaan om studente te ondersteun. Kavau het met die nasionale uitsaaier gepraat.
Mattia Di Marcantonio e Fabiano Petruzziello negli studi di Delta 1 ci parlano della "Settimana dello Studente" una loro iniziativa dove gli studenti sono protagonisti al Marchitelli di Villa Santa Maria (Ch). Tutta l'intervista con Daniele Di Ianni.
Die Hooggeregshof in Mthatha het die uitsettings van studentekoshuise by die Walter Sisulu Universiteit gestaak. Dit volg nadat die kampusbestuur die studente opdrag gegee het om teen 16:00 Vrydagmiddag die perseel te ontruim. Die uitsettingsbevel volg in die nasleep van gewelddadige studentebetogings wat Dinsdagoggend uitgebreek het en tot die dood van 'n student gelei het. Studenteraad-president Balungile Madikizela sê die sluiting van koshuise kon die akademiese vordering van studente ernstig beïnvloed het:
Die Wits-eetstaking-solidariteitskomitee het na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in Johannesburg opgeruk om die registrasie van alle studente te eis, ongeag uitstaande skuld. Die betoging volg ná 'n eetstaking van 12 dae, met studente wat Wits Universiteit beskuldig dat hulle arm swart studente ignoreer. Die komitee se woordvoerder, Feziwe Ndwayana, vra die kommissie om op te tree teen, wat hulle uitsluitingsbeleide noem, en om die reg op onderwys vir almal te handhaaf:
Die Universiteit van Namibië se gestremdheidseenheid het dringend ondersteuning nodig, aangesien dit sukkel met verouderde tegnologie en 'n gebrek aan noodsaaklike toerusting, veral vir gesiggestremde studente. Volgens eenheidskoördineerder Mascot Muchali, beperk hierdie uitdagings hul pogings om voldoende hulp te verleen, wat studente se vermoë om ten volle aan hul akademiese reis deel te neem, beïnvloed. Muchali het meer.
U 186. epizodi Njuz podkasta pokušavamo da pohvatamo sve: Ko je šijun Ćaci, ko ide peške, ko ide biciklom, ko se vozi bez tablica – a ko je čovek koji je mandatar za premijera? Studente bicikliste na putu do Strazbura dočekuju ljudi po selima i gradovima, dok vlast šalje „hodajući performans“ sa Kosova ka Beogradu – bez rančeva, ali sa žuljićima. Saznali smo i da će skup 12. aprila biti prilika da Vučić – sam sebi – iznese zahteve. Ćeda Jovanović ulazi u novu formu: „politički komentator u multiple choice modu“. U sve to umešani su i ćaci sa skrivenim kamerama, studenti s plenuma i likovi u fantomkama koji se voze crnim Audijem bez tablica. I ne – to nije trejler za Netflix dokumentarac, to je Srbija prethodne nedelje.
S neformalnom predizbornom kampanjom koja je u tijeku, ponovno su se pojavile optužbe na račun stranih studenata u kojima ih se okrivljuje da pridonose stambenoj krizi u zemlji. Vlada planira odgovoriti na te tvrdnje na način da ograniči broj useljeničkih viza. No, najnovije istraživanje je utvrdilo da njih ne bi trebalo kriviti za ovaj problem.
Die Vereniging van Instellings vir Hoër Onderwys in Namibië is gekant teen die vinnige aanvaarding van die wetsontwerp oor die integrasie van die Namibiese Studente Hulpfonds, Nsfaf, in die hoër onderwys-ministerie. Die vereniging voer aan daar was nie behoorlike konsultasies nie, in teenstelling met lynminister Itah Kandjii-Murangi se stellings, en dit kan Nsfaf se doeltreffendheid in die gedrang bring. Nsfaf bestuur jaarliks 2,5 miljard Namibiese dollar en die vereniging vrees buitensporige ministeriële beheer kan tot korrupsie en politieke inmenging lei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Natangwe Shikesho, president van die Studente-unie van Namibië, wat saamstem.
Nella notte tra il 17 e il 18 marzo Israele ha condotto una serie di attacchi nella Striscia di Gaza, il più grande attacco dal 19 gennaio, quando era cominciato il cessate il fuoco con Hamas. Con Lorenzo Kamel, docente di storia delle relazioni internazionali all'università di Torino. Mahmoud Khalil, uno studente palestinese della Columbia University che nella primavera 2024 aveva partecipato delle proteste organizzate in molti atenei statunitensi contro la guerra israeliana nella Striscia di Gaza, è stato arrestato a New York. Con Sacha Biazzo, giornalista, da New York. Oggi parliamo anche di:Scienza • “I satelliti inquinano la stratosfera” da The Economisthttps://www.internazionale.it/magazine/2025/03/13/i-satelliti-inquinano-la-stratosferaMusica • End of the middle di Richard DawsonCi piacerebbe sapere cosa pensi di questo episodio. Scrivici a podcast@internazionale.it o manda un vocale a +39 3347063050Se ascolti questo podcast e ti piace, abbonati a Internazionale. È un modo concreto per sostenerci e per aiutarci a garantire ogni giorno un'informazione di qualità. Vai su internazionale.it/abbonatiConsulenza editoriale di Chiara NielsenProduzione di Vincenzo De SimoneMusiche di Tommaso Colliva e Raffaele ScognaDirezione creativa di Jonathan Zenti
“Die leerskool wat praktiese opleiding bied, is soveel meer as wat ʼn handboek ooit vir jou kan gee.” Maroela Media
Die Studenteforum sê duisende studente kan nie toegang kry tot gehalte hoër onderwys nie weens finansiële beperkings, maar die finansminister, Enoch Godongwana, het verkies om die krisis te ignoreer. Die minister het gister 'n hersiene begroting in die Parlement ter tafel gelê. Nhongo Solo van die forum sê baie studente kan nie onderrig, verblyf of leerbronne bekostig nie, wat lei tot hoë uitvalkoerse en hulle toekomstige ekonomiese geleenthede beperk.
Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys sê nuwe befondsingsmodelle vir afgeskeepte middelinkomste-studente sal broodnodige ondersteuning verleen. Voorsitter Tebogo Letsie sê studente wat weens hul middelklasinkomste nie vir NSFAS kwalifiseer nie, kan vir befondsing aansoek doen. Dit word geadministreer deur NSFAS en dek onderrig en verblyf. Letsie het aan SABC News gesê 17 000 aansoeke is ontvang en die program duur tien jaar.
Die jongste kwartaallikse misdaadsyfers is bekendgemaak. Studente maak amok op verskeie kampusse. Die jongste oor die brande by Wellington.
Regionalni program: Aktuelno u 18 - Radio Slobodna Evropa / Radio Liberty
Penzioneri protestom u Beogradu podržali studente, evrokomesarka Marta Kos pozvala Srbiju da istraži incidente protiv učesnika protesta. Okončan dokazni postupak na suđenju predsjedniku RS-a Dodiku. Kakvo je iskustvo žena migrantkinja i izbjeglica koje su se našle na Zapadnom Balkanu?
SRPSKI RADIO ČIKAGO – OTAC MILOŠ VESIN DOČEKAO SAM STUDENTE NA PETROVARADINSKOM MOSTUSERBIAN RADIO CHICAGO IS A KEY PLAYER AMONG THE ETHNIC BROADCASTERS IN THE U.S. AND IS CONSIDERED THE NUMBER ONE MEDIA OUTLET IN THE SERBIAN-AMERICAN AND BALKAN COMMUNITY IN THE UNITED STATES OF AMERICA AND CANADA.SERBIAN RADIO CHICAGO BROADCASTS DAILY FROM 3PM TO 4PM CST ON WNWI AM 1080, CHICAGO.HTTPS://WWW.SERBIANRADIOCHICAGO.COMHTTPS://WWW.SERBIANRADIOCHICAGO.NETSupport the show
Protest na Autokomandi. Vučevićeva ostavka. Napadi na studente, dokle? : Njuz Podkast 176 by Njuz Net
Regionalni program: Aktuelno u 18 - Radio Slobodna Evropa / Radio Liberty
Ostavke u izvršnoj vlasti Srbije nakon dva meseca protesta. U Novom Sadu uhapšeni civili koji su studente tukli bejzbol palicama. U Beogradu sahranjen Dražen Dalipagić, legenda jugoslovenske i svetske košarke. Donald Tramp ukida vojsku za transrodne osobe u Americi. Kineski četbot uzdrmao AI scenu.
