Norwegian bolt action rifle
POPULARITY
Mens verdens tøjproduktion siden årtusindskiftet har været domineret af det syntetiske materiale, polyester, er et oprør nu i gang. På nettet deler unge influencere drømme om at gå helt 'polyester-fri', de kritiserer materialet for heftig svedlugt og, ikke mindst, for miljøsvineri. Men i polyester-hadet gemmer sig også en større bevægelse. Vi ser på tysk (kultur)valg, mikrodramaer i Danmark og den allerede roste, danske film på filmfestivalen i Venedig: Kvinde Ukendt. Vært: Casper Dyrholm Medvirkende: Maria MacKinney, lektor på Det Kongelige Akademi Frederikke Holst Lohmann, loppemarkedsgæst Emil Rantzau Pugerup, loppemarkedsgæst Augusta Kjær Madsen, loppemarkedsgæst Ida Marie Stadelund, loppemarkedsgæst Jessica Juliana Petersen, loppemarkedsgæst Helle Høgsbro Krag, loppemarkedsgæst Pelle Møller, konsulent hos DFI Mads Jedzini, analytiker ved tænketanken EUROPA Sarah Iben Almbjerg, filmredaktør på Berlingske Producer: Linnea Albinus Lande Redaktør: Lasse Lauridsen
30 Aug 2026 - Wouter - Sy Vreugde is ons Krag by LWC
Send us Fan MailHebreërs 10:35-36 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle 'n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. (NLV) Een van die moeilikste dinge om te doen, is om deur te druk wanneer jy so gedaan gesukkel is, dat jy voel jy moet handdoek ingooi. Dink mooi, wanneer was die laaste keer wat jy in die versoeking was om moed op te gee? In 1968, tydens die Olimpiese Spele in Mexikostad, het John Stephen Akhwari, 'n marathon atleet van Tanzanië, tydens deelname aan die spele, ‘n slegte val gehad en sy been beseer. Almal het verwag dat hy uit die wedloop sal wegstap, maar ure nadat die wenner verby die wenstreep was, het Akhwari strompelend die stadion binnegestap. Hy was bebloed en uitgeput, maar vasbeslote om die wedloop te voltooi. Toe hy gevra is waarom hy nie gestop het nie, het hy gesê: "My land het my nie 10 000 myl gestuur om die wedren te begin nie. Hulle het my 10 000 myl gestuur om dit klaar te maak."Dit is die krag van deursettingsvermoë. En dit is presies waarvan God hier praat:Hebreërs 10:35-36 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle 'n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. (NLV)Keer op keer word ons deur terugslae getref. Ons geloof word deeglik getoets. En tog vra God ons nie net om ‘n taak te begin nie, maar om dit met moed, met geduld en met vertroue te voltooi.Dit gaan nie daaroor om op jou tande te kners en in jou eie krag deur te druk nie. Dit gaan daaroor om vas te hou aan Christus, wat reeds die wedloop vir ons vooruit gehardloop het. Hy het die kruis verduur. Hy het die skande en die pyn verduur. En nou regeer Hy in glorie.En dieselfde krag - dieselfde opstandingskrag - wat Hom uit die dood opgewek het, is vir jou beskikbaar, hier en nou, om jou tot die einde staande te hou. Moet dus nie moed opgee nie. Jou geloof in Jesus sal beloon word. Nie omdat jy sterk genoeg is nie, maar omdat Hy getrou genoeg is. In Hom is die wenstreep verseker, en die prys is ewig.Dit is God se Woord. Vars ... Vir jou... Vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send us Fan MailEfesiërs 3:16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word. Ek weet nie van jou nie, maar vir my lyk dit asof dit al hoe moeiliker word om getrou aan Christus te bly. Dis moeilik om vol selfvertroue te praat oor dít waarin ons glo, of selfs net om aan te hou glo, terwyl almal van ons verwag om in te pas by 'n nuwe, goddelose wêreld. Hoe bly mens tot diep in jou siel getrou aan Jesus?Mariam Farahat was 'n Palestynse Christen wat onder groot druk na Islam oorgestap het, maar later in die geheim na Christus teruggekeer het - al het dit volgens plaaslike wetgewing, die doodstraf beteken. Toe sy gevang is, is sy toegesluit en gemartel. Ten spyte van al die dreigemente en mishandeling, het sy geweier om Jesus weer te verloën. Sy is uiteindelik in 2010 deur ekstremiste tereggestel.Hoewel haar storie buite die ondergrondse kerk nie baie bekend is nie, onthou gelowiges in daardie streek haar as iemand wat, net soos die martelaars van ouds, onder marteling staande gebly het, eerder as om Christus prys te gee. Daardie soort krag voel amper nie menslik nie; dis asof dit uit 'n ander wêreld kom. En dis presies wat dit is! Kyk wat het die apostel Paulus aan sy vriende in Efese in die eerste eeu geskryf:Efesiërs 3:16: Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word.Dit was nie sommer net mooi godsdienstige woorde nie. Dit het daardie Christene baie diep getref, want hulle het onder permanente kulturele en ekonomiese druk geleef; wat beteken het dat dit hulle opregte geloof en moed gekos het om in Jesus te glo. Wat jou ook al jou vandag onderkry - of dit nou versoeking, sonde, verslawing of die druk om in te pas by wêreldse standaarde is; onthou:Die Vader sal vir jou die krag gee om innerlik sterk te wees. Hy sal vir jou daardie krag deur sy Gees gee.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus, van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang, dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is, en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is, en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God. (Efes. 3:14-19 Afrikaans OV)
Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.
Send us Fan MailSpreuke15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense. Daar is ‘n magdom van potensiële bruikbare talent wat in die agt miljard mense op aarde opgesluit is. Maar dit is tragies watter enorme deel van daardie talent verlore gaan, bloot omdat die wêreld dit nie waardeer of erken nie. Dink ‘n bietjie daaroor na. Die verlies van al daardie talent is verstommend!In 'n wêreld waar almal om aandag en sukses meeding, is daar soveel mense wat deur moeilike en onregverdige omstandighede benadeel word. Mense word geoordeel volgens hul uiterlike, of waar hulle vandaan kom. Jy moet jouself afvra, hoekom doen ons dit? En hoekom laat God dit toe?Spreuke 15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.Neewat, niks het God se aandag ontglip nie. Die verskriklike dinge wat ons aan ander doen, gebeur onder sy neus. God sien die kwaad raak, en Hy sal daarmee afreken wanneer die tyd aanbreek. Maar intussen is daar iets wat jy en ek kan doen wat 'n groot verskil in soveel mense se lewens sal maak: Die ou vertaling praat van die sagtheid van tong as 'n lewensboom. Die oorspronklike Hebreeus praat van daardie vriendelike woorde as 'n genesende tong. Dit is spraak wat herstel, streel en aanmoedig; dit bring vitaliteit, groei en seën – dis soos 'n lewegewende boom.Dis opmerklik hoe min aanmoediging sommige mense eintlik nodig het om hulle volle potensiaal te bereik. Jy kan die een wees wat deur jou vriendelike woorde; jou genesende tong, hul lewens herstel tot alles wat God dit beplan het om te wees. Ja ... jy kan die instrument wees.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Dit is die dag waar jy verklaar: Ek sal U bly loof. Ek sal nie my geloofsvertroue prys gee nie.
In hierdie inspirerende episode van Radio Cape Pulpit se program Kopskuif (aangebied deur Mirsha Eksteen) gesels die gasheer met Sebastian van Niekerk, ‘n bekroonde jong akteur wat in 2024 die ATKV Tienertoneelfinaal gewen het as Beste Akteur in ‘n Ondersteunende Rol. Hy is ook deel van die ATKV-agent-akteursrol en tans te sien in die televisiereeks Beter as Gister as die karakter Reinhardt. Sebastian deel sy reis van sy eerste tree op die verhoog in graad 5 tot by die Baxter-teater in graad 8, en hoe die ATKV Tienertoneel-kompetisie ‘n deurslaggewende rol in sy ontwikkeling gespeel het. Hy praat oor die waarde van verlies as ‘n groeigeleentheid, die parallele tussen rugby en toneel, en die belangrikheid van asemhaal – wat ook die tema van die 2026 ATKV Tienertoneel-kompetisie is: “Asem”. Hy moedig deelnemers aan om elke oomblik op die verhoog te geniet, want dit is “magies”. Die episode sluit af met inligting oor streeksfeeste wat op 23 Julie 2026 by die Playhouse Drama-teater in Durban afskop, met die nasionale finaal van 28 September tot 3 Oktober 2026 in Kaapstad.
Vandag gesels Elmero Strauss met Michelle Loubser, 'n dramaklub-onderwyseres wat jongmense inspireer om hul talente te ontdek, selfvertroue te bou en hul kreatiwiteit te ontwikkel. Hulle praat oor haar passie vir die kunste, die verskil wat drama in jongmense se lewens maak, en hoe elkeen van ons spore in ander se lewens kan los. Luister saam na 'n inspirerende Namibiese gesprek oor groei, invloed en die krag van kreatiewe uitdrukking.
