NG Kerk Hayfields

Follow NG Kerk Hayfields
Share on
Copy link to clipboard

As huisgesin van God drie-enig, verheerlik ons Hom, versorg ons mekaar, en bring ons hoop en hulp aan ander, sodat ons kan gemeente wees soos Christus wil.

NG Kerk Hayfields


    • Jul 24, 2022 LATEST EPISODE
    • monthly NEW EPISODES
    • 21m AVG DURATION
    • 43 EPISODES


    Search for episodes from NG Kerk Hayfields with a specific topic:

    Latest episodes from NG Kerk Hayfields

    MasterClass on Prayer

    Play Episode Listen Later Jul 24, 2022 11:51


    Today we read together from Luke 11:1-4(13) where Jesus teach his disciples on prayer. What would your life look like if you prayed like Jesus? Theme: MasterClass on Prayer Pastor: Ds. Francois Maritz Scripture: Luke 11:1-13 Church Banking Details: NGK Hayfields ABSA Bank Rekening nommer: 1140590262 Tak kode: 632005

    Wanneer julle bid, sê dan...

    Play Episode Listen Later Jul 24, 2022 10:54


    Vandag gesels ons saam oor wat Jesus vir sy dissipels geleer het oor gebed nadat hulle Hom daaroor uitgevra het. Wat dink jy oor gebed? Gaan gebed vir jou daaroor dat die Here jou opdragte moet uitvoer? Hoe sal jou lewe lyk as jou lewe was soos Jesus se gebede? Tema: Wanneer julle bid, sê dan... Predikant: Ds. Francois Maritz Teksgedeelte: Lukas 11:1-13 Bankbesonderhede: NGK Hayfields ABSA Bank Rekening nommer: 1140590262 Tak kode: 632005

    Jesus with us with Jesus

    Play Episode Listen Later Jan 9, 2022 18:26


    Theme: Jesus with us with Jesus Pastor: Francois Maritz Text: Luke 3:15-17, 21-22 Website: https://www.ngkhayfields.com/

    Jesus met ons met Jesus

    Play Episode Listen Later Jan 9, 2022 27:14


    Tema: Jesus met ons met Jesus Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Lukas 3:15-17, 21-22 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/

    NGK Hayfields, Sondag 26 Desember 2021

    Play Episode Listen Later Dec 26, 2021 16:44


    Tema: Fiksheid Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: 1 Samuel 2:18-21

    NGK Hayfields, Saterdag 25 Desember 2021

    Play Episode Listen Later Dec 25, 2021 21:08


    Tema: Sing tot eer van die Here Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Psalm 96

    NGK Hayfields, Sondag 5 Desember 2021

    Play Episode Listen Later Dec 5, 2021 22:37


    Tema: Dade van Liefde. Predikant: Ds. Francois Maritz. Skriflesing: Lukas 1:26-38

    NGK Hayfields, Sondag 21 November 2021

    Play Episode Listen Later Nov 21, 2021 12:43


    Tema: 'n Ete om te onthou. Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Matteus 26:26-30 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 14 November 2021

    Play Episode Listen Later Nov 14, 2021 10:56


    Tema: Waarheen stuur Jesus jou? Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Matteus 28:16-20 & Lukas 4:18-19 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 31 Oktober 2021

    Play Episode Listen Later Oct 31, 2021 20:35


    Tema: Wat is die heel grootste gebod? Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Markus 12:28-34 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 17 Oktober 2021

    Play Episode Listen Later Oct 17, 2021 26:45


    Tema: Kop, hart, hand... Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Markus 10:35-45

    NGK Hayfields, Sondag 26 September 2021

    Play Episode Listen Later Sep 26, 2021 21:27


    Tema: Die gelowige gebed Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Jakobus 5:13-20

    NGK Hayfields, Sondag 12 September 2021

    Play Episode Listen Later Sep 12, 2021 34:59


    Tema: Het jy 'n wag voor jou mond nodig? Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Jakobus 3:1-12 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 29 Augustus 2021

