Podcasts about kommentaar

  • 25PODCASTS
  • 648EPISODES
  • 41mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Jun 7, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about kommentaar

Latest podcast episodes about kommentaar

Kommentaar
Kommentaar 7 Junie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jun 7, 2026 59:20


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 31 Mei 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later May 31, 2026 57:57


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 24 Mei 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later May 24, 2026 58:54


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Nuus
Migrasie-wet oop die openbare kommentaar

Nuus

Play Episode Listen Later May 21, 2026 0:35


Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu het openbare konsultasies oor die konsep-migrasiewetsontwerp van stapel gestuur en Namibiërs aangemoedig om aktief die wet te help vorm wat migrasie in die land sal beheer. Iipumbu het Woensdag by die Oshana-streekraadsouditorium in Oshakati gepraat en gesê die konsultasies is 'n sleutelstap in die modernisering van Namibië se migrasiebestuursraamwerk, om te verseker dat dit die huidige realiteite weerspieël. Sy het Namibiërs aangemoedig om by te dra tot die konsepwetsontwerp sodat dit die sienings van die mense weerspieël.

sy woensdag namibi oshana kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 17 Mei 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later May 17, 2026 56:19


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 10 Mei 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later May 10, 2026 57:54


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 3 Mei 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later May 3, 2026 57:30


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 26 April 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Apr 26, 2026 57:37


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Spordipühapäev
Spordipühapäev. Lapsevanemad ja vägivald spordis, snuuker ja Karuksi kommentaar

Spordipühapäev

Play Episode Listen Later Apr 26, 2026 44:51


Spordiüldsust raputas vägivald noorte jalgpallimängul, klubi ja mängijad said karistada. Võrdlemisi kergelt pääsesid lapsevanemad, kelle platsiäärsele käitumisele saates laiemalt keskendumegi.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 19 April 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Apr 19, 2026 57:39


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 12 April 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Apr 12, 2026 55:44


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 5 April 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Apr 5, 2026 58:21


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 29 Maart 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Mar 29, 2026 57:59


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

maart kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 22 Maart 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Mar 22, 2026 56:30


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

maart kommentaar
Nuus
Sauma reageer oor Trutnev se kommentaar rakende Rosatom

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:39


Reaksie word ontvang oor Namibië en Rusland se Inter-regeringskommissie oor Handel en Ekonomiese Samewerking, wat Maandag afgesluit het. Die Russiese adjunk-eerste minister, Yury Trutnev, het onder andere Rosatam se in situ-loging uraaneksplorasie deur Headspring Investments in die Omaheke-streek besing, en op die voordele van mynontwikkeling gewys. Die gesprekke is deur Sauma gevolg en het kommer onder lede laat ontstaan. Kosmos 94.1 Nuus het met Wolfgang Teichert, die voorsitter van Sauma gepraat.

Nuus
Begroting: Uitsette is nie uitkomste nie

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:35


Kommentaar op die 2026/27-begroting word steeds in die Nasionale Vergadering gelewer, met lede wat terugvoering gee oor belangrike waarnemings. Die hoofsweep van die Republikeinse Party, Mathias Mbundu, sê dat die verhoging van die begrotingsbedrag elke jaar sonder om die werklike impak van die vorige begroting behoorlik te beoordeel, die Namibiese mense in die steek laat.

begroting kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 15 Maart 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Mar 15, 2026 57:18


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

maart kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 8 Maart 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Mar 8, 2026 54:46


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

maart kommentaar
Nuus
Kommentaar in parlement was onaanvaarbaar

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 5, 2026 0:40


Reaksie word ontvang op die rassistiese aanmerkings wat Woensdag deur Nudo LP Vetaruhe Kandorozu teen die adjunk-sportminister Dino Ballotti. Kandorozu het vir hom gesê om terug te gaan na Italië en dat Namibiërs nie so lyk nie. 'n Bohaai het losgebars en ‘n hoogs ontstoke onderwysminister Sanet Steenkamp het Kandorozu aan die bek reruk. Oud-speaker professor Peter Katjavivi sê aan Kosmos 94.1 dit was heeltemal onaanvaarbaar.

Kommentaar
Kommentaar 1 Maart 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Mar 1, 2026 57:20


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

maart kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 22 Februarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Feb 22, 2026 56:47


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 15 Februarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Feb 15, 2026 58:20


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 8 Februarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Feb 8, 2026 57:49


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 1 Februarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Feb 1, 2026 57:43


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 25 Januarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jan 25, 2026 56:44


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

januarie kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 18 Januarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jan 18, 2026 58:31


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

januarie kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 11 Januarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jan 11, 2026 56:54


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

januarie kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 4 Januarie 2026

Kommentaar

Play Episode Listen Later Jan 4, 2026 56:53


‘n In-diepte ontleding van wat 2026 vir ons op die nuusfront inhou.

januarie kommentaar
Spordipühapäev
Spordipühapäev. Paul Aron ja Karuksi kommentaar

Spordipühapäev

Play Episode Listen Later Dec 28, 2025 44:22


Aasta viimane "Spordipühapäev" kutsus külla vormel-1 uksele koputava Paul Aroni, kellega pikemalt rääkisime.

aasta kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 28 Desember 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Dec 28, 2025 56:50


‘n In-diepte ontleding van 2025 se belangrikste nuusgebeure.

desember kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 21 Desember 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Dec 21, 2025 58:11


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

desember kommentaar
Nuus
Kommentaar-tydperk op Beleggingsbevorderings-wetsontwerp verleng

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 19, 2025 0:28


Die handelsministerie het landwye konsultasies oor die Namibiese Beleggingsbevorderings-wetsontwerp gehou. Kenners het die wetgewing gekritiseer omdat dit volgens hulle nie beter as die vorige een is nie, en die publiek kon tot 12 Desember insette lewer. Dit is nou uitgestel en die publiek kan tot 31 Januarie 2026 kommentaar indien. Rosalia Uushona, die ministerie se hoof skakelbeampte, verduidelik.

dit desember januarie kenners kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 14 Desember 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Dec 14, 2025 56:51


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

desember kommentaar
Magalies Potgooi
[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)

Magalies Potgooi

Play Episode Listen Later Dec 9, 2025 62:37


Dewald kom kuier saam en gesels oor:Kommentaar op ons Simulasie episodeGeld vs GelukKinders wat nie meer boomklim nieSosiale media verbod in AustraliëVryheid en libertarianismeErvarings en idees as onderwyser in VSAJonathan Haidt se boekeMeer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV100:00; Simulasie model en Gurus08:26; Geld vs Geluk24:39; Kinders wat nie boomklim nie, fietsry helmet33:36; Sosiale media impak op kinders, libertarianisme45:44; Scouts, Sport, 50:40; Skoolsisteme en verbeterings

Kommentaar
Kommentaar 7 Desember 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Dec 7, 2025 55:50


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

desember kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 30 November 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Nov 30, 2025 57:27


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 23 November 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Nov 23, 2025 56:33


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 16 November 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Nov 16, 2025 56:41


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 9 November 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Nov 9, 2025 56:52


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 2 November 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Nov 2, 2025 56:32


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Kommentaar
Kommentaar 19 Oktober 2025

Kommentaar

Play Episode Listen Later Oct 26, 2025 57:01


‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

kommentaar
Spordipühapäev
Spordipühapäev. Eesti sõudmine, Kalle Rovanperä ja Karuksi kommentaar

Spordipühapäev

Play Episode Listen Later Oct 26, 2025 45:14


eesti kalle rovanper kommentaar
Nuus
Nersa vra openbare kommentaar oor Eskom se voorgestelde wysiging aan berekeningsmetode

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 24, 2025 0:19


Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ʼn konsultasiedokument vrygestel oor Eskom se aansoek om die berekeningsmetode vir heffings op verliese van ingebedde kragopwekkers te wysig. Nersa het in Augustus berekeningsfoute in sy vroeëre veeljarige prysbepaling vir die kragverskaffer verduidelik wat gelei het tot hoër tariewe van 54 miljard Suid-Afrikaanse rand vir 2026 en 2027. Nersa-woordvoerder Charles Hlebela sê Eskom wil die gewysigde metode instel in die 2026/2027-boekjaar se program vir standaardtariewe:

Nuus
Wise verduidelik visserman kommentaar

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 29, 2025 0:34


Die arbeidsminister, Wise Immanuel, verwerp onlangse mediaberigte wat beweer dat hy die salarisse van die Okapare-vissermanne in Walvisbaai wil stop. Hy het verduidelik dat hy bloot kommer uitgespreek het oor moontlike salarisbedrog en sy eweknie in visserye versoek het om ondersoek in te stel. In 'n kabinetskomitee-inligtingsessie sê die ministerie bly verbind tot die handhawing van Namibië se arbeidswette.

wise hy namibi kommentaar
Nuus
Nuwe reël 108-maatreëls is menslik

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 1, 2025 0:39


Kommentaar oor die onlangse veranderinge aan Reël 108 word nog voortgesit. Die wet sal nou sterker beskerming bied vir huiseienaars wat skuld in die gesig staar. Toni Hancox die direkteur van die Regshulpsentrumhet aan Kosmos 94.1 gesê die nuwe reëls is 'n welkome stap, wat verseker dat howe na persoonlike omstandighede kyk voordat 'n primêre huis verkoop kan word.

kosmos kommentaar
Nuus
Trump steun Kremlin se standpunt oor Navo

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 8, 2025 0:27


Kommentaar deur Donald Trump oor Rusland se oorlog in die Oekraïne wek kommer. Die Kremlin het destyds beweer die Weste het 'n belofte verbreek wat hulle in die 1990's gemaak het om nie Navo uit te brei nie, en gebruik hierdie aanspraak om die oorlog te regverdig. Die Kremlin het geëis dat Kiëf nooit deel van Navo mag word nie maar die organisasie het sedert die val van die Sowjetunie nie opgehou om uit te brei nie, en het van 17 lande in 1990 tot 30 vandag gegroei. Trump stem daarmee saam.

Nuus
Stadig met verkiesing-hofsaak kommentaar: IPC

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 8, 2025 0:35


Te midde van die voortslepende hofverrigtinge oor die geldigheid van die verkiesings, het Imms Nashinge, die woordvoerder van die IPC, met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Hy raai die publiek aan om nie kommentaar oor die aangeleentheid te lewer nie en om op die hof se uitspraak te wag. Dit is in reaksie op bespiegeling dat die IPC 'n parlementêre setel kan verloor as die hof beslis dat die stemme wat in die verlengde verkiesingstydperk uitgebring is, ongeldig is. Nashinge beklemtoon dat die finale beslissing by die howe berus.

dit kosmos hy ipc stadig nuus kommentaar verkiesing
Nuus
NNN loop deur na haar kommentaar die naweek

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 9, 2024 0:35


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Kommentaar op verbruikerswet sluit Maandag

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 22, 2024 0:28


Die sperdatum vir kommentaar deur die publiek vir die konsepwetsontwerp op verbruikersbeskerming kom vinnig nader. Dit sluit Maandag. Die handelsministerie het die konsep gefinaliseer en verseker dat die wetsontwerp in lyn is met die Nasionale Verbruikersbeskermingsbeleid. Kosmos 94.1 Nuus het met Elijah Mukubonda, die woordvoerder by die ministerie gepraat.

Nuus
Kandjoze se kommentaar oor die Hyphen-ooreenkoms is belaglik

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 19, 2024 0:39


Reaksie word ontvang op die voorsitter van die Groenwaterstofraad, Obeth Kandjoze, wat sê die regering hoef nie sy ooreenkoms met Hyphen bekend te maak nie, want mens maak byvoorbeeld nie die details van jou banklening bekend nie. Dit is ten spyte van openbare fondse wat gebruik word en kommer oor moontlike skuiwergate vir korrupsie. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by Graham Hopwood, die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, wat sê daar moet deursigtigheid wees in regeringskontrake en Kandjoze se opmerking is belaglik.

dit kosmos hyphen instituut nuus kommentaar reaksie