POPULARITY
Die Wes-Kaapse polisie het van April tot Oktober 2025 altesaam 722 bendelede in hegtenis geneem en beslag gelê op 1 565 onwettige vuurwapens en 39 371 rondes ammunisie. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die samewerking deur meer as 980 beamptes wat na brandpunte ontplooi is, geprys vir hul pogings om bendeverwante misdaad te bekamp. Volgens polisiewoordvoerder Athlenda Mathe is 2 296 oortreders vir dwelmhandel gearresteer, 96 vir bendeverwante moorde en 60 vir poging tot moord, as deel van die voortgesette ontwrigting van georganiseerde misdaad:
Uur 1 1. La mer – Charles Trenet 2. Morning has broken – Cat Stevens 3. Dream a little dream of me – The Mama's & The Papa's 4. Droomland – Paul de Leeuw 5. In the mood – Glenn Miller 6. Second hand rose – Barbra Streisand 7. Guajira Guantanamera – Compay Segundo 8. Mens, durf te leven – Ramses Shaffy 9. Mad about the boy – Dinah Washington 10. When the Saints go marching in – Bruce Springsteen 11. Over the rainbow – Israel Kamakawiwo'ole 12. Daar bij de waterkant – Eddy Christiani 13. Brazil – Frank Sinatra 14. Beautiful isle of somewhere/Droomland – Jan Tromp Uur 2 1. Sloop John B. – The Beach Boys 2. Stars on 45 proudly presents – The Star Sisters 3. Ramona – Jan Rot & Riem de Wolff 4. I only have eyes for you – Art Garfunkel 5. Les feuilles mortes – Yves Montand 6. La vie en rose – Michael Bublé & Cecile McLorent Salvant 7. Olé guapa – Malando 8. Tornerai – Dalida 9. Kaap'ren varen – Fungus 10. That ole devil called love – Alison Moyet 11. The more I see you – Chris Montez 12. Mack the knife – Louis Armstrong 13. Alle vrouwen – Hans de Booij 14. La bamba – Los Lobos
Die Vryheidsfront Plus versoek boere om te verseker hulle vee word ingeënt. Die waarskuwing volg ná 'n bevestigde miltsiekte-uitbreking op Ghaap se Berg naby Douglas in die Noord-Kaap. Die siekte, waaraan wildsbokke reeds gevrek het, hou ernstige gevare in vir vee en mense. Wynand Boshoff van die VF Plus vra boere om onmiddellik op te tree om verdere verspreiding te voorkom en beide vee en mense te beskerm:
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesels oor die Wes-Kaapse Beleggingsberaad wat tussen 5 en 7 November plaasvind, en die projekte waarna hulle kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat zit er vandaag in De 7? Na bijna 20 jaar doorbreekt de Bel20 nog eens een ronde kaap. De Belgische Sterrenkorf gaat voor het eerst over de grens van 5.000 punten. De scheepvaartwereld staat klaar om een historisch klimaatakkoord te tekenen. Wat staat erin? En wat betekent het voor onze Belgische scheepvaartbedrijven? De Europese auto-industrie dreigt dan weer te verlammen door een ruzie over chips tussen China en Nederland. Host: Roan Van EyckProductie: Lore AllegaertSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Die Oos-Kaapse provinsiale regering het 'n multidissiplinêre span saamgestel om klagtes te ondersoek na aanleiding van ontstellende berigte van seksuele misbruik, seksuele teistering en viktimisering van leerders in sommige van die provinsie se hoërskole. Die provinsiale LUR vir Onderwys, Fundile Gade, het onlangs gesê ongeveer sewe onderwysers van Ngangengelizwe High School en St John's College is voorlopig geskors terwyl die ondersoek voortduur:
Die FNB Huisprysindeks het in Augustus tot 4,5-persent op 'n jaargrondslag gestyg, die vinnigste groei in meer as drie jaar en die vierde agtereenvolgende maand van reële huisprysstygings, aangepas vir inflasie. 'n Eiendomsekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die Wes-Kaap loop steeds voor, maar Gauteng en KwaZulu-Natal toon hernude momentum. Hy beklemtoon hoewel die aanvraag en pryse verbeter, bly verbandlenings steeds gedemp, aangesien krediet-versigtigheid die huismark se herstel bepaal:
Die Activists and Citizens Forum sê die moorde in die Wes-Kaap, veral in Kaapstad, benodig dringende en drastiese ingryping om die lewens van onskuldige mense in bendegeteisterde gebiede te red. Die woordvoerder van die forum, Dennis Bloem, sê Suid-Afrikaners hoor amper elke week van massamoorde in townships in Kaapstad. Hy sê die regering moet oorweeg om 'n noodtoestand teen bendegeweld in die Wes-Kaapse gemeenskappe af te kondig:
Die Vereniging van Staatsamptenare prys Operasie Shanela Twee vir die inhegtenisneming van 308 verdagtes in die Noord-Kaap en sy beslaglegging op vuurwapens, dwelms en onwettige kontant. Die vakbond se woordvoerder, Steve Ledibane, sê hulle onderneem om hul samewerking aan die polisie te gee om staatsamptenare te beskerm, dienste te beveilig en vertroue in provinsiale veiligheid te herstel:
Die DA in die Wes-Kaap dring aan op dringende optrede terwyl kindermoorde steeds toeneem in die provinsie. Volgens die party het 557 kinders tussen 2022 en verlede jaar hul lewens verloor weens geweldsmisdaad, met 197 wat net verlede jaar vermoor is. Gebiede wat die hardste getref word, sluit in Kraaifontein, Philippi-Oos, Delft, Nyanga en Mfuleni. Wendy Kaizer-Philander van die DA bepleit sterker wetstoepassing, verbeterde maatskaplike dienste, voorkoming van bende-bedrywighede en 'n doeltreffender regstelsel om kinders te beskerm:
Die Wes-Kaapse LUR vir mobiliteit, Isaac Sileku, het die Hooggeregshof se dringende interdik teen die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association verwelkom ná voorvalle in Philippi-Oos, Khayelitsha en Macassar, waarin vyf mense dood en nege beseer is. Sileku sê dit dwing nakoming af en sal die geweld beëindig. Hy het aan Newzroom Afrika beklemtoon dat die verenigings binne drie dae 'n plan moet voorlê oor hoe hulle die hof se vereistes sal toepas:
André Kritzinger, eienaar van Tulpieskraal Boerdery, gesels oor sy toekenning, bedrywighede en toekomsplanne. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die omgewingsaktiviste Makoma Lekalakala van Earthlife Africa en Liziwe McDaid van Green Connection is sterk gekant teen die minister van die omgewing, Dion George, se goedkeuring van 'n nuwe kernkragsentrale by Duynefontein in die Wes-Kaap. Hulle noem hoë koste, veiligheidsrisiko's, oprigtingsvertragings en die afwesigheid van radioaktiewe afvaloplossings. Lekalakala dring aan op 'n mensgedrewe energieplan wat fokus op vinniger en goedkoper hernubare keuses soos son- en windkrag te midde van die voortdurende klimaatkrisis:
Die DA het belowe om vroue en meisies in Komani, Oos-Kaap, te beskerm, waar geslagsgeweldsyfers die hoogte inskiet. Die leier van die DA se Enoch Mgijima-kiesafdeling, Chantel King, het op 'n Vrouedag-betoging gesê die dorp het te kampe met 'n noodtoestand, met 158 verkragtings wat binne 'n jaar aangemeld is. Sy het dringende polisie-ondersteuning, gemeenskapsbewusmaking oor alkoholmisbruik en verbeterde straatbeligting gevra om die krisis aan te pak en blywende verandering te verseker:
Dani Villé het al die pad van die Kaap af kom kuier om oor haar nuwe enkelsnit 'Ek Verkies Musiek' te gesels. Sy bederf ons ook met iets 'live'.