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2021 27:14


    Tema: As die lewe jou suurlemoene gee... Predikant: Ds. Francois Maritz Skriflesing: Jakobus 1:17-22 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 15 Augustus 2021

    Play Episode Listen Later Aug 15, 2021 32:46


    Tema: Wat om te doen in die tye waarin ons leef... Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Efesiërs 5:15-20 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 1 Augustus 2021

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2021 24:58


    Tema: You do you? Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Efesiërs 4:1-16 Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 11 Julie 2021

    Play Episode Listen Later Jul 11, 2021 31:44


    Tema: Smag jy na vrede in jou huis? Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Efesiërs 2:11-22

    NGK Hayfields, Sondag 4 Julie 2021

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 25:47


    Tema: Waarheen stuur Jesus jou? Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Markus 6:1-13

    NGK Hayfields, Sondag 20 Junie 2021

    Play Episode Listen Later Jun 20, 2021 21:26


    Tema: Ek kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: 1 Samuel 17:31-50

    NGK Hayfields, Sondag 13 Junie 2021

    Play Episode Listen Later Jun 13, 2021 22:49


    Tema: Maar die Here kyk anders... Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: 1 Samuel 16

    NGK Hayfields, Sondag 30 Mei 2021

    Play Episode Listen Later May 30, 2021 14:54


    Tema: Wat wil jy vir God vra? Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Johannes 3:1-17

    NGK Hayfields, Sondag 16 Mei 2021

    Play Episode Listen Later May 16, 2021 22:57


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Johannes 17:9-19

    NGK Hayfields, Sondag 2 Mei 2021

    Play Episode Listen Later May 2, 2021 19:21


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Handelinge 8:26-39

    NGK Hayfields, Sondag 18 April 2021

    Play Episode Listen Later Apr 18, 2021 16:28


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Lukas 24:36-48

    NGK Hayfields, Sondag 11 April 2021

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2021 38:16


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder Skrifgedeelte: Efesiërs 3:20 en Efesiërs 6:10

    NGK Hayfields, Sondag 4 April 2021

    Play Episode Listen Later Apr 4, 2021 23:14


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Handelinge 10:34-43

    NGK Hayfields, Vrydag 2 April 2021

    Play Episode Listen Later Apr 2, 2021 16:27


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Verskeie Skriflesings: Johannes 12:1-8 (olie) Matteus 21:1-11 (palmtakke) Matteus 21:12-17 (muntstukke) Johannes 13:1-17 (water en seep) Matteus 26:26-30 (brood en wyn) Matteus 26:36-46 (olyftak) Matteus 26:14-16 (beursie met kredietkaarte) Matteus 26:69-75 (hoendervere) Matteus 27:1-2 (tou) Matteus 27:27-31 (tou, doringkroon, pers lap) Matteus 27:32-51 (asyn, dobbelstene, spykers, geskeurde lap) Matteus 27:57-66 (klip) Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/​ Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof​ Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe​ Agtergrond Klank: Almost in F - Tranquillity by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...​ Source: http://incompetech.com/music/royalty-...​ Artist: http://incompetech.com/

    Stories van Hoop: Simon Stickels

    Play Episode Listen Later Apr 1, 2021 4:50


    Hierdie week se Stories van Hoop is bietjie anders. Dit is die groot Lydensweek en die gemoed is iets van die gewig van die lyding van Jesus Christus oppad na die kruis. Simon het vir ons die lied gesing in die lig van Goeie Vrydag en Opstanding Sondag. Luister gerus saam en mag die lied jou diep aanraak. Ons nooi daarmee ook graag elkeen na more oggend se Goeie Vrydag erediens om 08:00 fisies in die kerkgebou, anders, ook op YouTube beskikbaar indien jy die digitale weergawe daarvan verkies. Indien jy op die pad is, reis asb veilig, en skakel gerus in by ons Podcast op Spotify vir al die audio materiaal van die gemeente.

