Podcasts about podsending

  • 12PODCASTS
  • 271EPISODES
  • 28mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Jun 27, 2024LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about podsending

Latest podcast episodes about podsending

Podlitiek
Ep. 247 - Verkiesing statisties bekyk en ou video's wat rassisties lyk

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jun 27, 2024 30:28


In hierdie video gesels Louis en Frederik oor Gareth van Onselen se navorsing oor die rasseverdeling van verskillende partye se steun, sowel as die beskuldigings van rassisme teen Renaldo Gouws, Ian Cameron en Andile Mngxitama en of hierdie drie gevalle enigsins dieselfde is.Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Louis Boshoff, Arno Roodt en Frederik van Dyk.

Podlitiek
Ep. 226 - Vullisverwydering stadig, Haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig

Podlitiek

Play Episode Listen Later Sep 21, 2023 28:54


In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charné die Samwu-staking chaos veroorsaak met vullisverwydering, AfriForum se mondelingse kommentaar op die Haatspraakwetsontwerp, en die Bela-wet se implikasies.

Die Bier Uur
Episode 32 - En nou's dit een jaar later

Die Bier Uur

Play Episode Listen Later May 1, 2023 50:41


In die episode drink Roedolph en Christiaan 'n paar Devil's Peak Lagers. Hulle gesels oor die wat die afgelope jaar gebeur het en oor die toekoms van die bier uur.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Biere gedrink in hierdie episode -Devil's Peak Lagerhttps://www.devilspeak.beer/lager

Podlitiek
Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop

Podlitiek

Play Episode Listen Later Apr 28, 2022 32:51


In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022

Podlitiek

Play Episode Listen Later Apr 25, 2022 5:11


Dit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa en Zelenski gesels. Busisiwe Mavuso neem standpunt in. Schäfer bedank en Maynier aangestel. Die nagevolge van KZN se vloede.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Die Bier Uur
Episode 420 - Die Hoog Uur

Die Bier Uur

Play Episode Listen Later Apr 20, 2022 42:00


In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Ons was te hoog om enige notas te stoor.

Podlitiek
Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 28, 2022 6:17


Dit is Maandag 28 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Spanning oor Operation Dudula.Shamila Batohi sê munisipale korrupsie is ooweldigend.Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie finaliseer Brackenfell ondersoek. Taxi Proteste vernietig Kaapse infrastruktuur.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 172 - ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse op & SAMRK kom klop

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 17, 2022 33:27


In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Bathabile Dlamini & Raymond Zondo | Week-flits | 14 Maart 2022

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 14, 2022 6:02


Dit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Bathabile Dlamini skuldig aan meineed.Raymond Zondo die nuwe hoofregter.Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer.Sanksies teen Rusland groei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Onderhoudreeks - Ernst Roets

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 10, 2022 61:06


In hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum.Skakels na Ernst se werk:Twitter: @ErnstRoetsWebtuiste: AfriForum.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 171 - Taal in skole en spraak bedreig & Sanksies teen Rusland styg

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 10, 2022 35:14


In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 170 - Kuba wat geld vra & Malema weer aangekla

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 3, 2022 28:32


In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die skenking wat die Suid-Afrikaanse regering aan die Kubaanse regering wil maak, Julius Malema wat al weer in die beskuldigdebank sit asook die Zondo Kommissie se nuutste verslag.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

huiDIG
Episode 34 - Letter.dig kompetisie

huiDIG

Play Episode Listen Later Mar 3, 2022 67:42


Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

Podlitiek
Onderhoudsreeks - Ian Cameron

Podlitiek

Play Episode Listen Later Feb 24, 2022 46:44


In vandag se episode gesels die Podlitiek-span met Ian Cameron. Ian is die hoof van gemeenskapsveiligheid van Action Society en die stigter van Firearms.co.za. Hy is 'n deskundige op die terrein van gemeenskapsveiligheid en een van Suid-Afrika se voorste kenners oor vuurwapenregte.Skakels na Ian se werk:Twitter: https://twitter.com/IanCameron23Webtuiste: https://firearms.co.za https://actionsociety.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 169 - EFF haatspraaksaak & Oekraïne wat warm raak

Podlitiek

Play Episode Listen Later Feb 24, 2022 42:19


In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 168 - EFF hofsaak, gaan Mpofu kraak & Joe Rogan se vryheid van spraak

Podlitiek

Play Episode Listen Later Feb 11, 2022 35:12


In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

In Alle Ernst
Ep. 28 - Ramaforie en Zumafobie: Moenie geflous word deur 'n nuwe sondebok nie

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Feb 11, 2022 7:01


In hierdie episode bespreek Ernst die maak van nuwe sondebokke in die Ramaphosa-era, en evalueer President Ramaphosa se rekord sedert hy aan bewind gekom het.

