Podcasts about gelowiges

  • 22PODCASTS
  • 64EPISODES
  • 34mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Apr 26, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about gelowiges

Latest podcast episodes about gelowiges

Naweekaktueel
Naweekaktueel 26 April 2025

Naweekaktueel

Play Episode Listen Later Apr 26, 2025 48:04


Gelowiges neem afskeid van Pous Franciskus. Die minister van finansies dien dokumente by die parlement in wat aandui dat die BTW-koers onveranderd bly. 'n Suid-Afrikaanse egpaar is op 'n interkontinentale reis om stamselskenkers te werf.

HRCO Potgooi Preke
WEERSTAAN DIE STORMS van die Lewe in Christus

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Apr 6, 2025 35:31


Sedert die COVID-pandemie verander die wêreld teen 'n ongekende tempo. Natuurrampe soos aardbewings, brande en orkane neem toe, terwyl politieke en ekonomiese krisisse wêreldwyd verskerp. President Donald Trump het op 2 April 2025 “Liberation Day” aangekondig met nuwe handelstariewe tot Amerika se voordeel. In Suid-Afrika is daar toenemende spanning oor die moontlike ineenstorting van die Regering van Nasionale Eenheid, uitgestelde begrotingsgoedkeuring en diplomatieke druk van die VSA. Intussen sukkel burgers met beurtkrag, hoë lewenskoste en onsekerheid. Tog gaan die lewe aan—met werk, gesinne en gesondheid as daaglikse prioriteite. Gelowiges bly standvastig, gewoond aan teenspoed en hoopvol te midde van chaos.

Radio Scriptura
Nuwe gelowiges: Wedergeboorte

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 38:26


Wat kom eerste:  geloof of wedergeboorte? Is dit noodsaaklik om wedergeboorte, herskepping, nuutskepping of dan bekering te ondersoek en te beleef om 'n christen te wees? Hoe kan ons die koninkryk van God binnegaan en die geestelike beërf?  Wat is die manier waarop ons wedergebore word?  Kan ons dit deur eie vermoë, intellek of deur werke bereik?  Wie se werk is die wedergeboorte dan, en hoe kry mens die Heilige Gees?  Is die effek van wedergeboorte dalk 'n groot stryd in jou hart?  Wat is die vrug van die wonderwerk in jou? 

Radio Scriptura
Nuwe gelowiges: Wat is 'n christen?

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Jan 21, 2025 34:53


Daar kom toenemend mense tot bekering wat nie in tradisionele gereformeerde verbondshuise  opgegroei het nie, en die getalle van gereformeerde verbondskinders neem toenemend af. Lidmate van kerke het vandag ook nie meer dieselfde vlak van bybelkennis as vroeër nie.  Die fokus van hierdie reeks is dus die kernsake van die christelike geloof.  Wat is daardie kernsake van die christelike geloof volgens die apostoliese geloofsbeleidenis? Hoe lyk ons christen landskap deesdae, en wat ontbreek? 

daar gelowiges
God se Woord VARS vir jou Vandag
Wanneer ‘n Miljardêr Sterf

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Sep 24, 2024 2:43


Send us a textJakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net 'n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV) Dink jy nie ook dat die wêreld absoluut behep is met rykdom nie? Geld, geld, geld. Hoe kan ek meer daarvan maak? Hoe kan ek selfs net 'n bietjie meer hê? Hoe kan ek die luukshede bekostig wat ek graag wil hê?Die media hou daarvan om gereeld te bespiegel oor wie die rykste persoon in die wêreld is. Is dit Elon Musk van Tesla, Jeff Bezos van Amazon, Larry Ellison van Oracle, Warren Buffet, Bill Gates? Dis almal ouens, wie se rykdom in miljarde Amerikaanse dollars getel word; in hoeveelhede, wat blote sterflinge soos ons nie eers kan probeer begryp nie.Hulle lyk amper onaantasbaar. Dit lyk asof hulle skatte hulle soos ‘n ondeurdringbare wapenrusting beskerm en dat niks hulle ooit kan seermaak nie. En tog is dit glad nie waar nie, inteendeel...Jakobus 1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net 'n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV)Rykdom kan jou nie beskerm teen 'n mislukte huwelik of 'n eiesinnige kind, teen hartseer of moedeloosheid of ontwrigting nie. Dit kan jou nie eers beskerm teen slegte dinge wat jou sal verneder nie. En dit kan jou beslis ook nie teen die dood beskerm nie.Moet tog asseblief, nooit toelaat dat enige rykdom wat jy dalk mag hê, jou, soos met baie ryk mense die geval is, met 'n valse gevoel van veiligheid sus nie. Want terwyl hulle nog plannetjies maak om nog meer geld te maak, gaan hulle sterf.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later May 20, 2024 33:19


(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus   https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY 

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Feb 5, 2024 25:13


(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM 

HRCO Potgooi Preke
Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Dec 20, 2023 48:17


ry nuwe HOOP vir RSA deur God se teenmiddel van pragmatiese interpreneurskap in elke mens te ontgin - Ons is geskape om 'n SEËN vir die mensdom te wees. Die pendalum van humanistiese, liberale sekulêre humanisme het sy verste swaai geswaai. Ons gaan regoor die wêreld 'n terugswaai begin sien in denke vir 'n meer progressiewe behoudende waarde gedrewe samelewing. Van globalisering na lokalisering Van multikulturalisme na waarde gedrewe nasiebou. Van gelykheid na geregtigheid. Van menseregte tot menseverpligtinge. Van Individualiteit tot groter samewerking. Van irrasionaliteit tot gesonde verstand. Van oppervlakkige tot diep, betekenisvolle verhoudings. Van ongekontroleerde uitdrukking tot robuuste publieke feite-kontrolering en debat Van wetteloosheid na herstellende geregtigheid. Dit is nou die tyd vir GELOWIGES om hulleself te posisioneer vir etiese, koninkryk-gerigte-waarde-sisteme in sakeondernemings wat 'n positiewe verskil maak. (Redemptive Misional Business) Die kerk is die opleiding sentrum en ondersteuning netwerk wat sakelui help floreer. https://hrco.co.za/sermons/do-busines...

HRCO Potgooi Preke
Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Sep 24, 2023 84:24


Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens is tydelik en wispelturig, gebaseer op die arm van die vlees...#Regering #Onwankelbaar #Versterking #Barmhartiging #Mandaat #Vrede #Reformasie #Hemels #Koninkryk

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Nederigheid is aansteeklik

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 9, 2023 3:14


Gelowiges beywer hulle vir die applous van die hemel eerder as van die aarde.

nederigheid gelowiges
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 26 Februarie 2023 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Feb 26, 2023 38:57


Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6 (1953 AV). Bergbron missie: Wandel in Christus (vlak 3 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die derde vlak van dissipelskap gaan nie oor wat ek behoort te doen om te wandel in Christus nie, maar oor wat ek behoort te wees om te wandel in Christus. Dit behels die volgende: Geestelik – dit is belangrik om sensitief te wees vir die leiding van die Heilige Gees as ons suksesvol wilwandel in Christus. Geestelike onderskeidingsvermoë is die eerste lyn van verdediging in geestelike oorlogvoering. Verstandelik – ‘n volwasse dissipel van Jesus sal altyd erken – hoe meer hy God leer ken, hoe meer afhanklik raak hy van God. Hoe meer besef hy hoe nodig hy God het. Emosioneel – ‘n volwasse gelowige leer om in alle omstandighede vergenoeg/tevrede te wees (Fil 4:11).Gelowiges op vlak 3 dissipelskap het daarom voortdurend ‘n behoefte aan bemoediging. Wil – suksesvolle wandel in Christus hang nou af van die dissiplinering van jou wil. Die gedissiplineerdepersoon is ‘n Geesvervulde persoon wat daarna streef om al sy behoeftes in Christus te bevredig. Verhoudings – ‘n volwasse gelowige lewe nie meer vir hom- of haarself nie, maar vir ander. Traumatiese ervarings kan jou weer laat worstel met krisisse van vlak 1, 2 en 3 dissipelskap. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Watter vlakke van dissipelskap kan jy onderskei volgens Kol 2:6-10 en wat beteken elkeen? Behels vlak 3 dissipelskap hoofsaaklik uiterlike dade? Wat kan die effek van traumatiese ervarings wees op ‘n vlak 3 dissipel? Op watter vlak van dissipelskap is jyself en ‘n persoon wat jy begelei as dissipel? Hoe weet jy watter vlakjyself is en ‘n persoon wat jy begelei?

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
HK 29-30; V/A 78-80, Joh. 6:54-55 & Mat. 26:26-28| Die betekenis en verwantskap van brood en wyn met die liggaam en bloed van Christus.

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Dec 12, 2022 35:00


Gelowiges moet verstaan hoe Christus teenwoordig is by die Nagmaalstafel, sodat ons nie mislei word deur onbybelse idees nie. Hiervoor moet ons weet wat bedoel word met die instellingswoorde van ons Here Jesus by die Nagmaal. Wat beteken dit dan as Jesus sê: “(Hierdie brood) is my liggaam”, en “(Hierdie wyn) is my bloed”. In die prediking sal ons dan onder die volgende punte hoor presies hoe ons deur die deelname aan die Nagmaal waarlik gemeenskap met Christus se liggaam en bloed het: 1. Die liggaam en bloed van Jesus Christus in die nagmaal 2. Jesus Christus se teenwoordigheid by die nagmaal     https://youtu.be/qxsbXNHAAJE 

Radio Scriptura
Gebed: Lei ons nie in die versoeking nie

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Dec 6, 2022 31:51


Gelowiges is daagliks in 'n geestelike stryd gewikkel teen bose magte in die lug, teen die wêreld en teen die vlees.  Hoe kan ons staande bly?  In die 6de bede, "Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose", is eerstens 'n erkenning van wie ons is voor God, en tweedens 'n pleidooi dat ons swak en hulpeloos is sonder die Heilige Gees se krag.   

Bybel Tyd
Gelowiges se geveg teen ongelowiges

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Nov 28, 2022 3:10


Psalm 140:2-4 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

psalm teen gelowiges
Vita Dei Podcast
Wat gebeur met gelowiges wanneer hulle sterwe

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Oct 24, 2022 36:58


344b Vita Dei Woordskool

wanneer hulle gelowiges
Radio Scriptura
Gebed: Laat U naam geheilig word

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Sep 20, 2022 35:07


In die eerste bede van die Onse Vader gebed sien ons dat God se naam heel eerste staan, en dus is hierdie gebed ook in lyn met die eerste gebod van die tien gebooie. Wat beteken dit om te bid "Laat U naam geheilig word"? Hoe openbaar God homself aan ons? Waarom moet juis die naam van God geheilig word? Jesus het God verheerlik, en Hy is self deur God verheerlik. Gelowiges ontvang die genade om God drie-enig ook reg te ken en te aanbid.

Vita Dei Podcast
Doop van Gelowiges

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Jul 16, 2022 78:16


73 Vita Dei Woordskool

doop gelowiges
Bybel Tyd
Die wapen van gelowiges

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Jun 23, 2022 2:13


Efesiërs 6:14-17 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

wapen gelowiges
Radio Scriptura
Luisteraarsvraag: Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered?

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Feb 15, 2022 47:12


Luisteraarsvraag - Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered? Was gelowiges van die ou testament ook gered? Kon hulle ook die hemel sien? Wat en waar is die hel en die hemel in die ou en nuwe testament, en is hulle almal dieselfde? Maar steeds meer belangrik: waar gaan gelowiges as hulle sterf, en waar is Jesus nou? "Ek is die God van Abraham, Isak en Jacob….alle gelowiges van alle tye word slegs geregverdig deur die geloof in Jesus Christus alleen. 02:10 Kon gelowiges hemel toe gaan voor Christus se kruisiging? 09:18 Hoe interpreteer en verstaan ons die teks in Lukas 16:19-31? 15:39 Gelowiges van alle tye is/word deur Christus gered 20:40 Hoe het ou testamentiese mense hul redding gesien? 22:00 Waarheen gaan ongelowiges na afsterwe? 40:08 Sentrale gereformeerde beleidenis - verheerlikte liggame met die wederkoms 44:00 God se beloftes staan vas vir Sy volk Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jonker Venter Skrifverwysings:   Lukas 16:19-31 & Lukas 23:43, Handelinge 4:12, Hebreërs 11, Johannes 11, Markus 12:26-27, Openbaring 8/13, 1 Korintiërs 15, Psalm 116:15, 2 Korintiërs 5:8, 1 Tessalonisense 4:13, Openbaring 21, Genesis 3:15 Verwante artikels en episodes: http://www.scriptura.co.za/2020/07/verlossing-deur-genade-alleen-algehele-verdorwenheid/ http://www.scriptura.co.za/2021/05/wat-is-die-evangelie/ http://www.scriptura.co.za/2021/02/luisteraarsvrae-die-lewe-na-die-dood-engele-gerubs-en-serafs/

Vita Dei Podcast
Kompetisie onder gelowiges

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Oct 23, 2021 11:44


244 Vita Dei Woordskool

onder gelowiges
Radio Scriptura
Pastoraal: Het ek die onvergeeflike sonde gepleeg?

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Aug 10, 2021 46:13


In hierdie episode gesels die Scriptura span oor die onvergeeflike sonde. Dikwels twyfel christene of hulle al skuldig was daaraan, en of hulle vergewe kan word daarvoor. Christene worstel en sukkel meestal met hierdie vraag oor sonde: Kan wedergeborenes die onvergeeflike sonde pleeg? En nog ander wonder weer of gelowiges hoop op vergifnis kan hê as hulle sonde gedoen het. Wat beteken dit om teen die Heilige Gees te laster, en wat is dan die sonde tot die dood? 00:00 Pastoraal: Onvergeeflike Sonde 02:45 Het ek dalk die onvergeeflike sonde gepleeg? 05:00 Kan christene in sonde val? 14:42 Watter hoop is daar dat God ons sal vergewe? 20:51 Gereformeerde leerstelling van die volharding van die heiliges/wedergeborenes. 22:11 Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie. 23:00 Is daar 'n onderskeid tussen sonde en laster teen die Heilige Gees? 23:29 Wat is die sonde tot die dood? 26:22 Nominale christen. 28:16 Ware berou is onmoontlik sonder die Heilige Gees. Subjektiewe tekens/vrugte van wedergeboorte: - Bewustheid van sonde - Diep berou oor sonde - Worsteling met sonde - Besorg oor verhouding met God - Belei Jesus as Here - Verlange na God se woord - Soeke na geregtigheid 30:40 Goddelike berou 32:09 Sonde tot die dood is die verwerping van Christus 33:41 Lastering teen die Gees is wanneer ons die werk van satan aan die Heilige Gees toeskryf, of die werking van die Heilige Gees aan die satan toeskryf. 38:33 Gevaarpunt - verbondskinders wat nie bekeer van sonde nie. 41:13 Gelowiges kan werklike sekerheid van redding hê. 42:33 Dordtse leerreëls hoofstuk 5: Par 6 - God laat nie Sy uitverkorenes val nie. Skrifgedeeltes: Mattheus 12:22-32, Mattheus 7, 1 Korintiërs 6, 1 Johannes 5:16-17, Romeine 8, Hebreërs 6, Romeine 1, Johannes 10, Hebreërs 12:1-3

Radio Scriptura
Junie 2021 in Perspektief: Gelowiges en 'n politieke bewussyn

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Jul 13, 2021 47:28


Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor die rol van die kerk in die samelewing, en kyk vanuit 'n bybelse perspektief na die vraag: Wat is die band en verhouding tussen geloof en politiek? Aanbieders, Daniël Eloff en Paul Maritz, is in gesprek met Jan-Louis Lee, Marnix Boersema en Jaco de Beer, en brei uit oor die kerk se politieke bewussyn, gelowiges se deelname en plek in die politiek. - Mag gelowiges 'n politieke bewussyn hê? - Moet gelowiges deelneem aan politiek? - Is daar 'n plek vir gelowiges in die politieke sake? 00:00 Podlitiek info 00:55 Scriptura info 04:04 Mag gelowiges 'n politieke bewussyn hê, en moet ons deelneem aan die politiek? 10:40 Wat is die plek van Christus in die kultuur? 14:30 Verhouding tussen kerk en staat 16:00 Moet die kerk 'n politieke bewussyn hê? 20:38 Die staat is 'n dienaar van God 22:55 Moet kerk en staat geskei wees? 30:03 Ons grootste probleem is sonde, en ons grootste nood is Christus 33:45 God het 3 omgewings ingestel: die gesin, die kerk en die regering... wat mekaar nie mag onderdruk nie 37:00 Die christen en die stembus

Podlitiek
Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jul 7, 2021 48:27


Podlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 27 Junie 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jun 27, 2021 32:01


Lees: Joh 20:19-25. Fokus: Joh 20:21. Gelowiges is ambassadeurs van Christus. 1. Hoe het ons ambassadeurs geword? Hierdie vrede in vers 21 dui op die beginpunt van ‘n nuwe lewensorde: Die oorwinning is behaal, die prys is betaal, die dood en sy magte is oorwin. Na Christus se kruisiging en opstanding kom woon die Heilige Gees in God se kinders (v 22) en bemagtig ons as ambassadeurs. 2. Die eise van ambassadeurskap. Christus stuur ons uit in die wêreld as sy ambassadeurs om sy Koninkryksbeleid te proklameer en so sy krag en heerskappy op aarde vry te laat. Om dit te doen, moet ons ophou om soos toeriste te dink maar soos ambassadeurs. ‘n Ambassadeur handhaaf kontak en kommunikasie met sy regeringshoofkwartier. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat beteken die “vrede vir julle” in vers 21? Wat is die verskil tussen ‘n ambassadeur en ‘n toeris? Wat beteken dit dat ons ambassadeurs van God se koninkryk op aarde is?

Emmanuel Church Windhoek
Gemeenskap van Gelowiges

Emmanuel Church Windhoek

Play Episode Listen Later Apr 11, 2021 39:58


gemeenskap gelowiges
Radio Scriptura
Ampte: Roeping

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Mar 30, 2021 38:29


Ampte:  Roeping Elke gelowige het ’n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook n roeping binne die kerk om met hul gawes die medegelowiges te dien deur middel van die spesifieke ampte. 02:10 God roep deur die evangelie.  Hoe vervul gelowiges hul roeping in die wêreld? 03:54 God werk in en deur Sy kerk.  07:00 Primêre roeping - God roep elke mens na Jesus toe om Hom te volg. 08:24 Gawes gaan ‘n gemeente vooraf, en is bedoel om God en die gelowiges te dien. 16:00 Ons moet ampte in die kerk reformeer. 16:35 Hoe lyk die spesifieke roeping van ampsdraer in die kerk? 20:50 Gelowiges word gedring deur die Gees tot ‘n spesifieke roeping. 25:13 Roeping is ‘n innerlike dryf deur die Gees en ‘n uiterlike getuienis na die gemeente, wie dit ook  bevestig. 30:35 Bekwaamheid en gewilligheid kan nooit ‘n plaasvervanging wees vir die roeping van ampte nie. 32:00 Roeping moet reformeer:  verstaan roeping, en hou by standaard en kwalifikasies wat die Woord stel. 32:46 Gebed staan sentraal in die roeping tot die ampte. 33:30 Jesus se beeld van die skape en hul herder.  Johannes 10 35:40 Het ek ‘n roeping/funksie in die kerk?  Ja, want elke ledemaat van die liggaam het ‘n funksie. 36:36 Pas die kudde van God op wat aan julle toevertrou is…1 Petrus 5:1-3  

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
‘n Goddelike heilsbelofte: ongereddes asook gelowiges wat by hernuwing tot oorgawe kom, dien God (Sefanja 3:9-13)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Mar 24, 2021 25:23


die n gelowiges
Vita Dei Podcast
Openbaring 14-19 (God vertroos die gelowiges)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Jan 7, 2021 55:17


86 Vita Dei Woordskool

openbaring gelowiges
Vita Dei Podcast
Openbaring 11 (Wanneer die wêreld die getuienis van die gelowiges vermoor)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Dec 12, 2020 46:02


84 Vita Dei Woordskool. Vir enige terugvoering of vrae, kontak gerus vitadeipodcast@gmail.com.

Vita Dei Podcast
Openbaring (God weerhou oordeel van die gelowiges)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Nov 14, 2020 52:39


82 Vita Dei Woordskool

Perez Ministries Bothaville
Hoekom het ons die byeenkoms van die gelowiges nodig?

Perez Ministries Bothaville

Play Episode Listen Later Oct 26, 2020 13:46


Hoekom is ń gemeente nodig? Hoekom is daar ń liggaam van Christus nodig? Hoekom kan ons nie op ons eie in isolasie Vader aanbid nie?

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Wees voorskoot-gelowiges! (1 Petrus 5:5-14)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Oct 14, 2020 28:30


petrus wees gelowiges
God se Woord VARS vir jou Vandag
‘Oh My God' (OMG)

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Oct 2, 2020 2:54


Psalm 22:2 My God, my God, waarom het U my verlaat en bly U ver as ek om hulp roep?Die vierde van die tien gebooie is maklik verstaanbaar.  Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie. En tog sien ek dit oor en oor gebeur, selfs onder Gelowiges.Hoekom is dit? Realiteits-TV bly om een of ander rede steeds op die lug. Hoekom? Want mense kyk daarna. Het jy al ooit een van daardie voorkoms-opkikker-programme gekyk? Een waar hulle die eienaar op 'n vals voorwendsel vir ‘n tyd lank wegneem, en vir 'n kamer of tuin of selfs 'n hele huis ‘n nuwe voorkoms skep. En dan bring hulle die eienaar terug, met al die kolligte en kameras op hulle gerig, om hul reaksie vas te lê. En wat sê hulle nege uit die tien keer? Oh my God, Oh my God, Oh my God. Alles vir 'n kamer, of selfs 'n tuin of 'n huis!  En my hart breek as ek na hulle kyk en dink: “As jy maar net geweet het wat jy sê. As jy maar net geweet het dat dit die Naam van God en die woorde van Jesus is, wanneer jy dit sê.” Ons lees in:Psalm 22:2 My God, my God, waarom het U my verlaat en bly U ver as ek om hulp roep? Dit was ook hierdie woorde wat Jesus uitgeroep het toe Hy aan die kruis gehang het en vir jou en my gely en gesterf het. My God, my God, waarom het U my verlaat? En wanneer ek en jy hierdie woorde van God lukraak uitroep, raak dit Hom diep en intens, omdat Hy ons innig lief het.  O my God. Dit is kosbare woorde. Eer God en respekteer sy Naam. Dit is God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.​​Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig. (Jesaja 40: 8). Daar is so 'n ongelooflike krag in die Woord, krag om jou vry te maak. Krag om jou lewe te transformeer. Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Ontrou by gelowiges kom dikwels oor ‘n lang periode: pasop daarvoor! (Hosea 12:3-13:1)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Aug 13, 2020 24:54


Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 19 Julie 2020

Uit 'n ander hoek

Play Episode Listen Later Jul 19, 2020 24:44


Gelowiges hoor van kleins af dat die mens wik, maar God beskik. Is dit so? Jean Oosthuizen wil by filosoof Anton van Niekerk en teoloog Evard Huisamen weet wat dink hulle van God se voorsienigheid.

Gereformeerde Preke
Lukas 19 en die agtste gebod: Jy mag nie steel nie

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Jul 12, 2020 25:26


Preek #10 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Jy mag nie steel nie 2. Diewe kan ook gered word 3. Gelowiges is nie gierig nie, maar vrygewig

steel jy preek gelowiges
Shofar Secunda | Afrikaans Preke
Werner Joubert – Hoekom skyn gelowiges

Shofar Secunda | Afrikaans Preke

Play Episode Listen Later Jul 12, 2020


hoekom skyn gelowiges werner joubert
Maroela-onderhoude
Isolasie en afsondering: Christene kan by vervolgde gelowiges leer

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later May 5, 2020 11:26


Maroela Media — Jan Gouws het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor Skype gesels oor die Covid-19-pandemie se impak op Christene in lande waar hulle geloof nie verwelkom word nie, of selfs vervolg word. Hy het ook verduidelik hoe Christene mekaar in hierdie onseker tyd in hul geloof kan ondersteun.

skype leer hy christene gelowiges maroela media
Maroela-onderhoude
Bid saam vir gelowiges in Mianmar

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 7:10


Maroela Media — Om van die Boeddhistiese erfenis van Mianmar af te wyk word met agterdog beskou en kan potensieel gevaarlik wees. Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het weer by Maroela Media se ateljee kom kuier en twee aangrypende getuienisse van Christene uit Mianmar gedeel.

saam christene gelowiges maroela media
GK BRITS PREKE
Sondag, 27 Oktober 2019, Psalm 46 en 2 Kronieke 32

GK BRITS PREKE

Play Episode Listen Later Nov 5, 2019 63:10


TEMA: DIE GOD VAN DIE VERBOND IS ONS ROTS VAN VERTROUE Die agtergrond van Psalm 46 vind ons in 2 Kronieke 32, 2 Konings 19 en Jesaja 37.  Sanherib, die koning van Assirië dreig met arrogante bravade Jerusalem en laster God.  By herhaling tart hy vir God, probeer hy die stad sover kry om oor te gee in sy mag. Paniek, angs en kommer is aan die orde van die dag. In hierdie omstandighede plaas God sy kinders prakties in die skool van vertroue.  Anders as op skool, leer ons nie VOOR die toets nie, maar IN die toets.  Dit is hoe die Here sy kinders leer om op HOM en Hom alleen te vertrou.  So word Psalm 46 in baie kringe die ‘Hooglied van die geloof’ genoem.  Dit is ‘n geloofsbelydenis, ‘n lied van vertroue dat God, ongeag die omstandighede – getrou bly.   God word telkemale in die Skrif as die Toevlug of Sterkte besing.  Letterlik beteken daardie woorde dat God ‘n plek van vertroue is.  Hy bied skuiling waar daar andersins nie skuiling is nie. Hy is die bron van ons sekuriteit, plek van veiligheid waar sy kinders telkens kan kom skuil. Benoudhede kan daarop geen invloed hê nie, maak nie saak hoe beperkend die omstandighede ook al mag wees nie. Die Here beskerm sy kinders van geloofsentevrees.   En hierdie belydenis bied ons as kinders van God die troos dat al sou wat ook al gebeur – al sou die berges tot in die dieptes van die see val; al sou totale chaos rondom ons uitreek – is HY ONS TOEVLUG. Gelowiges wat so leef; leef nie in volstruismentaliteit nie – maar kyk die REALITEIT VAN GOD SE SOEWEREINITEIT vierkantig in die oë.  

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die Here wil graag sy gelowiges seën (Jesaja 44:1-28)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Nov 4, 2019 25:39


jesaja graag gelowiges
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
DL 1:17, 2 Sam. 12:23| DL Reeks: Ons belydenis oor ons kinders

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Nov 3, 2019 39:29


(1) Gelowiges se kinders word saam met hulle ouers in die genadeverbond opgeneem en (2) daarom weet ons dat ons ontslape kindertjies salig is.

reeks kinders gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Message from Johan Delport on September 8, 2019

troon gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Laodisea - Het jy dalk lou geword? - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Sep 1, 2019


Message from Johan Delport on September 1, 2019

dalk gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Filadelfia - Hou aan en Volhard - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Aug 25, 2019


Message from Johan Delport on August 25, 2019

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Sardis - Wees Waaksaam - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Aug 18, 2019


Message from Chris Heunis on August 18, 2019

sardis wees gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Taitira - Volg jy 'n Dwaalspoor? - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Aug 11, 2019


Message from Johan Delport on August 11, 2019

volg gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Pergamum – Gelowiges wat die wêreld volg - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Aug 4, 2019


Message from Alex Steyn on August 4, 2019

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Smirna - Word jy vervolg? - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jul 28, 2019


Message from Johan Delport on July 28, 2019

vervolg gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Efese - Het jy jou eerste liefde verloor? - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jul 21, 2019


Message from Johan Delport on July 21, 2019

eerste liefde gelowiges
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
'n Aangesig tot aangesig ontmoeting met die Here Jesus Christus - 7 Tipes Gelowiges

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jul 14, 2019


Message from Johan Delport on July 14, 2019

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Ef. 5:21| Die Gees-vervulde huwelik

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Jun 10, 2019 31:56


Gelowiges se lewe en huwelik word gekenmerk aan onderdanigheid, wat deur die Heilige Gees aangevuur word

Antipas Preke
Die behoud en volharding van gelowiges

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Jun 9, 2019 63:58


Joh 6v38-44

joh gelowiges
HRCO Potgooi Preke
Verwesenlik Die Seën Van Die Here

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Feb 16, 2019 39:55


Gelowiges is ‘n seën vir die mensdom, en spreek ‘n seën oor mense. Die Jode groet mekaar met die woord Shalom. Gideon het nadat hy sy roeping ontvang het, en die engel aan hom verskyn het, ‘n altaar gebou Jehowa Shalom. God van Vrede. H3073. שָׁלוֹם יְהוָֹה yehōwāh šālôm: A proper noun designating Jehovah Shalom, a name designating an altar, “the Lord (is) peace” (Judg. 6:24). It was built by Gideon, a famous judge of Israel, because the Lord confirmed to Gideon that He was calling him to deliver Israel. It stood for many years. Hy het die Jode verlos van die mag van die Medianiete, en daar was vir 40jr vrede. Die Here het vir Moses en Aaron ‘n opdrag gegee om mekaar te seën met die woorde. Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhooren aan julle vrede gee! “So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.” (Numbers 6:24-27)In die NT seëngroet die Apostels die gemeente met. “Genade en vrede” (Rom 1:7; 1 Cor 1:7; 1 Pet 1:2; 2 John 1:3). Hierdie apostoliese seëngroet verenig die gemeente, en dra krag. Dit is ‘n geloof uitspraak. Bob Dylan wrote these words in ‘Forever Young’: ‘may God bless and keep you always,’ and pronounced the Aaronic blessing over people in this song. (On his album ‘Planet Waves’)Die rykdom en guns wat die Here gee, is onombeerlik. Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.(Proverbs 10:22) 'n Pelgrimslied. Van Salomo.As die Here die huis nie bou nie,swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.As die Here die stad nie beskerm nie,waak dié wat dit beskerm, tevergeefs.Tevergeefs dat julle vroeg opstaanen laat gaan slaapom met moeite 'n bestaan te maak.Vir dié wat Hy liefhet,gee die Here dit in hulle slaap. (Ps 127:1-3)Wie kan diegene wat die Here kies om te seën, vervloek? (Numbers 23:8)Liewe Gaius, ek hoop dat jy gesond is en dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan (3 John 1:2) Die Here se seën en guns is ongetamineerd en nie ten koste van ons siel nie. Die rykdom wat kom deur korrupsie, en die hand van die vlees lei na verderf. Wees sterk, wees dapper, moenie bang wees nie, moenie skrik vir die koning van Assirië en die menigte by hom nie. By ons is meer as by hom. By hom is menslike mag, by ons is die Here ons God wat ons sal help en ons oorlog sal veg.” (2 Chron 32:5-9) Dit is uit vrees dat ons as mens geneig is om onsself te probeer red. Die arm vd vlees is nie standhoudend nie. Menslike krag hou nie. Jy kan net solank iets uit eie krag doen, dan raak jy moeg. “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.” (Zech 4:6)Seënspreuke wat ons begin uitroep het teenoor mekaar. True christians are going to become the employable people on the planet. This region will become God delightful Eden and place of refuge. Ons is saam met Christus geseën met elke geestelike seën in die hemel. (Eph 1:3)Ons skinder nie van mekaar nie, ons kritiseer nie wat ons nie bereid is om te konfronteer nie. Ons loop in waarheid en liefde met mekaar. Wanneer iemand ons seën, spreek ons ‘n apostoliese seën oor hulle uit. Julle gawe is voor God 'n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus. (Phil 4:18-19) Ons kan ook die seën van die Here oor onsself bid. “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.” (1 Chron 4:10) Sommige mense is ongemaklik met rykdom. Hulle wil net genoeg hê. Hulle is bang

SA Gemeente Noordwyk Preke
Wat sien ons as gelowiges?

SA Gemeente Noordwyk Preke

Play Episode Listen Later Oct 14, 2018 29:00


Dit gaan oor hoe God ons sien en hoe ons dan ander mense sien, ons moet God beter leer ken deur ons Bybel te lees en God se goedheid in ons lewens raak te sien.

Harrismith Moedergemeente's Podcast
Verantwoordelikheid

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later Aug 18, 2018 25:58


Ds Ulrich vertel ons van ons verantwoordelikheid as Christene

christene gelowiges
SA Gemeente Noordwyk Preke
Wat vra God van ons as gelowiges?

SA Gemeente Noordwyk Preke

Play Episode Listen Later Jun 24, 2018 29:00


'Ek wil die Here loof met alles wat in my is, wil ek sy Heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.'

ek gelowiges
HRCO Potgooi Preke
Die enigste manier hoe ons as nuwe testamentiese gelowiges kan leef is deur die Heilige Gees.

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Apr 29, 2018 45:45


Lord you want to partner with us, our prayers, Your answers. Our works Your grace. Our possessions your blessing. Our obedience your call. Our weakness, Your strength. This is a great mystery. I pray help us to make this sacred partnership more seamless and flowing, reciprocal, intimate, and natural. In the same way, Jesus could do nothing without the Father; we can do nothing without the Holy Spirit. Jesus could do nothing without Him seeing the Father do it (John 5:19-20, 30), only doing His will (John 6:38), do only what the Father taught (Joh 8:28), according to what the Father commands (John 12:49). In order for us to live and move by the way of the Spirit, or as ap Paul put it: “walk in the Spirit” (Gal 5:16) we must learn to be holy devoted and depended on the Holy Spirit. We literally can do nothing without Him! In the OT, people lived by the Law, in the NT believers live by the Holy Spirit. It is not by force nor by strength, but by my Spirit, says the Lord of Heaven’s Armies. (Zech 4:6) ALL LIFE IN THE New Testament IS BY THE SPIRIT Know God by the Spirit: No one can know a person’s thoughts except that person’s own spirit, and no one can know God’s thoughts except God’s own Spirit. (1 Corinthians 2:11) Walk according to the Spirit and not gratify the desires of the flesh. It is the power of the Spirit life, that free you from the gravitational downward pull of the flesh and sin. (Rom 8:2-4; Gal 5:16) A new power is in operation. The Spirit of life in Christ, like a strong wind, has magnificently cleared the air, freeing you from a fated lifetime of brutal tyranny at the hands of sin and death.The Message: (Ro 8:2). Set your mind on the things of the Spirit (Rom 8:5-8). Put to death the deeds of the body by the Spirit (Rom 8:13). The main characteristic of being a child of God is being led by the Spirit. (Rom 8:14) Know the Fatherhood of God and subsequent sonship by the Spirit (Rom 8:15-17). Hope in the Spirit (Rom 8:23-25). Pray in the Spirit (Rom 8:26-27). In other passages Paul mentions — (Jude 20) Be filled with the Spirit (Eph 5:18). Serve in the Spirit (Rom 7:6; 15:16). Love by the Spirit (Rom 15:30; Gal 5:22-23; Col 1:8). Know one-another by the spirit. The way of the spirit is more accurate and also quicker! Jesus knew the heart of Nathaniel even before he had met him. (John 1:47) Similarly, the Lord revealed to Ananias not only the change in Saul (Paul) but also his destiny before he met him. (Acts 9:10) Phillip was divinely led to meet the servant of the court of Ethiopia. (Acts 8:26) Jesus knew what was in the Pharisees’ hearts. He knew the woman at the well in the spirit. (John 4) Imagine a church where people know each other in the spirit, where everyone knows their place and function, and naturally work together without complaining and strife because they do not feel threatened by one another. We are taught by that what the Holy Spirit teaches. (1 John 2:27; 1 Cor 1:13) People err, in interpreting the Bible without the Spirit. (2 Cor 3:6) We can only know God, by the Spirit, because He is Spirit. 1 Cor 2:10-12) We cannot be regenerated and born again without the work of the Spirit. (Tit 3:5) The Eternal spirit through the Blood of Christ, cleanse you from an evil conscience. Heb 9:14 Help me to walk, live and have my being in the spirit alone. Let me be able to say like Jesus, I do nothing unless the Spirit, I say nothing unless the spirit. ABIDING IN THE SPIRIT It is only in the spirit that we are safe. It is only in the Spirit, that we cannot be deceived and misled. (1 John 4:1; John 16:13) Words and deeds done in the spirit, (1 Cor 2:13) He will defend. In the Spirit we are accurate. In the Spirit we are holy and perfect. (John 17:17) In the Spirit we are righteous. In the Spirit we will know the way in the Holy of holies. (Heb 9:8) In the Spirit there is liberty. (2 Cor 3:17) In the Spirit we are whole, and able to s

HRCO Potgooi Preke
Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Nov 25, 2017 38:10


See sermon notes on www.janenchantal.com  

Radio Scriptura
Mag ons met die Here onderhandel?

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Nov 10, 2017 20:32


Gelowiges is soms in moeilike situasies, wat maak dat ons dan soms met God wil onderhandel: "Here, as U...dan sal ek..." Maar wat sê die Bybel? Mag ons met die Here onderhandel?

god maar gelowiges
Antipas Preke
22. Hoekom gebeur slegte dinge met goeie gelowiges

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Apr 19, 2015 46:22


Antipas Preke
7. Hoekom en hoe om vir mede-gelowiges te bid #2

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Sep 2, 2012 44:53


Antipas Preke
6. Hoekom en hoe om vir mede-gelowiges te bid

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Aug 19, 2012 38:54