    NGK Hayfields, Sondag 28 Maart 2021

    Play Episode Listen Later Mar 28, 2021 28:32


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Markus 11:1-11

    Stories van Hoop: Jean du Plessis

    Play Episode Listen Later Mar 17, 2021 22:07


    Ons gesels hierdie week met Jean du Plessis wat in Pietermaritzburg 'n Finansiële Beplanner is vir Momentum. Jean gesels oor die uitdagings en geleenthede van sy beroep en ook oor die hoop wat hy vind en deel in sy werk. Sit terug en luister saam.

    NGK Hayfields, Sondag 14 Maart 2021

    Play Episode Listen Later Mar 14, 2021 24:30


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Efesiërs 2:1-10

    NGK Hayfields, Sondag 7 Maart 2021

    Play Episode Listen Later Mar 7, 2021 20:07


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder

    Stories van Hoop: Esthea Clayton

    Play Episode Listen Later Mar 3, 2021 20:29


    Stories van Hoop: Esthea Clayton

    NGK Hayfields, Sondag 28 Februarie 2021

    Play Episode Listen Later Mar 1, 2021 18:49


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder Skrifgedeelte: Hebreërs 6:19

    Stories van Hoop: Erik en Wiida Badenhorst

    Play Episode Listen Later Feb 24, 2021 17:39


    Ons gesels hierdie week met Erik en Wiida Badenhorst wat in die Drakensberge boer met nastergal bessies wat hulle van konfyt kook en bottel om te versprei reg oor die land. Vir meer inligting oor hulle storie en die konfyt wat hulle maak kan julle gerus gaan na: Facebook: https://www.facebook.com/Heerlijk.co/ Instagram: https://www.instagram.com/heerlijk.co/ Webtuiste: https://heerlijk.co/

    NGK Hayfields, Sondag 21 Februarie 2021

    Play Episode Listen Later Feb 21, 2021 31:22


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Genesis 9:8-17

    NGK Hayfields, Woensdag 17 Februarie 2021, As Woensdag

    Play Episode Listen Later Feb 17, 2021 22:52


    Predikant: Ds. Francois Maritz Music that was used in this video: White As Snow Live Acoustic Video by Jon Foreman: https://youtu.be/eUomIHnFTK8 Jesus, Remember Me by Taizé: https://youtu.be/x5CwFCELqWM Lord Have Mercy by Eoghan Heaslip: https://youtu.be/5l98F_ChQy0

    NGK Hayfields, Sondag 14 Februarie 2021

    Play Episode Listen Later Feb 14, 2021 14:53


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder https://www.youtube.com/watch?v=3fhxpPT8NhE

    NGK Hayfields, Sondag 7 Februarie 2021

    Play Episode Listen Later Feb 7, 2021 35:00


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Markus 1:21-28 Webtuiste: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields Registrasie vir Kategese 2021: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/kategese Huisgeloof: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/huisgeloof Omgeegroepe: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/omgeegroepe

    NGK Hayfields, Sondag 31 Januarie 2021

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2021 28:58


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Markus 1:21-28 Huisgeloof: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/huisgeloof Omgeegroepe: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/omgeegroepe Registrasie vir Kategese 2021: https://forms.gle/ApVUSVEdey1qk4dx9

    NGK Hayfields, Sondag 24 Januarie 2021

    Play Episode Listen Later Jan 24, 2021 14:12


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder

    NGK Hayfields, Sondag 17 Januarie 2021

    Play Episode Listen Later Jan 17, 2021 19:58


    Predikant: Dr. Jamie Rheeder

    NGK Hayfields, Sondag 10 Januarie 2021

    Play Episode Listen Later Jan 10, 2021 23:05


    Predikant: Ds. Francois Maritz Skrifgedeelte: Genesis 1:1-5 Volg gerus hierdie skakel na 'n gratis aflaaibare dokument wat jou sal help om gesonde Godgevulde ritmes te skep vir die jaar wat voorlê: https://francoismaritz89kvdt.wixsite.com/ngkhayfields/downloads​ of direk beskikbaar by: https://48b96899-ebce-4d17-bc68-e257af4c1179.filesusr.com/ugd/d14de7_d2565dbac40c41368cfe84a359f251b9.pdf

    Claim NG Kerk Hayfields

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel