Marius Oosthuizen
In hierdie boodskap word ons aangemoedig om ernstig te wees in ons wandel as koningkryks mense.
Elke gelowige worstel met die vraag "Wat wil die Here hê moet ek doen?". Ons wil graag die plan sien...maar God gee net die volgende opdrag. Ons leer dat gehoorsaamheid lei ons op die plan wat God het deur ons.
In hierdie boodskap deel ons oor God se plan en doel met ons lewe waar Hy is geplaas het. Ons is geroep om te floreer in die stad waar ons lewe. Net soos Israel deur God in Babel laat beland het en hulle daar geroep het om te floreer.
In hierdie sessie gesels ons verder oor afsonderinge en stilte. Ons kyk na verskillende manier hoe ons oomblikke of plekke van stilte en afsondering kan skep in ons daaglikse lewe en waar ons woon en werk.
In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van afsondering en stilte.
Hoe lyk jou ideale kerk? In hierdie boodskap gesels ons oor hoe die kerk lyk wat Jesus bou.
In hierdie sessie gesels ons oor 10 beginsels van eenvoud wat ons kan toepas en implimenteer in ons geestelike reis.
In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van eenvoud en die rol wat dit spieel in die vorming na die beeld van Jesus.
In hierdie sessie oor die geestelike dissipline van studie gesels ons oor die studie van boeke en fokus op die Bybel.
In hierdie sessie gesels ons oor die belangrikste geestelike dissipline wat die Here gebruik om ons te transformeer naamlik studie.
In hierdie sessie gesels ons verder oor vas en Hannes deel sy getuienis van 'n 40dae vas.
In hierdie sessie gesels ons oor vas.
In hierdie boodskap praat ons oor gehoorsaamheid aan Jesus en drie maniere hoe Hy met ons praat.
In hierdie sessie deel ek 'n paar hulpmiddels wat ek gebruik tydens gebed.
In hierdie sessie gesels ons oor 5 miskonsepsies wat bestaan oor gebed en ons daarvan kan weerhou om die avontuur van gebed te ervaar.
God gebruik Sy kerk om lewens te transformeer.
In hierdie sessie gesels ons oor die gedagte dat gebed eenvoudig moet wees.
In hierdie sessie gesels ons verder oor gebed en hoe ons vir ander mense meer effektief kan bid.
In hierdie sessie begin ons gesels oor die geestelike dissipline van gebed as die sentrale dissipline van al die ander.
In hiuerdie boodskap kyk ons na die Handelinge kerk en wat daar gebeur het in die begin van die die Kerk. Ons kyk ook na wat dit vir o ns vandag as gemeentes kan beteken.
In hierdie sessie gesels ons oor die vorm van meditasie waar ons die nuus kan gebruik om na God te gaan om by Hom 'n profetiese perspektief te kry.
In hierdie sessie oor die geestelike dissipline van meditasie kyk ons na hoe om die natuur te gebruik.
In hierdie sessie gesels ons verder oor meditasie as geestelike dissipline. Ons raak ook prakties met 'n tweede vorm daarvan.
In hierdie sessie praat ons verder oor die geestelike dissipline van meditasie en ons kyk na die 2de vorm daarvan.
In hierdie sessie gesels ons oor die geestelike dissipline van meditasie.
Kan ek soos Christus lewe? In hierdie laaste gedeelte van sessie 2 kom sien ons hoe is dit wel moontlik.
Het jy Jesus al aangestel as jou onderwyser? Vind in hierdie sessie uit hoekom?
God gee vir ons 3 dinge om ons te help om Hom te leer ken - In hierdie sessie kyk ons na twee boeke.
God het vir ons drie dinge gegee om Hom te kan leer ken naamlik die boek van die natuur en die Woord van God asook Jesus Christus. Het jy Jesus ook al leer ken as jou onderwyser?
Hierdie is 'n in leidende sessie wat handel oor God se werk in ons as gelowiges. Hy is die pottebakker en ons die klei. Ons is ook soos die atleet wat 'n doelwit het vir ons lewensresies - sy naam is Jesus Christus. Hoe leef ons, watter lewensdissiplines gebruik God om ons te vorm na die beeld van Sy Seun. Ons gesels oor die geestelike dissiplines en reis saam om te ontdek hoe ons saam met God kan werk sodat hierdie vorming plaasvind regdeur ons lewe as gelowiges
God het 'n plan met ons lewe in die middel van die storm.
Elke gelowige het iets ontvang meer kosbaar as goud!
God is besig in Sy werkswinkel met elke gelowige. Hy is die Pottebakker en ek is die klei. Eers 'n mislukking maar in Jesus perfekte klei om mee te werk.
Ons is uitgenooi om te kom kyk! Sodat ons kan sien.
Hier is vanoggend se diens en die boodskap handel oor geloof en wat die gevolge is van die geloof in ons lewe. Jy kan hier die kliek vir die video boodskap: https://youtu.be/1hHRUNCAwK0
Die video is hier beskikbaar: https://youtu.be/L7XdSHVCQ0s
Jy kan die video van hierdie opname hier kyk: https://youtu.be/s4DnPMHElRc
Hierdie diens is ook as 'n Video beskikbaar: https://youtu.be/1cnjmdhGa-4
Hier is die video opname wat jy op YouTube kan kyk: https://youtu.be/I0n0axsJQYw
Die video is hier beskikbaar: https://youtu.be/MTfF3iQwGaA
2020-11-15 Marius Oosthuizen - Wie is die Grootste - SyFamilieKerk
2020-11-08 Marius Oosthuizen - Wandel in die krag van emosie. Daar was geen video uitsending hierdie week nie. Hy het ongelukkig gebreek.
Kyk gerus op YouTube na die video: https://youtu.be/eQRRwtqhQrc
2020-10-25 Cobus Els - Bemark of bevark? Die video van hierdie uitsending is ook beskikbaar op YouTube: https://youtu.be/A-z6U3TDPLA
2020-10-18 Marius Oosthuizen - Gebed verskuif berge - SyKerk Om na die video opname te kyk gaan na die onderste link: https://youtu.be/f9p8hGnJ6Ps
As jy die video wil kyk: https://youtu.be/rh23Vy-JAj0
Die video is hier beskikbaar: https://youtu.be/F8LMl9ABMSA
2020-09-27 Marius Oosthuizen - Wat is groot geloof
2020-09-20 Marius Oosthuizen - Vriendelikheid Die video is op YouTube beskikbaar.
Bekendstelling van die nuwe naam van die gemeente.
2020-09-06 Marius Oosthuizen - Aan Wie is jy verbind - SyKerk