JJ Ellis365

Follow JJ Ellis365
Share on
Copy link to clipboard

Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.

JJ Ellis

  • Oct 6, 2020 LATEST EPISODE
  • monthly NEW EPISODES
  • 21m AVG DURATION
  • 110 EPISODES


Search for episodes from JJ Ellis365 with a specific topic:

Latest episodes from JJ Ellis365

love water story #3

Play Episode Listen Later Oct 6, 2020 12:35


Ep3 van die love water story. Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het.

love water story #2

Play Episode Listen Later Sep 22, 2020 10:35


Jammer oor die sound wat so sag is. Ep2 van die love water story. Recap van die afgelope week van my nuwe besigheid wat ek oopgemaak het.

update oor die laaste paar maande

Play Episode Listen Later Sep 13, 2020 28:33


Ek gee n update op die afgelope paar maande en my planne vorentoe en hoe ek besighede wil help deur middel van my podcast, jj ellis 365. Ekt ook intussen weer n besigheid van my oopgemaak. Ek document die progress.

as n man utd fan is jy #olein of #oleout │ #jvea 12

Play Episode Listen Later Apr 3, 2020 13:56


Hierdie episode se vraag is: Is jy #olein of #oleout Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis

waar om te begin? professional gaming │ #jvea 11

Play Episode Listen Later Apr 2, 2020 21:18


Hierdie episode se vraag: In jou video oor professioneel gaan met gaming, kan jy meer spesifiek wees oor hoe om te begin en wat ek kan doen om te groei? Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis

wat moet ek op my besigheid pages post? │ #jvea 10

Play Episode Listen Later Mar 9, 2020 22:05


Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag: Ek het n facebook page en Instagram page vir my besigheid en jy se ek moet daagliks post, maar ek weet nie altyd wat om te post nie. Kan jy my help met dit?

ek sukkel om werk te kry? │ #jvea 9

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 17:12


Jy vra en ek antwoord (jvea) 9 Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag Ek sit nou al vir hoe lank sonder werk, ek stuur oral my cv in maar hoor niks, het jy nie vir my raad nie?

insecurities die ondergang in my verhoudings │ #jvea 8

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 12:45


Jy vra en ek antwoord (jvea) 8 Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag Hoekom voel dit altyd vir my ek soek mooi girls tot ek hulle kry, dan voel dit vir my ek verdien hulle nie, ek sit my standards hoër as wat ek myself sien, dit voel rerig ek sal nooit ooit gelukig wees nie en dat my insecurities die rede is vir my besitlike jaloesie

Hoe om die beste uit social media te kry │ #jvea 7

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 23:09


jy vra en ek antwoord 7#jvea Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis Hierdie episode se vraag: Ek het nie n groot besigheid nie en ek moet self my bemarking doen. Wat se jy sal moet ek doen om die beste uit sosiale media te kry en moet ek op al die apps wees of is dit beter om op een te fokus?

Professioneel gaan met gaming? │ jy vra en ek antwoord 6

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 12:39


Jy vra en ek antwoord 6 Jy slide into my DMs, vra my n vraag, en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.instagram.com/officialjjellis Episode 6 se vraag: Dink jy om professional te gaan op PS4 (soos in Apex legends) in SA om op die einde international te gaan speel vir millions of bucks n goeie idee?

Moeilikste kliënte ook cheapskates? │ jy vra en ek antwoord 5

Play Episode Listen Later Mar 3, 2020 9:13


Jy vra en ek antwoord 5 Jy stuur vir my n vraag in my DMs en ek kies n paar en antwoord dit www.facebook.com/officialjjellis www.instagram.com/officialjjellis Hier is episode 5 sin: Hoekom is die moeilikste kliente ook die cheapskates?

Depressie? Hoe staan jy op? │ jy vra en ek antwoord 4

Play Episode Listen Later Feb 18, 2020 13:08


Jy vra en ek antwoord 4 Julle stuur vir my julle vrae in my DMs Facebook: www.facebook.com/officialjjellis Instagram: www.instagram.com/officialjjellis en ek kies n paar en antwoord dit. Hier is episode 4 sin: Depressie. Hoe staan jy op? Jy se elkedag vir jouself, more staan ek op en gaan n great dag he, en kom more, trek jy jou kop toe en bly in die bed. Als verval om jou. Jy doen net wat nodig is om te survive, sodat almal dink jy is fine. Elke dag bid jy, om asb net more positief te wees en op te staan, maar jy weet vandag al jy gaan nie.

Jy vra en ek antwoord Ep3

Play Episode Listen Later Feb 12, 2020 30:17


Julle stuur vir my vrae in my DMs en ek antwoord dit. Hier is die week se vrae: *Wat dink jy van SA? *Jyt gepraat in jou vorige video van hoe jy nie in sak en as verval nadat jy deur n moeilike tyd gegaan het nie, maar hoe maak jy as jy in n besigheid is maar jy maak dit nie? Die kommer vreet n mens op. *Om 2 werke te he, van oggend tot aand, net om by jou drome uit te kom, maar terselfdetyd net 1 dag te he vir jouself. Dink jy dit is verkeerd om n mens self so te pressure vir rykdom, drome en sukses. *Hoekom is vroumense so moeilik?

jy vra en ek antwoord Ep 2

Play Episode Listen Later Feb 2, 2020 22:14


Ekt op social media gevra dat julle vir my vrae vra in my DMs stuur. Jy vra en ek antwoord.

Jy vra, ek antwoord

Play Episode Listen Later Jan 27, 2020 24:41


Ek het vir julle gevra op my social media; Facebook/officialjjellis Instagram @officialjjellis dat julle vir my enigiets kon vra, en ek antwoord almal se vrae in n video. Daarby noem ek ALMAL se vrae. Ek gaan dit weer doen die week, so gaan na my DMs, stuur my jou vraag en gee dit die hashtag #ekvrajyantwoord sodat dit nie deurmekaar raak met my ander DMs nie.

Wil jy n influencer word?

Play Episode Listen Later Dec 11, 2019 48:03


Wil jy n influencer word? Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik. Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities. Nou kan jy vra wat maak teens nou saak? 2 goed... 1) ons was ook op n tyd n teen 2) in die huis...wie beinvloed die ma die meeste wat om te koop?

Weight loss bemarking vir 2020

Play Episode Listen Later Dec 1, 2019 56:40


Ek gesels met Leonie Lombard en haar weight loss besigheid en watter raad ek het vir haar t.o.v. haar bemarking en watter rigting sy moet ingaan. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar n groot verskil gaan maak in die lang duur. DIs nie sales nie. Dis nie slimy sales tactics nie. Dit branding en jouself in n posisie te plaas om te wen deur social media. Luister gerus

Waar was ek...?

Play Episode Listen Later Nov 19, 2019 19:08


Waar was ek en hoekom het ek vir amper 8 maande geensins op social media gepost het nie. In vorige episodes het ek begin raak aan die besighede en die uitdagings. Maar ek is terug...en hier is die detail oor wat gebeur het.

JJ Ellis365 - 079

Play Episode Listen Later Dec 13, 2018 16:19


Vir die wat nog nie my opinie gelees het oor die minimum loon nie. Plus ek deel hoe n mens gou R30750.35 verlies ly

JJ Ellis365 - 078

Play Episode Listen Later Nov 26, 2018 33:55


Wat is n mens se opsies as staff bv. nie opdaag vir werk nie ens.? Wat is die feedback oor my 1ste piece op meduim.com, en watter idee dit laat ontlont.

JJ Ellis365 - 077

Play Episode Listen Later Nov 13, 2018 29:52


les van die dag is n voorbeeld waar ek iemand gehelp het met hulle besigheid se branding. Verwikkelinge van n paar goed, soos my ma het bedank, of so iets haha. Hoekom so lank gevat tussen episodes.

JJ Ellis & CO show met Wynand Pretorius

Play Episode Listen Later Nov 12, 2018 30:48


Welkom by die 28ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Wynand Pretorius - Eienaar van OK Foods Beaufort-Wes JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-b2364584/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754 Podcast & JJ Ellis365 https://itunes.apple.com/us/podcast/jj-ellis-365/id1392903672 https://open.spotify.com/show/5mxCfKuk7KPurF92tJh0Df https://anchor.fm/officialjjellis https://www.breaker.audio/jj-ellis365 https://castbox.fm/channel/id1306405 https://play.radiopublic.com/jj-ellis-365-60n5p7 https://player.fm/series/jj-ellis365 https://www.listennotes.com/c/7ddfcd3c424e46a595e45f942c369d54/jj-ellis-365/ https://podcast.app/jj-ellis365-p497111/

JJ Ellis365 - 076

Play Episode Listen Later Oct 30, 2018 21:00


Het n fokop gehad met laas week se #jjellisencoshow en hoe het dit gebeur. Les gaan oor n epiphany gehad oor gister se #quoteoftheday. Plus ek se hoekom het ek n week laas n episode record.

