Podcasts about kultuur

  • 58PODCASTS
  • 219EPISODES
  • 29mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Jun 15, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about kultuur

Latest podcast episodes about kultuur

Nuus
McKenzie sê Bafana fokus op wedstryde wat kom

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 0:18


Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het Suid-Afrika aangespoor om Bafana Bafana tydens hul volgende Groep A-wedstryd hierdie week te ondersteun. Suid-Afrika pak die Tsjeggiese Republiek Donderdag om ses-namiddag Suid-Afrikaanse tyd in die Atlanta-stadion, met die laaste groepwedstryd teen Suid-Korea op 24 Junie in die Monterrey-stadion, Mexiko. McKenzie het aan Newzroom Afrika gesê die span is gefokus op die oorblywende wedstryde:

Nuus
Kanadese wet beperk sosiale media vir onder-16s

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2026 0:21


Die Kanadese regering het die Wet op Veilige Sosiale Media ingestel om sosiale media platforms en kunsmatige-intelligensie-dienste aanspreeklik te hou en toegang vir kinders onder 16 te beperk. Ouers en aktiviste vra die versterking van kinders se aanlyn veiligheid en ander lande oorweeg soortgelyke wetgewing. Die minister van Kultuur, Marc Miller, sê hoewel bestaande wette kan reageer nadat skade aangerig is, is daar tans baie min om die skade te voorkom:

Nuus
Gayton McKenzie sê hulle sal nie stem vir staat van beskuldiging nie

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2026 0:21


Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die Patriotic Alliance sal nie stem om president Cyril Ramaphosa in ʼn staat van beskuldiging te plaas nie. Die Parlement het ʼn ampsklagkomitee van 31 lede aangestel om te bepaal of hy sy ampseed oortree het. Dit hou verband met die inbraak in 2020 by sy plaas, Phala Phala, in Limpopo waar buitelandse valuta gesteel is. McKenzie sê Ramaphosa neem nie die Artikel 89-paneel se verslag op hersiening om die Parlement te vermy nie:

sports stem dit staat parlement cyril ramaphosa ramaphosa limpopo hulle kuns kultuur phala phala gayton mckenzie patriotic alliance
Neeme Raud. Siin
Neeme Raud. Siin 09-05-2026

Neeme Raud. Siin

Play Episode Listen Later May 9, 2026


Protestid Veneetsia bienaalil. Kultuur kui Eesti riigi eksportkaup. Miks üle 80 protsendi eesti kodudest on kunstita seinal? Neeme Raud. Siin. Laupäeval 10-12ni.

miks eesti siin kultuur laup neeme raud
Kosmos 94.1 Kollig
Woorde, Musiek en Kultuur: FNB Windhoek Woordfees

Kosmos 94.1 Kollig

Play Episode Listen Later Mar 9, 2026 6:26


Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo oor die FNB Windhoek Woordfees wat hierdie naweek plaasvind. Van musiek en stories tot kuns en kultuur – die Woordfees bring kreatiwiteit en inspirasie na Windhoek.

windhoek kultuur woordfees
Algorütm | Geenius.ee
19.02 Algorütm: Kas startup-kultuur põletab läbi? Kuidas tehnoloogiasektor mõjutab vaimset tervist?

Algorütm | Geenius.ee

Play Episode Listen Later Feb 19, 2026 55:48


Tänases Algorütmi episoodis räägime, kuidas startupkultuur, AI FOMO ja pidev enesearendamise surve mõjutavad tehnoloogiasektori inimeste vaimset ja füüsilist tervist. Arutame, kas inimesi põletab läbi keskkond või nad ise, miks 16-tunnised tööpäevad tunduvad normaalsed ning kuidas kirg oma töö vastu võib ohumärgid ära peita.Külas on HealthTech startup founder kogemusega arst ja koolitaja Ann Leen Mahhov.-----Jaga meile enda jaoks olulisimat mõtet episoodist meie Discord kanalis: https://discord.gg/8X5JTkDxccEpisoodi veavad Priit Liivak ja Erik JõgiAlgorütmi toetavadLHV https://www.lhv.ee/Nortal https://nortal.com/Codeborne https://codeborne.com/

Nuus
Gayton McKenzie betreur moord op DJ Warras

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 17, 2025 0:18


Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het sy meegevoel betuig na die moord op Warrick Stock, algemeen bekend as DJ Warras, gister in Johannesburg. McKenzie beskryf hom as 'n gerespekteerde uitsaaier en kulturele figuur wat jong talent gekoester en Suid-Afrikaanse skeppendheid gevier het. Hy glo buitelanders betrokke by die kaping van geboue kan moontlik met die moord verbind word en sê die betrokkenes sal aanspreeklik gehou word:

Magalies Potgooi
[173] Hensopper België (met Aimee)

Magalies Potgooi

Play Episode Listen Later Dec 2, 2025 64:38


Ons praat met Aimee wat in België bly.Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZHier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM00:00; Inleiding, tale, vervoer09:03; Pad tot in België14:47; Antwerp en diamante17:22; Kultuur verskille21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas29:40; Geloof33:03; Kinders 35:00; Mooi plekke en natuur39:48; Fietsry as vervoer44:34; Nog aanpas en taal stories51:21; Wat mis jy? Naweek pret56:29; Kinder vriendelike omgewing59:35; Aimee op "The Voice"

Vikerhommiku intervjuud
Risto Joost: kultuur on riigi ja rahvuse alus

Vikerhommiku intervjuud

Play Episode Listen Later Nov 12, 2025 15:25


alus kultuur riigi risto joost
Nuus
ActionSA lê etiese klag teen McKenzie

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 7, 2025 0:21


ActionSA het 'n etiese klag teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, ingedien. Dis volgens die party weens sy misleidende antwoord op 'n parlementêre vraag oor die Teboho Mokoena-sage wat Bafana Bafana amper hul plek in die 2026 Wêreldbeker gekos het. FIFA het Suid-Afrika met drie punte beboet nadat Makoena, wat geskors was, in Maart toegelaat is om teen Lesotho te speel. Die woordvoerder van ActionSA's , Matthew George, sê McKenzie het die saak nie ondersoek nie, hoewel hy gesê het hy het:

sports teen fifa dis lesotho maart bafana bafana suid afrika actionsa kuns kultuur gayton mckenzie klag matthew george
Vikerhommiku intervjuud
Jüri Reinvere: kui kaob kultuur, kaob ka riik

Vikerhommiku intervjuud

Play Episode Listen Later Nov 1, 2025 23:24


kultuur riik reinvere
Nuus
FNCC hou EU-uitstalling

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 28, 2025 0:33


Die Europese Unie se Nasionale Instituut vir Kultuur open Vrydag die uitstalling "Solarpunk: 'n Storie van Sand en Energie" by die Frans-Namibiese Kultuursentrum in Windhoek. Die uitstalling bevat nuwe werke deur die Namibiese kunstenaar Vitjitua Ndjiharine en die Spaanse kunstenaar Rocío Asensi, wat tydens 'n gesamentlike verblyf in Swakopmund ontwikkel is. Die Goethe-instituut se woordvoerder, Jasko Rust, het meer.

Nuus
McKenzie moet die Oscars se geld gee - DA

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 27, 2025 0:20


Die DA doen 'n beroep op die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend Suid-Afrika se amptelike inskrywings vir die 2026 Oscar-toekennings te befonds. Die party sê privaat instellings soos MultiChoice en AFDA het reeds hul steun toegesê, terwyl die Stad Kaapstad en die Nasionale Film- en Videostigting hulle nou amptelik tot die veldtog verbind het. Leah Potgieter van die DA sê die stigting het 'n bydrae van 400 000 Suid-Afrikaanse rand bewillig en 'n versoek by die departement vir 'n bykomende 600 000 rand ingedien:

Vikerhommiku intervjuud
Madli-Liis Parts: eesti kultuur vallutab New-Yorki

Vikerhommiku intervjuud

Play Episode Listen Later Oct 18, 2025 12:08


eesti liis kultuur new yorki
Reporteritund
Reporteritund. Kas kultuur on volikogusse pürgijate südameasi?

