POPULARITY
Die volk Israel, vasgevang as slawe in Egipte. Hulle werk hulleself dood, kry geen respek, geen regte, niks. Toe stuur God vir Moses om hulle uit slawerny te lei. Net voor hulle vry kom, gee God vir hulle 'n spesiale ete: die Pasga. Hulle moes 'n perfekte lam slag, die bloed aan hulle deurposte smeer, en die ete eet soos mense wat reg is om op 'n oomblik se kennis te vlug. Daardie nag beskerm God elke huis met bloed aan die deur, en Egipte sê uiteindelik: “Gaan!”Daardie maaltyd was nie net kos nie – dit was bevryding op 'n bord.Net voor Sy kruisiging hou Hy ook 'n Pasga-maal met Sy vriende. Maar Hy gee dit 'n nuwe betekenis:
Waarom, ‘n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle vergeet het waarvan die HERE hulle verlos het. Die tweede rede van Israel se verlange na Egipte gaan oor versorging. Hulle sȇ: “Want hier is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellendige kos.” Daarom is die “waarom vraag” van Israel so groot stuk ondankbaarheid. Dit is geen wonder dat die HERE in felheid teen die ondankbaarheid van Israel reageer nie. Hy stuur giftige slange wat die volk pik en baie Israeliete sterf. Dan besef die volk hulle sonde en bely dat hulle teen die HERE gesondig het. Die slang moes dus wys op God se genade en liefde. So alleen kon die slang heenwys na die komende Christus. Wanneer Christus kom, verbind Hy die verlossende genade van die HERE aan dit wat destyds gebeur het in die woestyn. Hy sȇ in Johannes 3:14 “Moses het die slang in die woestyn hoog op ‘n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hȇ.” Met ons voorbereiding tot nagmaal moet ons weer God se liefde en genade raaksien. Nagmaal moet in besonder ons wys op die ontsaglike redding uit die dood van sonde wat ons alleen verkry deur die volkome versoening van Christus. En die enigste uitkoms is dat ons sal opkyk na die verhoogde Christus, sal opkyk na die kruis in berou en die besef dat ons redding alleen van die verhoogde Here af kom. https://youtube.com/live/-HQvLZB9X3w
Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark
Ivor Jefferies
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
Tetelestai - dit is volbring! Ons hou ook Nagmaal saam. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
Jesaja 43:18: 18“Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie. 19Kyk, Ek gaan iets nuuts doen --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
*As jy vandag se diens aanlyn kyk kan jy solank vir jou Nagmaaltekens regsit en die Nagmaal saam met ons vier, waar jy ookal is. Verweef...verbind 10:00 Oggenddiens by Laerskool Stellenbosch 10:00 Kinderkerk 17:30 Tienerkerk 18:00 Stildiens by Middelvlei Wynplaas 18:00 Manne aand - meer info WhatsApp André: 082 699 2270 ... https://youtu.be/ntm3nvY4aIs Kyk die [...]
Lukas 22 “19 Toe neem Hy brood, spreek die dankgebed uit, breek dit en gee dit vir hulle met die woorde: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit tot my gedagtenis.” 20 Met die beker na die maaltyd het Hy net so gemaak en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, beseël deur my bloed, wat vir julle vergiet word.” 42 “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie maar u wil geskied!” 43 'n Engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk. 44 Hy het in doodsangs geraak en het nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
Mense dink steeds dat jy jou verlossing self moet verdien, daarom verval daar soveel mense in 'n nuwe “Joodse tradisie” van wettiesisme en die nakoming van die Ou Testamentiese gebruike en wette – so asof Jesus nie die nuwe bedeling gebring het nie. Hulle sê weer, soos die Jode van destyds: Jy moet jou plek verdien! Jy sal voor die troon van God staan en jy sal geoordeel word vir elke ding wat jy gesê en gedoen het. So asof Jesus nie jou straf aan die kruis betaal het nie, so asof Jesus nie die finale offer vir jou sonde was nie. So asof Jesus nie gesê het: “Dit is volbring” nie. Jesus sê: Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, het die ewige lewe. Hoor julle hoe radikaal Jesus se woorde is? Mense verstaan nog steeds nie Jesus se boodskap nie. Hulle is nog steeds so blind en doof soos die Jode meer as 2000 jaar gelede. Jesus se woorde is nog steeds radikaal! --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message
Wanneer ons aansit by die Tafel van die Here, is dit 'n unieke geleentheid om op 'n diep en betekenisvolle vlak met God te verkeer. Die gevaar is egter dat ons gewoond raak aan die Nagmaal en dit die kosbare betekenis in ons lewens verloor. Dit mag nooit gebeur nie.
Gelowiges moet verstaan hoe Christus teenwoordig is by die Nagmaalstafel, sodat ons nie mislei word deur onbybelse idees nie. Hiervoor moet ons weet wat bedoel word met die instellingswoorde van ons Here Jesus by die Nagmaal. Wat beteken dit dan as Jesus sê: “(Hierdie brood) is my liggaam”, en “(Hierdie wyn) is my bloed”. In die prediking sal ons dan onder die volgende punte hoor presies hoe ons deur die deelname aan die Nagmaal waarlik gemeenskap met Christus se liggaam en bloed het: 1. Die liggaam en bloed van Jesus Christus in die nagmaal 2. Jesus Christus se teenwoordigheid by die nagmaal https://youtu.be/qxsbXNHAAJE
Hou saam met ons Nagmaal. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Scriptura antwoord vandag weer twee baie belangrike luisteraarsvrae vanuit die Skrif. Is die nagmaal as ‘n gawe wat God vir Sy kerk gegee het, oop vir almal of slegs vir diegene wat in 'n regte verhouding met God staan, om te verseker dat mense dit nie onverantwoordelik misbruik en 'n oordeel oor hulself bring nie? Mag vroue in die amp van voorganger of predikant dien? Hoe moet vroue van ander kerke in daardie amp benader en behandel word?
Die aards vaders, Abraham, Isak en Jakob se seuns was selfregerende grond baronne. Hulle slawerny onder die Egiptenare staan in donker en skreiende kontras met hulle eertydse glorie as onafhanklike alleenheersers. Daarom toe die Jode deur ‘n bonatuurlike goddelike ingryping
BOODSKAPPE_LABEL from Lenrou Jacobs on Jun 19, 2022
Wanneer jy beself dat jy vasgevang geraak het in 'n “rat race”, dan besef jy dat daardie gerond hardlopery ook deur die see van die lewe weggespoel gaan word. Kan ons maar almal by die punt uitkom waar ons kan besef: Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
A new MP3 sermon from Gereformeerde Kerk Bet-el is now available on SermonAudio with the following details: Title: Nagmaal: ʼn Versekering van Christus se liefde Subtitle: Heidelbergse Kategismus Speaker: Joseph Oosthuizen Broadcaster: Gereformeerde Kerk Bet-el Event: Sunday Service Date: 7/11/2021 Bible: 1 Corinthians 10:15-23; 1 Corinthians 11:17-34 Length: 45 min.
A new MP3 sermon from Gereformeerde Kerk Bet-el is now available on SermonAudio with the following details: Title: Nagmaal - 'n Versekering van Christus se liefde Subtitle: Heidelbergse Kategismus Speaker: Joseph Oosthuizen Broadcaster: Gereformeerde Kerk Bet-el Event: Sunday Service Date: 6/16/2019 Bible: 1 Corinthians 10:15-23; 1 Corinthians 11:17-34 Length: 43 min.
Volgens die Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 33, is die sakramente vir ons ingestel om God se beloftes aan ons te beseël, en om as tekens van sy goedheid en genade teenoor ons te dien. Dit moet ons geloof voed en in stand hou. Die doop en nagmaal is sigbare tekens en seëls van 'n inwendige en onsigbare saak: God werk daardeur in ons met die krag van sy Gees. Die tekens is van God af en die inhoud is belangrik, en sonder om te mislei, is hulle waarheid geleë in Jesus Christus, sonder wie die sakrament heeltemal betekenisloos is. 00:40 Die enigste twee sakramente - doop en nagmaal04:51 Wanneer het die sakramente werklik begin?12:54 Hoe moet die sakramente bedien word?15:30 Manier en middel word deur God bepaal17:40 Voorbereiding vir nagmaal21:13 Gevaarpunte - OORvergeesteliking en verbondsoutomatisme24:50 Duidelike riglyne vir nagmaal29:00 Praktiese toepassing34:25 Verbondsgemeenskap ontvang sakramente saam in geestelike eenheid37:21 Wie mag sakramente bedien?44:00 Nederlandse geloofsbeleidenis artikels 33-35, Heidelbergse Kategismus Sondae 25-3045:05 Sakramentalisme Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee, Marnix Boersema
Eksodus 12:8 Nog dieselfde nag moet julle die vleis eet. Julle moet dit gebraai eet, saam met ongesuurde brood en bitter kruie.1 Korintiërs 11: 23,24 ...Die Here Jesus het in die nag waarin Hy oorgelewer is, brood geneem en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam; dit is vir júlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.”Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Ek wil skree wanneer die Nagmaal by die kerk gevier word met 'n klein glasie druiwesap, en 'n lekker sagte klein blokkie witbrood. Laat ek jou vertel waarom dit my so ontstel.Nagmaal is tog om ons te herinner aan die dood van Jesus aan die Kruis. Ons lees in:1 Korintiërs 11:23,24 ...Die Here Jesus het in die nag waarin Hy oorgelewer is, brood geneem en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam; dit is vir júlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.”Maar daardie brood was nie lekker, sagte witbrood in blokkies nie. Jesus is immers nie 'n lekker, veilige, sagte Verlosser nie. Nee, hulle het ongesuurde brode geëet - brood sonder suurdeeg.Hoekom? Omdat Jesus tydens die Pasga gekruisig is, terwyl die Israeliete herinner is aan die tyd toe God hulle voorvaders van slawerny in Egipte bevry het. Hulle herdenk die nag voordat die Israeliete gevlug het, en hulle die Paasmaaltyd van gebraaide lam geëet het.Eksodus 12:8 Nog dieselfde nag moet julle die vleis eet. Julle moet dit gebraai eet, saam met ongesuurde brood en bitter kruie.Maar hoekom ongesuurde brode? Daar is twee redes. Eerstens omdat gis tyd neem om te rys, tyd wat hulle nie gehad het nie, omdat hulle die volgende dag vir hulle lewens moes vlug. Daar was dus 'n lewensbelangrike dringendheid daarvoor. Hulle het nie tyd gehad om te wag dat die brood rys voordat hulle dit gebak het nie. Hulle lewens was op die spel. En tweedens omdat suurdeeg in die Bybel 'n simbool van sonde is.En weet jy, dieselfde is vandag nog waar vir ons. Daar is 'n lewensbelangrike dringendheid om ons sonde te hanteer.Romeine 6:23 stel dit duidelik: Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Dit is dringend. Moenie dit nog ‘n dag los nie. Jesus het gekom om jou te red.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Ons vier vandag die Nagmaal, maar ons sit by die tafel aan met die wete dat die Here ons Ware Trooster is. God is vir ons goed, selfs in donker tye, soos die tye waarin ons tans leef. Eendag sal hierdie wêreld wat deur die vloek van die sonde getref is, hernu word - en ons sal vir ewig saam met die Here wees in 'n perfekte ewigheid.
Die nagmaal vertel jou wie jy is, en dit vertel jou wie God is.
Galasiërs 5:1: Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder 'n slawejuk laat indwing nie. Dit gaan dus nie oor JOU geloof nie maar eerder oor die INHOUD van jou geloof. Jy hoef nie op water te loop nie, maar jy moet weet dat Jesus kan. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Ons bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond - Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!
Lukas 22:14-20 (2020 vertaling): 14Toe die uur aanbreek, het Hy en die apostels saam met Hom vir ete aangeleun. 15Toe sê Hy vir hulle: “Ek het van harte begeer om hierdie Pasga saam met julle te eet voordat Ek ly. 16Want Ek sê vir julle, Ek sal dit beslis nie weer eet totdat dit vervul is in die koninkryk van God nie.” 17Daarna het Hy 'n beker geneem, en nadat Hy gedank het, gesê: “Neem dit, en deel dit onder mekaar. 18Want Ek sê vir julle, van nou af sal Ek beslis nie weer van die vrug van die druiwestok drink, totdat die koninkryk van God gekom het nie.” 19En Hy het brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, breek Hy dit, en gee dit vir hulle, en sê: “Dit is my liggaam, wat vir julle gegee word. Doen dit om My in herinnering te bring.” 20So ook met die beker ná die ete, met die woorde: “Hierdie beker, wat ter wille van julle uitgegiet word, is die nuwe verbond deur my bloed. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Nagmaal in Heidelberg, pink suigsweeties en ‘n borstrok.
In hierdie 3de week van Lydenstyd kyk ons na hoe ons rigting in die woestyn kan kry. Hoe hou ons koers? Ons vier ook die Nagmaal.
Nagmaal: 'n Vars Perspektief || Communion: A Fresh Perspective
Nagmaal: 'n Vars Perspektief || Communion: A Fresh Perspective
Waarop bou jy? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Ds Ulrich preek uit Johannes 6:22-40 op Nagmaal Sondag.
Ek is die brood van die lewe. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Johannes 20:19-23 Pinkster Nagmaal NGK Stutterheim 31 Mei 2020 Ds Deon Strydom
Lees: Lees: Hand 1:1-11. Fokus: Hand 1:3. Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom. In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Selfs Johannes die Doper, wie die pad moes voorberei vir Jesus se koms na die aarde, begin sy prediking met die boodskap van God se koninkryk (Mat 3:1-2). En nadat Jesus gedoop is deur Johannes en met die Heilige Gees gesalf is as Messias, begin Hy ook sy prediking deur te sê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom” (Mat 4:17). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat bedoel Johannes en Jesus as hulle sê: “Die koninkryk van die hemel het naby gekom”? (vgl Mat 3:1-2 en Mat 4:17) Beskryf die “reeds en die nog nie” van die koninkryk van God. Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk? Hoe verhinder ons die koms van God se koninkryk?
Hierdie is 'n reeks van hoop in die tyd van Lockdown. Donderdagaand 18:00 Paas Nagmaal --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message
Diens vir 10 April 2020 in die NGK Stutterheim.
Hierdie is ons eerste direkte uitsending waartydens ons gesels oor Nagmaal wat oor die internet gevier word. Ons gesels ook oor 'n luisteraarsvraag wat ons baie kry, nml.: "is spreek in tale (onverstaanbare tale) Bybels?"
By die Maart Nagmaaldiens, leer Pastoor George oor hoedat die Nagmaal ons konfronteer, en vorm, as die kinders van God.
Nagmaal diens - Fill my cup Lord
Die Nagmaal, sê die apostel in 1 Korintiërs 11:26 is verkondiging van Jesus se dood totdat hy kom. Nou is daar 'n waardige en 'n onwaardige wyse; 'n regte en 'n verkeerde manier om die Nagmaal te vier. Ons luister daarom vandag na wat die Skrif sê oor die regte manier van Nagmaal vier: ons moet o.a. onsself ondersoek - maar hoekom en hoe?
Op hierdie episode lys ek sewe Bybelse kenmerke van iemand wat vir die Here lief is. Iemand het die Here lief, wanneer hy begeer om in die weg van die uitverkorenes te wandel. So 'n persoon vertoon op die ou end gewoonlik hierdie 7 kenmerke: 1. Hy het Christus lief en glo dat Jesus waarlik God is en mens geword het. 2. Hy hou die Here se wette en het berou en bekering teen sy eie swakhede 3. Hy het sy naaste daadwerklik lief 4. Hy vier die sakrament van die Nagmaal 5. Hy is ‘n meelewende lidmaat van ‘n plaaslike kerk 6. Hy het die Waarheid lief 7. Hy span sy hele wese in om die Here lief te hê KONTAK: Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p
Lent 2018 - Nagmaal by Eden Gemeente
Ds Johan Fleischmann 28 Mei 2017 – 1 Kor 11:23-26
Ds Johan Fleischmann 14 April 2017 – Joh 20-21
KINGDOM DYNAMICS 1 Cor 11:23 Faith At the Lord’s Table, FAITH’S CONFESSION. Just as the act of water baptism outwardly declares or confesses an inward experience of salvation through the blood of the Lord Jesus, each observance of the Lord’s Table is a powerful occasion for faith’s confession. In the ordinance, the Christian confesses before all heaven that he not only has believed, but that he has not forgotten. “In remembrance” involves more than just memory; the word suggests an “active calling to mind” (Wycliffe). The word “for” introduces the reason the Supper is continually repeated. It is an acted sermon, for it “proclaims” the Lord’s death. The outward act of faith, as the bread and cup taken, is explicitly said to be an ongoing, active confession—literally “you are proclaiming” (1 Cor 11:26). Each occasion of partaking is an opportunity to say, proclaim, or confess again: “I herewith lay hold of all the benefits of Jesus Christ’s full redemption for my life—forgiveness, wholeness, strength, health, sufficiency.” The Lord’s Supper is not to be simply a ritual remembrance, but an active confession, by which you actively will to call to memory and appropriate today all that Jesus has provided and promised through His Cross. At Jesus’ institution of the Lord’s Supper with His disciples (Matt. 26:26–29; Mark 14:22–25; Luke 22:15–20) the bread and cup were part of a meal, with the bread probably broken near the beginning (cf. “when He had given thanks,” 1 Cor. 11:24) and the cup taken at the end (cf. “after supper,” v. 25). By the time Paul wrote, the Lord’s Supper was celebrated in two stages which consolidated the partaking of the bread and cup at the end of a communal meal. The worship with the bread and cup came to be called the “Eucharist” (Didache 9:1; Ignatius Letter to the Philadelphians 4), from the Greek word for “thanksgiving” (eucharisteō). The communal meal was called the Agapē (Jude 12; Pliny Letters 10. 96. 7), a Greek word for “love.” one factor contributing to those divisions is evident here, namely, economic differences in the church (1 Cor 11:21). 1 Cor 11:20–21. The Lord’s Supper should have been the remembrance of a preeminently selfless act, Christ’s death on behalf of others. Instead the Corinthians had turned the memorial of selflessness into an experience of selfishness and had made a rite of unity a riotous disunity. While one brother went hungry because he lacked the means to eat well, another brother drank to excess. The Communion: 1 Cor 11:24 Broken for you refers to both Jesus’ substitutionary role as Savior as well as the One who bore our pain and sicknesses (Isa 53:4-6) 1 Cor 11:25 The new covenant, sealed by the blood of Jesus, was prophesied in Jer. 31:31-34. That covenant was new in its nature and in its content, securing the forgiveness of sins and writing the law of God in the hearts of believers. The old ritualistic system is replaced by the gospel of Christ, which He established by His death (see Heb. 8:7-13). To act in a spirit of selfish disregard for the needs of a brother was to despise the church of God, composed not of lifeless stones but of living people who could be grievously hurt. The bread represented the incarnate body of Christ unselfishly assumed (Phil. 2:6–7) and unselfishly given on the cross for the benefit of others (2 Cor. 8:9; Phil. 2:8), that kept needing to be remembered (cf. 1 Cor. 4:8–13). 1 Cor 11:25. The wine was a poignant reminder of Christ’s blood, without the shedding of which there could be no forgiveness from sin (Heb. 9:22) and through which cleansing and a new relationship (covenant) with God was made (Heb. 9:14–15). The word “covenant” referred to a relationship in which one party established terms which the other party accepted or rejected. The focus of the Old Covenant was the written Word (Ex. 24:1–8). The focus of the New Covenant is the Living Word (John 1:14–18). Christ
Van ons beste herinneringe van ons kinderdae is die kere wat ons saam om ‘n tafel was en saamgeeet het! As ons dink aan huis, dan dink ons aan kos! Met die Nagmaal kom gee die Here vir ons brood en wyn wat tekens is daarvan dat Hy ons met baie meer en baie dieper wil voed. In Joh 6:35 verklaar Hyself dat Hy die Brood van die Lewe is. Ons moet hierdie brood eet…
Van ons beste herinneringe van ons kinderdae is die kere wat ons saam om ‘n tafel was en saamgeeet het! As ons dink aan huis, dan dink ons aan kos! Met die Nagmaal kom gee die Here vir ons brood en wyn wat tekens is daarvan dat Hy ons met baie meer en baie dieper wil voed. In Joh 6:35 verklaar Hyself dat Hy die Brood van die Lewe is. Ons moet hierdie brood eet…
Van ons beste herinneringe van ons kinderdae is die kere wat ons saam om ‘n tafel was en saamgeeet het! As ons dink aan huis, dan dink ons aan kos! Met die Nagmaal kom gee die Here vir ons brood en wyn wat tekens is daarvan dat Hy ons met baie meer en baie dieper wil voed. In Joh 6:35 verklaar Hyself dat Hy die Brood van die Lewe is. Ons moet hierdie brood eet…
Van ons beste herinneringe van ons kinderdae is die kere wat ons saam om ‘n tafel was en saamgeeet het! As ons dink aan huis, dan dink ons aan kos! Met die Nagmaal kom gee die Here vir ons brood en wyn wat tekens is daarvan dat Hy ons met baie meer en baie dieper wil voed. In Joh 6:35 verklaar Hyself dat Hy die Brood van die Lewe is. Ons moet hierdie brood eet…
Individuele Boodskap / Individual Message
Ons sluit vandag af met ons Grace preekreeks. Nagmaal word ook bedien.
Ons sluit vandag af met ons Grace preekreeks. Nagmaal word ook bedien.
Ons sluit vandag af met ons Grace preekreeks. Nagmaal word ook bedien.
Ons sluit vandag af met ons Grace preekreeks. Nagmaal word ook bedien.
Gasprediker Tinus van Zyl kuier vandag by SA Gemeente en bedien ook die nagmaal vir ons.
Gasprediker Tinus van Zyl kuier vandag by SA Gemeente en bedien ook die nagmaal vir ons.
Ons het vandag weer 'n baie spesiale erediens waartydens die Here se naam net groot gemaak word met praise & worship. Nagmaal word bedien en Philip en Nadia getuig van hul stryd teen sy kanker.
Ons het vandag weer 'n baie spesiale erediens waartydens die Here se naam net groot gemaak word met praise & worship. Nagmaal word bedien en Philip en Nadia getuig van hul stryd teen sy kanker.
In die lig van vandag se nagmaal wat ons gebruik, praat Rian oor die noodsaaklikheid om die Brood van die Lewe op 'n daaglikse basis in te neem. Net soos die Israeliete elke dag in die woestyn hul kwota manna moes gaan optel, net so moet ons (wanneer ons ook 'n woestyntydperk beleef), elke dag die Woord bestudeer om nie honger te word nie.
In die lig van vandag se nagmaal wat ons gebruik, praat Rian oor die noodsaaklikheid om die Brood van die Lewe op 'n daaglikse basis in te neem. Net soos die Israeliete elke dag in die woestyn hul kwota manna moes gaan optel, net so moet ons (wanneer ons ook 'n woestyntydperk beleef), elke dag die Woord bestudeer om nie honger te word nie.
Na aanleiding van die gelykenis van die wingerdstok.