3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Follow 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Share on
Copy link to clipboard

In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus. Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.

Maroela Media


    • Dec 15, 2021 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 3m AVG DURATION
    • 307 EPISODES


    More podcasts from Maroela Media

    Search for episodes from 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga with a specific topic:

    Latest episodes from 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

    Te veel regeringsmag in nuwe gaswet; Grondwet bekyk

    Play Episode Listen Later Dec 15, 2021 4:13


    In die laaste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" vir 2021 gesels Gerhard van Onselen oor Sakeliga se kommer oor die nuwe gaswet, die IMF se ontevredeheid met SA se ekonomie en hy praat ook oor die uitleg van die Grondwet.

    Te veel regeringsmag in nuwe gaswet; Grondwet bekyk

    Play Episode Listen Later Dec 15, 2021 4:13


    In die laaste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" vir 2021 gesels Gerhard van Onselen oor Sakeliga se kommer oor die nuwe gaswet, die IMF se ontevredeheid met SA se ekonomie en hy praat ook oor die uitleg van die Grondwet. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Grondwetwysiging vaal en BBP krimp in derde kwartaal

    Play Episode Listen Later Dec 9, 2021 3:36


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die grondwetwysiging wat in die hek geduik het. Hy bespreek ook die bruto binnelandse produk (BBP) se inkrimping in die derde kwartaal en bespreek die belang van netwerke en desentralisering om staatsbestand te word.

    Luister in 3 minute: Grondwetwysiging vaal en BBP krimp in derde kwartaal

    Play Episode Listen Later Dec 9, 2021 3:36


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die grondwetwysiging wat in die hek geduik het. Hy bespreek ook die bruto binnelandse produk (BBP) se inkrimping in die derde kwartaal en bespreek die belang van netwerke en desentralisering om staatsbestand te word. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Sakeliga gee siening oor verpligte inentings en staatsbestandheid

    Play Episode Listen Later Dec 6, 2021 4:05


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die reaksie op pres. Ramaphosa se jongste Covid-19-televisieverklaring bespreek, Sakeliga gee sy mening oor verpligte inentings en deel ʼn paar inleidende gedagtes oor staatsbestandheid.

    Sakeliga gee siening oor verpligte inentings en staatsbestandheid

    Play Episode Listen Later Dec 6, 2021 4:05


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die reaksie op pres. Ramaphosa se jongste Covid-19-televisieverklaring bespreek, Sakeliga gee sy mening oor verpligte inentings en deel ʼn paar inleidende gedagtes oor staatsbestandheid. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Kritiek op diensbillikheidwet, SA se hoë belastinglas

    Play Episode Listen Later Nov 25, 2021 4:33


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die wysigingswetsontwerp op diensbillikheid, Suid-Afrika se hoë belastinglas en kritiek op die staat se lokaliseringsplanne.

    Luister in 3 minute: Kritiek op diensbillikheidwet, SA se hoë belastinglas

    Play Episode Listen Later Nov 25, 2021 4:33


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die wysigingswetsontwerp op diensbillikheid, Suid-Afrika se hoë belastinglas en kritiek op die staat se lokaliseringsplanne. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Kommentaar op mini-begroting, staatsbeheerde instellings se verliese

    Play Episode Listen Later Nov 17, 2021 3:50


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" lewer Sakeliga kommentaar op die mini-begroting. Daar word ook gekyk na nuwe insigte oor die arbeidsmark ná die pandemie en verliese by staatsbeheerde ondernemings. Kom luister hier in 3 minute.

    sake kom daar begroting kommentaar sakeliga
    Kommentaar op mini-begroting, staatsbeheerde instellings se verliese

    Play Episode Listen Later Nov 17, 2021 3:50


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" lewer Sakeliga kommentaar op die mini-begroting. Daar word ook gekyk na nuwe insigte oor die arbeidsmark ná die pandemie en verliese by staatsbeheerde ondernemings. Kom luister hier in 3 minute. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    sake kom daar begroting kommentaar sakeliga
    Luister in 3 minute: Dít kan jy van minibegroting verwag

    Play Episode Listen Later Nov 10, 2021 4:02


    Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die mediumtermynbegroting wat binnekort voorgelê word. Hy praat ook oor Transnet se kredietafgradering, beurtkrag en misdaad.

    Luister in 3 minute: Dít kan jy van minibegroting verwag

    Play Episode Listen Later Nov 10, 2021 4:02


    Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die mediumtermynbegroting wat binnekort voorgelê word. Hy praat ook oor Transnet se kredietafgradering, beurtkrag en misdaad. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Groenkragooreenkoms, stygende kospryse en pensioenwet bespreek

    Play Episode Listen Later Nov 5, 2021 3:42


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste nuus uit die energiesektor en kommer oor stygende kospryse, asook die voorgestelde wysigings aan die pensioenwet wat gepubliseer is.

    sake luister gerhard onselen sakeliga
    Luister in 3 minute: Groenkragooreenkoms, stygende kospryse en pensioenwet bespreek

    Play Episode Listen Later Nov 5, 2021 3:42


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste nuus uit die energiesektor en kommer oor stygende kospryse, asook die voorgestelde wysigings aan die pensioenwet wat gepubliseer is. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    sake luister gerhard onselen sakeliga
    Luister in 3 minute: Voorsieningsketting, krag ontwrig

    Play Episode Listen Later Oct 27, 2021 3:39


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die wêreldwye ontwrigting van die voorsieningsketting bespreek, asook beurtkrag en ʼn hofuitspraak wat elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak sal help verseker. Kom luister in 3 minute.

    Luister in 3 minute: Voorsieningsketting, krag ontwrig

    Play Episode Listen Later Oct 27, 2021 3:39


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" word die wêreldwye ontwrigting van die voorsieningsketting bespreek, asook beurtkrag en ʼn hofuitspraak wat elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak sal help verseker. Kom luister in 3 minute. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Kommer oor ernstige munisipale verval, inflasie

    Play Episode Listen Later Oct 20, 2021 3:34


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor munisipale verval, ʼn nuwe skema vir plaaslik vervaardigde produkte en kenners wat bekommerd oor inflasie is.

    sake kommer luister gerhard onselen verval sakeliga
    Luister in 3 minute: Kommer oor ernstige munisipale verval, inflasie

    Play Episode Listen Later Oct 20, 2021 3:34


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor munisipale verval, ʼn nuwe skema vir plaaslik vervaardigde produkte en kenners wat bekommerd oor inflasie is. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    sake kommer luister gerhard onselen verval sakeliga
    Acsa plaas druk op vliegkaartjies se pryse

    Play Episode Listen Later Oct 14, 2021 3:34


    In die jongste uitgawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se skerp verhoging in sy gebruikstariewe. Van Onselen kyk ook na die hoër repokoerse wat in die vooruitsig is en Johannesburg se City Power wat ʼn private kragaankoopooreenkoms aangegaan het.

    Acsa plaas druk op vliegkaartjies se pryse

    Play Episode Listen Later Oct 14, 2021 3:34


    In die jongste uitgawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se skerp verhoging in sy gebruikstariewe. Van Onselen kyk ook na die hoër repokoerse wat in die vooruitsig is en Johannesburg se City Power wat ʼn private kragaankoopooreenkoms aangegaan het. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Swakker indiensnemingsvlakke en verslag oor skuldneigings bekend

    Play Episode Listen Later Oct 7, 2021 3:28


    Gerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigings aan die Wet op Maatskappye en ʼn verslag van Transunion oor die jongste skuldneigings. Hy fokus eerste op formele indiensneming wat swak bly. Kom luister in drie minute:

    Swakker indiensnemingsvlakke en verslag oor skuldneigings bekend

    Play Episode Listen Later Oct 7, 2021 3:28


    Gerhard van Onselen van Sakeliga gesels oor die wysigings aan die Wet op Maatskappye en ʼn verslag van Transunion oor die jongste skuldneigings. Hy fokus eerste op formele indiensneming wat swak bly. Kom luister in drie minute: Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Jan Taks span sy net wyer, minister bekommerd oor e-tolgeld en beginsels

    Play Episode Listen Later Oct 1, 2021 3:50


    Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na Jan Taks wat kleiner ondernemings se sake met die regering fyner wil bekyk. Hy gesels oor die beginsel van “gebruikers betaal” en Mauritius se aanloklike aanbod vir verblyfpermitte. Kom luister in 3 minute: 

    Jan Taks span sy net wyer, minister bekommerd oor e-tolgeld en beginsels

    Play Episode Listen Later Oct 1, 2021 3:50


    Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na Jan Taks wat kleiner ondernemings se sake met die regering fyner wil bekyk. Hy gesels oor die beginsel van “gebruikers betaal” en Mauritius se aanloklike aanbod vir verblyfpermitte. Kom luister in 3 minute:  Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Ent-paspoorte, ekstra belastinglas op spits gedryf

    Play Episode Listen Later Sep 15, 2021 2:57


    Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kwessie oor ent-paspoorte, die staatsbeheerde versekeraar wat aansoek doen om nog geld, asook Solidariteit se stappe teen die regering se planne vir bykomende belasting op sy burgers.

    Luister in 3 minute: Ent-paspoorte, ekstra belastinglas op spits gedryf

    Play Episode Listen Later Sep 15, 2021 2:57


    Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kwessie oor ent-paspoorte, die staatsbeheerde versekeraar wat aansoek doen om nog geld, asook Solidariteit se stappe teen die regering se planne vir bykomende belasting op sy burgers. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Kommer oor nuwe pensioengroenskrif, Vinpro hof toe oor drankverbod

    Play Episode Listen Later Aug 25, 2021 3:33


    In die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die kommer oor voorstelle vir 'n nuwe nasionale ‘aftreefonds', Vinpro se hofsaak oor die drankverbod en Sakeliga se betaalmeester-hofsaak wat voortgesit word.

    Luister in 3 minute: Kommer oor nuwe pensioengroenskrif, Vinpro hof toe oor drankverbod

    Play Episode Listen Later Aug 25, 2021 3:33


    In die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die kommer oor voorstelle vir 'n nuwe nasionale ‘aftreefonds', Vinpro se hofsaak oor die drankverbod en Sakeliga se betaalmeester-hofsaak wat voortgesit word. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Lig aan einde van kragkrisis; groen krag in Noord-Kaap

    Play Episode Listen Later Aug 18, 2021 3:56


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die moontlikheid van lig aan die einde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Hy maak ook ʼn paar afleidings uit ons land se nuwe infrastruktuurplan en verwys na die Noord-Kaap se groenkragplan as ʼn gevallestudie. 

    Luister in 3 minute: Lig aan einde van kragkrisis; groen krag in Noord-Kaap

    Play Episode Listen Later Aug 18, 2021 3:56


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die moontlikheid van lig aan die einde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Hy maak ook ʼn paar afleidings uit ons land se nuwe infrastruktuurplan en verwys na die Noord-Kaap se groenkragplan as ʼn gevallestudie.  Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Skuiwe in kabinet; nuwe belasting wink vir emigrante

    Play Episode Listen Later Aug 13, 2021 3:10


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die skuiwe in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet, ʼn moontlik nuwe belasting vir emigrante en die regering se planne vir talle nuwe staatsprojekte.

    Luister in 3 minute: Skuiwe in kabinet; nuwe belasting wink vir emigrante

    Play Episode Listen Later Aug 13, 2021 3:10


    In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die skuiwe in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet, ʼn moontlik nuwe belasting vir emigrante en die regering se planne vir talle nuwe staatsprojekte. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Reserwebank oorweeg e-rand

    Play Episode Listen Later Aug 4, 2021 3:21


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die onlangse onluste se skade by munisipaliteite, die Grondwetwysiging wat dalk gesink het en die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ʼn e-rand oorweeg. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Reserwebank oorweeg e-rand

    Play Episode Listen Later Aug 4, 2021 3:21


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die onlangse onluste se skade by munisipaliteite, die Grondwetwysiging wat dalk gesink het en die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ʼn e-rand oorweeg.

    Inperkings nie volhoubaar; IMF maan SA om begroting aan te pas

    Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 3:38


    Gerhard van Onselen van Sakeliga verduidelik waarom die inperkingsmaatreëls nie ekonomies volhoubaar is nie en dat dit Suid-Afrika op ʼn glibberige glybaan van verdere inperkings plaas. Hy praat ook oor die IMF se druk op die regering om sy begroting aan te pas na die onluste vroeër die maand.

    Inperkings nie volhoubaar; IMF maan SA om begroting aan te pas

    Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 3:38


    Gerhard van Onselen van Sakeliga verduidelik waarom die inperkingsmaatreëls nie ekonomies volhoubaar is nie en dat dit Suid-Afrika op ʼn glibberige glybaan van verdere inperkings plaas. Hy praat ook oor die IMF se druk op die regering om sy begroting aan te pas na die onluste vroeër die maand. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: Moody's kap metrorade se skuld; lesse te leer uit onluste

    Play Episode Listen Later Jul 21, 2021 3:38


    Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die verdere kredietafgradering van sekere metrorade se skuld. Hy verduidelik waarom die praatjies van sameswerings in die onlangse onluste ons nie moet flous nie, en bespreek watter lesse daar te leer is uit die gebeure van verlede week.

    leer luister gerhard hy skuld onselen lesse sakeliga
    Luister in 3 minute: Moody's kap metrorade se skuld; lesse te leer uit onluste

    Play Episode Listen Later Jul 21, 2021 3:38


    Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die verdere kredietafgradering van sekere metrorade se skuld. Hy verduidelik waarom die praatjies van sameswerings in die onlangse onluste ons nie moet flous nie, en bespreek watter lesse daar te leer is uit die gebeure van verlede week. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Petrol-blitswet gaan nóg slegter gevolge hê

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2021 4:30


    Die departement van minerale bronne en energie het regulasies uitgevaardig wat vulstasies verbied om petrol en diesel in houers te verkoop. Dit sluit enige houers in, selfs dié wat gebruik word om kragopwekkers op te vul of brandstof in te berg. Miskien is die neerpen van onnosele wette en regulasies op so ʼn wyse die laaste stuiptrekkings van mislukkende en ondoeltreffende staatsdepartemente.

    Petrol-blitswet gaan nóg slegter gevolge hê

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2021 4:30


    Die departement van minerale bronne en energie het regulasies uitgevaardig wat vulstasies verbied om petrol en diesel in houers te verkoop. Dit sluit enige houers in, selfs dié wat gebruik word om kragopwekkers op te vul of brandstof in te berg. Miskien is die neerpen van onnosele wette en regulasies op so ʼn wyse die laaste stuiptrekkings van mislukkende en ondoeltreffende staatsdepartemente. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    dit gaan petrol sakeliga miskien
    Onluste se impak op ondernemings, ekonomie; Wêreldbank waarsku SA

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2021 2:42


    Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" en kyk hoe die onluste die plaaslike ekonomie en sakeondernemings sal raak. Hy bespreek oor die Wêreldbank se waarskuwing aan Suid-Afrika te midde van die onrus.

    Onluste se impak op ondernemings, ekonomie; Wêreldbank waarsku SA

    Play Episode Listen Later Jul 14, 2021 2:42


    Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" en kyk hoe die onluste die plaaslike ekonomie en sakeondernemings sal raak. Hy bespreek oor die Wêreldbank se waarskuwing aan Suid-Afrika te midde van die onrus. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Sakekamer meen kragskepe kan help; middelklas onder druk en Lamberti nou by Sakeliga

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2021 3:10


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kom die Turkse kragskepe weer onder die loep. Die Suid-Afrikaanse middelklas ervaar groot finansiële druk, en laastens, die ekonoom Russell Lamberti sluit by Sakeliga aan.

    sake onder druk turkse lamberti meen russell lamberti sakeliga die suid afrikaanse
    Sakekamer meen kragskepe kan help; middelklas onder druk en Lamberti nou by Sakeliga

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2021 3:10


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kom die Turkse kragskepe weer onder die loep. Die Suid-Afrikaanse middelklas ervaar groot finansiële druk, en laastens, die ekonoom Russell Lamberti sluit by Sakeliga aan. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    sake onder druk turkse lamberti meen russell lamberti sakeliga die suid afrikaanse
    Moody's kap Tshwane-metro raad; NGV met regstappe beveg

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2021 3:01


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" praat Daniel du Plessis van Sakeliga oor Solidariteit se planne om regstappe teen die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te neem. Tshwane-metro se kredietgradering is skerp afgegradeer en kommer heers oor die verskerpte inperkingsmaatreëls se invloed op sakeondernemings.

    Moody's kap Tshwane-metro raad; NGV met regstappe beveg

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2021 3:01


    In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" praat Daniel du Plessis van Sakeliga oor Solidariteit se planne om regstappe teen die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te neem. Tshwane-metro se kredietgradering is skerp afgegradeer en kommer heers oor die verskerpte inperkingsmaatreëls se invloed op sakeondernemings. Sakeliga se webwerf · Sakeliga op Facebook

    Luister in 3 minute: SA beklee laagste posisies in mededingendheid

    Play Episode Listen Later Jun 24, 2021 3:34


    Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" na die 200 afgestudeerde dokters wat nog nie in internskappe geplaas is nie. Hy bespreek ook probleme in die mynboubedryf en ʼn verslag oor internasionale mededingendheid waarin Suid-Afrika al hoe vrotter vaar.

    Claim 3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel