Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf
Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf
Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)
Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf
Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê
Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf
Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Athlone
Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf
Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake
Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf
Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ...
Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na. Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf
Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na. Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor
Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder
Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf
Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voorbeelde trek
Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek, maar voorbeelde trek · VivA se webwerf
Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre
Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf
Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert · VivA se webwerf
As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak
As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak · VivA se webwerf
Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag
Onthou vandag, op hierdie dag, dat jou moedertaal jou trots mag en moet wees, dat jou hart daarvoor mag klop en dat jy hard mag werk om Afrikaans te beskerm en te bevorder. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Internasionale Moedertaaldag · VivA se webwerf
Daar is niks snaaks, satiries, lighartig of eers aanvaarbaar aan fopnuus nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Fopnuus
Daar is niks snaaks, satiries, lighartig of eers aanvaarbaar aan fopnuus nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Fopnuus · VivA se webwerf
Hoekom word “awesome” nie opgeneem nie? Die reaksies op so ʼn vraag is voorspelbaar: “Ja, almal praat so” of “Nee, dit is aaklig”. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om oor taal te klets
Hoekom word “awesome” nie opgeneem nie? Die reaksies op so ʼn vraag is voorspelbaar: “Ja, almal praat so” of “Nee, dit is aaklig”. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om oor taal te klets · VivA se webwerf
In hierdie episode spoor Sophia Kapp die etimologie van "serfyntjie" na. Voorgelees deur Karen Loots. Oor soldate, orrels en engele
In hierdie episode spoor Sophia Kapp die etimologie van "serfyntjie" na. Voorgelees deur Karen Loots. Oor soldate, orrels en engele · VivA se webwerf
Sophia Kapp wonder waarom dit mense so kwaad maak wanneer hulle uitvind dat hulle 'n taalfout gemaak het. Voorgelees deur Karen Loots. Slegte medisyne
Sophia Kapp wonder waarom dit mense so kwaad maak wanneer hulle uitvind dat hulle 'n taalfout gemaak het. Voorgelees deur Karen Loots. Slegte medisyne · VivA se webwerf
Ja, jy het reg geraai: Vers volgende van die wat-is-die-versamelnaamwoord-vir-X-gesang het vandag opgeklink. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem
Ja, jy het reg geraai: Vers volgende van die wat-is-die-versamelnaamwoord-vir-X-gesang het vandag opgeklink. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die vers is 'n refrein en die gesang 'n requiem · VivA se webwerf
Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke
Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke · VivA se webwerf
Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes
Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes · VivA se webwerf
Flaps-flaps stap sy met haar stewels deur die water. Klankekspressies soos klanknabootsing en klankskildering. (Jana Luther) Voorgelees deur Karen Loots. Kaplaks! loop sy in die ruit vas
Flaps-flaps stap sy met haar stewels deur die water. Klankekspressies soos klanknabootsing en klankskildering. (Jana Luther) Voorgelees deur Karen Loots. Kaplaks! loop sy in die ruit vas · VivA se webwerf
Een van die gereeldste (en lastigste) navrae wat ek kry, is oor intensiewe vorme. Versamelname, vergelykings en intensiewe vorme is groot griewe, vir onderwysers, vir leerders, en vir hulle ouers wat moet help huiswerk doen, want dié goed het in die taal versteen geraak en die jonger geslag moet hierdie gesteentes in hulle sakke dra ingeval hulle dit sou nodig kry. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Intensiewe vorme, Noag en die kanon
Een van die gereeldste (en lastigste) navrae wat ek kry, is oor intensiewe vorme. Versamelname, vergelykings en intensiewe vorme is groot griewe, vir onderwysers, vir leerders, en vir hulle ouers wat moet help huiswerk doen, want dié goed het in die taal versteen geraak en die jonger geslag moet hierdie gesteentes in hulle sakke dra ingeval hulle dit sou nodig kry. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Intensiewe vorme, Noag en die kanon · VivA se webwerf
Daar is kwalik beter klikaas op ʼn taalforum as die woord "anglisisme". (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn
Daar is kwalik beter klikaas op ʼn taalforum as die woord "anglisisme". (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn · VivA se webwerf
Enige taal se sprekersgemeenskap is ʼn losse mengsel van moedertaal-, tweedetaal- en vreemdetaalsprekers, van oumense en tieners, van geleerdes en gewones, van vaandeldraers en knutselaars. Almal het die reg om deel te wees van die taalgemeenskap, en almal se bydrae, hoe krom en skeef dit nou ook al mag lyk, is belangrik. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.
Enige taal se sprekersgemeenskap is ʼn losse mengsel van moedertaal-, tweedetaal- en vreemdetaalsprekers, van oumense en tieners, van geleerdes en gewones, van vaandeldraers en knutselaars. Almal het die reg om deel te wees van die taalgemeenskap, en almal se bydrae, hoe krom en skeef dit nou ook al mag lyk, is belangrik. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. VivA se webwerf
Die internet en sy taalgrot trolle. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Trap versigtig as jy nie kan sien nie
Die internet en sy taalgrot trolle. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Trap versigtig as jy nie kan sien nie · VivA se webwerf
Jy mag op die strand praat nes jy wil, maar as daar ʼn aandrokgeleentheid is en jy praat verflenterde sweetpak, gaan die wenkbroue lig. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Wys my hoe jy spel, dan sê ek vir jou wie jy is
Jy mag op die strand praat nes jy wil, maar as daar ʼn aandrokgeleentheid is en jy praat verflenterde sweetpak, gaan die wenkbroue lig. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Wys my hoe jy spel, dan sê ek vir jou wie jy is · VivA se webwerf