Découvre ce que nous avons créé pour t'aider à aller plus loin :Des formactions pratiques et concrètes pour manager efficacement, quel que soit ton rôle ou ton secteur.Une communauté unique en ligne, le CIEL, où dirigeants et cadres dirigeants, s'entraident pour réussir ensemble.L'offre exclusive du moment pour t'aider à passer à l'action dès aujourd'hui.Clique ici pour explorer LE CATALOGUE ODM.***Pour recevoir les mails privés, clique-ici : Mails privés"avec des patronnes comme vous, on a envie de tout donner, vous nous respectez, vous nous comprenez, vous travaillez avec nous, vous êtes solidaires de vos équipes, vous nous encouragez, on n'a pas peur de se tromper, on a envie de progresser…”Ça, c'est ce que disent les collaborateurs de Karine le Cren… Tu t'en doutes, ça a piqué ma curiosité !J'accueille donc Karine, Co-fondatrice de KAAP and Co et auditrice de longue date du podcast.Après 25 ans de carrière, en passant par une multitude de casquettes en tant que salariée, elle accompagne aujourd'hui les professionnels de l'agroalimentaire. Dans cet épisode, elle partage son parcours…Mais surtout, elle vient nous parler de ses collaborateurs, des valeurs de son entreprise ! Bien sûr, tu peux compter sur moi pour aller creuser les questions de management.Comment est-elle parvenue à obtenir un tel engagement de la part de ses collaborateurs ?Quel cadre managérial a-t-elle mis en place ?C'est le cœur de notre conversation qui fut passionnante !Le site web de KAAP and Co : https://www.kaapnco.fr/Hébergé par Ausha. Visitez ausha.co/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou sê nuwe uitbrekings van die hoogs aansteeklike voëlgriep is in die provinsie aangemeld. Onlangse uitbrekings is bevestig by hoenders in Noordwes en Mpumalanga, met een pluimvee-uitbraak in die Wes-Kaap wat verlede maand by geteelde eende naby die Paarl opgespoor is. Die departement se woordvoerder, Mary James, sê boonop was die virus verantwoordelik vir vrektes onder groot wit pelikane naby Malmesbury en Hartlaub-meeue in Kaapstad:
President Cyril Ramaphosa sê die Noord-Kaap se groenwaterstof-meesterplan is 'n toekomstige ekonomiese kragbron, wat die middelpunt is van Suid-Afrika se hernubare energie-oorgang en noodsaaklik vir die land se langtermyn-ekonomiese groei. Ramaphosa het gepraat op 'n vergadering met die provinsiale leierskap in Kimberley. Hy sê hy glo die plan sal nie net die plaaslike ekonomie 'n hupstoot gee nie, maar ook nasionale ontwikkeling steun en die breër Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-streek versterk:
Send us a textHallo, ek is Jokkie Gauche vir Berni Dymet en ons vertaal en vervaardig die Afrikaanse VARS boodskappe wat jy gereëld hier hoor. Berni wil jou graag uitnooi om by hom aan te sluit vir 'n heerlike ontbyt met 'n inspirerende tema: Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom. Kom word bemoedig deur opbouende gesprekke, betekenisvolle verhoudings en aanmoediging om die seisoen waarin ons is, met geloof en moed te hanteer. Dis Saterdag 26 Julie om 9.15 by die Encore restaurant en konferensiesentrum in die Kaap.Gaan na powerbreakfast.co.za om te bespreek. Al die inligting is daar. Onthou! Bespreek by powerbreakfast.co.za. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Die Oos-Kaapse regering sê daar sal nagenoeg 5,1 miljard Suid-Afrikaanse rand bestee moet word aan die herstel van die skade aan openbare infrastruktuur ná onlangse oorstromings. Ten minste 103 mense is dood toe verwoestende oorstromings Mthatha en Butterworth in Junie getref het. Honderd van die slagoffers is geïdentifiseer en begrawe. 'n Dertienjarige seun word steeds vermis. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê 120 miljoen rand is toegeken vir tydelike huisvesting:
Terwyl die res van die land ook nou bibber, het 'n tweede koue front die Kaap getref. Die DA is die duiwel in vir die president oor die afdanking van 'n adjunkminister. 'n Dringende hofaansoek dat die Nasionale Dialoog verbied word.
Die dodetal in die Oos-Kaapse oorstromings het tot 95 gestyg terwyl soek- en reddingsoperasies met behulp van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag voortduur. Ses-en-tagtig van die liggame wat gevind is, is deur families uitgeken en die proses om die res te identifiseer, gaan voort. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê regeringsinstellings en nieregeringsorganisasies se ondersteuning was van hulp:
Die hoof van die Gift of Givers se Soek- en Reddingseenheid, Ahmed Bham, sê soek- en reddingspogings gaan verskerp word na die ernstige oorstromings in die Oos-Kaap wat 88 lewens, insluitend diè van 'n tien-jarige meisie van Libode, geëis het. Tot nou toe is 83 lyke uitgeken en 56 is aan hul familie oorhandig terwyl vyf nog nie uitgeken is nie. Hy sê 'n miltidissiplinêre span wat die SAPD se lugvleuel en honde-eenheid insluit, fynkam gebiede om die Mthatha-dam en nabygeleë riviere:
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het 19 Junie as 'n provinsiale roudag verklaar ter herinnering aan diegene wat in die week se verwoestende oorstromings omgekom het. Tot dusver is 79 sterftes in die provinsie aangemeld. Die premier het aan die media gesê die regering en begrafnisondernemers werk saam om families te ondersteun. Nadoodse ondersoeke is steeds aan die gang maar talle liggame is reeds opgeëis vir begrafnisse.
Er is iets opmerkelijks aan de hand. Toen we zes jaar geleden begonnen met De Ongelooflijke Podcast, leek het een voldongen feit: Nederland – en het Westen – wordt steeds minder religieus. De kerken stromen leeg. Secularisatie! Maar is dat nog wel zo? Gebeurt er in Nederland en andere westerse landen niet juist het tegenovergestelde? Laat nieuw onderzoek zien dat de interesse in religie en kerk toeneemt – vooral onder jongeren? Is er sprake van een religieuze revival? En waar komt die vandaan? Dat bespreken we natuurlijk met onze vaste gast en expert op dit thema: theoloog Stefan Paas, hoogleraar aan de VU in Amsterdam en de Theologische Universiteit Utrecht. Maar ook met twee interessante twintigers: Romy Kersten groeide op in een niet-gelovige omgeving, maar kwam tot geloof. Inmiddels studeert ze theologie aan de Katholieke Universiteit Leuven en is ze een soort digitale zendeling op TikTok – een platform waar ook op religieus vlak van alles gebeurt. Tim Kuijsten stuurde ons een kritisch bericht via LinkedIn: volgens hem missen wij in De Ongelooflijke wat er speelt onder jongeren als het gaat om geloof – zeker ook onder migrantenjongeren. Tim is politicus voor de ChristenUnie en kwam in Amsterdam onlangs in aanvaring met het seculiere stadsbestuur. We gaan weer live met De Ongelooflijke! Donderdagavond 26 juni zijn we live in de Nieuwe Buitensociëteit in Zwolle. Kaarten zijn te boeken via eo.nl/ongelooflijke (https://meer.eo.nl/de-ongelooflijke-podcast). Er zijn nog maar een paar kaarten!
President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is 'n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens 'n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is 'n teken van hoe klimaatsverandering weerpatrone ontwrig. Ramaphosa waarsku gure weer is nou 'n werklikheid in die provinsie en ook in KwaZulu-Natal, waar huise, strate en openbare infrastruktuur aanhoudend vernietig word:
Die DA sê die Oos-Kaapse premier moet 'n provinsiale ramptoestand verklaar nadat minstens 70 mense weens verwoestende oorstromings dood is. Honderde gesinne is haweloos, en daar is omvattende skade aan huise, skole en hospitale. Verder is 500 000 inwoners sonder elektrisiteit. Die DA-lid, Vicky Knoetze, kritiseer die regering se stadige reaksie en doen 'n beroep vir dringende optrede om hulppogings te versnel en mense in nood te help:
Die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, sê die koste van infrastruktuurskade tydens die onlangse vloede moet nog bepaal word. Honderde inwoners, veral in in Butterworth en Ngoma, is dakloos gelaat en word in tydelike skuilings gehuisves. Kragonderbrekings duur in verskeie distrikte voort. Mabuyane sê gekoordineerde tegniese reddingspanne is besig met herstel- en ontruimingspogings in die mees geteisterde gebiede:
Die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê Orion Minerals se Prieska koper-en sinkmyn sal ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap aansienlik bevorder. Mantashe het tydens 'n besoek aan die terrein 'n gedenkplaat onthul en die myn se vermoë beklemtoon om werk te skep en plaaslike besighede op te hef. Hy sê die projek is daarop gemik om binne 13 maande met produksie te begin, met 'n jaarlikse teiken van 22 000 ton koper en 65 000 ton sink deur 'n ontwikkelingsstrategie wat in fases sal plaasvind:
Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge het die onlangse xenofobiese geweld in Addo, in die Oos-Kaap, waar drie buitelandse burgers in vermeende wraakaanvalle dood is na die dood van 'n plaaslike jong man, sterk veroordeel. Claude Kayitare van die organisasie sê meer as 430 mense is ontheem en meer as 20 beseer, insluitend vroue en kinders wat nou skuiling in plaaslike kerke en skole soek:
BizNuus Blitsbrief - 'n kragtige oorsig van die belangrikste plaaslike en internasionale nuus, vinnig en feitlik, binne minute. Bly ingelig met nuus wat saak maak.
Die Wes-Kaapse Polisiekommissaris Thembisile Patekile het die skuldigbevinding van Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die Joslin Smith-saak verwelkom. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Saldanhabaai het die trio skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel. Die kommissaris sê ondersoeke duur voort, en hy hoop Kelly Smith sal uiteindelik bekend maak wat met die ses-jarige Joslin gebeur het, wat op 19 Februarie verlede jaar verdwyn het.
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor PPC se nuwe aanleg en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se planne om die staalbedryf te beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter
We zien van alles veranderen in de wereld en politiek, maar hoe veranderen mensen eigenlijk zélf in hun opvattingen en ideeën? Dat onderzoekt socioloog Quita Muis, die telkens in de media verschijnt met interessante onderzoeken, zoals: * Jongeren worden – tegen alle verwachtingen in – steeds conservatiever. * Jongeren staan steeds meer open voor autoritaire leiders, zeg maar dictators. * Hogeropgeleiden zitten meer in een bubbel dan lageropgeleiden. * En... we zijn veel minder gepolariseerd dan we denken! Hoe zit dat allemaal? Wat zijn de verklaringen? En worden jongeren – naast conservatiever – ook religieuzer? Dat vragen we aan Quita Muis dus, ze is onderzoeker en docent bij Tilburg University. David Boogerd sprak haar uiteraard samen met vaste gast theoloog Stefan Paas, hoogleraar aan de VU in Amsterdam en de Theologische Universiteit Utrecht. We gaan weer live met De Ongelooflijke! Donderdagavond woensdagavond 26 juni staan we live in de Nieuwe Buitensociëteit in Zwolle. Kaarten zijn te boeken via eo.nl/ongelooflijke (https://meer.eo.nl/de-ongelooflijke-podcast).
Die DA verwelkom die styging van 47-persent in herwinning in die Wes-Kaap sedert 2019. Afvalherwinning het van meer as 500 000 ton in 2019 tot meer as 800 000 ton in 2023 toegeneem. Munisipale kompos het ook skerp gestyg met 61-persent, wat groentetuine en gemeenskapsprojekte ondersteun. Dave Bryant van die DA sê die vordering verminder die storting van afval in vullisterreine en gee die groen-ekonomie 'n hupstoot. Hy vra voortgesette beleggings in herwinnings-infrastruktuur:
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die provinsie se strategiese plan vir 2025-2030 wil munisipaliteite toerus met die hulpbronne en rigting wat hulle nodig het om dienslewering te verbeter. Die plan sit hoëvlakprioriteite en -doelwitte oor die volgende vyf jaar vir die provinsiale regering uiteen om inwoners se lewensverwagting te verbeter. Winde sê hulle wil in elk van die provinsie se streke die maksimum ekonomiese groei bereik:
Die Wes-Kaapse polisie het kommer uitgespreek oor geweldsmisdade in die provinsie, en veral die neiging om slagoffers aan die brand te steek. Die afgelope paar dae is meer as tien mense doodgeskiet en talle gewond. In Philippi-Oos is vyf mense in een voorval vermoor. Die provinsiale polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê die toename in geweldsmisdaad is ten spyte van ekstra polisiehulpmiddels en -personeel wat ontplooi is.
Rugby: Die Stormers pak die Bulle sonder verskeie eerstekeuse-spelers in vandag se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd in Kaapstad. Manie Libbok, Ruhan Nel, Neethling Fouché, JD Schickerling en Ali Vermaak is almal beseer. Dit is baie slegte nuus vir 2021/22 se kampioen, wat tans maar 12de op die punteleer is. 'n Oorwinning oor hul aartsvyand kan hulle egter laat opskuif tot onder die voorste agt, en 'n plek in die uitspeelronde. Die wedstryd begin vanmiddag 2-uur op die Kaapstad-stadion.Willem Strauss, die president van die Blou Bulle, is in Kaapstad.
Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap Tertius Simmers sê die provinsie het 'n behuisingsagterstand van omtrent 620 000 huishoudings, meesal in Kaapstad. Dit is weens die vinnige bevolkingstoename en 'n gebrek aan bekostigbare behuising. Intussen sê Sindisiwe Ngxongo van die Departement van Menslike Nedersettings 'n behuisingsprojek in Macassar sal na verwagting 2 469 gedienste persele oplewer, met die totale koste van die projek wat beraam word op 1 miljard Suid-Afrikaanse rand:
Er is iets opmerkelijks aan de hand. Want waar veel kerken krimpen of moeten sluiten, gaat de orthodoxe kerk regelrecht tegen deze trend in. De kerk groeit, en is zelfs een hype op internet, mede door mensen als Jordan Peterson die er positief over spreken. Ook in Nederland melden de orthodoxe kerken dat de aanwas zo groot is dat ze het nauwelijks nog aankunnen. De kerk groeide in 10 jaar met zo'n 30 procent en is met ruim 250.000 leden inmiddels de derde christelijke stroming van Nederland. Hoe kan het dat juist zo'n oude, traditionele kerk - waar de diensten nog in het Aramees worden gehouden - nu zo aantrekkelijk is, ook voor jongeren? Heeft dat te maken met de rituelen? Of misschien juist met de duidelijke traditionele opvattingen? Of lift de kerk misschien mee op een golf van populaire masculiene influencers? We vragen het aan Ruben van der Kaap. Hij is een geboren Tukker maar al zo'n 15 jaar lid van de Syrisch-Orthodoxe kerk, waar hij inmiddels ook priester-kandidaat is. David Boogerd spreekt hem uiteraard samen met vaste gast theoloog Stefan Paas, hoogleraar aan de VU in Amsterdam en de Theologische Universiteit Utrecht.
Niché au cœur de l'Ardenne belge, le charmant village de Nobressart, labellisé "Plus Beau Village de Wallonie" depuis 1994, séduit les visiteurs par son patrimoine et son atmosphère bucolique. Mais derrière cette quiétude se cache une légende captivante : celle du mystérieux sorcier de Kap. Évoquant sorcellerie et pouvoirs occultes, ce récit ancestral raconte l'histoire d'un personnage qui aurait manipulé les forces de la nature, suscitant à la fois fascination et crainte parmi les habitants. Une histoire encore présente dans le village de nos jours, à découvrir avec Franz Clément, auteur du livre Les légendes de la Vallée de l'Attert. Merci pour votre écoute Un Jour dans l'Histoire, c'est également en direct tous les jours de la semaine de 13h15 à 14h30 sur www.rtbf.be/lapremiere Retrouvez tous les épisodes d'Un Jour dans l'Histoire sur notre plateforme Auvio.be :https://auvio.rtbf.be/emission/5936 Intéressés par l'histoire ? Vous pourriez également aimer nos autres podcasts : L'Histoire Continue: https://audmns.com/kSbpELwL'heure H : https://audmns.com/YagLLiKEt sa version à écouter en famille : La Mini Heure H https://audmns.com/YagLLiKAinsi que nos séries historiques :Chili, le Pays de mes Histoires : https://audmns.com/XHbnevhD-Day : https://audmns.com/JWRdPYIJoséphine Baker : https://audmns.com/wCfhoEwLa folle histoire de l'aviation : https://audmns.com/xAWjyWCLes Jeux Olympiques, l'étonnant miroir de notre Histoire : https://audmns.com/ZEIihzZMarguerite, la Voix d'une Résistante : https://audmns.com/zFDehnENapoléon, le crépuscule de l'Aigle : https://audmns.com/DcdnIUnUn Jour dans le Sport : https://audmns.com/xXlkHMHSous le sable des Pyramides : https://audmns.com/rXfVppvN'oubliez pas de vous y abonner pour ne rien manquer.Et si vous avez apprécié ce podcast, n'hésitez pas à nous donner des étoiles ou des commentaires, cela nous aide à le faire connaître plus largement.
Die Departement van Gesondheid sê hy is bekommerd oor tienermeisies wat steeds as nuwe ma's getel word, nadat 'n 12-jarige meisie in die Frontier-hospitaal in die Oos-Kaap geboorte geskenk het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale sê meer as 650 babas is tussen middernag en vyf namiddag op die eerste dag van die jaar in die land se openbare gesondheidsgeriewe gebore:
Die DA in die Wes-Kaap veroordeel 'n beweerde rassistiese voorval wat onlangs op 'n plaaslike FlySafair-vlug plaasgevind het ten sterkste. Die party-lid, Tertuis Simmers sê 'n passasier het na bewering tydens 'n hewige woordewisseling rassistiese opmerkings geslinger na 'n lid van die bruin gemeenskap. Hy sê die DA gaan vandag by die Bishop Lavis-polisiestasie 'n klagte van crimen injuria indien teen die FlySafair-passasier:
In deze aflevering van Z 7 op 7:- De bitcoin is voor het eerst meer dan 100.000 dollar waard. We maken de analyse met Hans Bevers, hoofdeconoom bij Degroof Petercam.- Stellantis behoudt zijn nieuwe dealermodel, ook al is het omstreden.- We bespreken de meest voorkomende aanvallen en geven drie essentiële beveiligingstips om je bedrijf te beschermen. In ons dagelijks beursgesprek: Siddy Jobe die de wilde plannen van Elon Musk en x.AI uit de doeken doet en de winsten rond AI analyseert.En in Tussen Wetstraat en Wall Street hebben TrendsKanaalZ collega Jens Leen en Head of Business News en politiek journalist Jan De Meulemeester het over bpostgroup.
Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, het aangekondig al 14 provinsiale departemente en elf entiteite het vir die 2023/24 boekjaar ongekwalifiseerde oudits gekry. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar van sterk finansiële bestuur. Baartman loof die provinsiale regering se toewyding aan finansiële dissipline en beklemtoon verantwoordelike besteding verseker beter dienslewering:
Die Oos-Kaapse polisie is besig met 'n soektog ná 'n moord Sondagaand op ses mense in Godini naby Qumbu. Vier mense is gewond. Die slagoffers was volgens berigte lede van die gemeenskapspolisieforum. Die tragedie volg net meer as 'n week nadat 18 mense in Lusikisiki afgemaai is. Polisiewoordvoerder Majola Nkhohli sê die motief vir die jongste voorval is nog duister.
Sewentien mense, insluitend 15 vroue, is in afsonderlike aanvalle in Lusikisiki, Oos-Kaap, doodgemaak. Dertien slagoffers, twaalf vroue en ʼn man is in een huis aangetref terwyl nog vier in ʼn ander woning vermoor is. Een persoon se beserings is kritiek. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ʼn soektog na die aanvallers is op tou gesit.
Toerisme-operateurs in die Noord-Kaap is gretig om Suid-Afrika se pas goedgekeurde Astro-Toerismestrategie in te span wat in Carnarvon bekendgestel is. Die inisiatief met 64 satelliete is daarop gemik om die wêreld se sterkste radioteleskoop te ontwikkel en toerisme te verbeter deur die streek se ongerepte hemelruim uit te stal. Minister Blade Nzimande verwag ekonomiese groei deur verhoogde toeristebelangstelling tot voordeel van plaaslike gemeenskappe en om landelike ontwikkeling te bevorder.
The Boom Room 522 Broadcast date August 10th, 2024 For more info visit www.facebook.com/theboomroomofficial NEW : The Boom Room NON-STOP. No talking, just music! www.theboomroom.nl
In this week new episode, new music from DJ Steaw, Harry Romero, International Dateline, Kaap..The track of the week is What I Say by Huxley. Enjoy ! For more info and tracklisting, visit: https://thefaceradio.com/club-cozzo/Tune into new broadcasts of Club Cozzo, Saturdays from 10 PM - Midnight EST / 4 - 6 AM CET (Sunday).//Dig this show? Please consider supporting The Face Radio: http://support.thefaceradio.com Support The Face Radio with PatreonSupport this show http://supporter.acast.com/thefaceradio. Join the family at https://plus.acast.com/s/thefaceradio. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.