POPULARITY
Janine van Niekerk gesels met Bianca de Bruyn oor haar nuwe liedjie, God My King.
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep. Volg RSG Geldsake op Twitter
Pieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
www.wdbm.org www.paypal.me/wesseldubruyn
www.wdbm.org