Rooipenstories is Stories spesiaal bedoel vir kinders, wat hulle tone sal laat omkrul en hulle 'n liefde vir storielees en -skryf, sal ontwikkel. Skuif nader… nog ‘n bietjie nader. Die storie gaan nou-nou begin! Kom luister saam… Jy kan nog stories vind op http://www.facebook.com/Rooipenstories. Die stories is geskep en saamgestel deur Marthie Nel Hauptfleisch. Jy kan haar volg op instagram, twitter en facebook by ‘Woman On Fire.’

Kan dit wees dat Plaasjapie weer in Suid-Afrika aankom? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Wat maak Plaasjapie met vliegtuigkaartjies? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Glimlag breed vir die kamera Plaasjapie! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kan dit waar wees? In hierdie episode raak Plaasjapie deurmekaar met die polisie... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Wat is 'n truffel? vind saam met Plaasjapie uit... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

In hierdie episode moet julle help duim vashou vir Plaasjapie... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Wat maak Plaasjapie dan op 'n ander plaas? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Toe toe toe Plaasjapie- kan jy dans? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Plaasjapie raak omtrent 'n grênd vark in hierdie episode... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kan dit wees? Pigcasso... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Waar kry Plaasjapie daardie verf mmm? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Ek hoop nie Plaasjapie het hoogtevrees as hy die Eiffeltoring besoek nie... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Gaan Plaasjapie vir die slakke gril of gaan hy hulle help? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Plaasjapie sien sy eerste land buite Suid-Afrika- Parys! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kyk wie is Plaasjapie se nuwe beste maat... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Waar kom Plaasjapie aan daardie tas? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

O gonna- kyk wie hardloop vooruit in die donker nag op Plaasjapie se pad... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Vind uit hoekom moet Plaasjapie die bitterbossie eet....ekom --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kyk wie kry Plaasjapie langs die pad op sy volgende avontuur... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kyk wat maak Plaasjapie op die plaaspad oppad dorp toe... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Kyk wat maak Plaasjapie as hy agter die reënboog aanloop... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Ontmoet vir Plaasjapie: Die varkie wat die wêreld wou sien... In hierdie episode ontmoet hy vir Beesbule Kittiekoei en Hond die skaaphond.... Plaasjapie is 'n varkie wat nuuskierig is. Hy is baie nuuskierig... hy wil weet wat in die res van die wêreld aangaan. Hy wil die hele wêreld sien: nie meer nie en ook nie minder nie. Kom luister saam na al Plaasjapie se avonture op die plaas en in die wye wêreld in... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Plaasjapie is die varkie wat die wereld wil sien. Vandag is hy gereed vir 'n nuwe avontuur, maar wat blink daar...? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

When the dalmatian and sausage dogs meet they play all through the night. But Max lives on the streets of Stellenbosch and Spot lives in a wealthy house. What will happen to the two friends? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

...It's a delightful musical for kids of all ages... A Skeleton causes havoc by moving into a local family's home... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Die skuldinvorderaars is op haar spoor en wil haar kinders verkoop om haar skuld mee af te betaal... 2 Konings 4:1-7 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Oeps! toe val die muis in die melkkan... en nou? Footnote: Learned Helplessness vs Grit(Passion and perserverance) Learned helplessness is a state that occurs after a person has experienced a stressful situation repeatedly. They come to believe that they are unable to control or change the situation, so they do not try — even when opportunities for change become available. Grit is passion and perseverance for long-term and meaningful goals. It is the ability to persist in something you feel passionate about and persevere when you face obstacles. This kind of passion is not about intense emotions or infatuation. Positive Psychology: Commonly known as the founder of Positive Psychology, Martin Seligman is a leading authority in the fields of Positive Psychology, resilience, learned helplessness, depression, optimism and pessimism. He is also a recognized authority on interventions that prevent depression, and build strengths and well-being. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Wat gebeur as jy 'n honderd hase gelyk probeer vang? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Ontmoet Hans die avontuurlustige koekie wat jou hart sal wen (en die string pêrels om jou nek vir ‘n baie spesiale nooi: Pollie…) Jou Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Wat is in die sakkie langs die pad? --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Bybelstories vir kinders. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Onthou jou kosblik voor jy by die deur uitgaan.... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

What happens when the boy opens the tap and the last drop of water falls? Join his journey to find what was lost... and more --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

Sukkel jy ook om in kwartiere te tel? Kom tel saam met die vier lui barbiere voor hulle weer moeg raak... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

‘Spesiale Agent Koekemoer kry 'n opdrag om reënmaker Nina Jewels in Pampoeter te gaan soek. Sal hy haar vind? En meer nog- sal sy reën kan maak vir die droë Stellenbosch? Al die wingerde verdroog en die kinders mag nie swem nie. Help Koekemoer, help!' --- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/womanonfire101/message