Preke wat by NGK Petrusburg gelewer is.

Abram leef só dat hy tot seën vir ander kan wees

Abram moes leer om God te vertrou en nie op sigbare dinge nie.

Jesus is koning, maar sy koningskap is nederigheid

Thomas se twyfel NG Kerk Excelsior 20/4/24

Gelykenis van die onkruid tussen die koring

God is 'n God wat wil kommunikeer. Daarom het Hy sy Seun na ons gestuur. Hy is die Woord, God se Woord, aan ons.

God het nie vir Jakob gelos, dat hy met sy bedrog-lewe kon voortgaan nie. Hy het hom voorgekeer, hom verander, nuut gemaak, en daarom ook sy Naam oor hom uitgeroep. So is God. Hy los nie sy mense nie.