Living and preaching the word of God
Laat God se Woord in jou hart geanker word en dra 100 voudige vrug...
Hoe vergelyk jou hartklop met Sy hartklop?
Kom verby jou ongeloof en hardheid van hart en hoor die hartklop
Waarop fokus jy? Fokus jy dalk op verkeerde dinge? Jesus is die antwoord fokus op Hom...
Bid is kommunikasie tussen ons en God. Kom dit natuurlik of vind ons dit dalk moeilik?
Wat beteken Volheid? Hoe word ek vol van die Gees... Die wat in Hom glo sal die Gees ontvang
Kom hoor wat is die belofte. En hoe jy kan verseker om jouself vol van die belofte te kan kry...
Jy het reg gehoor ja die verantwoordelikheid van die Heilige Gees teenoor ons.
Vennootskap is ń ooreenkoms waar minstens 2 mense betrokke is... komunikasie is belangrik... Jy is nie meer alleen nie
Ons het nodig om ń verhouding te hê met die Lerar tot geregtigheid. en daarvoor het ons Gemeenskap met hom nodig intimiteit met Hom. Is ons Sy woonplek? Bly Hy in ons?
Gemeenskap met die Leraar tot Geregtigheid... Hoekom sukkel ons so. Kom ons kyk wat dit beteken om Gemeenskap te hê met die Gees van God
Ons het n Leraar wat ons wil help. Jy het Hom nodig. Is Hy deel van jou lewe? Wie is die Leraar tot geregtigheid?
Laat toe dat die Heilige Gees jou lei. Jy kan n gesonde geestelike bestaan sonder Hom voer nie.....
Dit is tyd vir Restitusie.....is jy reg en gereed.?
Spreek vry ....vergewe....skenk verginis en verwyder dit uit jou denke.
Do you know Him....is He part of your life. There is a Comforter.
Gee God se Gees geleentheid om jou te verander....Jou antwoord is wedergeboorte....Is jy wedergebore?
Jesus aan die kruis is die antwoord vir dit wat jy beleef...vir dit waardeur jy tans gaan en vir dit wat nog kom. Die Hoop is in Hom selfs vir dit waardeur die wéreld nou gaan. Kyk na Hom en vertrou op Hom. Mag die Here jou seën.
The answer for everything is in the cross of Jesus Christ and Him crucified. Hold unto Him, He will cary you through and change everything in your life. Him crucified is the Beacon in this times we are facing and going through. God bless.
Forget about the past focus on the future and turn your eyes on JESUS.
Om jou geestelik te versterk en te bemoedig.