JJ Ellis & CO show met Elrese Hoon

Play Episode Listen Later Oct 25, 2018 32:32


Welkom by die 27ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Elrese Hoon - Direkteur van EH Hoon Inc, handel as Specsavers Beaufort-Wes JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-b2364584/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754 Podcast & JJ Ellis365 https://itunes.apple.com/us/podcast/jj-ellis-365/id1392903672 https://open.spotify.com/show/5mxCfKuk7KPurF92tJh0Df https://anchor.fm/officialjjellis https://www.breaker.audio/jj-ellis365 https://castbox.fm/channel/id1306405 https://play.radiopublic.com/jj-ellis-365-60n5p7 https://player.fm/series/jj-ellis365 https://www.listennotes.com/c/7ddfcd3c424e46a595e45f942c369d54/jj-ellis-365/ https://podcast.app/jj-ellis365-p497111/ https://soundcloud.com/officialjjellis

JJ Ellis365 - 075

Play Episode Listen Later Oct 23, 2018 16:19


Wil jy iets bereik? Wil jy suksesvol wees? luister hierna. Part 2 van n woordewisseling in my kantoor.

JJ Ellis365 - 074

Play Episode Listen Later Oct 22, 2018 20:53


hoekom is millenials so lui, en watter raad het ek vir (ons) hulle. Waarom ek lanklaas n episode record. plus en gee n update oor die week se #jjellisencoshow

JJ Ellis365 - 073

Play Episode Listen Later Oct 16, 2018 15:58


les. Om jouself toestemming te gee om gelukkig te wees. Ek se ook wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow. plus ekt my 1ste item wat ek verkoop vandag opgesit.

JJ Ellis365 - 072

Play Episode Listen Later Oct 15, 2018 19:21


les - hou op jou optrede bepaal volgens ander se opinie. update op die #jjellisencoshow. hoekom het ek nie Do. en Vr. n episode record nie.

JJ Ellis365 - 071

Play Episode Listen Later Oct 10, 2018 20:51


les van die dag gaan uit na al die werknemers daarbuite. What's happening met more se #jjellisencoshow.

JJ Ellis365 - 070

Play Episode Listen Later Oct 8, 2018 17:32


Hoe was my en my pa se trip Kaap toe? Hoe vorder my career mode in Fifa19? Ek gee my 2cents oor n quote of the day van more.

JJ Ellis365 - 069

Play Episode Listen Later Oct 2, 2018 28:12


Ek gee n update op die week se #jjellisencoshow. Bietjie meer info oor Stedman Graham en toe ons mekaar ontmoet het. Die les is n ware verhaal tussen n ouer vrou en n jonger man, en hoe die oorspronklike sparks doodgegaan het, en wat ons daaruit kan leer

JJ Ellis365 - 068

Play Episode Listen Later Sep 28, 2018 18:34


Wat maak my op my beste perform? As jy dieselfde is as ek, hoe maak ek dat ek die beste uit my kry. #jjellisencoshow en hoekom daar nie 1 was nie. Hoekom het ek gewerk tot 00:45?

JJ Ellis365 - 067

Play Episode Listen Later Sep 26, 2018 24:15


Don't hang out with fuckwits. Ek bespreek n bietjie my situasie en hoe ek die ekonomie sien. Plus n intresante storie wat met n vriendin gebeur het vanaand, tussen haar, n ou en haar ouens.

JJ Ellis365 - 066

Play Episode Listen Later Sep 24, 2018 26:04


Wat maak ek op Nasionale Braaidag. Wat het intussen gebeur vandat ek laas n episode record het? Ekt n tweet gepost, ek gaan in diepte oor hoekom ek dit se en hoekom ek so passievol voel oor die hastags wat ek gebruik het.

JJ Ellis365 - 065

Play Episode Listen Later Sep 18, 2018 22:34


kak dag. Ek vertel hoe die swak ekonomie het vir my iets besef van myself het. Ek gee my opinie oor die Dagga wat wettig gemaak is

JJ Ellis365 - 064

Play Episode Listen Later Sep 17, 2018 38:57


Naweek by Jeanne se n troue, waarna ek baie onverantwoordelik was. Update op die week se #jjellisencoshow. Beantwoord n vraag van n ou wat baie jealous is.

JJ Ellis365 - 063

Play Episode Listen Later Sep 12, 2018 16:34


Hilarious storie oor my ma se verjaarsdag. More se #jjellisencoshow? Dan het n ou, Tobie se rap video op my profie gesien, en n #disstrack teruggegee. En die Les van die dag

JJ Ellis365 - 062

Play Episode Listen Later Sep 11, 2018 20:46


#podcast van laasweek se #jjellisencoshow is beskikbaar. Ek het my gebreek vandag vir my ma...ek vertel alles. Plus, watter les kon ek net vandag weer leer oor mense..

JJ Ellis & CO show met Theo Munro

Play Episode Listen Later Sep 9, 2018 29:59


Welkom by die 26ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Theo Munro - Eienaar van Rand vir Rand. JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

JJ Ellis365 - 061

Play Episode Listen Later Sep 6, 2018 25:42


Hoe was vandag se #jjellisencoshow vir my? Ek vertel ook wat ek glo die rede was hoekom ek en my vorige meisie amper nooit baklei het nie. Ek gee ook my prediction oor die jong mense wat in die werksmag is.

JJ Ellis365 - 060

Play Episode Listen Later Sep 4, 2018 19:12


Wat is die 'New tactic' waarvan ek gepraat het in op my stories. Ek reveal ook my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow

JJ Ellis365 - 059

Play Episode Listen Later Sep 3, 2018 29:41


Dig deep in my passie en doelwitte..deel 2. Hoe was my naweek en wat was my dag se hoogtepunt..#hint 658 comments en laagtepunt.

JJ Ellis365 - 058

Play Episode Listen Later Aug 29, 2018 36:02


Waar was ek die afgelope 2 dae? Hoekom gaan ek nie more n #jjellisencoshow he nie? Ek raak diep oor my passie en doelwitte in die lewe..

JJ Ellis & CO show met Bryce Appels

Play Episode Listen Later Aug 26, 2018 32:58


Welkom by die 25ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Bryce Appels - aka Die Ster / 5 Ster / Staalbek - Rymkletser JJ Ellis op Facebook https://web.facebook.com/officialjjellis JJ Ellis op Instagram https://web.instagram.com/officialjjellis JJ Ellis op LinkedIn https://www.linkedin.com/in/jj-ellis-/ JJ Ellis op Snapchat https://web.snapchat.com/add/officialjjellis JJ Ellis op Whatsapp 083 4804 754

JJ Ellis365 - 057

Play Episode Listen Later Aug 24, 2018 26:25


Na n paar dae sonder n episode, verduidelik ek wat het gebeur. Watse drama het ek oor die #jjellisencoshow? Ekt n nuwe PS game gekoop, dit nadat ek n fout gemaak het met die game. plus die les van die dag.

JJ Ellis365 - 056

Play Episode Listen Later Aug 21, 2018 16:48


Wat het alles in my dag gebeur. Het ek al n gas vie Donderdag se #jjellisencoshow? Plus ek gee my ervaring/opinie oor n quote wat ek gaan post more, deur Melony de Jager

JJ Ellis365 - 055

Play Episode Listen Later Aug 20, 2018 16:54


Laat hierdie episode die saadjie wees vir jou om te begin oorweeg om jou passie te volg ipv vir die volgende 30 jaar n lewe te lei wat jy nie eintlik wil nie

JJ Ellis365 - 054

Play Episode Listen Later Aug 17, 2018 13:10


op my stories sal jy my laptop se screen sien en dat ek baie frustreerd was..kon ek dit uitsorteer? Les is vir almal wat onseker is oor die toekoms. plus ek twitch weer die naweek.

JJ Ellis365 - 053

Play Episode Listen Later Aug 16, 2018 14:39


Hoekom moes ek die week se #jjellisencoshow cancel? My les vir die dag is logies maar dit is so belangrik om jou n edge te gee teenoor jou kompitisie. Plus ekt getwitch, ek vertel wat het gebeur en waar staan die uitslae sover

JJ Ellis365 - 052

Play Episode Listen Later Aug 15, 2018 20:03


Wat het ek gehoor by n kontak oor plase en registrasies? Fancy wees as jy besigheid het, kan watter effek he?

JJ Ellis365 - 051

Play Episode Listen Later Aug 14, 2018 30:10


Motivering agter my twitch channel. Wat is twitch? Wat afgelope paar dae gebeur plus wat n mens, veral die jeug, daaruit kan leer. En ek se wie is my gas vir Donderdag se #jjellisencoshow

Claim JJ Ellis365

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel