Oopmond Podcast

Follow Oopmond Podcast
Share on
Copy link to clipboard

Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun! Geniet

Oopmond Podcast

    • Nov 15, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 53m AVG DURATION
    • 122 EPISODES

    Search for episodes from Oopmond Podcast with a specific topic:

    Latest episodes from Oopmond Podcast

    S2 Episode 2 - Eugene Koekemoer

    Play Episode Listen Later Nov 15, 2022 35:26

    Welkom by nog n episode van die podcast!! Vandag word ons gejoin deur die ledgend homself, die "Vuil Hond" Eugene Koekemoer!! Ons praat oor die AF dae! sy nuwe planne vir die toekoms en miskien nog iets spesiaal wat oppad is ..... Hoop julle geniet dit! YouTube

    S2 - Episode 1 - Pierre Henri & Duncan

    Play Episode Listen Later Jun 21, 2022 40:54

    Welkom by die nuwe season van die podcast! Op vandag se episode praat ons oor Pierre Henri se besigheid Ohonetwo mushrooms en nuwe music waarmee hy besig is en Duncan hou ons op hoogte van wat met sy music aan gaan en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Subscribe asb orals!!

    Episode 60 - Duncan Potgieter

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2022 39:44

    Welkom by nog n episode! Duncan het ons kom join en ons het gepraat oor UFO's, UFC en wat alles met hulle band ZEBRA aan die gang is en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Gaan subscribe en follow asb! Youtube

    Episode 59 - Henk Steyn

    Play Episode Listen Later Jan 20, 2022 63:56

    Welkom by nog n episode van die podcast! Henk Steyn het ons kom join in die studio

    Episode 58

    Play Episode Listen Later Dec 10, 2021 39:57

    Welkom by nog n episode van die podcast! Op die episode praat ek oor my eerste jab wat ek gekry het! Ek praat bietjie oor die holiday season, en n paar current events wat aan gaan! Hoop julle geniet dit! Youtube

    Episode 57 - Babette Labuschagne

    Play Episode Listen Later Nov 24, 2021 28:29

    Welkom by nog n episode van die podcast Op die episode praat ek en Babette oor haar nuwe music video “easy love” Ons praat bietjie oor hoe sy deal met alles na borskanker en nog klomp ander lekker goed! Hoop julle geniet dit! Youtube

    Episode 55 - Nicola Chemaly (ENG)

    Play Episode Listen Later Oct 20, 2021 36:17

    Welkom by nog n episode van die podcast! Vandag het Nicola Chemaly in die studio kom kuier! Ons praat oor hoe sy haar skulls prepare vir haar art, Murals wat sy al gedoen het en tattoos!! Dan nog klomp ander lekker goed!! Was n lekker episode!! Hoop julle geniet dit! YouTube

    Episode 54 - Baas de Beer (AUDIO FIXED)

    Play Episode Listen Later Oct 6, 2021 56:28

    Hi almal!! Welkom by nog 'n episode van die podcast!! Ek praat met die main bra Baas de Beer!! Ons praat oor hoe hy begin het in die local music scene, wat hy besig is om te beplan en nog baie ander lekker goed!! Hoop julle geniet dit!! YouTube

    Episode 53 - BIGGY

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2021 45:42

    Welkom by nog 'n episode!! Biggy het ons kom join!! Ons praat oor hoe alles begin het, wat alles nog kom en sy hele "journey" tot waar hy vandag is. Hoop julle geniet dit!! YouTube

    Episode 52 - France The Planet

    Play Episode Listen Later Aug 25, 2021 65:10

    Welkom by nog n episode van die podcast Op die episode praat ek met Francios Myburgh (France the Planet) Ons praat oor hoe hy die show begin het, oor die musiek industry en nog klomp ander lekker goed! Francois vertel ons ook van sy idee om geld bymekaar te maak vir kinders wat minder bevooreg is!! Hoop julle geniet dit!! Instagram · Spotify · Youtube · Facebook

    Episode 51 - Let's talk automotive

    Play Episode Listen Later Aug 19, 2021 42:07

    Welkom by nog 'n episode van die podcast!! Op die episode praat ek met Fanie en Peter van die show: Let's talk automotive!! Ons praat oor hoe hulle die show begin het, bietjie nuwe goed wat in die automotive industry aangaan en nog klomp ander lekker goed!! Hoop julle geniet dit!!

    Episode 50

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2021 50:22

    Welkom by nog n episode van die podcast! Ons is op Episode 50!!! Ons vang bietjie op en praat oor die 50ste episode en hoe vêr die podcast al gekom het!! Baie dankie vir almal wat luister!! Hoop julle geniet dit

    Episode 49 - Peach Van Pletzen

    Play Episode Listen Later Jun 22, 2021 66:00

    Ons word ge-join deur die Groot Hond homself! Ons praat oor die Moot, die nuwe video "I am not a ballie, I am a baller", live shows en oor BOKSOP en nog baie meer! Hoop julle geniet dit!

    Episode 48

    Play Episode Listen Later Jun 11, 2021 46:51

    Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor die Logan Paul en Floyd fight! Die regte manier om toilet papier op te sit! Wat jy kan doen om telemarketers minder irriteerend te maak, en nog klomp ander goed!! Hoop julle geniet dit!!

    Episode - 47

    Play Episode Listen Later May 25, 2021 42:40

    Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor Canafair wat die naweek was!! Ons praat oor polygyny wat die nuwe "HOT" topic is in Suid Afrika! Voet foto's is die nuwe nudes en ander snaakse fetishes wat mense het! Hop julle geniet dit!!

    Episode 46 - Maya

    Play Episode Listen Later May 7, 2021 54:57

    Welkom by nog 'n episode van die podcast! Op die episode praat ons or die UFC, Logan Paul vs Floyd Mayweather en nog klomp ander lekker goed! Ons word ook gejoin deur Maya wat ons vertel van cosplay en om 'n female gamer te wees!! Hoop julle geniet dit!!

    Episode 45

    Play Episode Listen Later Apr 29, 2021 58:42

    Welkom by nog 'n episode!! Ons praat bietjie oor Nico wat by die gun range was, Merle wat begin brei het en haar muurbal toernament. Ons praat ook oor n paar current events en sosiale media "etiquette" en Merle vat ons terug na die dae va Myspace toe!! Hoop julle geniet dit

    Episode 44

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2021 41:48

    Welkom by nog 'n episode van die podcast!! Op die episode praat ons oor DMX wat oorlede is, Russia se "hottest" man! Merle vat ons terug na die ou hatfield dae, en ons praat oor giftige slange!! Hoop julle geniet dit!

    Episode 43

    Play Episode Listen Later Apr 12, 2021 48:43

    Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor: lil Nas X se "satan" skoene, Bhad Bhabie se Onlyfans en Merle vat ons terug na ons jong dae toe met nostaliese lekkers en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Dankie vir die luister!! https://www.youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg

    Episode 42 - Merle Geyer

    Play Episode Listen Later Apr 1, 2021 44:48

    Wekom by nog n episode!! Op die episode het Merle my in 2 kompetisies in gepraat! Ons praat oor my nuwe soundboard, paar current events en nog klom ander goed! Hoop julle geniet dit!! Dankie vir die luister!

    Episode 41

    Play Episode Listen Later Mar 17, 2021 55:46

    Welkom by nog n episode!! Ek, Chamone en Jordan is in die studio!! Op die episode praat ons oor Russia se "popeye" wat sy arms moet fix, 3 mense wat n armed robbery gedoen het vir toilet papier!! Ons praat en speel bietjie van Joy Club Cassidy Cassidy se nuwe music video! Ons het ook n paar van julle vra geantwoord!! Hoop julle geiet dit!!

    Episode 40 - Merle Geyer

    Play Episode Listen Later Mar 9, 2021 47:12

    Hi almal Welkom by nog n episode van die podcast!! Op die episode praat ons van Merle se muurbal kompeties waaraan sy deel neem, hoe moet n mens emoj's gebruik,Apple se nuwe oopvou foon en nog klomp ande lekker goed!! Hoop julle geniet dit!

    Episode 39 - Duncan Potgieter

    Play Episode Listen Later Mar 1, 2021 46:10

    Welkom by nog n episode!! Op die episode praat ons van die matriek uitslae, bitcoin, en Daft Punk wat retire na 28 jaar!! Duncan praat van Zebra se nuwe musiek video wat hulle gaan release en nog baie meer!! Geniet dit! Dankie

    Episode 38 - Stephen Kosterman

    Play Episode Listen Later Feb 23, 2021 47:01

    Hi almal Op vandag se episode het Stephen Kosterman vir my en Chamone in die studio kom kuier!! Ons het gepraat oor Bam wat weer begin uit "spiral", Sandton hotel wat A.I Robots gaan gebruik en nog klomp lekker goed!! Hoop julle geniet dit!! Dankie

    Episode 37

    Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 44:20

    Hi almal Ek, Connies en Charmone praat oor diere wat gebruik word om te spy, Lil Uzi Vert se stupid diamant kop inplant, gorilla glue girl, die hands free Nike skoene en nog klom ander goed!! Ek hoop julle geniet dit!! Dankie vir die luister!!

    lil uzi vert ek dankie connies

    Claim Oopmond Podcast

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel