POPULARITY
Categories
Die landbouministerie het begin met voorbereidings vir Namibië se 2026/27-ploegseisoen, wat van 1 Oktober tot 31 Maart strek, om 508 trekkers en landbou-implemente landwyd te diens en te herstel teen 'n koste van ongeveer 8 miljoen Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, gepraat, wat sê die inisiatief is ook daarop gemik om geleenthede te skep vir 15 gegradueerde ambagslui en 45 beroepsopleidingsopleiers, terwyl boere se toegang tot gesubsidieerde masjinerie, insluitend saailingplanters, steeksaaimasjiene, looptrekkers en onkruidverwyderingsmasjiene, verbeter word.
Petrus Nangolo, adjunk-uitvoerende direkteur by die landbouministerie, sê die fondse wat na verwagting vir die komende ploegseisoen aangewend sal word, sowat 8 miljoen Namibiese dollar beloop. Dit sal gebruik word vir die herstel van toerusting vir boere, die aankoop van onderdele en brandstof, asook vir reiskoste van ministeriepersoneel wat by die proses betrokke is. Die komende ploegseisoen strek van 1 Oktober vanjaar tot 31 Maart 2027, en die ministerie het die publiek aangemoedig om uit te kyk vir die kennisgewing waarin dienste aangevra word. Dit sal op 18 Augustus bekend gemaak word.
Send us Fan MailSpreuke 27:1 Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV) Ons beplan vir die toekoms asof ons op een of ander manier in beheer is. Jy weet: môre se vergadering; volgende maand se doelwitte; volgende jaar se vakansie; waar ons oor vyf jaar wil wees, of wat ook al. Maar dan gebeur iets onbeplands. 'n Diagnose. 'n Telefoonoproep. 'n Krisis. Skielik is môre nie meer so seker as wat ons gedink het nie.Op 11 Maart 2011 het pendelaars in Japan net soos op enige ander dag op hulle treine geklim …. Kosblikke was gepak. Boodskappe gestuur. Afsprake gereël. Maar toe, presies om 14:46, tref 'n aardbewing van 9 op die Richterskaal die land. 9!Dit het 'n massiewe tsunami veroorsaak wat meer as 18,000 mense se dood veroorsaak het; dit het lewens, bestemmings en ewighede vir altyd verander. Nie 'n enkele persoon het daardie oggend verwag dat dit hulle laaste dag sou wees nie. Maar dis die lewe, en dis waarom hierdie spreuk ons aangryp:Spreuke 27:1: Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV)Kyk, dit beteken nie dat ons nie moet beplan nie. Dit is gemik op die mens se hoogmoed dat ons ons eie lewe sonder God kan leef. God herinner ons aan die ongemaklike waarheid dat môre nie in ons hande is nie.Dit is maklik om te lewe asof ons tyd op aarde onbeperk is. Asof ons gehoorsaamheid, vergifnis, verandering of selfs oorgawe aan God kan uitstel - want “daar is altyd later tyd.” Maar later word nie gewaarborg nie.Wat ís gewaarborg? Nou. Hierdie oomblik. Hierdie asemteug.Moenie dít wat die meeste saakmaak, uitstel nie. Moenie die gesprek, die gebed of die besluit om na God terug te keer, uitstel nie. Lewe asof vandag tel - want dit tel. En wanneer jy môre in God se hande plaas, sal jy ‘n baie beter greep op vandag hê.Moenie roem op wat jy môre gaan doen nie, want jy weet nie wat tussen nou en dan gaan gebeur nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us Fan MailGoeiedag aan al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir Julie. Ons is altyd baie nuuskierig om te hoor wat Jesus vir julle sê deur die VARS boodskappe en wat as gevolg daarvan verander, maar vandag wil ek, Jokkie, graag met julle deel hoe dit ook my lewe aanraak.Die boodskappe wat op die sesde en sewende Julie 2026 uitgesaai is het ons saam met die res van daardie week se boodskappe op die sewe-en-twintigste Maart opgeneem. Daar was ‘n stelling in die eerste boodskap wat my diep getref het naamlik: Gehoorsaamheid is die hoogste vorm van aanbidding.‘n Paar minute later was die tema van die volgende boodskap: Uitstel is altyd ‘n opsie en ons is so geneig om goeie redes te vind om uit te stel.Ek het al vir ‘n baie lang tyd die oortuiging dat ek ‘n boek moet skryf oor die dinge wat die Here my geleer het, en wat my lewe radikaal verander het, maar daar is altyd iets wat keer. Maar op die 27e Maart het ek beleef dat die Here hierdie saak direk aanspreek deur daardie twee stellings. Ek het besef dat daar nou geen verskonings meer is nie en dat ek net moet gehoorsaam. Ek is nie klaar nie, maar die goeie nuus is dat ek al meer as 100 bladsye geskryf het – sowat 42 000 woorde. Daar is nou nie meer kans vir omdraai nie.Dit herinner my aan die versie in Jesaja 55 vers 11:So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.Laat weet ons asseblief by die skakel in die teks wat die Here ook vir jou deur die VARS boodskappe gesê het en wat die impak daarvan was.En onthou, deur julle getroue bydraes bereik ons daagliks duisende mense met hierdie VARS-boodskappe en so word VARS ook deel van jou bediening.Seënwense en mooi loop. Van Jokkie, Annelie en die VARS-spanSupport the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Agribank sê sy loodsprogram vir aartappelfinansiering wat in Maart 2025 van stapel gestuur is, toon dat baie kleinskaalse boere sukkel om aan die leningsvereistes te voldoen. Woordvoerder Fillemon Nangonya sê 26 boere het vir die tweejaar-loodsprogram aansoek gedoen, maar net vyf het gekwalifiseer na 'n deeglike ondersoekproses. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die program help die bank om te bepaal of die vereistes te beperkend is en hersien moet word.
Reaksie word ontvang oor oliepryse wat vanoggend tot die laagste vlak sedert Maart gedaal het nadat die Amerikaanse president Donald Trump en Iran se adjunkminister van buitelandse sake, Kazem Gharibabadi, gesê het dat hulle 'n aanvanklike ooreenkoms bereik het om die oorlog te beëindig en verkeer deur die Straat van Hormuz te hervat. Kosmos 94.1 Nuus het met 'n Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gepraat wat sê die feit dat Brent met 4 persent gedaal het en nou rondom 83 Amerikaanse dollar per vat verhandel, is 'n goeie aanduiding, maar dat dit tot nege maande sal duur voordat pryse normaliseer.
Namfisa het gelas dat meer as 1,7 miljoen Namibiese dollar aan verbruikers terugbetaal word na klagtes teen finansiële diensverskaffers. Volgens Namfisa-woordvoerder Victoria Raimond het die instansie tussen Januarie en Maart vanjaar 'n reeks sake opgelos wat verband hou met vertraagde pensioenuitbetalings, verwerpte begrafniseise, kontrakkansellasiegeskille en uitstaande sterftevoordeel- en terugbetalingsbetalings.
Lewenskostes bly styg in Namibië. Die jongste syfers van die Namibiese Statistieke-agentskap toon dat die jaarlikse inflasiekoers in Mei tot 4,1 persent gestyg het, teenoor 3,1 persent in April en 2,1 persent in Maart. Vervoer het in Mei 11,5 persent bygedra. Sonale inflasie het ook baie gewissel met Khomas wat 5,4 persent aangeteken het. Mirjam Shihepo van die agentskap:
Namibië het 'n handelstekort van 4,4 miljard Namibiese dollar in April aangeteken, meer as dubbel die tekort wat gedurende dieselfde tydperk verlede jaar aangeteken is en ook hoër as Maart se 2,3 miljard dollar. Ten spyte van sterk uitvoere gedryf deur goud, uraan en diamante, het invoere ter waarde van 14,2 miljard dollar die uitvoerverdienste met 9,8 miljard dollar oorskry. Volgens Mirjam Shihepo, woordvoerder van die Namibiese Statistieke-agentskap, het Suid-Afrika die land se voorste handelsvennoot gebly.
Die Stad Kaapstad sê hy beplan in die komende weke verdere massa-opleidingsessies om die bekendstelling van sy slim-toepassing vir buurtwagte uit te brei en soveel moontlik gebruikers te bereik. Daar is tot op hede 270 groepe wat aangesluit het deur gestruktureerde opleidingsessies, wat byna 1 400 individue verteenwoordig. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê inskrywingsgetalle het die hoogte ingeskiet, van1 072 inskrywings in Maart 2025 tot 4 303 in Maart 2026:
Verbruikersinflasie het verlede maand tot 4,0-persent gestyg vanaf 3,1-persent in Maart, hoofsaaklik aangevuur deur skerp stygings in brandstofpryse. Dit is die hoogste syfer sedert Augustus 2024. Brandstofkoste het maand-tot-maand met 18,2-persent gestyg, die hoogste in 18-jaar, met petrolpryse wat met 15,2-persent gestyg het en dieselpryse met 35,4-persent. Vervoerkoste het ook gestyg, veral vliegkaartjies. Statistieke SA se hoofdirekteur vir Prysstatistieke, Patrick Kelly, sê brandstof is steeds die vernaamste aandrywer van prysdruk:
Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê dis kommerwekkend dat munisipaliteite toenemend beskuldig word dat hulle staatskole te veel vra deur verkeerd berekende rekeningstate, verhoogde tariewe, historiese skuldoordrag en onwettige heffings op rekeningstate. Gautengse skole het in Maart 2026 583,9-miljoen Suid-Afrikaanse rand se munisipale skuld ouer as 60 dae gehad. Maile sê munisipaliteite wat staatskole te veel vra, lei tot massiewe munisipale skuld, dreigemente om elektrisiteit en water af te sny en ontwrigting van onderrig en leer:
Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Maart met 2,5-persent gestyg, hoofsaaklik gedryf deur sterk groei in die platinumgroepmetale, goud en mangaanerts. Steenkool het 'n afname aangeteken. Seisoensaangepaste produksie het egter met 5,1-persent gedaal in vergelyking met Februarie, ten spyte van 'n effense kwartaallikse toename van 0,6-persent. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê mineraalverkope het aansienlik gestyg met 30,2-persent, ondersteun deur stygende platinumgroepmetale en goudverkope, maar ystererts het die prestasie teruggehou:
Die vakbondfederasie Cosatu sê dringende optrede is nodig om die groeiende werkloosheidskrisis aan te spreek. Die jongste syfers van Statistieke Suid-Afrika vir Januarie tot Maart toon die uitgebreide werkloosheidsyfer het tot 43,7-persent gestyg, met 'n verdere 300 000 mense wat nie werk nie. Matthew Parks van Cosatu sê werksverliese is veral hoog in konstruksie en gemeenskapsdienste. Parks waarsku die swak ekonomiese groei en stygende brandstofpryse kan die situasie vererger:
Die plaaslike slangkenner, Francois Theart, het sy verontwaardiging uitgespreek oor die verergerende tekort aan slangbyt-teengif in die land. Hy waarsku dat die land se afhanklikheid van 'n enkele Suid-Afrikaanse verskaffer hospitale en veeartsenykundige klinieke weereens sonder lewensreddende voorraad gelaat het. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê Theart dat Namibië na verwagting in Maart nuwe teengifvoorrade sou ontvang, maar aflewerings is nou tot Junie uitgestel. Hy het raad.
Die e-taxidiens Yango Namibia het 'n 5 persent-verhoging op sy tariewe geïmplementeer. Yango Namibia se bestuurder, Alex Mungai, het vandag tydens 'n perskonferensie gesê dat hierdie verhoging saamval met die brandstofprysverhoging wat op 31 Maart geïmplementeer is. Die stap is ook daarop gemik om bestuurders aan te moedig om te voldoen aan opgedateerde regulatoriese standaarde wat vereis dat alle e-taxidiensverskaffers teen die einde van September openbare passasierspermitte moet bekom, anders loop hulle die risiko om bedrywighede te staak.
Die jaarlikse inflasiekoers vir April 2026 het op 3,1 persent gestaan, vergeleke met 3,6 persent wat in April 2025 aangeteken is maar baie hoër as Maart 2026 se 2,1 persent, volgens die Namibiese Statistiekagentskap. Woordvoerder van die Namibiese Statistiekagentskap, Mirjam Shihepo, het meer oor sonale inflasie:
Die internasionale handelstatistieke vir Maart is deur die Namibiese Statistieke-agentskap bekend gemaak. Die handelstekort het op 2,3 miljard Namibiese dollar ingekom, effe beter as Februarie se 5,2 miljard dollar. Mirjam Shihepo, die agentskap se woordvoerder.
Privaatsektor-kredietverlening het in Maart vanjaar tot 125,9 miljard Namibiese dollar gestyg, waarvan die grootste deel aan huishoudings gegaan het, sê Simonis Storm in sy jongste verslag. Huishoudelike kredietgroei het skerp versnel tot 4,1 persent, die sterkste groei in die huidige siklus, na 'n toename van 2,9 persent in Februarie. Simonis Storm ekonoom Almandro Jansen het meer.
Huishoudelike kredietverlening het in Maart gesak van 4,7 persent in Februarie. Volgens statistieke was die meeste van die kredietverlening aan die korporatiewe sektor. FNB-analiseerder Ndateelela Amukuhu gee meer inligting.
Huishoudelike kredietverlening het in Maart gesak van 4,7 persent in Februarie. Volgens statistieke was die meeste van die kredietverlening aan die korporatiewe sektor. FNB-analiseerder Ndateelela Amukuhu gee meer inligting.
Meer is bekend oor 'n Duitsland-geregistreerde Cessna F172 wat op 29 Maart naby Aus in die Karas-streek neergestort het nadat dit in kraglyne vasgevlieg het. Die vlieënier, 'n 61-jarige Duitse burger met meer as 8 000 uur se vliegervaring, het aan ondersoekbeamptes gesê hy onthou baie min. Hy het met ernstige beserings oorleef maar die passasier het noodlottige beserings opgedoen. Geen vlugplan was ingedien nie. Namibië se Direktoraat van Vliegtuigongeluk- en Voorvalondersoeke het 'n ondersoek begin, met 'n finale verslag wat nog moet volg. Die interimdirekteur van vlugongelukke en insident-ondersoeke Ben Engelbrecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Benno Premsela was een befaamd vormgever en binnenhuisarchitect, een prominent figuur in de wereld van kunst en cultuur en daarnaast een gedreven pleitbezorger van homo-emancipatie. Hij was voorzitter van het COC, de belangenvereniging waar hij veel zichtbaarheid aan gaf. Hij was een belangrijk vertegenwoordiger die openlijk op televisie zijn homoseksualiteit besprak. Zijn grote verdienste is geweest de succesvolle lobby voor het afschaffen van Artikel 248bis, een wet uit het strafrecht waarmee homo's werden gediscrimineerd, gecriminaliseerd en gechanteerd. Zijn missie had alles te maken met zijn voorgeschiedenis. Premsela's vader was een joodse huisarts en seksuoloog; hij werd samen met zijn vrouw en dochter in Auschwitz vermoord. Benno Premsela en zijn broer overleefden de oorlog. In Wat blijft audiodoc volgt journalist Botte Jellema zijn spoor terug. Hij praat met: *Rob Tielman, oud-hoogleraar Sociologie en bevriend met Premsela; *Harry Ribbens, oud-directeur van het Centrum voor Industriële vormgeving die met Premsela heeft samengewerkt; *Ingeborg de Roode, conservator Industriële vormgeving van het Stedelijk Museum in Amsterdam; *en Dolly Bellefleur, het alter ego van Ruud Douma, die als dragqueen al decennia optreedt en een belangrijk boegbeeld is van de LHBTIQ+ beweging.
Nadat 'n Rovos Rail-trein op 1 Maart naby Naute weens vloedskade ontspoor het, het die trein weer teruggekeer na Namibië om sy toer te voltooi. 'n Treindrywer van die maatskappy en een van TransNamib het gesterf. Kosmos 94.1 Nuus het met TransNamib-woordvoerder Alina Garises gepraat wat sê dat die Namibiese verhouding met Rovos Rail steeds sterk staan.
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê vroeë data dui aan die huidige massa-inentingsveldtog teen bek-en-klouseer lewer positiewe resultate op. Meer as 2 miljoen stuks vee is ingeënt tussen Februarie en 26 Maart en geen nuwe gevalle is aangemeld onder kuddes wat reeds behandel is nie. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê hulle het toesig versterk en 'n gesentraliseerde aanmeldingstelsel ingestel wat lei tot vroeër opsporing en vinniger data-opname:
NamPol het volgens sy dwelmverslag vir Maart 16 aborsie-tablette gekonfiskeer, terwyl daar in Februarie 50 tablette gekonfiskeer is. Dit is nie bekend in watter die streke die tablette gekonfiskeer word en waar dit gekonsentreerd is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die konserwatiewe aktivis en pastoor, dr. Shirley Magazi, gepraat.
Israel en Libanon het ooreengekom om regstreekse onderhandelinge voort te sit. Die twee lande het Dinsdag hulle eerste diplomatieke gesprekke in meer as drie dekades gevoer na bemiddeling deur Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, in ʼn poging om gevegte tussen Israel en die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep te beëindig. Meer as 2 000 mense is dood sedert Israel op 2 Maart met militêre optrede in Libanon begin het. Israel se ambassadeur in Amerika, Yechiel Leiter, sê Israel en Libanon is op dieselfde bladsy:
NamPol het hul dwelmbeslaglegging-data vir Maart vrygestel. Altesaam 203 verdagtes is gearresteer. Daar is onder andere op 221 764kg dagga beslag gelê, asook 1 155 Mandrax tablette en 21,5 gram kokaïenpoeier. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-polisie dwelmhoof Hermie Van Zyl gepraat wat sê meer sal gedoen moet word in gemeenskappe om die dwelmprobleem te bekamp.
tijs van den brink / tina nijkamp / céline dion / kees jansma / albert verlinde productie: meer van ditmuziek: keez groentemanwil je adverteren in deze podcast? stuur een mailtje naar: adverteerders (direct): adverteren@meervandit.nl(media)bureaus: adverteren@bienmedia.nl Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Estrella Acosta en haar band Esquina 25 vieren de release van hun nieuwe album ‘Caminos' in het voorjaar van 2026 met een concerttournee, waarmee ze op vrijdag 3 april De Tor in Enschede aandoen. Ze hebben hun horizon verbreed en een breed scala aan Latijns-Amerikaanse muziek laten horen, niet alleen uit Cuba, maar uit heel Zuid-Amerika en het Caribisch gebied. Aanleiding voor TORcast-host Willem Habers om eens in de wereld van Latijns Amerikaanse muziek te duiken. Playlist: Buena Vista Social Club: Chan Chan; Estrela Acosta & Esquina 25: Baila e Son Con Mi Mulata; Estrella Acosta: Mi Tierra Es Asi; Dizzy Gillespie: Manteeca; Tito Puente: Oye Como Va; Dubbelaar: Mongo Santamaria: Afro Blue; John Coltrane quartet: Afro Blue; Antonio Carlos Jobim: Wave; Elis Regina, Antonio Carlos Jobim: Aguas de Março; Josee Koning, Has Vromans, Nelson Maria, Daniel Pezzotti: Desafinado; Izaline Calister: Mi Pais; Estrella Acosta: Que Viva Chango; Astor Piazzolla: Libertango. Beluister deze TORcast Latijns‑Amerikaanse muziek heeft een enorme invloed gehad op de ontwikkeling van de jazz, vooral via ritmes, percussie‑technieken, dansvormen en nieuwe harmonieën. Hieronder vind je een chronologisch en thematisch overzicht. Cuba: de bakermat van Afro‑Cubaanse ritmes Afro‑Cubaanse basis (19e–20e eeuw) Ontstaan uit de mix van Afrikaanse ritmiek (Yoruba, Congo, Arará) en Spaanse melodie/harmonie. Belangrijke vormen: Rumba, Son, Danzón, Mambo, Cha‑cha‑chá. Cruciaal instrument: clave (2–3 / 3–2 patroon), hét ritmische fundament. Cuban Jazz & Latin Jazz (jaren 40–50) Jongeren in Havana en New York vermengen Son, Mambo en jazzharmonie. Sleutelpersonen: Mario Bauzá, Machito, Dizzy Gillespie, Chano Pozo (o.a. Manteca). Ontstaan van Afro‑Cuban Jazz: krachtige blazers, complexe polyrhythms, montuno‑piano. Later (jaren 70–heden) Salsa ontwikkelt zich (Fania All‑Stars, Willie Colón, Celia Cruz). Moderne Cubaanse jazz: Chucho Valdés, Irakere, Gonzalo Rubalcaba, Roberto Fonseca. Brazilië: ritmische rijkdom & zwoele harmonieën Samba (begin 20e eeuw) Afro‑Braziliaanse wortels, ontwikkeld in Rio. Ritmische kenmerken: 2/4 feel, syncopen, grote percussiegroepen. Bossa Nova (jaren 50–60) Intiemere, harmonisch verfijnde stijl (invloed van jazz). Pioniers: João Gilberto, Tom Jobim, Vinicius de Moraes. Wereldwijde doorbraak met The Girl from Ipanema (Getz/Gilberto). Harmonieën beïnvloeden jazzpianisten & componisten wereldwijd. MPB en beyond MPB (Música Popular Brasileira): Caetano Veloso, Gilberto Gil, Elis Regina. Moderne Brazilian Jazz: Hermeto Pascoal, Egberto Gismonti, Hamilton de Holanda. Argentinië: Tango & Nieuw‑Tango Traditionele Tango (eind 19e–20e eeuw) Ontstaan in Buenos Aires en Montevideo. Melancholisch, dramatisch, bandoneón‑gedreven. Iconische figuur: Carlos Gardel. Nuevo Tango (jaren 50–90) Astor Piazzolla mengt tango met jazz en klassieke muziek. Complexe harmonie en ritmische vrijheid. Invloedrijk in de moderne jazzwereld; talloze jazzarrangementen van Piazzolla's werk. Andere regio's & stijlen Mexicaanse invloeden Bolero, Ranchera, Son Jarocho (bv. La Bamba). Minder directe jazzkruising, maar bolero's worden vaak in jazzsetting gespeeld. Caribisch gebied (Puerto Rico, Dominicaanse Republiek) Plena, Bomba, Merengue, Bachata. Sterk aanwezig in moderne salsa en Latin jazz (bijv. Tito Puente, Eddie Palmieri). De invloed op jazz: een korte lijn door de tijd Jaren 30–40 – Eerste invloeden Duke Ellington en Jelly Roll Morton integreren Latijnse ritmes. Jaren 40–50 – Afro‑Cuban Jazz boom Gillespie & Pozo fuseerden bebop met Cubaanse percussie. Jaren 60 – Bossa Nova in de jazz Stan Getz populariseert Bossa Nova. Pianisten als Bill Evans en Herbie Hancock nemen Braziliaanse harmonieën over. Jaren 70–90 – Salsa & Latin Fusion Latin jazz‑orchestra's (Puente, Palmieri). Jazz musicians integreren samba, baião, MPB en folkloristische ritmes. 2000–heden – Cross‑genre & global jazz Mix van Afro‑Cuban, Brazilian, elektronische muziek, hiphop en jazz. Voorbeelden: Arturo O’Farrill, Miguel Zenón, Hiromi met Latin‑influences, Snarky Puppy (sterke Braziliaanse invloed). Samenvatting in één oogopslag Stijl Land Kernkenmerken Jazzinvloed Son / Rumba / Mambo Cuba Clave ritme, percussie, montuno Basis Afro‑Cuban jazz Samba Brazilië Energieke percussie, 2/4 feel Jazzdrums & ritmiek Bossa Nova Brazilië Zachte groove, rijke harmonie Grote invloed op jazzstandards Tango Argentinië Dramatische melodieën Avant‑garde/fusion via Piazzolla Salsa Cariben Mambo + son + jazz Big band Latin jazz
douwe egberts / andré kuipers / henri bontenbal / hans nijenhuis / beau van erven dorens
Dit is de gehele uitzending van dr Kelder en Co waar Jort Kelder belt met Mariëtte patijn (PRO) over de ongelijke verdeling van (huishoudelijke) werk bij mannen en vrouwen wat leidt tot burn-outs, vooral bij vrouwen tussen de 31 en 40 jaar oud. Te gast is dr. Rem Korteweg (Clingendael) over hoe Europa beter uit de oorlog met Iran kan komen en waarom dus juist nu snel handelsdeals moeten sluiten. Onze jonge dr. Welmoed Wagenaar (RUG) heeft onderzoek gedaan naar fanfictie dat bijna een religie is voor de liefhebbers. En Jort stipt het fenomeen 'lobby' aan. Hoe machtig is de Nederlandse lobby, juist nu we een minderheidskabinet hebben? Hierover is dr. Arco Timmermans (Universiteit Leiden) te gast.
lionel messi / marco louwerens / donald trump / elanor boekholt-o'sullivan / bakkerij hilvers productie: meer van ditmuziek: keez groentemanwil je adverteren in deze podcast? stuur een mailtje naar: adverteerders (direct): adverteren@meervandit.nl(media)bureaus: adverteren@bienmedia.nl Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
mona keijzer / henk vermeer / straat van hormuz / speurhond monster / arvo pärt productie: meer van ditmuziek: keez groentemanwil je adverteren in deze podcast? stuur een mailtje naar: adverteerders (direct): adverteren@meervandit.nl(media)bureaus: adverteren@bienmedia.nl Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
voorraadmot / de vierde musketier / gerdi verbeet / velkuwe / pim sedee
erik scherder / tina nijkamp / tijs van den brink / thomas van os / ronald koeman
Een TORcast waarin Dizzy Gillespie de nodige aandacht krijgt, als voorbereiding op het concert van komende vrijdag in Jazzpodium de Tor. Maar niet louter Dizzy en zijn muziek; ook veel andere fraaie jazz. Gewoon omdat ’t kan en zo lekker is.. Playlist: Dizzy Gillespie quintet: Swing Low Sweet Cadillac; Dizzy Gillespie quintet: Ooh-Shoo-Bee-Doo-Be; Dizzy Gillespie & Manteca: Night in Tunisia; Lincoln Center Jazz Orchestra, Illinois Jacquet: Cottontail; Earl Grant: Sermonette; Naomi & Her Handsome Devils: I Can’t Give You Anything; Sidney Bechet: Blues My Naughty Sweetie Gives To Me; Preservation Hall Jazz Band: Choko Mo Feel No Hey; Roy Eldrige: Jump Through The Window; Hank Jones, Oliver Nelson: Jazztime, USA; Toots Thielemans: Bluesette; Gerry Mulligan Sextet: Prelude In E Minor.
martin bosma / verzetskrant trouw / openluchtmuseum / pan & koek / snollebolleke
Dit is de gehele uitzending van dr Kelder en Co waar Jort Kelder belt met Kamerlid Luciënne Boelsma over de regeldruk rondom de paasvuren. Te gast is prof. dr. Jan Rotmans over het grondstoffentekort vanwege de aanval op Iran. Hoe kan Nederland (en Europa) zelfstandig worden qua energievoorzieningen? De jonge dr. Ramon de Punder is econometrist en heeft een nieuwe formule ontwikkeld waarmee je beter kunt voorspellen. En Jort duikt vanwege het verschijnen van de documentaire van Louis Theroux over de 'manosphere' in de Griekse Oudheid waar mannen als Tate hun inspiratie uit halen. Dr. Koen Vacano is Oudheidkundige en legt uit of de influencers gelijk hebben over de Grieken en Romeinen.
peter vandermeersch / hans nijenhuis / laurence machiels / astrid kersseboom / eric corton productie: meer van ditmuziek: keez groentemanwil je adverteren in deze podcast? stuur een mailtje naar: adverteerders (direct): adverteren@meervandit.nl(media)bureaus: adverteren@bienmedia.nl Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Met vandaag: In Iran en Bahrein zijn watervoorzieningen aangevallen | Brussel Bij Nacht met Wopke Hoekstra | Comédienne Christel de Laat over haar voorstelling ‘Kende Da?!' | Tjeerd Royaards over de positie van cartoonisten wereldwijd | Presentatie: Chris Kijne