Die Namibiese Studente Hulpfonds, Nsfaf, het die aansoekproses vir 2025 Dinsdag van stapel gestuur. Die fonds het 3 miljard Namibiese dollar opsy gesit vir alle studente om aansoek te doen vir lenings. Die fonds doen weg met sy pro-arm benadering. Aansoeke sal op 31 Maart sluit en die fonds het beklemtoon dat daar geen verlengings sal wees nie. Kennedy Kandume, Nsfaf se uitvoerende hoof, het by die bekendstelling die 2024 se statistieke gegee. Meer as 22 000 applikante se aansoeke was suksesvol.
Buongiorno Italia. Podcast di cultura e lingua italiana.Il nostro libro: qui. Vuoi fare lezione di italiano con me? QuiVuoi 10$ di crediti su Italki? QuiVuoi la trascrizione di questo podcast? - QuiVuoi sostenermi con una piccola mancia? QuiFacebookInstagramEmail
BARI (ITALPRESS) - Al Politecnico di Bari uno studente ha scritto e appeso sull'albero di Natale un biglietto con scritto che desiderava sparire. Questo biglietto non è passato inosservato tanto che una docente ha deciso di rispondere. Gli speaker di Radioimmaginaria, la radio degli adolescenti, ne parlano in questo nuovo servizio.fsc/gtr
Die hoër onderwys-minister Nobuhle Nkabane moedig voornemende studente aan om aansoek te doen vir befondsing vir volgende jaar van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, NSFAS, voor die spertyd Sondag. Nkabane sê sedert aansoeke in September geopen het, het meer as 738 000 studente aansoek gedoen om befondsing. Sy sê onder dié is 543 357 aansoeke voorwaardelik goedgekeur, terwyl 150 655 nog beoordeel word.
Die International University of Management het begin om terugvoer te gee aan leerders en volwasse studente wat vir verskeie kursusse aansoek gedoen het. Sommige aanvanklike foute in e-pos kommunikasie is reggestel, en alles is nou in plek. Die instelling wag vir die finale Gewone- en AS-vlak-uitslae om die studentelyste vir 2025 te finaliseer. Kosmos 94.1 Nuus het met die IUM-registrateur Dr. Aquilinus Nashilundo gesels, wat 'n opdatering gee.
Unam sê hy is verbind tot die veiligheid van personeel en studente. Dit kom na die nuus dat ‘n derde-jaar politieke wetenskap student by Unam die week ‘n wapen gerig op ‘n eksamenbeampte oor punte. Hy het geëis dat sy, sy punte aanpas. Hy het haar genader na hy nie sy dosent, die bekende ontleder Rui Tyitende kon vind nie. Volgens woordvoerder Simon Namesho is daar reeds sekerheidsmaatreëls in plek.
Die akademiese jaar nader sy einde en skole sluit Vrydag. Studente, opvoeders en hoër onderwys-instansies handel ook hul finale assesserings, projekte en ander aktiwiteite af. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur van onderwys, wat sê alles verloop volgens plan...
'n Groep MBA-studente van die Namibia Business School was onlangs betrokke by 'n veldstudie van Namibië se opkomende volhoubare mynboupraktyke in die land, veral die baanbrekerspogings van Headspring Investments in Leonardville in die Omaheke-streek. Headspring Investments, 'n filiaal van Uranium One Group, bevorder 'n innoverende in-situ herwinningsmynmetode. Sommige boere in die omgewing wil egter nie hê die maatskappy moet sy eksplorasie-aktiwiteite voortsit nie weens vrese dat die belangrike Stampriet-akwifeer besoedel sal word. Kosmos 94.1 Nuus het met Aldo Hengari, bedryfsdirekteur van Headspring Investments, oor die veldstudie gesels.
Studente aan die Universiteit van Namibië het na wat berig word kommer oor swak behandeling, veral oor eksamenroosters wat net 'n dag voor eksamens verander word. Baie studente meld dat hulle nie hul finale punte ontvang het nie en voel gefrustreerd deur die gebrek aan kommunikasie wanneer hulle navraag doen. Boonop sê hulle personeellede is oorweldig, met sommige dosente wat glo klasse van tot 1 000 studente bestuur, wat bydra tot die uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Unam se woordvoerder, Simon Namesho, wat sê dit is 'n misverstand.
⚠️
Nema posla u IT-ju za juniore, ali… možda ima nade. Ususret FOI-evom tjednu karijera u Varaždinu, pitali smo studente što očekuju od posla – zanimljivo je da unatoč prilično kriznom razdoblju u kojem je sve manje juniorskih poslova, zapravo očekuju prilično visoke plaće, fleksibilno radno vrijeme i remote rad. _______________0:00 Uvod1:50 Juniori su u krizi zapošljavanja4:20 Prosječna plaća je 1300 eura i očekuju hibridni rad9:30 Mnogi juniori su tražili 2000 eura, a unutar 6 mjeseci traže povišicu14:00 Treba li junior ići u startup ili scale-up?21:43 Elon Musk predstavio nepotrebne robotaksije!28:50 Mr.Beast doživio veliki pad pregleda31:45 Velika novost za ljubitelje Kindlea!35:40 IBB se ispričava...._______________
Studente het kommer uitgespreek oor vertragings in die ontvangs van hul maandelikse terugbetalings van die Namibië Studente Finansiële Bystandsfonds, wat hul vermoë om in basiese behoeftes te voorsien beïnvloed. Hierdie situasie ontstaan nadat NSFAF aangekondig het dat maandelikse betalings op 26 April sal begin, na 'n voorstel van die Studente-unie van Namibië vir onmiddellike nie-onderrigbetalings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met NSFAF se waarnemende uitvoerende hoof, Kennedy Kandume, wat sê dat daar geen manier is dat studente nie hul maandelikse fooie ontvang het nie.
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is die hoofoorsaak van onstabiliteit by hoëronderwys-instellings. Dis onthul tydens uitgebreide samesprekings met verskillende rolspelers, insluitend studenteliggame. Minister Nobuhle Nkabane sê die departement hersien die skema se befondsingsmodel om sy stelsels te verbeter en probleme uit te skakel. Sy sê aanlyn aansoeke vir 2025 kan van Vrydag af ingedien word:
Chris Vorster – CEO, Stadio Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, wil hê universiteite moet geestesgesondheidskwessies oorweeg wanneer studente vra om verskoon te word van assesserings, toetse of eksamens. Tans verskoon universiteite studente slegs as hulle 'n doktersbrief voorlê. Dorothea Nangolo, president van Nanso, het hierdie beroep gedoen tydens die Nanso Liggaams- en Geestesgesondheidseminaar, wat by Unam se hoofkampus gehou is.
Die DA verwelkom die besluit van die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente maandeliks 'n verslag by die Parlement moet indien. Die skema het die komitee ingelig dat die 3,8 miljard Suid-Afrikaanse rand leningskema om studente te ondersteun wat voorheen oorgesien is, dalk nie sal realiseer nie. Mathlodi Maseko van die DA sê dit lyk asof die skema se inligtings- en kommunikasietegnologiestelsels nie die leningsaansoeke kan hanteer nie:
Nust sê hy het geen nuwe beleid geïmplementeer oor die registrasie van studente nie. Gerugte daaroor is dus vals en moet geïgnoreer word. Die universiteit erken egter die finansiële probleme van sommige studente en het maatreëls ingestel om hulle te help om hul opleiding voort te sit. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nust se waarnemende direkteur van Korporatiewe Betrokkenheid en Internasionalisering, Nashilongo Gervasius, wat verduidelik.
Die Spesiale Ondersoekeenheid gaan AfriForum se korrupsieklag teen Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente ondersoek, waarby die minister van Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande, en die gewese raadsvoorsitter van die fonds, Ernest Khosa, betrek word. Dit volg nadat 'n amptelike klagte in Januarie by die Openbare Beskermer ingedien is. AfriForum se Veldtogbeampte, Charné Mostert, sê die oordrag van die saak na die eenheid is 'n positiewe stap tot geregtigheid:
Unam-studente op die fasiliteit se hoofkampus ervaar vertragings in die vrystelling van hulle punte. Hierdie kwessie raak veral studente in die rekeningkundige skool, wat voel hulle in die duister gelaat oor hul akademiese vordering. Blykbaar was dosent wat verantwoordelik was daarvoor op deernis verlof na ‘n familie-sterfte. Universiteitswoordvoerder, Simon Namesho.
Mandela Day 2024 Special: The New Student Pharmacist's Podcast in Afrikaans and English -- Om Mandela-dag te vier, beoog ons in hierdie episode om die onderhoude van Dr. Robert Langer, Sc.D. en dr. Emery Brown, MD, PhD in Afrikaans en Engels. Geniet die dubbele vertalings van beide onderhoude. -- Neem asseblief kennis dat die sienings van hierdie poduitsending dié van my gas(s) en ek verteenwoordig. Ons verwerp enige verlies op enige manier. Sien asseblief 'n mediese beroep wat deur die raad gesertifiseer is en staatsgeregistreer is vir advies en konsultasie. Dit is nie ontwerp om te dien as 'n plaasvervanger vir goeie mediese advies, voorstelle of konsultasies nie. Weereens, ons weier enige verlies op enige manier. --- Mandela Day 2024 Special: The New Student Pharmacist's Podcast in Afrikaans and English To celebrate Mandela Day, in this episode, we aim to present the interviews of Dr. Robert Langer, Sc.D. and Dr. Emery Brown, MD, PhD in Afrikaans and in English. Enjoy the dual translations of both interviews. -- Please note that the views of this podcast represent those of my guest (s) and I. We disclaim any loss in any way. Please see a medical professional who is board certified and state registered for advice and consultation. These are not designed to serve as a substitute for sound medical advice, suggestions or consultations. Again, we disclaim any loss in any way. ---
Die hoër onderwys-ministerie sal deur die Namibiese studente finansiële hulpfonds, NSFAF, finansiële steun verleen aan kwalifiserende studente by alle hoër-onderwys instellings. Dit is volgens hoër onderwys-minister Itah Kandjii-Murangi, tydens 'n Nsfaf-persinligtingsessie in die hoofstad. Sy sê kwalifiserende studente sal vanaf vanjaar elk 10 000 Namibiese dollar in nie-onderrigondersteuning ontvang. Murangi het gepraat nadat verskeie kwessies deur studente na vore gebring is. Sommige studente kla onder meer dat hulle nie hul maandelikse toelaes van NSFAF ontvang nie.
Die Namibië Studente Beleggingsuitdaging het in April begin met 19 skole wat deelneem, asook Unam en Nust. Die doel is om studente en sekondêre skool-leerlinge aan aandele-beleggings bekend te stel, en om hulle van kennis oor breër aspekte van kapitaalmarkbedrywighede te voorsien. Dit gee hulle 'n begrip van kommersiële dinamika en die makro-ekonomiese omgewing deur 'n prettige opvoedkundige program. Elke deelnemende span word gekrediteer met 'n fiktiewe 500 000 Namibiese dollar om mee aandele te koop. 'n Totale bedrag van 80 000 dollar kan gewen word, met 'n 30 000 dollar eerste prys. Johene Saal, die hoofinligtingsbeampte by die Namibiese Effektebeurs, het Kosmos 94.1 Nuus meer inligting gegee.
Questo episodio è sponsorizzato da Scalable. Cerchi un modo semplice, sicuro e conveniente per iniziare a investire? Con Scalable, entri nel mondo degli investimenti con un partner affidabile e regolamentato e con costi d'ordine incredibilmente bassi. E sai qual è il bello? Con Scalable puoi iniziare a investire con solo 1 Euro! Apri ora un conto Scalable
Die Amerikaanse president Joe Biden sê beide vryheid van spraak en die oppergesag van die reg moet gehandhaaf word te midde van die pro-Palestynse betogings by universiteite in die land. Die meerderheid betogers eis die onttrekking aan maatskappye wat Israel en die oorlog in Gaza ondersteun. Amper 2 000 mense is sedert die 18de April op kampusse gearresteer. Biden sê Amerika is nie 'n outoritêre land waar mense gesnoer word nie, maar dis ook nie 'n wettelose land nie:
Ongeveer 300 pro-Palestynse betogers is Woensdag by die Columbia Universiteit en City College in New York gearresteer. Universiteite reg oor Amerika loop deur onder betogings oor die oorlog in Gaza met diejongste uitdaging op die Universiteit van Kalifornië, Los Angeles. Studente eis dat maatskappye en individue wat bande met Israel het, geboikot word. New York se burgemeester, Eric Adams, sê die betogings is deel van ʼn beweging om jongmense te radikaliseer:
Reaksie word ontvang op die Universiteit van Namibië wat politieke aktiwiteite op al sy kampusse verbied het. Die leier van die LPM-jeugkommando, Junia Kaindjee, het vroeër die besluit beskryf as 'n belediging vir studente se regte en vryhede. Hy het bygevoeg dit is soos om petrol op die vuur van die universiteit se akademiese verval te gooi. Dorothea Nangolo van die Namibië Nasionale Studente-organisasie het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor hoe die kwessie die regte van studente belemmer.
Die onafhanklike Senaat-lid Bernie Sanders sê hy ondersteun Amerikaanse studente se betogings vir die regte van Palestyne. Hy sê die verregse Israeliese regering se aksies in Gaza skok.
Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê betogings by groot Amerikaanse universiteite teen die oorlog in Gaza moet stop. Die betogers eis dat die Amerikaanse regering ophou om militêre hulp aan Israel te stuur. Sommige studente eis ook dat universiteite ophou om in wapenvervaardigers te belê en sê hulle trek voordeel uit Israel se militêre optrede in Gaza en die besetting van Palestynse grond. Netanyahu beskryf die betogers as anti-Semitiese gepeupel: TERUG: Die betogings was vreedsaam en het Joodse studente ingesluit.
Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die universiteit se woordvoerder, Simon Namesho, wat sê sodra agterstallige studente hul transkripsies ontvang, kom hulle nie hul beloftes na om uitstaande skuld te betaal nie.
Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit te betrek om 'n oplossing te vind, maar hul pogings was tot dusver onsuksesvol. Die geaffekteerde studente eis egter dat die universiteit ingryp en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot. Jeugaktivis Josef Kazangile voer aan dat dit sinloos is om te gradueer sonder enige akademiese rekords of dokumente wat studente se voltooiing van hul studies by die universiteit bewys.
Verskeie aanlynkursusse vir voornemende studente duik aanlyn op van regoor die wêreld, veral op sosiale media. Dit kan gebeur dat sulke kwalifikasies nie as geldig aanvaar word nie. Die Namibië Kwalifikasie-owerheid se korporatiewe kommunikasie bemarkingsbeampte, Lina Ndengu, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat studente kan doen om te bevestig of 'n kwalifikasie geldig is. Studente word aangemoedig om die owerheid oor die aangeleentheid te kontak.
Die SA Unie vir Studente in Suid-Afrika het die deregistrasie van Damelin College, City Varsity en Lyceum-kollege verwelkom nadat Educor nie finansiële verslae vir 2021 en 2022 ingedien het nie. Honderde duisende studente is gestrand gelaat omdat registrasies gekanselleer word. Die unie se woordvoerder, Asive Dlanjwa, benadruk die besluit is in die beste belang van die studente.