Podcasts about Pinkster

  • 64PODCASTS
  • 181EPISODES
  • 31mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jun 20, 2026LATEST
Pinkster

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about Pinkster

Latest podcast episodes about Pinkster

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 21 Junie – Heinrich Dry

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 29:15


Vandag saam met SG Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en vandag sluit ons die reeks af deur die Gees wat ons lei. Hoe weet ek wanneer die Gees my lei in my besluite, my optrede? Hoe help die Gees my onderskei wat God se wil is? … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later May 24, 2026 34:27


Lees: Hand 1: 1-11. Fokus: Hand 1: 8. Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees. ·       Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met Pinkster waarna in Hand 1:8 verwys word? ·       In die Ou Testament was die Heilige Gees met God se volk (wolk- en vuurkolom, tabernakel en tempel). ·       Na Christus se kruisiging en opstanding kom woon die Heilige Gees in gelowiges (Joh 20: 22). ·       Na Pinkster bemagtig die Heilige Gees ook gelowiges om getuies te wees (Hand 1:8).  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Hoe was die Heilige Gees in die Ou Testament by God se volk teenwoordig? ·       Hoe verklaar jy die ontvang van die Heilige Gees in Joh 20: 22? ·       Wat is die verskil tussen die werk van die Heilige Gees voor en na Pinkster? ·       Hoe weerstaan ons die bemagtigende werk van die Heilige Gees in ons lewens?

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
God red vandag nog mense | Jona - Deel 7 | Pinkster | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later May 24, 2026 37:27


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 21 Mei 2026

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later May 21, 2026 4:48


Vuur en vlam - Pinkster 4. 

Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 20 Mei 2026

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later May 20, 2026 4:49


Pinkster 3 - Geskenke, die Gawes van die Gees. 

Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 19 Mei 2026

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later May 19, 2026 4:32


Pinkster 2. Hartoorplanting. 

Stellenbosch Gemeente
Hemelvaart | Soos in die Hemel, so ook op die aarde

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later May 14, 2026 7:03


18Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: 21hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom. 22Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. 23Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.” Efesiërs 1:18-23 “Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo alle hemelruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul.” Efesiërs 4:10 Hemelvaart en Pinkster word beskryf as die skarnier-oomblik in die Jesus-beweging: Jesus na die hemel — Die Gees na die aarde. Ons hoor iets van die skarnier by Paulus as hy skryf dat dieselfde kragtige werking in ons aan die werk is, as die kragtige werking wat Jesus uit die dood opgewek, en geneem het na die regterhand van God. (1:19-20) Met Hemelvaart onthou ons Jesus se troonbestyging as Koning: Jesus word verhef hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy. Alles word aan Hom onderwerp. Hy word bo alles verhef. Hy word aangestel as die hoof die kerk. (1:21-22) Met Hemelvaart onthou ons die geboorte van die kerk as die liggaam van Christus: Die kerk is Sy liggaam. Nie sóós Sy ligaam of 'n uitbeelding van Sy liggaam nie. “Die kerk ís Sy liggaam.” Om dit te laat insink beskryf Paulus die omvang daarvan: “Die volheid van Hom wat alles in almal vervul.” Ons het dus nodig om ons self af te vra: Hoe het die volheid gelyk wat Jesus kom wys het? Want dít is die volheid wat Hy deur ons in almal wil vervul. Soos Philip Yancey skryf: “When Jesus departed, He left the keys of the kingdom in our fumbling hands.” Wanneer jy, soos ek, wil terugdeins voor hierdie skrikwekkende idee dat ons Sý volheid in alles en almal moet vervul is dit belangrik om twee goed te onthou: Ons moet onthou dat Jesus regeer. Dat Hý die hoof van die liggaam is. Dat Hy in beheer is. Dat Hy die aard/styl van die beweging bepaal. Dat die liggaam met Hóm moet sinkroniseer. Ons moet onthou hoe het hierdie volheid van Jesus lyk – deur die styl, ritme, aard van Sy beweging aan te leer. Onthou Sy volheid was soms net te gewoon vir party, net te omhelsend vir ander, net te liefdevol, te genadig, te aards… Natuurlik sou ons verkies het dat Jesus fisies self hierdie volheid oral, in almal, kom vervul en dit nie deur ons “fumbling hands” wil doen nie. Onthou Hy gee die belofte by Sy troon-bestyging: “En onthou, Ek is met julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.” Mag Augustinus se woorde ook vir jou waar wees hierdie Hemelvaart: “You ascended from before our eyes, and we turned back grieving, only to find you in our hearts.” Daarom bid ons, soos ons saam met die dissipels die berg af, na die lewe toe stap: Die eerste tree, Here, loop ek agter U aan en kyk mooi wat U doen. U het nie mag gesoek nie, nie rykdom of byval nie. U het mens geword In die gestalte van een van die nederigstes, misverstaan en verag. Hulle het oor U die kop geskud, hulle het agter die hand oor U gepraat. Hulle het gesê U is gevaarlik en U voor die regter gesleep. Hulle het U geslaan en bespuug en U doodgemaak. My eer, Here, is die kiem van die tweedrag tussen my en die mense. My trots is die kiem van haat. Maar U kniel voor my en was my skoon en maak my vry. Daarom het God U verhef en U as maatstaf gestel vir alle mense. Ek is nog maar aan die begin, nog besig met die eerste tree. Nou vrees ek vir my reputasie en dat ek verag gaan word. Neem my hierdie tree met U saam Dat ek deur U vry kan word. Here, U buig U voor my. Ek buig voor die geheimenis van u pad. — deur Jorg Zink Luister ook saam na hierdie lied, spesiaal geskryf deur Stephan Cloete en Heléne Burger, om saam Hemelvaart te vier.