In Alle Ernst
Ep. 27 - ANC korrupsie: Moet nie val vir voortdurende vinger-wysery nie

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Feb 1, 2022 3:48


Ek bespreek krities en evalueer President Ramaphosa se onlangse bewering dat daar ‘n “persepsie” bestaan dat die ANC ‘n korrupte party is, maar dat dit nie waar is nie.

Podlitiek
Ep. 166 - Prof Madhi sê genoeg, Bongani Baloyi skuif vroeg & Sisulu wroeg

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jan 27, 2022 36:20


In vandag se episode neem Paul en Daniël die ideologiese kruistog op teen COVID-19 maatreël drog & politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

In Alle Ernst
Ep. 26 - Die laer is nie ons permanente woning nie

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Jan 20, 2022 4:35


Ernst bespreek hoe dit ‘n natuurlike reaksie is om op die verdediging te gaan wanneer jou gesin of gemeenskap bedreig word, maar dat meeste verdedigingstrategieë nie permanente oplossings is nie.

Podlitiek
Ep. 165 - Ramptoestand dalk beëindig, EFF nie rooskleurig & DNS agterstallig

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jan 20, 2022 37:50


In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Frederik die week se nuus oor die ramptoestand, die EFF se u-draai op Pan-Afrikanisme asook die probleme wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens ervaar met agterstallige DNS toetse.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 164 - Sisulu verdeel en Novak wil spee

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jan 13, 2022 32:40


In die eerste episode van 2022 kyk die span na Lindiwe Sisulu se onlangse opmerkings oor die Suid-Afrikaanse grondwet asook die stryd tussen Australiese owerhede en Novak Djokovic.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 163 - 'n Jaar in oorsig (2021)

Podlitiek

Play Episode Listen Later Dec 9, 2021 34:11


In die laaste episode van 2021 kyk die Podlitiek span terug na die grootste nuusgebeure van die jaar.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify​​​​​​​​Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek

Podlitiek
Ep. 162 - Verpligte entstof grief & Mbeki se brief

Podlitiek

Play Episode Listen Later Dec 3, 2021 32:49


In vandag se episode bespreek Paul en Ernst die regering se kommerwekkende plan om COVID-19 entstowwe verpligtend te maak asook oud-president Thabo Mbeki se brief aan die ANC wat die party aanmaan om van koers te verander.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 161 - Munisipale rade verrassings & koalisie-politiek se toekoms

Podlitiek

Play Episode Listen Later Nov 25, 2021 35:28


In vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

In Alle Ernst
Ep. 25 - Die noodsaaklikheid van beginselvastheid in stormagtige tye

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Nov 18, 2021 4:01


In hierdie episode bespreek ek die belangrikheid van om beginselvas te wees in stormagtige tye.

Podlitiek
Ep. 160 - Beëindig die aandklokreël, partye deur EFF verveel

Podlitiek

Play Episode Listen Later Nov 18, 2021 23:38


In vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 159 - Eskom probleme duur voort & partye soek soort

Podlitiek

Play Episode Listen Later Nov 11, 2021 32:40


In vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 157 - Goeie munisipaliteite is skaars & ANC gyselaars_

Podlitiek

Play Episode Listen Later Oct 21, 2021 30:27


In vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

In Alle Ernst
Ep. 24 - Herverdelende populisme óf versterking van eiendomsregte? Lesse uit die Suide

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Oct 11, 2021 9:30


Die beleid van onteiening sonder vergoeding, wat in 2018 aan die Suid-Afrikaanse parlement voorgelê is, het 'n vurige nasionale beleidsdebat ontketen wat in 2021 steeds in die middel van die nasie se politieke diskoers staan. In Suid-Afrika, en die Westerse wêreld in die algemeen, word die liberale demokratiese paradigma toenemend bevraagteken. Baie van hierdie uitdagings spruit uit 'n nuwe golf populisme, van sowel links as regs, wat momentum kry in die Weste en die globale Suide. Daarom het ek my meesterstesis geskryf oor die kwessie van herverdelende populisme, 'n vorm van linkse populisme, asook privaat eiendomsregte. In hierdie stuk bied ek 'n bondige oorsig van my bevindings.My tesis gaan oor die volgende vraag: Is herverdelende populisme 'n volhoubare langtermynroete na ekonomiese groei, die vermindering van armoede en ongelykheid, en demokratiese konsolidasie, of bied die beskerming en toepassing van eiendomsregte 'n beter alternatief om hierdie doelwitte te bereik? Om 'n antwoord te kry, het ek vier gevallestudies vergelyk: Venezuela en Zimbabwe, as voorbeelde van herverdelende populistiese regimes waar eiendomsregte wesenlik verminder is; en Uruguay en Botswana, as voorbeelde waar eiendomsregte beskerm en toegepas is.

L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.

Podlitiek
Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees

Podlitiek

Play Episode Listen Later Sep 27, 2021 27:15


In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord

Podlitiek

Play Episode Listen Later Sep 16, 2021 31:50


Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei

Podlitiek

Play Episode Listen Later Sep 10, 2021 28:50


In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

In Alle Ernst
Ep. 23 - Emigrasie en die Groot Bou

In Alle Ernst

Play Episode Listen Later Sep 6, 2021 8:13


In hierdie episode bespreek ek die onderwerp van emigreer uit Suid-Afrika, asook die planne vir die toekoms van diegene wat kies om te bly en te bou.

Podlitiek
Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent

Podlitiek

Play Episode Listen Later Sep 3, 2021 32:52


Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Podlitiek
Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit

Podlitiek

Play Episode Listen Later Aug 26, 2021 38:25


In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​.

Die Bier Uur
Episode 30 - Die Oh-limpiese spele

Die Bier Uur

Play Episode Listen Later Aug 16, 2021 52:27


In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Billionaire Space Race -https://edition.cnn.com/2021/07/14/tech/jeff-bezos-richard-branson-elon-musk-space-race-scn/index.htmlOlimpiese Spele - https://www.reddit.com/r/olympics/comments/orks4u/false_start_on_the_mens_triathlon_due_to_a_boat/https://www.reddit.com/r/olympics/comments/oudngp/tatjana_schoenmakers_reaction_to_realizing_she/https://www.reddit.com/r/olympics/comments/ov6mt8/bored_tv_cameraman_films_cockroach_instead_of/https://www.japantimes.co.jp/sports/2021/08/03/olympics/summer-olympics/airweave-beds/https://www.yahoo.com/now/olympic-chief-deep-ties-uyghur-170233167.htmlSteam Deck - https://za.ign.com/steam-deck/154984/preview/steam-deck-the-first-hands-on-with-valves-handheld-gaming-pcBiere gedrink in hierdie episode -Devil's Peak Lgerhttps://www.devilspeak.beer/lager

huiDIG
Episode 32 - Folklore-gedigte

huiDIG

Play Episode Listen Later Aug 19, 2020 52:30


Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

huiDIG
Episode 29 - Gedigte wat wegbreek

huiDIG

Play Episode Listen Later Apr 30, 2020 50:56


Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

huiDIG
Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

huiDIG

Play Episode Listen Later Mar 27, 2020 37:29


Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

huiDIG
Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst

huiDIG

Play Episode Listen Later Mar 1, 2020 67:23


Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-PublicationsLuister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-versionWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

huiDIG
Episode 26 - Gedigte wat groen is

huiDIG

Play Episode Listen Later Jan 30, 2020 30:03


HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

huiDIG
Episode 24 - Hoe publiseer ek gedigte? - Deborah Steinmair

huiDIG

Play Episode Listen Later Oct 24, 2019 19:08


Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

huiDIG
Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën

huiDIG

Play Episode Listen Later Oct 17, 2019 32:17


In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

huiDIG
Episode 22 - Digters van Dis Net Jy: Arno Welgemoed

huiDIG

Play Episode Listen Later Oct 10, 2019 34:38


HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

huiDIG
Episode 21 - Gedigte wat student is

huiDIG

Play Episode Listen Later Oct 3, 2019 35:53


Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

huiDIG
Episode 20 - Digter wat Almero Welgemoed is

huiDIG

Play Episode Listen Later Sep 19, 2019 43:24


Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

huiDIG
Episode 6 - Gedigte wat skoolklere dra

huiDIG

Play Episode Listen Later Apr 11, 2019 39:57


In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

VivA Afrikaans-joernaal
'n "Poenankies"-podsending

VivA Afrikaans-joernaal

Play Episode Listen Later Aug 31, 2018 18:17


'n "Poenankies"-podsending (Gerhard van Huyssteen). "Poenankies" beteken ‘oulik' of ‘fraai', ʼn lekker alternatief vir die slengwoord "cute". In die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls word "poenankies" vir die eerste keer as Standaardafrikaans erken. In hierdie podsending kyk ons na enkele taalkundige aspekte van die woord en veral na waar dit vandaan kom. Lees die blog · VivA se webwerf

lees gerhard afrikaanse huyssteen podsending