(1) Egte Christenskap is om die ingeplante Woord te ontvang (2) met 'n gesindheid van ontvanklikheid, leergierigheid, nederigheid en sagmoedigheid https://youtube.com/live/2RF8v0MOfh0
Drie redes waarom ons die Woord moet dóén: (1) as ons net die Woord hoor mislei ons onsself, (2) en groei ons nie, (3) maar as ons die Woord hoor en dóén word ons geseën! https://youtube.com/live/KSybQ3Yuujo
(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
(1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak
(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM
In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!
An email is on the way to from mike@ivy.fm with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!