Radio Swammerdam
De binnenstad - Over-toerisme en het haperende hart van stad met Fenne Pinkster

Radio Swammerdam

Play Episode Listen Later Nov 11, 2025 53:10


Waarom voelen Amsterdammers zich niet meer welkom in hun eigen binnenstad? Die vraag stelt stedelijk geograaf Fenne Pinkster, auteur van het essay Het Haperende Hart van de Stad. Daarin vertellen bewoners over hun ervaringen met het centrum; een plek die ooit van iedereen leek, maar steeds meer in de greep komt van toerisme, gentrificatie en commerciële druk. In deze aflevering gaat Max Waterreus met haar in gesprek over wat er verloren gaat als de stad vooral draait om bezoekers. Ook schuift Jasper van Dijk aan, van Stichting Amsterdam Heeft een Keuze, die de gemeente voor de rechter daagt omdat het toeristenplafond niet wordt gehandhaafd. Maar zijn die aantallen wel het echte probleem? En wat kunnen we doen om het hart van Amsterdam weer kloppend te maken, voor Amsterdammers zelf? Samen met tweede presentator Momo Schaap onderzoeken we hoe de binnenstad weer een plek kan worden waar bewoners zich thuis voelen.

Nigel Williams, Downtime podcast
#1090 Pinkster Sinksen en metal festivals met Ben De Buurman.

Nigel Williams, Downtime podcast

Play Episode Listen Later Jun 10, 2025 35:11


Terwijl Donald 'Taco' Trump 'full on' Adolf nadoet in de V.S. zitten Ben en ik rustig in Berchem van Pinkster te genieten  en de vooruitzicht van festivals eten en de komende bochten van 'Vooruit'.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Hoe lyk die Kragtige werking van die Gees in my lewe? - Pinkster | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jun 8, 2025 40:16


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak. Deur die kontak vorm in te vul, stuur ons graag vir jou 'n welkom boks as jy op ons databasis kom:Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Is die Heilige Gees welkom in jou lewe?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jun 6, 2025 4:31


Hy het vir ons ʼn ander Voorspraak gestuur, maar wat doen ons ná Pinkster met daardie belofte?

Stand Up Guy Podcast
Episode 37 - Me and the Pinkster

Stand Up Guy Podcast

Play Episode Listen Later May 8, 2025 48:03


The Jason Rantz Show
Hour 3: Guest Spencer Morrison and Scott Pinkster on tariffs, Rep. Jim Walsh on WA legislative session

The Jason Rantz Show

Play Episode Listen Later May 3, 2025 47:09


Guest: Spencer Morrison, author of Reshore: How Tariffs Will Bring Our Jobs Home and Revive the American Dream. // LongForm: GUEST: Washington State Rep. Jim Walsh (R-Aberdeen) gives an update Washington’ s legislative session. // Quick Hit: PJ Media’s Scott Pinkster on how Trump can win the PR war on tariffs.

Pod Save the People
An Inside Look with Rep. Jamaal Bowman

Pod Save the People

Play Episode Listen Later Jun 4, 2024 72:37


Damning messages from a far-right group chat, Trump becomes first U.S. president convicted of crimes, a discussion on discriminatory housing practices, and the grand return of a lost holiday predating Juneteenth. DeRay interviews Rep. Jamaal Bowman (D-NY 16th District) about life as a Congressman, efforts with the Hip Hop Task Force, and more. NewsOff Leash: Inside the Secret, Global, Far-Right Group ChatShe Made an Offer on a Condo. Then the Seller Learned She Was BlackDonald Trump becomes 1st US president tried and convicted of crimesAn African American holiday predating Juneteenth was nearly lost to history. It's back.What is Pinkster? - Historic Hudson Valley Follow Pod Save the People on Instagram.

AGS Krugersdorp Noordkampus
God Gebruk Gewone Mense | Pinkster | Marius Keyter

AGS Krugersdorp Noordkampus

Play Episode Listen Later May 20, 2024 31:33


Reeks: Pinkster 2024 Tema: God Gebruik Gewone Mense Prediker: Marius Keyter Datum: 19 Mei 2024

Ballet Kroket
S1 E34 & 35 (Part 2) - Meubelstukken & Andere Verhalen

Ballet Kroket

Play Episode Listen Later May 20, 2024 45:33


Welkom bij de gecombineerde aflevering 34 & 35 (Part 2) van het eerste echte seizoen van Ballet Kroket! We nemen deze keer een dubbellange aflevering op, vorige week kwam deel 1 en op Pinkstermaandag komt deel 2 online. We hebben het over alle dingen waarmee je het leven kunt vieren, versieren en verdiepen, kortom over alles op de lijn van ballet tot kroket. Hosts Francien Knorringa en Jannekee Kuijper keken samen naar de serie Baby Reindeer op Netflix. https://www.netflix.com/nl/title/81219887 Gids Annewieke Korsen zoomt in op het pan-Europese kunstproject van de Struikelstenen. https://stichting-stolpersteine.nl Gids Bart Prinsen schreef speciaal voor de Pinkster-aflevering van Ballet Kroket de mémoire Ontspullen. Gids Helena Hilgerdenaar zag de tentoonstelling Photocollage over het werk van Deborah Turbeville in Huis Marseille in Amsterdam. https://huismarseille.nl/tentoonstellingen/deborah-turbeville/ Gasten die wel aan tafel zaten maar pas vorige week te horen waren met hun bijdragen: Sang Ah Yoo en Stieni Bosma, luister voor hun verhalen naar S1 E34 & 35 Part One. Onze adverteerders zijn: Hermit Gin - de lekkerste gin die er is, gemaakt met Oosterscheldewater en nog een trits aan geheime ingrediënten, te koop bij Gall en Gall. www.hermitgin.com Fever Tree Mediterranean Tonic, de lekkerste tonic voor de perfect serve van een gin tonic met Hermit Gin. https://fever-tree.com/nl_NL/products/mediterranean-tonic-water De Kookhaven - te gekke locatie aan de rafelrand van Amsterdam, geschikt voor al uw culinaire uitspattingen, van private dining tot kookworkshop, van vergadering tot culinair feestje. Iedereen viert weleens een feestje dat thuis of op kantoor niet past. Bespreek de mogelijkheden met uitbater Dick Ferwerda. www.kookhaven.nl Don Ostra - oestermannen Arend Bouwmeester (de jonge) en Dick Ferwerda serveren oesters en gin op geheel eigen wijze. Voor luisteraars van Ballet Kroket geldt een 99% glimlachgarantie. www.donostra.nl Lone Poulsen, de kok die uit het noorden kwam en private dinings verzorgt in het teken van de nordic cuisine. Op 9 juni geeft ze weer een kookworkshop waar nog plaatsen beschikbaar zijn, met het thema: Bloem, blad, bes. Uiteraard in de Kookhaven. Kijk op haar website: www.shecamefromnorth.com Adverteren in Ballet Kroket? Mail alles@balletkroket.nl Ballet Kroket wordt op maandagavond opgenomen in Studio Kookhaven in Amsterdam. Wil je een opname bijwonen? Dan krijg je vooraf aan de opname ook een concert van de Ballet Kroket Huisband o.l.v. Arend Bouwmeester en Mathijs Goené, niet zelden ontvangen zij extra special guests. Mail alles@balletkroket.nl Of kijk op onze insta: https://www.instagram.com/balletkroket/ en stuur ons een DM. www.balletkroket.nl

Maroela-onderhoude
Wat is Pinkster?

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later May 19, 2024 11:46


“Dit is nie ʼn dag wat ons ligtelik opneem nie. Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees.” Maroela Media

Open Thuis
Willem Boorsma - Belang van pinkster

Open Thuis

Play Episode Listen Later May 19, 2024 35:15


Belang van pinkster

Boodskappe van hoop
Pinkster 4 Dien soos Jesus

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 16, 2024 11:01


--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 3 Doen soos Jesus

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 15, 2024 12:05


--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 2 Balk in oog

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 14, 2024 17:26


--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 1 Soos Jesus

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 13, 2024 13:45


--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Dis Pinkster, dis oestyd

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 13, 2024 4:28


Die gawe van die Gees is tot voordeel van God se kinders sodat hulle die gawe met ander kan deel.

The Deucecast Movie Show
DCMS Classic Episode 500

The Deucecast Movie Show

Play Episode Listen Later Oct 4, 2023 199:31


As Mikey, d$, and #XLessDrEarl get set for the release of Episode 600 the Deucecast Movie Show is releasing a series of "milestone" episodes, including the first ReFlicktions ep (#130) , Episode 300, Episode 400, and this week Episode 500.   Original Episode 500 Show Notes:   We have a plethora, a cornucopia, dare I say, a tundra of guests, special guests and super stars on our show... head to YouTube to watch the show in it's entirety, or check out the first part this week (and part 2 next week)... the show is 99.7% unedited (just the glitches and such)...  Things we've discussed... Movies we should have seen... Stan Daniel... Eastwood's final movies... Dirty Dancing and #TwitterlessDrEarl... Skywalking Thru Neverland... High School Movies... Richard's movie poster moment... Teen Wolf... Riding on top of a moving van... 80s monkey movies... forgotten films... the Poison Ivy TV movie... Don Bluth... Beethoven... Movies you cannot stop watching... Burgess' big beer arrival... Snow movies... hockey updates... Seagal shout out... Nic Cage movies... peeing fire... Amber Heard pretentiousness... Shang Chi reviews... Biker Boyz... Moviepass Funded films... Heist movies... A Fish Called Wanda... Watching Endgame for the first time... best audience experiences... Rhett, saying a lot of things.. Among the topics discussed....An update on Stephanie (Mikey's Sister, NOT d$'s wife)... Susie's messed up buns... Steve Glosson's glorious arrival... Mikey's kids crash the show... fanning out to My Little Pony... Matt's entry... Movies that we liked much better the second time around... Napoleon Dynamite... Mean Girls... Joe isn't a teenage girl -- yet... defense of The Last Jedi... Hurricane Rhett's former love of The Last Jedi... Glosson's deep Last Jedi dive... Dune chatter... Space invasion films... M Night's Signs... in defense of Rocky V... sports films that don't feature baseball, basketball, hockey, or football... the grand return of Pinky... the whereabouts of the Pinkster... Suicide Squad... Independence Day: Resurgence... Ranch Water... Halloween Guilty Pleasures... Leprechaun in the Hood... Movies we want People to Love... Ernest Films... Ryfun's Football Talk... the longest plug ever... Honeymooning in Hazelhurst...    Also, an extended convo after the show with Mikey, Dr Earl, Matt R, Pinky, and Steve Glosson, to discuss the future of the show... Geek Out Loud.. and the issues with the new Masters of the Universe show... Glosson's problem with Kevin Smith... Sandler's dramatic roles...

PrekenWeb.nl
Ds. C.G. Vreugdenhil - Handelingen 2 : 1 en 4

PrekenWeb.nl

Play Episode Listen Later Jun 3, 2023 73:39


Thema: Het Pinksterfeest in Jeruzalem Punt 1: Het oogstfeest is aangebroken
, Punt 2: De discipelen worden vervuld met de Geest
, Punt 3: Door het talenwonder wordt God verheerlijkt, Bijbeltekst Omschrijving: 1 En als de dag van het Pinkster feest vervuld werd, waren zij allen eendrachtelijk bijeen. 4 En zij werden allen vervuld met den Heiligen Geest, en begonnen te spreken met andere talen, zoals de Geest hun gaf uit te spreken.

Corpus Christi Gemeente - Sondag Preke

28 Mei 2023 Pinkster by Corpus Christi Panorama

lewendewoordmidrand
28 Mei 23 | Wat is pinkster?| Lewende Woord Midrand - Werner vd walt

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later May 31, 2023 34:34


28 Mei 23 | Wat is pinkster?| Lewende Woord Midrand - Werner vd walt by lewendewoordmidrand

Gamekings
Brievenmaandag over flops Gollum & Redfall, eindbazen God of War & E3

Gamekings

Play Episode Listen Later May 29, 2023 55:43


Deze editie van Brievenmaandag wordt mede mogelijk gemaakt door MSI. Alle meningen in deze video zijn onze eigen. MSI heeft inhoudelijk geen inspraak op de content en zien de video net als jullie hier voor het eerst op de site. Het is maandag 29 mei 2023, of beter gezegd Pinkster zondag. Boris, Jelle en JJ zitten in de studio om jullie een verse editie van Brievenmaandag voor te schotelen. Zodat je een extra verzetje hebt tijdens deze fijne vakantiedag. Ook deze Brievenmaandag zit vol vragen, lol, serieuze momenten en vooral gezelligheid. Achter de desk zijn, zoals eerder aangegeven, aangeschoven Boris, Jelle en JJ. Drie heren die meer dan ervaren zijn in het beantwoorden van prangende vragen. Deze week hebben we onder andere vragen over geflopte games, keiharde eindbazen en plottwisten in games. De mix van vragen ga je zien en horen in de Brievenmaandag van 29 mei 2023. De tweede keer dit jaar dat een maandag een zondag is. We kregen een goede vraag over de geflopte game Redfall. Want naar nu blijkt is er veel werk aan het spel uitbesteed aan andere studio's. De briefschrijver wil weten of dat wel vaker gebeurt en of je Arkane dus nog wel verantwoordelijk kunt houden voor de pudding die Redfall is geworden. Zoals we eerder al hebben aangegeven, herstellen we een traditie in ere en dat is dat we een grote ‘persconferentie' tijdens de ‘E3' omtoveren tot een tof community event. Op zondag 11 juni organiseren we in Blast Galaxy een watch party waarin we samen met jullie, onder het genot van beers & bites kip de Xbox / Starfield persconferentie bekijken en live in verbinding staan met de studio in Diemen Zuid. Het zit al behoorlijk vol, maar er kunnen nog wel wat mensen bij. Iedereen is welkom, maar Premium leden mogen gratis naar binnen. Het enige wat je daarvoor hoeft te doen is je van tevoren aanmelden via redactie@gamekings.tv. Het wordt inmiddels al lekker druk, dus er kom er gezellig bij. De Watch Party begint om 18:00 uur tot bam! Brievenmaandag: Heeft Arkane Studio's eigenlijk wel zelf Redfall gemaakt?Meld je aan voor onze Xbox/Starfield Watch Party

InVia Gemeente
Wanneer jy VUUR steel... Pinkster deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 29, 2023 33:36


"God se wet of woorde kan die vuur in ons harte oopbreek. Handelinge 2 leer ons dat God daardie vuur gee en ons dit by niemand hoef te steel of namaaksel van die vuur te probeer leef nie"... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program.

Daily Business Boost
5 Pinkster Adviezen - 741

Daily Business Boost

Play Episode Listen Later May 26, 2023 12:15


Als je klaar bent voor de volgende stap in jouw Business en je kunt mijn hulp daarbij gebruiken dan heb ik drie opties voor je:1. Je kunt gratis mijn "100 Top LinkedIn Tips" e-boek downloaden. Aanmelden kan hier: http://www.AramikOnline.nl   2. Je kunt je nu GRATIS inschrijven voor de "7 Sleutels om Jouw Zichtbaarheid op LinkedIn te vergroten" Online training via: http://www.AramikOnline.com                                             3. Je kunt gratis lid worden van mijn "LinkedIn Uitblinkers Club" : https://www.facebook.com/groups/LiveBoostClub        

Boodskappe van hoop
Pinkster 4 Genade alleen Galasiërs 4

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 25, 2023 16:04


Galasiërs 4:8Daar was 'n tyd toe julle nie vir God geken het nie en slawe was van nikswerd afgode. 9Maar noudat julle Hom leer ken het, of liewer, noudat Hy julle ken, hoe val julle dan nou weer terug na daardie minderwaardige en armsalige wettiese godsdienstige reëls? Wil julle van voor af weer slawe daarvan wees? 10Julle hou aan om besondere dae en maande, feesgeleenthede en jare te vier. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 3 Geloof alleen

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 24, 2023 21:19


Galasiërs 3: 1-3: Is julle dan so sonder begrip? Wie het julle verstand benewel? Jesus Christus is tog so duidelik aan julle verkondig dat julle Hom as 't ware aan die kruis kon sien hang! 2Net een ding wil ek van julle weet: Het julle die Heilige Gees ontvang deur die wet van Moses te onderhou of deur die evangelie te glo? 3Is julle dan so sonder begrip? Julle het met die Gees begin; wil julle nou in eie krag eindig? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 2 Christus alleen

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 23, 2023 17:00


Die evangelie wat Paulus verkondig is dat ons uit die sondige wêreld gered word deur die geloof in Christus alleen. Waaroor Paulus dit in hoofstuk 2 het is dat jy aan hierdie ware evangelie moet vashou met jou hele lewe. Dit was vir Paulus só belangrik dat hy alles in sy vermoë gedoen het om dit nie net te verduidelik nie, maar hy doen ook moeite om die waarheid van die evangelie prakties te verdedig.   Die evangelie vra dat jy op ‘n sekere manier moet lewe en dat jy nie akkommoderend moet wees met afwykings nie.  Jy kan nie verdraagsaam wees met verdraaiings nie.  Dit is nie OK dat almal maar mag dink soos hulle dink nie. Paulus verskil lynreg daarmee. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Boodskappe van hoop
Pinkster 1 Die Woord alleen

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 22, 2023 16:37


Vannaand – Die Woord alleen Dinsdag – Christus alleen Woensdag – Geloof alleen Donderdag – Genade alleen Sondag (Pinksterfees) – deur die Gees alleen Kan ‘n mens nie maar verskillende interpretasie van die evangelie toelaat, selfs al wyk dit op plekke af van die uitsprake van die Skrif nie?  Gaan dit nie meer oor die verdraagsaamheid, eerder as die suiwerheid nie? Wel oordeel self of Paulus só ‘n verdraagsaamheid van verskillende interpretasies sou geduld het as dit in stryd wat met die Woord.  Wat sê Paulus? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 5 Februarie 2023 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Feb 5, 2023 45:28


Lees: Jes 61:1-11 en Luk 4:16-21. Fokus: Jes 61:1-3. Inhoud van Bergbron se “salwing”. (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Jes 61 is gerig aan ontnugterde en moedelose ballinge wat voor die geweldige taak staan om alles weer teherbou in Jerusalem. Soos met die meeste OT profesieë sien ons 3 vlakke van vervulling. Jes 61: 1-3 vind sy diepste vervulling in Jesus se eerste koms na die wêreld (Luk 4: 21). Op die derde vlak vind hierdie profesie sy vervulling met Pinkster toe Jesus sy Gees gestuur het na sy kerk op aarde. Wanneer ‘n persoon gesalf word, kom die HG en gee aan die persoon Goddelike outoriteit en vermoë vir dietaak waartoe God hom of haar geroep het. Die salwing met die HG stel ons instaat “om ‘n blye boodskap te bring...” (v 1). Dit is ‘n boodskap dat God sy vyande oorwin het en Hy kom nou om die gevangenes te bevry ogv sy oorwinning. Die inhoud van Bergbron se salwing met die HG: om mense hulle identiteit in Christus te plaas waaruit kragtig vloei outoriteit in Christus! Inderdaad het ons Opperbevelvoerder, Jesus Christus, die werke van die duiwel vernietig (1 Joh 3:8)! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe is hierdie profesie van Jes 61 vervul vir die terugkerende Jode uit ballingskap, vervul in Christus en vervul vir die NT kerk? Wat beteken dit om met die Heilige Gees gesalf te word? 1 Is ons outoriteit en mag in Christus slegs ‘n toekomstige posisie wat geen effek op ons lewens vandag het nie? Beskryf die inhoud van Bergbron se salwing met die Heilige Gees.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Pinkster vir ongelowiges (Handelinge 10:34-48)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Dec 12, 2022 25:01


pinkster handelinge
Ring Lovers
Episode 58 - Spin to Win

Ring Lovers

Play Episode Listen Later Nov 27, 2022 88:01


Its Monday and we are ON TIME THIS WEEK! We saw each other twice this week, the second episode we recorded we tackle your questions. We find out a couple reasons ol Pinkster isn't a fan of the Spinning Moves.   Check out our Clip on Youtube! @Fulltiltfightfitness @team_pinky_muay_thai_new @stand_up_guy_podcast  

God Hears Her Podcast
101. Life After Tragedies (with Julia Pinkster)

God Hears Her Podcast

Play Episode Listen Later Sep 19, 2022 29:57


When tragedy strikes it might be tempting to run from God or start to doubt His goodness. Some of us may be caught up in wondering where He is when bad things happen. How have you reacted to tragedies in your own life? In this episode of God Hears Her, hosts Elisa Morgan and Eryn Eddy invite you to a conversation with guest Julia Pinkster as she reflects on multiple tragedies in her life and how God has been with her and her family through all of  them.   About Our Guest: Julia Pinkster grew up in Kalamazoo, MI where she went to Loy Norrix High School. She attended Grand Valley State University for two and a half years but is now transferred to Kalamazoo Valley Community College to pursue a degree in Paramedicine. She has a service dog named Willow who is two years old and a yellow lab. Growing up, she had two younger brothers. One of them had severe cerebral palsy. She grew up as a caregiver for her brother and this has led her to have a passion for helping others. On top of hoping to become a paramedic, she hopes to become involved in raising and training dogs for police K-9 units. Her faith is so incredibly important to her and has been her biggest rock when she has gone through the darkest of times.   Notes and Quotes:  The best way to help heal from traumatic situations is to help others in similar situations.—Julia Pinkster It's important to be selfless. If you focus on yourself too much, you will get down on yourself and constantly ask “why me?”—Julia Pinkster It doesn't matter the amount of time you have on earth, it's about the number of people you impact.—Julia Pinkster If you are struggling with any dark thoughts, be vulnerable, tell someone, and think about the people around you who love you and would miss you if you were gone.—Julia Pinkster Humans are not meant to do life on our own.—Julia Pinkster   Verses:  Psalm 90:12 Psalm 23:4   Links:  God Hears Her website: https://www.godhearsher.org/ God Hears Her newsletter sign-up: https://www.godhearsher.org/signup Subscribe on iTunes! https://podcasts.apple.com/us/podcast/god-hears-her-podcast/id1511046507?utm_source=applemusic&utm_medium=godhearsher&utm_campaign=podcast Elisa's Instagram: elisa morgan author Eryn's Instagram: eryneddy  Suicide prevention website   Trigger Warning Discussions on suicide and traumatic, descriptive scenarios of death.  

God Hears Her Podcast
101. Life After Tragedies (with Julia Pinkster)

God Hears Her Podcast

Play Episode Listen Later Sep 19, 2022 29:57


When tragedy strikes it might be tempting to run from God or start to doubt His goodness. Some of us may be caught up in wondering where He is when bad things happen. How have you reacted to tragedies in your own life? In this episode of God Hears Her, hosts Elisa Morgan and Eryn Eddy invite you to a conversation with guest Julia Pinkster as she reflects on multiple tragedies in her life and how God has been with her and her family through all of  them.   About Our Guest: Julia Pinkster grew up in Kalamazoo, MI where she went to Loy Norrix High School. She attended Grand Valley State University for two and a half years but is now transferred to Kalamazoo Valley Community College to pursue a degree in Paramedicine. She has a service dog named Willow who is two years old and a yellow lab. Growing up, she had two younger brothers. One of them had severe cerebral palsy. She grew up as a caregiver for her brother and this has led her to have a passion for helping others. On top of hoping to become a paramedic, she hopes to become involved in raising and training dogs for police K-9 units. Her faith is so incredibly important to her and has been her biggest rock when she has gone through the darkest of times.   Notes and Quotes:  The best way to help heal from traumatic situations is to help others in similar situations.—Julia Pinkster It's important to be selfless. If you focus on yourself too much, you will get down on yourself and constantly ask “why me?”—Julia Pinkster It doesn't matter the amount of time you have on earth, it's about the number of people you impact.—Julia Pinkster If you are struggling with any dark thoughts, be vulnerable, tell someone, and think about the people around you who love you and would miss you if you were gone.—Julia Pinkster Humans are not meant to do life on our own.—Julia Pinkster   Verses:  Psalm 90:12 Psalm 23:4   Links:  God Hears Her website: https://www.godhearsher.org/ God Hears Her newsletter sign-up: https://www.godhearsher.org/signup Subscribe on iTunes! https://podcasts.apple.com/us/podcast/god-hears-her-podcast/id1511046507?utm_source=applemusic&utm_medium=godhearsher&utm_campaign=podcast Elisa's Instagram: elisa morgan author Eryn's Instagram: eryneddy  Suicide prevention website   Trigger Warning Discussions on suicide and traumatic, descriptive scenarios of death.  

WnlPodcasts – Word and Life Church
12 Junie Past. Morne Kruger – Pinkster – Deel 2

WnlPodcasts – Word and Life Church

Play Episode Listen Later Jun 15, 2022


https://woordenlewe.com/12-junie-past-morne-kruger-pinkster-deel-2/feed/

Hudson Mohawk Magazine
Pinkster Festival: What's It All About?

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later Jun 10, 2022 10:25


Pinkster Festival at the Schuyler Mansion in Albany: Interviews with Historic Interpreter and Preservation Analyst Cordell Reaves and Culinary Historian and Interpreter Lavada Nahon

Hudson Mohawk Magazine
Pinkster Fest Part 2: Sharing Talents and Untold Stories

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later Jun 10, 2022 10:29


Pinkster Festival, held on Saturday June 4th at the Schuyler Mansion in Albany, brought together lots of talent, history and untold stories, resources from the community, and opportunities to learn about New York State's rich and diverse history. Marsha Lazarus talked with some of the folks there.

Hudson Mohawk Magazine
HMM 06 - 10 - 22

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later Jun 10, 2022 59:00


Today, on the Hudson Mohawk Magazine: We begin by hearing from Avery Stemple and Corinne Carey about the New York Psilocybin Action Committee. Then, John Wallance brings you a vox-pop on mental health recorded at the RPI Student Union. Later on, Brea asks Troy Library for June reading recommendations for youth. After that, Troy Prep High Media Students bring a look at the variety of after-school clubs that took place over the last school year. Finally, we hear from a variety of folks who attended and participated in Pinkster

Hudson Mohawk Magazine
HMM 06 - 07 - 22

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later Jun 7, 2022 59:08


Today, on the Hudson Mohawk Magazine: We begin with a story on the Right to Repair law which would allow individuals and independent repair shops to repair personal devices on their own. Then, we have an interview with members of the Albany High School girl's track team about their recent suspension and what sports bras have to do with it. Later on, we head to Troy Public Library for this month's book suggestion. After that, the Pinkster Fest took place last weekend and we have coverage from what took place and what Pinkster is about. Finally, Troy Foundry Theater joins us to talk about their current performance Echo Chambers: Beckett³

WnlPodcasts – Word and Life Church
05 Junie Past. Renaldo Barnard – Pinkster Sondag 2022

WnlPodcasts – Word and Life Church

Play Episode Listen Later Jun 7, 2022


https://woordenlewe.com/05-junie-past-renaldo-barnard-pinkster-sondag-2022/feed/ 0

InVia Gemeente
Pinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 6, 2022 24:05


Pinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Nigel Williams, Downtime podcast
#411 Ben en zijn Haikus op pinkster maandag.

Nigel Williams, Downtime podcast

Play Episode Listen Later Jun 6, 2022 46:34


Haikus, Pinkster,Sinksen, de Foor en andere steden.

Hudson Mohawk Magazine
Pinkster, a Historic African-American Celebration, Returns

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later May 20, 2022 10:47


Did you know that Dutch colonies had an annual spring event that allowed enslaved people to gather in large groups with free Blacks? The historic "Pinkster" tradition will be celebrated in Albany on June 4th at Schuyler Mansion, with an online workshop on Wed 5/25 that will explore the tradition's background and importance. Find out more as Cordell Reaves of the New York State office of Parks, Recreation, and Historic Preservation talks with Hudson Mohawk Magazine producer Brea Barthel. Also hear about the office's work on telling "Our Whole History." For details, visit www.eventbrite.com/e/understanding-pinkster-tickets-344129730287 (5/25 online session), and www.friendsofschuylermansion.org/pinkster (6/4 event).

Hudson Mohawk Magazine
HMM 05 - 20 - 22

Hudson Mohawk Magazine

Play Episode Listen Later May 20, 2022 59:43


Today, on the Hudson Mohawk Magazine: We begin with an update on Save the Pine Bush in which Mark Dunlea speaks with Lynne Jackson. Then, Andrew Lynn attended the meeting to build a skate park under the Hoosick Street Bridge. Later on, we hear Shannon Faulkner's speech at a recent vigil for Meghan Marohn, our Hudson Mohawk Magazine colleague who is still missing. After that, Pinkster, a historic African-American celebration, returns. Finally, we head to the performing arts space in Chatham, PS21

african americans chatham pine bush pinkster lynne jackson mark dunlea andrew lynn
New Books in Early Modern History
Jeroen Dewulf, “The Pinkster King and the King of Kongo: The Forgotten History of America's Dutch-Owned Slaves” (U. Press of Mississippi, 2016)

New Books in Early Modern History

Play Episode Listen Later Feb 27, 2017 60:25


The Pinkster King and the King of Kongo: The Forgotten History of America's Dutch-Owned Slaves (University Press of Mississippi, 2016) presents the history of the nation's forgotten Dutch slave community and free Dutch-speaking African Americans from seventeenth-century New Amsterdam to nineteenth-century New York and New Jersey and also develops a provocative new interpretation of one of America's most intriguing black folkloric traditions, Pinkster. The author rejects the usual interpretation of this celebration of a “slave king” as a form of carnival. Instead, he shows that it is a ritual rooted in mutual-aid and slave brotherhood traditions. By placing these traditions in an Atlantic context, he identifies striking parallels to royal election rituals in slave communities elsewhere in the Americas, and traces these rituals to the ancient Kingdom of Kongo and the impact of Portuguese culture in West-Central Africa. The Pinkster King and the King of Kongo: The Forgotten History of America's Dutch-Owned Slaves also suggests the necessity for an increased focus on the substantial contact that many Africans had with European primarily Portuguese cultures before they were shipped as slaves to the Americas. The book has already garnered honors as the winner of the Richard O. Collins Award in African Studies, the New Netherland Institute Hendricks Award, and the Clague and Carol Van Slyke Prize. Jeroen Dewulf is associate professor of Dutch studies at the University of California at Berkeley, and director of the school's Institute of European Studies. In addition to The Pinkster King and the King of Kongo: The Forgotten History of America's Dutch-Owned Slaves, he is also the author of Spirit of Resistance: Dutch Clandestine Literature during the Nazi Occupation and co-editor of Shifting the Compass: Pluricontinental Connections in Dutch Colonial and Postcolonial Literature. His current research focuses on the connections between African-American culture in New Orleans and West African traditions, and will also soon be published in book form. James Stancil is an independent scholar, freelance journalist, and the President and CEO of Intellect U Well, Inc. a Houston-area non-profit dedicated to increasing the joy of reading and media literacy in young people. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

america ceo new york university california president spirit kingdom european new jersey institute new orleans african african americans press atlantic shifting mississippi dutch americas berkeley portuguese west african kongo african studies new amsterdam european studies nazi occupation pinkster clague dutch colonial west central africa postcolonial literature james stancil jeroen dewulf kongo the forgotten history dutch owned slaves carol van slyke prize resistance dutch clandestine literature compass pluricontinental connections