Reis saam met Amore na binne.
Abel gaan sien Gustav met ‘n voorstel wat nie baie goed afgaan nie, veral nie wanneer Shoki opdaag nie.
Thea Smith, 'n kliniese sielkundige van Oudshoorn, is besig met haar doktorgraad in verhoudingsterapie. Sy praat oor Ester Perel se interessante siening oor paartjies wat ontrou is teenoor mekaar.
Beverly probeer haar depressie besweer deur te gaan fietsry. Wanneer Abel haar inhaal, is sy nog meer bedruk!
Antoinette Pienaar vra: Waar dink jy jou dinke?
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van WILSON.
Colette en Bart spook dit uit oor Windskeef en die wysheid van die koop van die plaas.
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die ontstaan van apartheid.
Kletsrymer, EarlyB, vertel hoe hy 11 kilogram afgeskud en sy leefstyl verander het deur gesond te eet en te oefen.
Prof. Francois Durand praat oor die menslike dieretuin. Weet jy hoeveel diere op jou leef? (Die antwoord is ongeveer 1,5 miljoen - en dis diere met pote, harte en breine!)
Beverly praat met Lourens, wat graag Windskeef by Bart wil oorneem. Sebastiaan waarsku hom teen oorhaastige optrede.
Shoki en Gustav probeer uitpluis wie die spioen onder hulle is. En hy gee haar terapie vir haar grusame ervaring jare gelede.
Antoinette Pienaar praat oor veerkragtigheid.
Joernalis, skrywer en camino-stapper Erns Grundling praat oor die stigmatisering van depressie.
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van DANIELS.
Beverly bedank Sebastiaan dat hy help orde skep het toe die woedende dorpenaars met plakkate opgeruk het om die geheimsinnige skrywer te ontmasker. Antie Mavis leer vir Kardoesie maniere.
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die verpolitisering van armoede.
Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor die wye verskeidenheid diere op die Aarde.
Hettie Richter is 'n dierekommunikeerder. Sy het by Sylvester gehoor hoe dit met hom gaan. Gerhard de Lange, wat vir Sylvester huisvesting gebied het, praat saam.
Nicole besoek Lourens, en loop ‘n bloutjie. Maandagoggend is daar ‘n skare voor die biblioteek, en Beverly probeer orde skep.
Ernusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, praat oor hoe om ander mense te help blom.
Nicolene gaan sien vir antie Mavis, want sy is onseker oor Lourens se gevoel vir haar. Wanneer Nicole en Kardoes baklei, gryp antie Mavis dramaties in.
Antoinette Pienaar praat oor Langeraat se ribbebene, en die groot les wat hierdie bene haar geleer het.
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van NEETHLING.
Gustav probeer Shoki help, en met die delikate manier waarop hy met haar werk, slaag hy gedeeltelik. Daarna maak hy sy hart oop teenoor Beverly.
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat verduidelik hoe nasionalisme ontstaan het.
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor kameelperde se sosiale struktuur.
Reneé Neethling, 'n dieetkundige, praat oor die soorte kos wat inflammasie veroorsaak.
Antie Mavis daag by die biblioteek op met nuus oor die verkoop van die gebou, en Shoki en Kardoes se onoorkombare probleme met mekaar.
Bart laai boeke by Doodluiters af, maar hy en Gustav sit met die intrapslag vas.
Antoinette Pienaar praat oor haar nuwe boek, Antoinette sê.
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van MEDER.
Shoki ontdek ‘n nuwe kant van Petrus. Nicole sien ‘n groot drama voor haar afspeel, wat amper gewelddadig word, waarby Lourens betrokke is.
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor wat die minerale-rewolusie aan Suid-Afrika gedoen het.
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor kameelperde se spysverteringstelsel en teelproses.
Sebastiaan bring vir Beverly ‘n geskenk biblioteek toe, en almal wonder oor die identiteit van die skinderbek wat al hulle stories in boekvorm gepubliseer het.
Dis ‘n openbare vakansiedag, en Shoki en Kardoesie het Katswink vir die dag gesluit. Hulle bespreek hulle trouplanne met antie Mavis.
Arm was ek gister, en nou is ek ryk... nou skatryk!
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Benjamin.
Bart, Sebastiaan en Colette kom bymekaar en vra: Moet Bart Windskeef behou of verkoop?
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor of die binneland werklik leeg was toe die Voortrekkers dit ingeneem het.
Die veelsydige kunstenaar, Shimmy Isaacs, vier vanjaar 20 jaar in die vermaaklikheidsbedryf. Sy vertel vir Amore Bekker van haar uitdagings.
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor kameelperde se skelet en spysverteringstelsel.
Bart word al hoe meer jaloers op Gustav. En dan is daar nog die plaas ook!
Lourens en Nicole praat oor die drama met die beeste. Colette vra Nicole om die aand te help om boeke reg te pak. Nicole is egter bietjie bang...
Hoe gemaak met die dinge in jou lewe wat jy regtig nie kan regkry kry nie?
Kletsrymer Early B leer ons twee Afrikaanse woorde wat baie in Gqeberha gebruik word.
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Jooste.
Sebastiaan besef tot sy skok dat Bart met beeste op Windskeef wil boer, maar dis nie beeswêreld nie!! Dan ontplof die spanning...
Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die impak van slawerny op ons samelewingstruktuur.
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat verder oor die anatomie van die kameelperd.
Bart daag onverwags by Doodluiters op, en Gustav laat glip iets oor sy dramatiese verlede. Dan stap Colette in...