Reporteritund

Play Episode Listen Later Oct 15, 2025 53:30


Kultuur on ühiskonna südametunnistus ja selgroog. Selle pealkirja all ei räägi "Reporteritund" Tallinna ega Tartu teatritest, kunstisaalidest või meie esindusorkestrist.

tartu kultuur
Nuus
Ramaphosa toon medelye met Mthethwa se familie

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 1, 2025 0:18


President Cyril Ramaphosa betreur die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, wat in Parys op die ouderdom van 58 oorlede is. Ramaphosa het sy meegevoel betuig met sy vrou, Philisiwe Buthelezi, sy familie en kollegas. Hy het Mthethwa geloof vir sy diens in die kabinet as minister van Sport, Kuns en Kultuur, en Polisie. Die woordvoerder vir die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die volk betreur 'n toegewyde dienaar wie se lewe tragies en te gou geeïndig het:

Delta
Olari Elts: kultuur on ise omaks võtnud, et meid pekstakse, aga see pole okei

Delta

Play Episode Listen Later Sep 30, 2025 41:39


Milline on väärikas tasu Eesti Riikliku Sümfooniaorkestri muusikule ja mida kujutab endast eristaatus?

pole meid milline okei kultuur olari elts eesti riikliku s
Nuus
Patriotic Alliance dreig ANC met DA-alliansie

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 27, 2025 0:16


Die president van die Patriotic Alliance en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, dreig die ANC dat sy party 'n koalisie met die DA sal vorm in volgende jaar se plaaslike regeringverkiesing. Dit volg na sy eis dat die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene teen Dinsdag as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer in Johannesburg heraangestel moet word. McKenzie het gedreig om as minister te bedank, en waarsku dat die PA landwyd van alle koalisies met die ANC sal onttrek, omdat die ANC sy party opsyskuif:

sports dit johannesburg anc dinsdag kuns kultuur vervoer gayton mckenzie patriotic alliance
Nuus
Ovaherero-gemeenskap herdenk hulle kultuur

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 23, 2025 0:29


Die Ovaherero-gemeenskap het van 19 tot 21 September bymekaargekom vir 'n lewenslustige viering van die tweede Ombu-kultuurfees in die Otjozondjupa-streek. Die fees in die Ombu-kultuurdorp het tradisionele opvoerings, kulturele uitstallings en 'n vertoonkas van talente en vaardighede uniek aan die Ovaherero-nasie ingesluit. Die stigter van die fees, Vetumbuavi Mungunda, het meer gedeel in 'n onderhoud met die nasionale uitsaaier.

hulle kultuur gemeenskap
Nuus
DA eis antwoorde oor 'roekelose besluite' oor sport, kultuur

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 18, 2025 0:20


In Suid-Afrika gaan die DA die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, in die parlement uitvra oor sy departement se mislukkings, soos wanbestuur en roekelose finansiële besluite. Die party sê kultuurfeeste en grondvlaksport het gely nadat 82 miljoen Suid-Afrikaanse rand van sportfederasies herlei is om video-assistent-skeidsregter-tegnologie in sokker te befonds. Die DA eis onder meer dat befondsing vir feeste herstel word. Woordvoerder Leah Potgieter het meer:

die da suid afrikaanse kultuur gayton mckenzie
PARE Podcast “Avameelselt inimeste juhtimisest”
PARE podcast #90 Tervislik töökultuur – rohkem kui jooga ja banaanid

PARE Podcast “Avameelselt inimeste juhtimisest”

Play Episode Listen Later Sep 15, 2025 54:55


Seekordses PARE podcasti episoodis võtame luubi alla heaolu ja heaolukultuuri organisatsioonides. Mis on heaolu tegelikult - kas see tähendab vaid tervislikke snäkke ja kontorisse toodud treeningvahendeid?Meil on külas Kristiina Tamm, Stebby turundusjuht ja Ott Pluum, Stebby kommunikatsioonijuht, kellega arutame:- kuidas on nende organisatsioonis kujunenud heaolukultuur,- milliseid väljakutseid on tulnud ületada,- miks juhtkonna eeskuju on kriitilise tähtsusega,- kuidas vältida, et heaolu jääks vaid ilusaks loosungiks,- ning millist rolli mängib töötajate heaolu ettevõtte brändi ja identiteedi kujundamisel.Lisaks vaatame tulevikku: kuidas muutub tööandjate roll töötajate vaimse ja füüsilise heaolu toetamisel järgmisel 5-10 aastal?See vestlus pakub inspiratsiooni nii juhtidele, personalispetsialistidele kui ka kõigile, keda huvitab tervislik ja toetav töökeskkond.Mõnusat kuulamist!PARE podcast on ka Apple podcastis ja Spotifys podcastide all leitav. Märksõnadeks “Avameelselt inimeste juhtimisest‪”.Saatejuht: Kai Saard, PARE tegevjuhtHelisalvestus ja töötlus: Laur LindmäePodcasti toetaja: Stebby

Maroela-onderhoude
Afrikaner diaspora wil hul identiteit, taal en kultuur vier

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 12, 2025 20:39


MyHartland is ʼn digitale platform wat Afrikaners wêreldwyd help om hul identiteit, taal en kultuur lewendig te hou. Nicolien Welthagen van die SNI vertel meer oor hulle navorsing oor die Afrikaner-diaspora en verduidelik hoe MyHartland ʼn brug bou tussen Afrikaners oor die wêreld heen. Maroela Media

Nuus
Vir wat word kreatiewe nywerhede afgeskeep?

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2025 0:40


Vanmiddag in die Nasionale Vergadering het PDM-parlementslid Rosa Mbinge-Tjeundo die Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur aangevat en antwoorde geëis oor die beweerde verwaarlosing van Namibië se kreatiewe nywerhede. Mbinge-Tjeundo het dringende hervormings versoek en gevra watter konkrete ondersteuning kreatiewe nywerhede die afgelope vyf jaar ontvang het en waarom hul bydraes tot kultuur, die ekonomie en jeugbemagtiging steeds onderskat word. Mbinge-Tjeundo het meer.

Nuus
September is tyd vir leer, skep en kultuur!

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 2, 2025 0:39


Die Kavango-Wes Onderwysdirekoraat het amptelik Septembermaand bekendgestel as 'n landwye viering van lewenslange leer, kultuur en kreatiwiteit. Onder leiding van die onderwysministerie se lewenslange leer-afdelings, sal al 14 streke geleenthede soos die Volwasse Geletterdheidsweek, Leesmaraton, Erfenisweek en Kunstevieringsweek aanbied. Die ministerie se woordvoerder, Ester Angula, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en gee meer inligting.

leer onder kosmos kultuur nuus skep
Naweekaktueel
Naweekaktueel 23 Augustus 2025

Naweekaktueel

Play Episode Listen Later Aug 23, 2025 43:14


Die voorsitter van die Portejeuljekomitee op Basiese Onderwys het bedenkinge oor die nuwe BELA-regulasies. Die Menseregtekommissie praat oor die klagtes van sogenaamde aanstootlike plasings op sosiale media van die Minister van Sport, Kuns en Kultuur. David Africa se nuwe roman lees soos 'n spioenasieriller.

Spektrum
Spektrum 11 Augustus 2025

Spektrum

Play Episode Listen Later Aug 11, 2025 51:42


Die presidensie sê die presiese koste van die Nasionale Dialoog is vir eers onbekend. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur probeer sy gebruik van die k-woord jare gelede verduidelik. Die debat oor kernkrag vir Suid-Afrika vlam weer op.

sports spektrum suid afrika kuns kultuur die minister
Kopskuif
KOPSKUIF - Lydia Jaquire: ATKV as 'n Baken van Krag, Kultuur en Kreatiwiteit

Kopskuif

Play Episode Listen Later Aug 2, 2025 34:39


Lydia Jaquire van die ATKV-jeugtak Kultuurkatte is op 2 Augustus die gas op Kopskuif. In hierdie gesprek deel sy hoe die ATKV 'n onwrikbare baken is vir die krag, kultuur en kreatiwiteit van ons gemeenskappe. Lydia praat oor die belangrike rol wat die ATKV speel in die ontwikkeling van jong talent en die koestering van toekomstige leiers. Sy deel ook hoe dié organisasie 'n plek bied waar elke hart 'n tuiste vind en elke droom die kans kry om vlerke te kry. Sluit aan om meer te hoor oor die inspirasie en impak van die ATKV in ons samelewing.

sy sluit krag kultuur atkv
Nuus
Banyana-afrigter trots op span se poging

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 29, 2025 0:20


Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê hulle het geweet hul poging om hul Afrikabeker-vrouetoernooi-titel te verdedig, sou moeilik wees. Die span het gisteraand in Suid-Afrika aangekom. Hulle het vierde gekom in Marokko nadat hulle met drie strafdoele teen vier teen Ghana verloor het in die wedstryd om die bronsmedalje. Die adjunkminister van Sport, Kuns en Kultuur, Peace Mabe, was op OR Tambo Internasionale Lughawe om die span terug te verwelkom. Ellis sê sy is trots op die spelers se algehele bydrae:

Nuus
Kultuur, tradisie vorm gemeenskap, sê Ngurare

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 27, 2025 0:37


Namibiërs moet trots wees op hul identiteit en moet hul diversiteit vier, sê eerste minister Elijah Ngurare. Ngurare was Saterdag die hoofspreker by die Masubia-kultuurfees in die Zambezi-streek. Dit was die eerste keer in vier jaar dat dié jaarlikse fees weer gevier is, aangesien die groep leierloos was. Gilbert Muhongo Mutwa, Moraliswane III, is Saterdag ook as die nuwe hoof van die Masubia verwelkom. Ngurare het gesê kultuur en tradisie speel ‘n belangrike rol in die vorming van ‘n gemeenskap:

dit vorm zambezi namibi kultuur saterdag gemeenskap
Nuus
Nama-fees: Kultuur verenig, sê Witbooi

Nuus

Play Episode Listen Later May 31, 2025 0:23


Adjunkpresident Lucia Witbooi het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om te verenig deur kulturele diversiteit te koester. Witbooi het gister die sesde Nama Kulturele Fees op Keetmanshoop geopen en gesê neigings, uitlatings en praktyke wat verdeel, moet verwerp word. Platforms soos die Nama-fees moet gebruik word om die land se geskiedenis, tradisie en praktyke te vier, het Witbooi gesê.

fees platforms nama namibi kultuur keetmanshoop
Nuus
Komitee gaan mishandeling in kerke bekyk

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 16, 2025 0:19


Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het Musa Xulu aangestel om 'n onafhanklike Artikel 22-komitee te lei, met die doel om waardigheid in die godsdienssektor te herstel. Dit volg op die vryspraak van die televisie-evangelis Timothy Omotoso en die voortgesette mishandeling in kerke. Die kommissie se voorsitter, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, het bevestig dat die komitee landwyd sal beraadslaag en teen volgende jaar aanbevelings aan die parlement sal voorlê:

Nuus
DA eis antwoorde na chaos by Bloem-skole Spele

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 0:15


Die DA eis 'n volle ondersoek en dissiplinêre optrede ná die onttrekking van atlete van Limpopo uit die SA skolekampioenskappe in Bloemfontein in die Vrystaat. Die party sê atlete is sonder kos of verblyf gelaat en moes op busse slaap na mislukte beplanning deur die provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur. Franco Marx van die DA dring aan dat diegene wat verantwoordelik is, aanspreeklik gehou moet word om die publiek se vertroue te herstel:

Nuus
Giwusa sê McKenzie moet onmiddellik afgedank word

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 10, 2025 0:19


Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, eis die onmiddellike afdanking van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, oor 'n poste-advertensie deur sy departement. Die advertensie sluit glo Afrika-kandidate uit en prioritiseer wit, bruin en Indiese werkers. Die president van Giwusa Mametlwe Sebei veroordeel dit as diskriminerende en 'n skending van indiensnemingsbillikheidswette. Hy dreig met regsoptrede as die saak nie binne sewe dae reggestel word nie:

sports afrika moet hy kuns kultuur gayton mckenzie
Nuus
Bodkomitee in SA aangestel vir 2027-F1

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 19, 2024 0:08


Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die totstandkoming van 'n bestuurskomitee aangekondig om 'n proses te lei om Formule Een na Suid-Afrika te bring. Hy het op 'n nuuskonferensie op die Kyalami-Grand Prix-baan in Midrand, Gauteng, gesê die komitee sal die stad en baan kies vir oorweging en evaluering van potensiële promotors, die bod koördineer en seker maak daar word aan alle vereistes voldoen vir 'n wedren teen 2027:

sports hy gauteng suid afrika midrand kuns kultuur gayton mckenzie
Nuus
Boek oor Nama-vroedvroue belig kultuur-verdwyning

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 9, 2024 0:34


Professor Siona O'Connell van die Universiteit van Pretoria het haar grensverskuiwende kinderboek, My Derde Ouma, bekendgestel. Die boek bring hulde aan die waardevolle bydrae van Nama-vroedvroue, wie se kennis weens moderne medisyne besig is om te verdwyn. Namibië, die tuiste van die Nama-volk, het nog nie so 'n publikasie nie. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van Maria Skrywer, die stigter van die Nama Kulturele Groep, wat sê hulle beplan om ook 'n boek oor hul kultuur te skryf om dit te bewaar.

Nuus
SA Rugby-unie slaan terug oor Bok-regte

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 1, 2024 0:17


Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie gaan die parlementêre portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur volgende week toespreek oor 'n voorgestelde ooreenkoms om 'n aandeel van die Springbok-kommersiële regte te verkoop aan die Amerikaanse maatskappy Ackerley Sports Group. Die president van SA Rugby, Mark Alexander, sê hulle wil 'n volhoubare ooreenkoms aangaan deur hulle waardevoorstel, wat langtermyn voordele vir Suid-Afrikaanse rugby inhou terwyl die integriteit daarvan behou word.

Nuus
Namibië, kultuur, werkloosheid en GBV

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 21, 2024 0:38


'n Studie deur die Wêreldgesondheidsorganisasie het bevind dat meer as 'n derde van Namibiese vroue fisieke of seksuele geweld van 'n intieme maat ervaar het, met 31 persent wat fisieke geweld en 17 persent seksuele geweld aangemeld het. Sommige kulturele norme, soos die idee dat mans minderwaardig voel wanneer vroue onafhanklik optree, kan ook geweld vererger. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die aktivis Zack Itodo, wat saamstem dat werkloosheid tot geslagsgeweld kan lei maar hy wil weet wat gebeur na sogenaamde manskonferensies soos die afgelope een.

studie kosmos sommige namibi kultuur nuus werkloosheid
Monitor
Monitor 18 Oktober 2024

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 18, 2024 48:07


Die Instituut vir Sekerheidsstudies sê ernstige misdaad kan deur die opsporing van onwettige vuurwapens bekamp word. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton MacKenzie, reageer op kritiek dat sy besoek aan die Olimiese Spele R800 000 gekos het. Die Padvragvereniging sê die privatisering van hawens is waarskynlik vir eers van die baan ná 'n belangrike hofuitspraak in Durban.

sports monitor durban kuns kultuur die minister
Nuus
Erfenisweek volgende week op Swakop gevier

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 0:39


Die openingseremonie van Swakopmund Erfenisweek 2024 vind op Maandag, 16 September by die Swakopmund Museum se lesingsaal plaas. Die week sal ook 'n modeparade insluit met skeppings van drie Namibiese mode-ontwerpers. Namibiese Erfenisweek, wat jaarliks gedurende die derde week van September gevier word, beklemtoon die land se ryk kultuur, tradisies en erfenis. Die 2024-tema is "Kultuur is die gemeenskap, die gemeenskap is kultuur," met Afrikaans as die gekose taal. Nadine Phiri, die voorsitter van die Swakopmund Erfenis- en Kultuurkomitee, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Nuus
Erfenisweek: Hoekom is die tema in Afrikaans?

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 0:39


Namibië herdenk volgende week Erfenisweek onder die Afrikaanse tema "Gemeenskap is Kultuur, Kultuur is Gemeenskap". Kosmos 94.1 Nuus het met die direkteur van die Vereniging van Museums in Namibië, Ndapewoshali Ilunga, gesels oor die belangrikheid van die herdenking en, hoekom die tema in Afrikaans?

Nuus
McKenzie wil skole se sport, kultuur transformeer

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 5, 2024 0:20


Suid-Afrika se sportminister Gayton McKenzie sê die nuwe memorandum van verstandhouding met die Basiese Onderwys-minister, Siviwe Gwarube, sal die buitemuurse bedrywighede van skole transformeer. Die ooreenkoms wil toegang verbeter tot sport en kulturele programme, veral in landelike en minderbevoorregte gebiede, wat gelyke geleenthede vir alle leerders sal verseker. McKenzie sê die ooreenkoms sal talentontwikkeling in sport en die kunste aanspoor, wat breër verteenwoordiging in nasionale spanne sal verseker:

skole suid afrika kultuur transformeer gayton mckenzie siviwe gwarube
Nuus
ATM vra ingryping by naelloper se Olimpiese saak

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 15, 2024 0:18


Olimpiese Spele: Die African Transformation Movement vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend by die Luxolo Adams-saak in te gryp. Die naelloper dreig met regsoptrede teen Atletiek Suid-Afrika nadat hy uitgelaat is uit die Suid-Afrikaanse span vir die Spele in Parys. Dit het gebeur nadat Wayde van Niekerk besluit het om nie aan die 400-meter deel te neem nie, maar eerder op die 200-meter en aflosse te fokus. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê Adams word onregverdig behandel.

Nuus
Save South Africa prys Gayton McKenzie

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 12, 2024 0:20


Die Save South Africa burgerlike beweging sê hy is bemoedig deur die werk van die nuwe minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie. Die minister het dié week 'n einde gebring aan alle gratis reise van sport-superaanhangers en sê die geld wat die departement daarop uitgee, kan beter êrens anders aangewend word. Hy het ook die name van atlete en kunstenaars gepubliseer wat befondsing van die departement ontvang tydens die Covid-19-pandemie. Tebogo Mashilompane van die beweging sê McKenzie kry dinge gedoen.

covid-19 sports south africa hy kuns kultuur gayton mckenzie
Nuus
Gauteng LUR betreur 12 leerders se dood

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 10, 2024 0:19


Die LUR vir Onderwys, Sport, Kultuur en Ontspanning in Gauteng, Matome Chiloane, is hartseer oor die dood van 12 leerders vanoggend in ‘n ongeluk by Merafong. Elf leerders van die Laerskool Rocklands en een van Laerskool Blyvooruitsig in Carletonville is onder die slagoffers, asook die bestuurder. Sewe leerders is beseer. Woordvoerder Steve Mabona sê die kinders se minibus het met ‘n bakkie gebots.

Nuus
RISE Mzansi vra Cyril vir beter Sport, Kuns en Kultuur-minister

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 21, 2024 0:18


RISE Mzansi sê hy het 'n brief aan president Cyril Ramaphosa gerig in afwagting van die aankondiging van sy nuwe Kabinet, waarin hy versoek word om 'n toepaslik gekwalifiseerde minister vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur aan te stel. Tebogo Moalusi van RISE Mzansi sê ná verskeie gesprekke met verskillende belanghebbendes, lede en kunstenaars in die kulturele en kreatiewe bedryf, is diep kommer uitgespreek oor die huidige stand van die leierskap in die departement.

Nuus
Curro-skole kry drama-opleiding

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 14, 2024 0:34


Kultuur-liefhebbers wat deel is van die Curro skole kan uitsien na 'n opwindende tyd wat voorlê. Die aktrise en dramakundige Ira Blankenberg van Suid Afrika is in die land en is besig om leerlinge op te lei in drama. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Colette Riekert, die uitvoerende direkteur van Curro Windhoek Gimnasium, wat uitbrei.

Nuus
Cyril stel Ramokgopa aan as waarnemende sportminister

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 7, 2024 0:12


President Cyril Ramaphosa het minister Maropene Ramokgopa aangestel as waarnemende minister van Sport, Kuns en Kultuur. Sy is tans minister in die Presidensie belas met Beplanning, Monitering en Evaluering. Ramokgopa vervang Zizi Kodwa, wat dié week bedank het na sy hofverskyning op aanklag van korrupsie. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Ramokgopa sal waarneem tot 'n permanente aanstelling gedoen word in die nuwe sewende administrasie.

Nuus
SA sportminister Kodwa bedank

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 5, 2024 0:13


Suid-Afrika se minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het bedank. Kodwa is in die landdroshof in Palm Ridge in Gauteng aangekla van korrupsie, saam met die voormalige uitvoerende hoof van EOH Holdings, Jehan Mackay. Die maatskappy het na bewering regeringskontrakte van 460-miljoen Suid-Afrikaanse rand gekry toe Kodwa adjunkminister van Staatsveiligheid was. Hy is glo met 1,6-miljoen-rand omgekoop. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa waardeer die mense saam met wie hy gewerk het.

Nuus
DA steeds teen Bela gekant

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 26, 2024 0:14


Die DA sê ondanks sekere welkome wysigings aan die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, is hy steeds sterk daarteen gekant. Die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Onderwys, Tegnologie, Sport, Kuns en Kultuur het die jongste weergawe van die Bela-wetsontwerp aanvaar. Dit bevat 'n breër definisie van lyfstraf. Delmaine Christians van die DA sê hulle is steeds bekommerd oor die potensiële impak van die wetsontwerp op skole en gemeenskappe:

Nuus
Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 6, 2024 0:16


Rugby: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het die Springbokke sterkte toegewens met die begin van hulle internasionale seisoen. Kodwa het met die bestuur en spelers in Kaapstad vergader. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa het Rassie Erasmus se terugkeer as hoofafrigter en nuwe toevoegings tot die afrigtingspan verwelkom. Hy het ook die span aangemoedig om hul wenmomentum te behou.