Send us Fan MailRomeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. Ons beleef hoe so baie mense vandag met groot ophef vir Christus verwerp. Sulke mense verwerp die idee dat daar 'n God van liefde en geregtigheid in die hemel is; hulle verwerp die ongelooflike idee dat Hy enigiets so dramaties sou doen as om sy Seun na hierdie wêreld te stuur om vir ons aan 'n kruis te sterf, sodat ons sondes vergewe kan word en om vir ons die gawe van die ewige lewe te gee.Sommige mense hou van Jesus, en hulle sal Hom nog verdra, maar dit beteken nie dat hulle Hom sal gehoorsaam nie. Vir baie mense het kulturele Christenskap 'n veilige alternatief vir Bybelse dissipelskap geword. Die waarheid word, selfs deur die kerk, herdefinieer. Gemak word vir hulle belangriker as geloof. Die waarheid van die Evangelie word aangepas om by die mense te pas.En so het sommige mense nou al geleer om beleefd vir Jesus te knik, terwyl hulle die deur in sy gesig toeklap; hulle wil sy Troos hê, nie sy kruis nie; sy Seëninge, nie sy Heerskappy nie. Ons het die nóú pad vir die wye een verruil en Hom ons oulike gelukbringer gemaak, wat by ons wêreldse standaarde inpas.Ja, ons sien dat mense skaam geword het vir die ware Jesus. Hulle weier om te glo dat Hy die Krag het om lewens te verander en dat die mens se Ewigheid in sy hande lê. Hulle het huiwerig geword om mense van Hom te vertel, want hulle besef dat hulle eie, afgewaterde geloof, alles behalwe ‘n voorbeeld van ‘n opregte gelowige weerspieël.En kyk wat het die apostel Paulus in1ste eeu n.C., geskryf in:Romeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood.My vriend, dit is God se duidelike opdrag aan jou en my, om 'n vreeslose geloof in 'n wêreld, wat Jesus as irrelevant of dwaas bestempel, uit te leef. Moenie skaam wees om ander van Jesus te vertel nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
(01:00): Hvorfor er det så bemærkelsesværdigt, at ukrainerne fokuserer på at ramme Krim? Medvirkende: Lars Bangert Struwe, sikkerhedspolitisk seniorrådgiver. (18:00): Vil det kunne ses på danskernes levealder, hvis der kommer gratis offentlig transport til unge under 22? Medvirkende: Kenneth Øhrberg Krag, direktør Cyklistforbundet. (35:00): Må en taxachauffør aldrig afvise en kunde, de ikke har lyst til at køre med?Medvirkende: Frederik Vad, Folketingsmedlem for Socialdemokratiet. (45:00): Er det rimeligt, at du allerede nu - under en uge efter regeringsdannelsen - konkluderer, at den nye regering står for et "skadeligt forbrugsræs og paragraftyranni" Medvirkende: Bertel Haarder, tidligere minister for Venstre og folketingsmedlem i over 40 år. Værter: Mathias Wissing & Anne Phillipsen See omnystudio.com/listener for privacy information.
20 Mei 2026: Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf versoek dringende rampverligting vir produsente wat deur die oorstromings in die Wes-Kaap geraak is. Eskom dreig om die kragtoevoer in Johannesburg te onderbreek weens agterstallige skuld, maar dit is nie die enigste munispaliteit in hierdie posisie nie. Iran sê hy het nog talle verrassings vir die VSA indien Amerika hom weer aanval.
Durf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?
The crew drops their passenger off at the Krag and makes the return journey back to Cassida. Interested in leaving a rating and review, click here.Check out my Patreon or my ko-fi.Game: Traveller by Mongoose PublishingIntro & Outro Music: Steve MorrisonGame Music: Epidemic Sound
Hierdie is nie ʼn oproep tot woede nie, maar eerder ʼn oproep tot geregtigheid.
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath en die belangrike rol wat hierdie produk speel, nie net vir breingesondheid nie maar vir die hele liggaam. Hulle bespreek hoe Bio-Strath kan bydra tot algemene welstand en watter voordele dit vir verskillende lewenstyle inhou. Bio-Strath is beskikbaar in tablet- en stroopvorm en kan by enige apteek gekoop word. Vir meer inligting, besoek www.bio-strath.co.za . Indien jy enige vrae het, kan jy ook 'n e-pos stuur na info@sanatural.co.za .
Kom ons neem die teks ter harte en wees inskiklik teenoor mense. Gee hulle die voordeel van die twyfel.
Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Anita Senekal oor haar projek, Face of Hope. Die inisiatief is gebou rondom hoop en omgee, en wys hoe een persoon 'n verskil kan maak wanneer jy kies om iets goeds vir ander te doen. Luister saam na die storie agter die projek en ontdek hoe klein dade 'n groot impak in mense se lewens kan hê.
Send us Fan MailEfesiërs 1:18-20 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: Kom ons kyk na die krag wat Jesus uit die dood opgewek het: Dit was 'n krag wat enigiets wat op hierdie aarde voorkom, ver oortref, maar, weet jy, dieselfde krag is vir jou beskikbaar!Die kernontploffing wat die Tsar Bomba genoem is, is een van die kragtigste kernontploffings van alle tye. Rusland het dit as ‘n magsvertoning op 30 Oktober 1961 op 'n afgeleë eiland in die Arktiese Oseaan laat ontplof. Die Russe het die bom ontwerp om hulle eie mense, sowel as die buiteland, te beïndruk en met vrees te vervul. Dit was, net om ons ‘n idee te gee, ‘n 50 megaton ontploffing.Toe ek nog ‘n weermagsoffisier was, het ek gesien wat 'n konvensionele bom wat uit 'n vliegtuig laat val word, kan doen. Laat ek jou vertel, dis skrikwekkend. Maar 50 megaton? Dis ondenkbaar! Maar die opstandingskrag wat beskikbaar is vir enigiemand wat in Jesus glo, is baie, baie groter as dit. Die apostel Paulus skryf in: Efesiërs 1:18-20 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het:Dis nie ‘n teorie nie, maar dis die krag wat beskikbaar is vir enigiemand wat in Jesus glo, om die lewe te leef waarvoor Hy hulle geroep het; om die mense te word wat Hy hulle gemaak het om te wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Titel: Opstanding Sondag Hoop | Krag | BeloftePrediker: Wayne EksteenDatum: 5 April 2026
Ons roeping is om te saai en God sal sorg vir die groei. Is daar ʼn spesifieke situasie waar jy tans sukkel om die “vrug” op jou arbeid raak te sien?
Jou woorde wys wie jy regtig is.
Dink jy ooit daaroor of jy regtig genoeg vir jouself dink? Hoekom is dit so maklik om net saam met ander se denke te gaan, en hoe ontwikkel 'n mens jou eie, onafhanklike denke? Sielkundige, dr. Sonia Joubert, gesels op Kopskuif oor die krag van denke. In hierdie insiggewende gesprek verken ons hoe jy jou verstandelike vermoë én veerkragtigheid kan versterk. Dr. Joubert verduidelik hoe 'n mens jou brein kan herbedraad, en sy deel insigte oor hoe om jou optimale breingesondheid te bevorder. Sy lig ook die werklike impak van negatiewe gedagtes op jou lewe uit. Verder vertel sy meer oor haar Thinkingfit‑program en hoe dit jou kan help om jou denke doelbewus te ontwikkel.
Die parlement dring daarop aan dat NamPower sy energieproduksievermoëns verbeter deur verskeie metodes in te sluit. Swapo-parlementslid Charles Mubita het in die Nasionale Vergadering gesê dat die land te veel bestee aan die invoer van elektrisiteit, terwyl daar potensiaal is vir die land om sy energiemengsel te diversifiseer en selfs genoeg te produseer om uit te voer.
Presenter Merran Maclaren spoke to Brian Mackellar and Brian Coates from KRAG, a group of volunteers bringing life and colour into Katoomba in the form of Christmas trees, flowers and a new art space. This podcast was recorded from an interview broadcast on the 27 Feb 2026 on Rights, Rorts and Rants show on Radio Blue MountainsFounder Brian McKellar explains how he became sick of hearing people complain on social media about the look of Katoomba and decided to do something.Brian and Brian describe the group's projects and highlighted The Space @ The Edge project, a creative space for exhibitions, performances and workshops at The Edge Cinema, Katoomba, launching on Sat 18 March, 3pm. More information is on the website at krag.org.auThe radio show was first broadcast on Radio Blue Mountains 89.1 FM on 27 February 2026 by Blue Mountains Unions & Community (BMUC) and presented by Merran Maclaren.If you'd like to add to the discussion, you can leave an audio comment about our show, which may be added to one of our podcasts.Apply to be a guest on our radio show, Rights, Rorts and Rants on Radio Blue Mountains 89.1FM, Fridays from 4pm to 6pm or livestreamed via rbm.org.au.Join a union - 1300 486 466 or join online. Join BMUC.Blue Mountains Unions & Community pays its respect to and acknowledges, the Darug and Gundungurra First Peoples of the Blue Mountains area and acknowledges this is Aboriginal Land that was never ceded.Authorised by D Smith, Secretary, Blue Mountains Unions Council Inc, 52-52A Great Western Hwy, Mount Victoria, NSW.Disclaimer: Rights, Rorts and Rants explores a range of issues from different perspectives. The views expressed on the show and podcast are not necessarily endorsed by Blue Mountains & Community.
Daar is n uitkoms...as die Here Jesusin jou boot is.
Zigtausende Objekte rasen mit rund 25.000 Kilometern pro Stunde um die Erde. Die meisten davon sind Schrott. Ausgediente Satelliten und Raketenstufen werden zur wachsenden Gefahr für die Raumfahrt. Denn Kollisionen erzeugen Millionen neuer Trümmerteile, die wiederum weitere Zusammenstöße auslösen können. Eine Kettenreaktion, die den Weltraum zunehmend unbenutzbar machen könnte. In Zeiten, in denen die Raumfahrt boomt und Mega-Konstellationen wie Starlink Tausende neue Satelliten ins All bringen, wird das Ausweichen zum Alltag: Alle zwei Wochen muss ein Ausweichmanöver geflogen werden, berichtet Holger Krag im Podcast Edition Zukunft. Er leitet die Abteilung für Weltraumsicherheit bei der Europäischen Weltraumagentur ESA. Doch es gibt Lösungsansätze: Von Lasern am Boden über eine regelrechte Müllabfuhr im Weltraum bis hin zur Kreislaufwirtschaft im Orbit. Krag erklärt, welche Technologien bereits in Entwicklung sind, warum internationale Verkehrsregeln für den Weltraum fehlen und wie ein Markt für Rückholmissionen entstehen könnte – inklusive Versicherungen für gestrandete Satelliten.
Steatotic liver disease labels hinge on alcohol intake, but self-report is often inaccurate. In this episode, Aleksander Krag (Odense University Hospital) discusses a large Danish study using phosphatidylethanol (PEth), a direct blood biomarker of recent drinking, showing substantial underestimation and potential reclassification from MASLD to MetALD/ALD.Click here to read the full article:https://www.thelancet.com/journals/langas/article/PIIS2468-1253(25)00187-6/fulltextMedical imaging and theranostics are revolutionising how we diagnose, treat, and understand disease. To meet this moment, The Lancet group is happy to announce the launch of, The Lancet Medical Imaging and Theranostics. You can visit https://www.thelancet.com/medical-imaging-theranostics to learn more.Continue this conversation on social! Follow us today at... https://bsky.app/profile/lancetgastrohep.bsky.social https://www.linkedin.com/company/langastro/ https://instagram.com/thelancetgroup https://facebook.com/thelancetmedicaljournal https://youtube.com/thelancettv
Die kabinet het die ontwikkeling van die Angola-Namibië, of ANNA, elektrisiteitsverbindingsprojek goedgekeur as 'n strategiese infrastruktuurbelegging, wat deur die energieministerie deur NamPower gedryf sal word. Inligtingminister Emma Theofelus sê in die jongste kabinetsbesluite die kabinet het ook die nasionale kragverskaffer opdrag gegee om 'n bilaterale kragkoopooreenkoms en projekontwikkelingsooreenkoms te finaliseer, in oorleg met die prokureur-generaal.
The GOAL Podcast - Official Podcast of Gun Owners' Action League
More upcoming Fish & Wildlife hearings on proposed rule changes, including bans on natural scents. Also, news, SCOTUS updates, and the Krag–Jørgensen service rifle
SVM-regeringen fylder tre år, men festen er aflyst. Er det ren opløsning – eller en styret retræte med planlagte exitstrategier og skjulte manøvrer? Vi dykker ned i Mette Frederiksens næste træk, Venstres muligheder – og Anders Langballe kaster en vild bombe: Kunne statsministeren finde på at lave en “Krag”? Ugens gæsteanalytiker er Jacob Bruun – tidligere toprådgiver i Statsministeriet – der dissekerer forløbet med indblik fra indercirklen og vurderer, hvad der venter rundt om hjørnet i dansk politik. Vi spørger også: – Kan Messerschmidt virkelig blive minister under Troels Lund? – Hvem skal lede Socialdemokratiet, når Mette ikke gør? Du får det hele – og lidt til – i ugens episode af Borgen Unplugged, hvor Martin Flink stiller spørgsmålene og Anders Langballe har svarene. Borgen Unplugged er dit sikre skud dansk politik fra folk, der kender krinkelkrogene på Slotsholmen.
Namibië het in September 43,9 persent van sy totale elektrisiteitsvoorraad plaaslik opgewek, terwyl invoere die oorblywende 56,1 persent uitgemaak het. Die Namibiese Statistiekagentskap se jongste verslag wys dat die Elektrisiteitsbronne-saamgestelde indeks met 8,8 persent in September gestyg het, van 'n 5,7 persent afname wat in Augustus aangeteken is. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van energiekenner Harald Schütt.
Die Stad Kaapstad se nuwe gas-na-energie-aanleg sal genoeg elektrisiteit opwek vir 4 300 huishoudings deur sy afvalgas na kragopwekking-projek by die Coastal Park Vullisterrein. Die metro het reeds 93-miljoen Suid-Afrikaanse rand aan die projek bestee en sal die volgende drie jaar nog 82-miljoen-rand belê vir verdere infrastruktuur by ander vullisterreine. Die burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die inisiatief sal in die toekoms vir homself betaal met verminderde elektrisiteit-aankope van Eskom en die verkoop van koolstofkrediete:
Omaruru se Hakahana-nedersetting is geëlektrifiseer, met 290 huise wat nou aan die kragnetwerk gekoppel is. Die 28 miljoen Namibiese dollar-projek is geïmplementeer deur 'n samewerking tussen die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie, die Omaruru-munisipaliteit en Erongo Red. Die ligte is amptelik aangeskakel deur Simasiku Mutumba, spesiale adviseur van die minister van stedelike en landelike ontwikkeling.
Kry die nuus soos dit breek.
Toegang tot bekostigbare en betroubare energie bly 'n uitdaging vir baie Namibiërs wat in landelike en peri-stedelike gebiede woon. Om hierdie gaping te help oorbrug, versterk die energieministerie die Solar Revolving Fund, 'n kredietfasiliteit wat daarop gemik is om elektrisiteit na huise en besighede deur middel van hernubare energie te bring. Ministeriële woordvoerder Ten Hasheela het meer.
Besighede in Okahandja is in rep en roer oor wat hulle beweer steil, onverklaarbare elektrisiteitstariefverhogings deur die Sentrale Noord Streekselektrisiteitsverspreider, Cenored, is. Sommige sê hul rekeninge het met meer as 25% gestyg, sonder enige vooraf kennisgewing. Kosmos 94.1 Nuus het met Charl Coetzee van die Okahandja-tariefbetalersvereniging, Orpa, en lid van die stadsraad gepraat, wat sê die skielike verhogings plaas ernstige druk op plaaslike besighede.
Die DA sê die Mededingingskommissie se verslag oor lewenskoste bevestig die ANC het sedert 2020 'n mislukte elektrisiteitsbeleid gedryf met pryse wat met 68 persent opgegaan het, meer as dubbeld dié van inflasie. Die party voer aan gesinne word gedwing om tussen kos en elektrisiteit te kies. Die DA-lid, Kevin Mileham, vra vir 'n nuwe prysbeleid, 'n einde aan Eskom se monopolie, en volle aanspreeklikheid vir regulatoriese mislukkings, insluitend die energiereguleerder Nersa se onlangse foutiewe berekening van 54 miljard rand:
eThekwini in KwaZulu-Natal het die eerste munisipaliteit in Suid-Afrika geword wat ministeriële goedkeuring ontvang het om sy eie elektrisiteit op te wek. Minister Kgosientsho Ramokgopa het 'n Artikel 34-bepaling toegestaan, wat Durban in staat stel om 400 megawatt van onafhanklike produsente te verkry, dit is 100 megawatt van sonkrag-fotovoltaïese en 300 megawatt van gas-tot-krag-projekte. Die minister sê dit is gemik om die afhanklikheid van Eskom en beurtkragrisiko's te verminder en energiesekerheid en energie-onafhanklikheid te bevorder:
Voel jy leeg, moeg of vasgevang? Jou foon het battery nodig, jou motor brandstof—en jou siel het geestelike energie nodig. Depressie, angs, moedeloosheid en self-kritiek is energie-rowers.Maar die Evangelie skaam jou nie-dit dra jou."Want ek skaam my nie oor die evangelie vanChristus nie, want dit is 'n krag van God tot redding vir elkeen wat glo" (Romeine 1:16). En: "God werk in julle om te wil sowel as om te doen" (Filippense 2:13).Kom luister/lees hierdie boodskap: "Die Krag van dieEvangelie: Sy vermoë om te kán."In hierdie boodskap praat ons eerlik oor die draak wat elkeen van ons in die oë moet kyk-sieke, vrees, verslawing, finansiële skuld, skande of net 'n nuwe vermoë wat jy sukkel om te bemeester. Nie "probeer harder" nie, maar ontvang Sy krag: die Gees wat in jou 'n nuwe wil vorm (Romeine 8:1-4; Galasiërs 5:16-18). Dis nie self-dwang nie; dis Gees-gedrewe-heiligmaking met werklike "horsepower".
Die uitvoerende hoof van NamPower, Simson Haulofu, het die regering versoek om 'n nasionale basislading kragsentrale te ontwikkel om elektrisiteitskoste te verminder en afhanklikheid van invoere te beëindig. Hy het parlementêre komitees toegespreek en sê dat Namibië, ten spyte van vordering met hernubare energie, nie langtermyn-energiestabiliteit het nie.
Eskom het herklemtoon dat die kragnetwerk steeds beperk is, ten spyte van 'n meer bestendige kragstelsel en beurtkrag wat opgeskort is. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê meer as 2 600 megawatt sal teen Maandagaand weer in gebruik wees om in die winteraanvraag te voorsien. Onbeplande onderbrekings is op veillige vlakke op gemiddeld meer as 14 000 megawatt. Sy vra Suid-Afrikaners om onwettige verbindings te vermy en krag verantwoordelik te gebruik om die voorraad gedurende die winterseisoen te handhaaf:
In this deep-dive episode of the No Lowballers Podcast, hosts Logan Metesh of High Caliber History and Allen Forkner of GunBroker.com welcome researcher Justin Baird for a fascinating look at one of the most underrated rifles in U.S. history—the Krag-Jørgensen—and the two men who made it possible. More than just another bolt-action military rifle, the Krag-Jørgensen carries a story rooted in international innovation, unexpected design breakthroughs, and a friendship forged in engineering. From Ole Krag's privileged upbringing and passion for machinery to Erik Jørgensen's humble beginnings on a Norwegian farm, we explore how two very different men came together to revolutionize magazine-fed firearms in the late 19th century. Justin walks us through their backgrounds, their collaboration, and how their rifle went on to be adopted not just by Denmark and Norway, but also by the United States—becoming America's first smokeless powder service rifle. The episode also unpacks how myths around Krag "stealing" credit from Jørgensen persist to this day, despite their genuine partnership. Key Topics Discussed: The Origins of Ole Krag and Erik Jørgensen:Learn how one was the son of a prominent clergyman and the other the child of a rural blacksmith—and how their paths converged at Kongsberg's state arsenal in Norway. Innovation Through Cooperation:Justin explains how Krag's early designs and Jørgensen's mechanical skill merged to create a modular magazine system that would reshape military arms trials across Europe and the U.S. The Capsule Magazine That Changed Everything:Why Krag's “half capsule” design appealed to the Danish military, how it evolved, and how its quirks shaped the future of combat shooting strategies. Adoption in America:How U.S. Army trials led to the adoption of the Krag-Jørgensen, the tailored changes that made it uniquely American, and why it was eventually phased out in favor of the 1903 Springfield. The Krag-Jørgensen Company's Rise—and Fall:The lucrative U.S. contract that kept the company alive, the Sultan of Turkey's surprise offer, and how it all came crashing down when both money and momentum ran out. Tragedy and Legacy:The untimely death of Erik Jørgensen and the public speculation that followed. Justin shares how Krag spent the rest of his life defending Jørgensen's role in their joint success. Guest:Justin Baird – Researcher and Krag-Jørgensen historian Follow us on Instagram and Facebook for behind-the-scenes content, episode updates, and bonus history facts. New episodes drop every Thursday. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
In this deep-dive episode of the No Lowballers Podcast, hosts Logan Metesh of High Caliber History and Allen Forkner of GunBroker.com welcome researcher Justin Baird for a fascinating look at one of the most underrated rifles in U.S. history—the Krag-Jørgensen—and the two men who made it possible.More than just another bolt-action military rifle, the Krag-Jørgensen carries a story rooted in international innovation, unexpected design breakthroughs, and a friendship forged in engineering. From Ole Krag's privileged upbringing and passion for machinery to Erik Jørgensen's humble beginnings on a Norwegian farm, we explore how two very different men came together to revolutionize magazine-fed firearms in the late 19th century.Justin walks us through their backgrounds, their collaboration, and how their rifle went on to be adopted not just by Denmark and Norway, but also by the United States—becoming America's first smokeless powder service rifle. The episode also unpacks how myths around Krag "stealing" credit from Jørgensen persist to this day, despite their genuine partnership.Key Topics Discussed:The Origins of Ole Krag and Erik Jørgensen: Learn how one was the son of a prominent clergyman and the other the child of a rural blacksmith—and how their paths converged at Kongsberg's state arsenal in Norway.Innovation Through Cooperation: Justin explains how Krag's early designs and Jørgensen's mechanical skill merged to create a modular magazine system that would reshape military arms trials across Europe and the U.S.The Capsule Magazine That Changed Everything: Why Krag's “half capsule” design appealed to the Danish military, how it evolved, and how its quirks shaped the future of combat shooting strategies.Adoption in America: How U.S. Army trials led to the adoption of the Krag-Jørgensen, the tailored changes that made it uniquely American, and why it was eventually phased out in favor of the 1903 Springfield.The Krag-Jørgensen Company's Rise—and Fall: The lucrative U.S. contract that kept the company alive, the Sultan of Turkey's surprise offer, and how it all came crashing down when both money and momentum ran out.Tragedy and Legacy: The untimely death of Erik Jørgensen and the public speculation that followed. Justin shares how Krag spent the rest of his life defending Jørgensen's role in their joint success.Guest: Justin Baird – Researcher and Krag-Jørgensen historianFollow us on Instagram and Facebook for behind-the-scenes content, episode updates, and bonus history facts. New episodes drop every Thursday.
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa daag die opvatting uit dat Suid-Afrika se afhanklikheid van steenkool nie strook met sy klimaatsverbintenisse nie. Hoewel steenkool verantwoordelik is vir die opwekking van meer as 80-persent van die land se elektrisiteit, is die regering verbind om na skoner alternatiewe energiebronne soos son- en windkrag oor te skakel. Ramokgopa sê met die regte tegnologie kan steenkool steeds tot die land se energiemengsel bydra:
Hernubare-energie het verlede jaar vir 90 persent van totale kraguitbreidingsprojekte in die wêreld gesorg, sê die International Renewable Energy Agency. Wind- en sonkragprojekte het die meeste uitgebrei. Kosmos 94.1 het met Harald Schütt, ‘n plaaslike energiekenner, oor die stand van sake in Namibië gepraat:
00:00:00 - Surf's Up: Season 6 Episode 2Surfing the MASH Tsunami continues its coverage of the AASLD Emerging Trends Conference on MASLD, MetALD and ALD. This week, the panelists focus on disease epidemiology and what it can teach us about the relative importance of alcohol and diet on disease progression. Our newsmaker, hepatology KOL and frequent Surfer Hannes Hagstrom, discusses what a recent paper demonstrates about the impact of MASLD on 15-year mortality and cause of death and how this information can improve patient care. Finally, our Expert, Shelbyville, Indiana internist Emily Ann Andeya, discusses her path from practicing internal medicine to focus on liver health (HINT: the common theme is insulin resistance).00:04:40 - IntroductionHost Roger Green briefly describes this episode's three sections and one key lesson from each.00:05:49 - Roundtable: Highlights from the AASLD Emerging Trends Conference, Part 2 The second portion of our Roundtable focuses on relative impact of alcohol and diet on disease progression and overall mortality and morbidity. It starts with Aleksander Krag sharing the highlights of his epidemiology presentation at the Emerging Trends Conference. Dr. Krag points out that while the vast majority of SLD patient live with MASLD, the vast majority of hospitalized patients and those living with late-stage cirrhosis live with ALD. Similarly, for the average patient, living with MetALD is more lethal than living with MASLD. Aleksander points out another challenge in defining where a patient lives on the ALD -> MetALD -> MASLD spectrum: patients' level of alcohol consumption is likely to change over time and many ALD or MetALD cirrhosis patients stop drinking altogether. The rest of this section considers the importance of stigma in correctly classifying patients and why genetics may become key to a message that minimizes patient stigma.00:25:50 - Newsmaker: Hepatology Researcher and KOL Hannes Hagstrom of the Karolinska Institute joins Roger to discuss cause-specific mortality in Swedish MASLD patientsOn March 24, the Journal of Hepatology posted a paper titled Cause-specific mortality in 13,099 patients with metabolic dysfunction-associated steatotic liver disease in Sweden. Co-author Hannes Hagstrom joins Roger to discuss the paper's key findings and implications for care. The key finding: living with MASLD leads to a significant increase in 15-year mortality. The most frequent cause of death among MASLD patients is cardiovascular disease, but the greatest increases in relative risk were due to HCC (HR ~ 35) and extra-hepatic cancers (HR ~ 26). Hannes points out that these results can serve as the beginning of a process where physicians can compute the risk at which individual patients place themselves through diet or alcohol patterns, which can aid patient understanding of the disease.00:44:22 - Experts: Internist Emily Ann Andeya discusses how she developed the commitment to treating liver disease that made her a "unicorn" in the words of one AASLD panelist and also brought her to attend the Emerging Trends Conference last monthRoger first met Emily Ann Andeya when she asked a question at a session of last fall's The Liver Meeting, and again at the Emerging Trends Conference, where Emily and her colleagues were likely the only primary care physicians in the room. Emily describes the path by which she went from wanting to be a cardiologist during medical school in the Philippines through years of nursing in the US to primary care practice and, how, focus on the liver as a key to overall metabolic health. Listen as Emily explains the importance of understanding insulin resistance in her transition, and how her vision affects the way she and her colleagues practice, the goals they set, and the exceptional levels of care they achieve.01:08:56 Business Report
Namibia Wildlife Resorts het om verskoning gevra vir die voortslepende brandstoftekorte by sy kampe. Die probleem duur reeds meer as twee weke voort en bring groot ontwrigting. En om dinge verder te versleg het swaar reën die krag by Halali in Etosha afgeslaan. Nelson Ashipala sê Cenored werk hard om toevoer te herstel.
Altesaam 49 inskrywings van oral in die wêreld is ontvang vir die Capricorn-stigting se kompetisie om oplossings vir droogte- en energiegeteisterde streke in Namibië te vind. Die Just Transition to the Future Water-Energy Nexus Open Innovation Challenge word in samewerking met internasionale vennote aangebied. Inskrywings is van so ver as Kambodja, Moldawië, Turkye, Indië en verskeie Afrika-lande ontvang. Dr. Rikus Grober, die hoof van innovering by die Capricorn-groep, sê dit is opwindend om soveel verskillende en kreatiewe voorstelle vir oplossings te sien. Kosmos 94.1 Nuus het met Grobler gesels: