Podcasts about begroting

  • 84PODCASTS
  • 312EPISODES
  • 21mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • May 30, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about begroting

Show all podcasts related to begroting

Latest podcast episodes about begroting

Nuus
NR gee groenlig vir 2025/26-begroting

Nuus

Play Episode Listen Later May 30, 2025 0:42


Die Nasionale Raad het die begrotingswetsontwerp sonder wysigings goedgekeur. Die Wetsontwerp op Paaie van 2024, die Wetsontwerp op die Wysiging van die Regbank en die Wetsontwerp op Openbare Verkryging is ook goedgekeur. Die Raad sal aan die speaker verslag doen dat daar geen wysigings aan die wetsontwerpe aangebring is nie, waarna die speaker dit aan die president sal stuur, wat die wetsontwerpe sal onderteken wat dan in die Staatskoerant gepubliseer sal word. Kosmos 94.1 Nuus het met die beleidskenner Marius Kudumo gesels, wat fokus op die ontwikkelingsbegroting.

Die ekonomie minuut
My argumente vir 'n repokoers vermindering

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 27, 2025 3:11


Na al die opwinding van Begroting 3.0 en die Presidente se ontmoeting in die Withuis sluit ons die maand af met ʼn repokoersbesluit. Die Monetêre beleidskomitee vergader van vandag af en maak Donderdag middag die repokoersbesluit bekend.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

RSG Geldsake met Moneyweb
Nebank is meestal positief oor die begroting

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 23, 2025 7:54


Daneel Rossouw, hoof van landbouverkope by Nedbank Commercial Banking, lewer kommentaar op die begroting. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die ekonomie minuut
Hoekom die staatskuld saak maak

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 23, 2025 3:33


Daar is heelwat goeie kommentaar oor die Begroting en die luisteraars wat fyn lees sal sien dat daar baie geskryf word oor die sogenaamde fiscal slippage. Dit is die feit dat die Minister meer moet leen as wat die medium-termyn raamwerk en selfs die Maart Begroting voorsien het. Die staatskuld-tot-BBP verhouding is veronderstel om ʼn piek te bereik, maar dit is op die hoër vlak van 77,4%. Dit is die moeite werd om te verduidelik hoekom dit so belangrik is.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

RSG Geldsake met Moneyweb
'n Vervelige begroting, maar die fiskale gevaarligte flits

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 21, 2025 21:24


Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) & Dr Mark Burke – woordvoerder: finansies, Demokratiese Alliansie (DA) & Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant. Volg RSG Geldsake op Twitter

Trends Podcast
Z 7 op 7 - CATL maakt lost hoge verwachtingen in met positieve beursgang, IMEC lanceert inslikbare sensor op hun jaarlijkse ITF en de federale begroting in Trends deze week

Trends Podcast

Play Episode Listen Later May 21, 2025 17:27


In deze aflevering van Z 7 op 7:De Chinese batterijreus CATL heeft een spectaculaire intrede gemaakt op de beurs van Hong Kong. Het bedrijf haalde voorlopig 4,6 miljard dollar op, goed voor wereldwijd de grootste beursgang van het jaar tot dusver. De algemene interesse van investeerders deed het aandeel onmiddellijk 13 procent stijgen.2,1 centimeter lang en 0,75 centimeter breed. Zo klein is de nieuwe inslikbare sensor van IMEC die de darmgezondheid binnen in het lichaam kan meten.Naar goede gewoonte pakt het Leuvense onderzoekscentrum uit met de nieuwste ontwikkelingen in halfgeleidertechnologie op hun jaarlijkse Imec Technology Forum.In Trends deze week: de federale begroting.De Belgische overheid heeft een begrotingstekort van meer dan 27 miljard euro. Premier Bart De Wever wil dat geld halen door mensen langer en meer te laten werken, maar er moet ook een grotere besparing komen van door een structurele hervorming van de federale overheidsadministratie. En dat moet bijna 2 miljard euro opbrengen.En in ons beursgesprek Erik Joly over de beursstijging van DEME en Home Depot dat standhoudt in een moeilijke Amerikaanse markt.  Z 7 op 7 is de nieuwe dagelijkse podcast van Kanaal Z en Trends. Elke ochtend, vanaf 5u30 uur luistert u voortaan naar een selectie van de meest opmerkelijke nieuwsverhalen, een frisse blik op de aandelenmarkten en een scherpe duiding bij de economische en politieke actualiteit door experts van Kanaal Z en Trends.Start voortaan elke dag met Z 7 op 7 en luister naar wat echt relevant is voor uw business, onderneming, carrière en geld.

Die ekonomie minuut
Begroting 3.0 en die Presidente by die Withuis

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 20, 2025 3:49


Dit is ʼn week waarin ons asem ophou vir Begroting 3.0 en die samesprekings tussen Presidente Trump en Ramaphosa. Dit is belangrik gegewe die tekens dat die ekonomie beginmomentum verloor.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

BizNews Radio
BN Blitsbrief: SA Poskantoor kry UIF-hulp; Godongwana se begroting; Malema ontsteld met VSA-besoek

BizNews Radio

Play Episode Listen Later May 19, 2025 3:49


BizNuus Blitsbrief - 'n kragtige oorsig van die belangrikste plaaslike en internasionale nuus, vinnig en feitlik, binne minute. Bly ingelig met nuus wat saak maak.

Nuus
Onderwysminister moet begroting verduidelik: BOSA

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2025 0:15


Build One South Africa doen 'n beroep op die Parlementêre Komitee oor Basiese Onderwys om aan te dring dat minister Siviwe Gwarube 'n omvattende uiteensetting van die nasionale onderwysbegroting van 330-miljard Suid-Afrikaanse rand moet verskaf. BOSA wil weet hoeveel aan onderwysers, administrateurs en onderwysbeamptes regoor die land betaal word. Woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die minister het die verantwoordelikheid ontduik deur aan die parlement te sê om “by die provinsies te gaan vra”:

Nuus
Derde begroting: GNU moet moeilike besluite kan neem

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2025 0:16


Business Leadership South Africa sê indien Suid-Afrika volhoubare openbare besteding wil bereik, sal hy moet groei om staatsinkomste uit te brei. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, gaan die nasionale begroting die 21ste die derde keer in die parlement voorlê. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, het aan Newzroom Afrika gesê hoewel dit goed is dat die begroting bevraagteken word, moet die regering die politieke moed hê om ongewilde besluite te neem:

Nuus
Nuwe begroting op 21 Mei in SA ter tafel gelê

Nuus

Play Episode Listen Later May 2, 2025 0:16


Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gaan die 2025-begroting op 21 Mei weer ter tafel lê. Dit volg na 'n besluit om die voorgestelde BTW-verhoging van 0.5-persentasiepunte om te keer. Godongwana het aan die media gesê die hersiene begroting sal bygewerkte fiskale projeksies, leningsplanne en inkomsteberamings insluit. Dit sal volledig met die kabinet en politieke partye in die regering van nasionale eenheid bespreek word:

Nuus
Justisie se begroting in NV uiteengesit

Nuus

Play Episode Listen Later May 1, 2025 0:37


Die begroting is in die komiteefase in die Nasionale Vergadering, waar parlementslede die verskillende ministeries se toewysings debatteer en daaroor stem. In Woensdag se sitting is die justisie- en handelsbeytrekkinge ministerie se toewysing voorgelê. Justisie is 494,1 miljoen Namibiese dollar toegeken en die ministerie 'n totaal van 1,3 miljard dollar in die mediumtermyn-uitgawesraamwerk. Lynminister Fillemon Wise Immanuel het 'n uiteensetting gegee.

Die ekonomie minuut
Probeer en probeer weer, Begroting 3.0

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later May 1, 2025 3:49


Dit is amptelik, Die Minister van Finansies gaan op 21 Mei weer probeer om die Begroting goedgekeur te kry.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Nuus
Handel en internasionale betrekkinge-ministerie se begroting in NV

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 30, 2025 0:38


Die Nasionale Vergadering is nog steeds besig met die bewilligingswetsontwerp wat in die komiteefase is, waar parlementslede die verskillende begrotingstoewysings debatteer en vrae kan stel. Die toewysings aan arbeidsverhoudinge, verdediging, finansies, en veterane-aangeleenthede is voorgelê, terwyl daar tot die van die Verkiesingskommissie en die Teenkorrupsie-kommissie ingestem is. Stemmery oor die toewysing aan die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad is uitgestel. Tydens vandag se sitting is die handel en internasionale betrekkinge-ministerie se toewysing voorgelê. Lynminister Selma Ashipala-Musavyi het 'n uiteensetting van die 1 miljard Namibiese dollar begroting gegee. Die grootste deel gaan na missies in die buiteland.

Nuus
So lyk die begroting vir die parlement

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:35


Die verkrygingswetsontwerp is nou in die komiteestadium in die Nasionale Vergadering. Die speaker, Saara Kuugongelwa-Amadhila, het die parlement se begroting gelees. Sy het die vorige jaar se werksaamhede uitgelig.

Nuus
So lyk die begroting vir die parlement - Twee

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:26


Amadhila het die begroting vir die nuwe boekjaar uiteengesit. 

Nuus
Tesourie moet ophou toewysings in begroting besnoei - Cosatu

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:17


Cosatu sê Nasionale Tesourie moet die emosionele en nuttelose versoeking weerstaan om belangrike toewysings in die begroting te besnoei. Dit sluit in die bevriesing van die brandstofbelasting, die uitbreiding van kossoorte wat van BTW uitgesluit is, en maatskaplike toelaes bo inflasie. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort het. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle gaan voort om met Tesourie, die regering en die Parlement te onderhandel:

Trends Podcast
Z 7 op 7 - De Gentse energieleverancier EnergyVision pakt uit met gratis thuislaadpalen, naderend einde voor papieren belastingsaangifte, en op zoek naar antwoorden voor Belgisch begrotingstekort

Trends Podcast

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 11:53


Dinsdag 29 april:De Gentse energieleverancier EnergyVision pakt uit met gratis thuislaadpalenDe papieren aangifte voor de personenbelasting nadert zijn eindeEn België lijkt al jaren te worstelen met begrotingstekorten. In de Kleren van De Keyzer zoekt Peter naar antwoorden voor dit probleem.  Z 7 op 7 is de nieuwe dagelijkse podcast van Kanaal Z en Trends. Elke ochtend, vanaf 5u30 uur luistert u voortaan naar een selectie van de meest opmerkelijke nieuwsverhalen, een frisse blik op de aandelenmarkten en een scherpe duiding bij de economische en politieke actualiteit door experts van Kanaal Z en Trends.Start voortaan elke dag met Z 7 op 7 en luister naar wat echt relevant is voor uw business, onderneming, carrière en geld.

Nuus
Geen SME-konsultasies vir begroting nie

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 25, 2025 0:40


Die finansministerie onder voormalige lynminister Ipumbu Shiimi het dikwels die burgerlike samelewing betrek om insette oor begrotingsprioriteite in te samel. Onder die konsekwent geopperde probleme was die nodigheid vir steun aan die informele ekonomie, SME's en die kreatiewe sektor. Konsultasies het egter nie vanjaar plaasgevind nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Danny Meyer van SMEs Compete.

Nuus
Presidentskantoor se begroting-toewysing in NV

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 25, 2025 0:40


Die begroting word steeds in die Nasionale Vergadering bespreek. Die wetsontwerp is nou in die komiteefase. Al die verskeie stemme en ontwikkelingsprojekte van die sektore word uiteengesit. Tydens vanoggend se sessie het die eerste minister, dr. Elijah Ngurare, die toewysing aan die presidentskantoor voorgelees. Die kantoor het meer befondsing ontvang as gevolg van drie nuwe direktorate - olie en gas, gemarginaliseerde gemeenskappe en gestremdheidsake.

Nuus
Venaani wil weet oor begroting vir oud-presidente

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 24, 2025 0:39


Die PDM-leier McHenry Venaani het premier Elijah Ngurare in die Nasionale Vergadering gevra om die toekenning van kantore aan voormalige presidente te hersien, en het die koste en volhoubaarheid van die huidige model bevraagteken. Hy het voorgestel dat bestaande kantore gebruik word, en gevra vir 'n hersiening van die Wet op Voormalige Presidente se Pensioen en Ander Voordele om volhoubaarheid te verseker.

Vandaag
Wat de Voorjaarsnota ons leert over de politieke verhoudingen | Haagse Zaken

Vandaag

Play Episode Listen Later Apr 19, 2025 43:07


De leiders van PVV, VVD, NSC en BBB hadden er een marathonsessie van 25 uur voor nodig, maar toen was daar toch eindelijk een Voorjaarsnota. Deze nota was cruciaal voor beslissingen over belangrijke zaken als defensie, kinderopvang en sociale zekerheid. Maar de nota was ook cruciaal voor het voortbestaan van deze coalitie. Het kabinet-Schoof is er nog, maar heeft wéér een crisis moeten bezweren. In deze Haagse Zaken hoor je van Petra de Koning en Marko de Haan wat er in de langverwachte nota staat, hoe die tot stand is gekomen en wat het ons leert over de verhoudingen in politiek Den Haag. Gasten: Marko de Haan & Petra de KoningPresentatie: Guus Valk Redactie & productie: Iris VerhulsdonkMontage: Misja van Waterschoot Heeft u vragen, suggesties of ideeën over onze journalistiek? Mail dan naar onze redactie via podcast@nrc.nl.Verder lezen en luisterenPodcast Vandaag - Waarom de Voorjaarsnota dit jaar anders loopt dan andersPodcast Haagse Zaken - De voorjaarsnota en een coalitie vol wantrouwenPodcast Haagse Zaken - Waarom gedoe over de Voorjaarsnota de VVD goed uitkomtLiveblog over de Voorjaarsnota - 17 april De crisisnacht van de coalitie: premier Schoof kwam langs maar wachtte op de gangJuist in de nachtelijke uren kan het spoken in politiek Den HaagZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.

Het Mediaforum
Begroting voorjaarsnota roept vooral vragen op: 'Faber heeft wat uit te leggen'

Het Mediaforum

Play Episode Listen Later Apr 17, 2025 23:40


De presentatie van de voorjaarsnota laat nog op zich wachten, maar de fractievoorzitters van de PVV, VVD, NSC en BBB zijn vol lof over de uitkomst ervan. De partijleiders vertellen enthousiast over welke verkiezingsbeloftes zij er stuk voor stuk doorheen hebben gekregen, maar vertellen niet hoe dat betaald moet gaan worden. Bovendien is het gangbaar dat de ministers zich mengen in de begroting, maar zij waren hier niet bij betrokken en krijgen vandaag de stukken onder ogen te zien. "Het is gewoon campagne die nooit gestopt is. Als de fractievoorzitters het alleen maar over hun achterban hebben, wat is er dan voor de rest van Nederland? Waar is de visie?" vraagt presentator Nadia Moussaid zich af. "Schoof moet ook van alles uitleggen en dingen aan elkaar plakken die niet aan elkaar te plakken zijn. Het is niet te doen", zegt columnist Roos Schlikker. Zo krijgt het migratiebudget er 900 miljoen bij, terwijl minister Faber juist wilde bezuinigen. "Faber heeft wat uit te leggen", stelt Moussaid.  Aan tafel zitten Nadia Moussaid, Roos Schlikker en Spraakmaker Pieter Hulst.

Nuus
Begroting 'neem nie jeug-, geslagskwessies in ag'

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 4, 2025 0:29


'n Openbare bespreking aangebied deur die Friedrich Ebert Stiftung, die Jeugleierskapprogram en die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, het die nasionale begroting se reaksie op geslags- en jeugprobleme ondersoek. Ekonoom Mally Likukela het gesê dat onderwys, finansies en gesondheid die mees finansiering ontvang, maar toewysings aan jeug- en geslagkwessies bly laag, en het 'n beroep op die regering gedoen om hierdie sektore te prioritiseer. Geslagskenner Immaculate Mogotsi het die gebrek aan eksplisiete geslagsoorwegings in die meeste ministeries se begrotings gekritiseer, asook die behoefte aan BTW-vrystellings op tampons. Mogotsi het onvoldoende kraamverlof-ondersteuning uitgesonder.

Nuus
Staatsdiensvakbond betreur 2025-begroting se goedgekeuring

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 4, 2025 0:17


Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is uiters teleurgesteld oor die goedgekeurde 2025-begroting, wat die omstrede voorgestelde verhoging in Belasting op Toegevoegde Waarde insluit. Die vakbond sê hierdie besluit is geneem sonder voldoende raadpleging met sleutelbelanghebbendes en hou ernstige gevolge in vir Suid-Afrika se werkersklas en kwesbare gemeenskappe. Claude Naiker van die vakbond sê hulle bepleit doeltreffendheid, wat bereik kan word met die behoorlike toewysing van hulpbronne.

Nuus
Kaapstad se begroting kyk na die omgewing

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 4, 2025 0:20


Die Stad Kaapstad sê sy Belegging in Hoop-begroting vir 2025/2026 stel die verbetering van vleilande se watergehalte voorop, asook die kuslyn se versterking teen die uitwerking van klimaatsverandering. Die metro se Ruimtelike Beplannings- en Omgewingsdirektoraat is verantwoordelik vir 'n kuslyn van 307 kilometer asook die bewaring van die unieke en wêreldbekende biodiversiteit wat 21 natuurreservate en vleilande insluit. Die onderburgemeester, Eddie Andrews, sê die Belegging in Hoop-begroting neem die gevolge van klimaatsverandering en bevolkingsgroei in ag.

Nuus
DA gaan hof toe oor goedkeuring van begroting

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 3, 2025 0:22


Die DA sê hy sal vandag stukke by die Wes-Kaapse Hooggeregshof indien om onder meer die Parlement se goedkeuring van die 2025/2026 nasionale begroting te betwis. Die begroting is goedgekeur met 194 stemme teenoor 182 stemme. Willie Aucamp van die DA sê hulle het die voorstelle van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, insluitend die BTW-verhoging teengestaan. Hy sê hulle het onderhandel vir wysigings wat ekonomiese groei en werkskepping sou verseker, want dit is wat Suid-Afrika nodig het.

Nuus
ActionSA sê BTW-verhoging in begroting is geskrap

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 2, 2025 0:13


ActionSA sê hy het Suid-Afrikaners beskerm teen buitensporige belasting en toenemende ekonomiese druk. Dit volg nadat die party 'n voorstel in die fiskale raamwerkverslag gedoen het wat verseker het dat die verhoging van 0,5-persent in BTW vir die 2025/2026-boekjaar geskrap word. Athol Trollip van ActionSA sê hulle het verseker 'n plaasvervangende inkomstevoorstel en ooreenstemmende uitgawebesparings word oorweeg, sodat daar vergoed word vir die tekort van 28-miljard Suid-Afrikaanse rand as gevolg van die skrapping van belastingverhogings.

Nuus
DA kap ActionSA se 'uitverkooptaktiek oor begroting'

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 2, 2025 0:22


Die DA beweer ActionSA het ʼn ooreenkoms met die ANC gesluit om ʼn BTW-verhoging van een-persent oor die volgende twee jaar in te stel. Dit is ten spyte van ActionSA se verklaring dat hy die aanbeveling oor die 0,5-persent-verhoging in die fiskale raamwerkverslag kon verwyder. Willie Aucamp van die DA sê hulle het geveg en onderhandel vir ʼn begroting wat groei en werk sou skep, die vermorsing in die regering verminder en BTW-verhogings sou stop.

RSG Geldsake met Moneyweb
Politieke partye stoei steeds oor begroting

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 1, 2025 7:47


Dawie Boonzaaier van Rapport gesels oor die gesamentlike sitting van die parlement se finanskomitees. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Begroting: Te min geld vir werkskepping

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 29, 2025 0:39


Simonis Storm se ontleding van die begroting is bekend gestel. Daar is kommer oor inkomste en die makelaarsfirma sê inkomste van mynwese sal moet styg. Befondsing aan TransNamib en Meatco laat vrae ontstaan oor die toekennings om veral jeugwerkloosheid te bekamp. Max Rix van Simonis Storm het meer.

Nuus
Begroting: Fiskus bly kwesbaar

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 28, 2025 0:33


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Begroting: Fiskus bly kwesbaar

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 28, 2025 0:43


Finansminister Ericah Shafudah se eerste nasionale begroting wat Donderdag in die parlement ter tafel gelê is, is ‘n koorddans tussen fiskale dissipline en groei, sê die gesoute ekonoom, dr. John Steytler. Die fiskus bly egter kwesbaar en net een misstap kan die hele proses ontwrig, waarsku hy.

Nuus
FNB sê begroting is 'n fyn balans, met voortdurende tekorte

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 28, 2025 0:40


Reaksie word ontvang op die 2025-26 begroting. Volgens Helena Mboti, ‘n FNB-ekonoom sê die begroting handhaaf ‘n fyn balans vir operasionele doeltreffendheid en ontwikkelingsdoelwitte. Maar, sy voeg by fiskale tekorte sal steeds voortduur.

Nuus
Voorspelling vir onderwysfokus in begroting

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 27, 2025 1:07


Finansminister Ericah Shafudah sal waarskynlik op onderwys fokus in haar eerste nasionale begroting wat sy vanmiddag in die parlement ter tafel lê, meen die ekonoom Lameck Odada. Hy verwag voort groot verskuiwings van geld tussen begrotingsposte vanweë president Netumbo Nandi-Ndaitwah se konsolidering van verskeie ministeries.

Nuus
Begroting: Belasting sal verder afneem

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 27, 2025 0:42


Reaksie word ontvang op die begroting wat vanmiddag in die parlement deur die lynminister Ericah Shafudah ter tafel gelê is. Senior vennoot by PWC Namibia Chantell Husselmann sê belasting vir beide besighede en individue sal verder afneem. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Nuus
Begroting môre ter tafel gelê

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 26, 2025 0:16


Die voormalige finansminister Ipumbu Shiimi het vroeër gesê die nuwe regering en lynminister sal die nasionale begroting aankondig en dus is dit vertraag na vandeesmaand. Tydens die eerste sitting van die agste parlement het die nuwe finansminister, Ericah Shafudah, aangekondig dat sy môre die begroting ter tafel sal lê.

SBS Dutch - SBS Dutch
Reacties op begroting: Kortzichtig, 'historisch' op het gebied van kinderopvang, helpt niet bij de kosten levensonderhoud

SBS Dutch - SBS Dutch

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 6:28


De oppositie zegt dat de belastingverlagingen van Labor niet te zullen steunen en noemt de laatste begroting voor de verkiezingen kortzichtig.

SBS Dutch - SBS Dutch
Verlichting kosten van levensonderhoud focus in federale begroting

SBS Dutch - SBS Dutch

Play Episode Listen Later Mar 25, 2025 4:47


Brede maatregelen voor de kosten van levensonderhoud staan centraal in de laatste Labor begroting voor de verkiezingen. Belastingverlagingen en verlichting van de energierekening zijn de grootste beloften mocht de overheid een tweede termijn krijgen.

Podlitiek
Ep. 263 - Trump wil Afrikaners red, Ramaphosa teken Onteieningswet, AfriForum hoogverraad of verset

Podlitiek

Play Episode Listen Later Mar 14, 2025 33:32


Ernst en Louis bespreek die gebeure van die afgelope 5 weke wat insluit President Cyril Ramaphosa wat die omstrede Onteieingswet onderteken het, President Donald Trump en Elon Musk se druk op die Suid-Afrikaanse regering en ANC, AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Beweging se besoek aan die VSA, die klagtes van hoogverraad teen die laasgenoemde delegasie, en meer.

Nuus
Staande komitee sal begroting ontleed vir verkwistende uitgawes

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:19


Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge sal die 2025-begroting ontleed om verkwistende uitgawes uit te skakel. Die voorsitter, Songezo Zibi, het die komitee se mandaat beklemtoon om die behoorlike toewysing van fondse te verseker. Zibi vra 'n holistiese hersiening van die begroting om nasionale behoeftes aan te spreek. Hy bevestig die Parlement sal die fiskale raamwerk binne die volgende 30 dae debatteer en verwerk, wat sal lei tot besprekings oor die begroting en moontlike nuwe voorstelle:

Nuus
SA begroting 'ignoreer studente in krisis'

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:20


Die Studenteforum sê duisende studente kan nie toegang kry tot gehalte hoër onderwys nie weens finansiële beperkings, maar die finansminister, Enoch Godongwana, het verkies om die krisis te ignoreer. Die minister het gister 'n hersiene begroting in die Parlement ter tafel gelê. Nhongo Solo van die forum sê baie studente kan nie onderrig, verblyf of leerbronne bekostig nie, wat lei tot hoë uitvalkoerse en hulle toekomstige ekonomiese geleenthede beperk.

Nuus
AfriForum vra vir benadering oor staatsbesteding in begroting

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 12, 2025 0:14


AfriForum vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om vandag die ANC se versoek vir belastingverhogings in sy begroting te verwerp. Die burgerlike organisasie, ekonome en sakeleiers vra eerder verlagings in staatsbesteding as belastingverhogings. Louis Boshoff van AfriForum vra die kabinet moet verklein, staatsampsdraers se salarisse verminder, verkwistende uitgawes besnoei en staatsinstellings geprivatiseer word om belastingbetalers se las te verlig:

SBS Dutch - SBS Dutch
Begroting oppositie gericht op immigratie, huisvesting, energieprijzen en kosten van levensonderhoud

SBS Dutch - SBS Dutch

Play Episode Listen Later Feb 28, 2025 4:17


Peter Dutton pesenteerde gisteren de begrotingsplannen van oppositie voor als zij de verkiezingen winnen. De nadruk ligt op immigratie, huisvesting, energieprijzen en kosten van levensonderhoud.

RSG Geldsake met Moneyweb
Die kabinet sê wéér nee vir hersiene begroting

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 25, 2025 8:32


Old Mutual se hoofekonoom, Johann Els, deel sy insigte oor die hersiene begroting en sê dat daar geen verswakking moet wees in vergelyking met wat die begroting verlede week gewys het nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Nasionale begroting eers onder nuwe parlement: finansministerie

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 10, 2025 0:10


Die finansministerie het dit duidelik gemaak dat die nasionale begroting eers ter tafel gelê sal word nadat die nuwe parlement saamgestel is, in teenstelling met berigte dat dit vroeër gedoen sal word. Die begroting word tipies voor die einde van Februarie ter tafel gelê, maar vanjaar is die proses vertraag weens die onlangse verkiesings. Die verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah word op 21 Maart ingehuldig, waarna sy haar kabinet sal aanstel. Die publiek word versoek om op amptelike regeringskommunikasie staat te maak vir akkurate inligting.Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die finansministerie se woordvoerder, Wilson Shikoto.

Haagse Zaken
Waarom gedoe over de Voorjaarsnota de VVD goed uitkomt

Haagse Zaken

Play Episode Listen Later Feb 8, 2025 50:42


Er waren tijden dat bijna niemand de Voorjaarsnota interessant vond. Maar dat is dit jaar wel anders. In Den Haag overschaduwt de Voorjaarsnota van april nu al het politieke gesprek en er wordt openlijk over een kabinetsval gespeculeerd. In deze Haagse Zaken hebben we het over die Voorjaarsnota. Je hoort van Marko de Haan, Petra de Koning en Liam van de Ven wat die ook alweer inhoudt, wat de financiële dilemma's zijn en hoe de politieke betekenis is veranderd. En we bespreken waarom het voor sommige partijen wel erg goed uitkomt dat dit onderwerp zo hoog op de agenda staat.Heeft u vragen, suggesties of ideeën over onze journalistiek? Mail dan naar onze redactie via podcast@nrc.nl.Gasten: Liam van de Ven, Petra de Koning & Marko de HaanPresentatie: Guus Valk Redactie & productie: Iris VerhulsdonkMontage: Pieter BakkerVerder lezen en luisterenPodcast Haagse Zaken - Btw en onderwijs: de oppositie heeft de touwtjes in handenPodcast Haagse Zaken - Hoe topambtenaren al bezig zijn met het volgende kabinetOp migratie kan de VVD niet concurreren met de PVV, dus Yesilgöz concentreert zich nu op de economieZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.

Bureau Buitenland
Trump verklaart buurlanden handelsoorlog & Wordt EU-begroting opgerekt voor defensie?

Bureau Buitenland

Play Episode Listen Later Feb 3, 2025 24:08


Mexico en Canada reageren boos en verbijsterd op de aanval van hun belangrijkste handelspartner. De Amerikaanse president Donald Trump verordende dit weekend een importtarief van 25 procent op vrijwel alle importen uit beide landen. Die dreigen hun buurman nu met gelijke munt terug te betalen. Een vrijhandelsverdrag veranderde in één weekend in een handelsoorlog. Contact met onze correspondenten Jan Albert Hootsen in Mexico en Tom Bijvoet in Canada.   (13:58) Wordt EU-begroting opgerekt voor defensie? Topoverleg in Brussel vandaag over de Europese defensie-uitgaven. Dat die omhoog moeten, daar is iedereen het inmiddels over eens. Maar hoe, daarover moet nog flink gediscussieerd worden. En Nederland staat steeds geïsoleerder, want de bekende ‘vrekkige vier' lijken uit elkaar te vallen – gaat er dan toch gezamenlijk geleend worden? Daarover correspondent Rik Rutten vanuit Brussel. Presentatie: Chris Kijne Volg Bureau Buitenland op Instagram (https://www.instagram.com/vpro_bureaubuitenland/), LinkedIn (https://www.linkedin.com/company/93346725/), en Bluesky (https://bsky.app/profile/bureaubuitenland.bsky.social).

De 7
15/01 | Europa geeft België uitstel voor begroting, met voorwaarden | 'Brussels airport kan strenge geluidsnormen niet halen' | Wat zijn de uitdagingen voor de nieuwe CEO van Elia?

De 7

Play Episode Listen Later Jan 15, 2025 15:42


Wat zit er in De 7 vandaag?Ons land krijgt uitstel om een begroting in te dienen bij Europa tot in april, maar wel onder strenge voorwaarden. Hoe haalbaar is die deadline?'De strengere geluidsnormen voor Brussels Airport die vorig jaar zijn vastgelegd, zijn niet realistisch'. Dat zegt CEO Arnaud Feist. Nieuwe, stillere vliegtuigen laten op zich wachten.En vandaag is de vuurdoop voor Bernard Gustin als nieuwe CEO van stroomnetbeheerder Elia. Wat zijn zijn grootste uitdagingen, na een rampjaar op de beurs voor de Bel 20'er? Host: Bert RymenProductie: Lara Droessaert See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vandaag
De strijd om de bezuinigingen op het hoger onderwijs

Vandaag

Play Episode Listen Later Dec 2, 2024 19:46


Deze week stemt de Tweede Kamer over forse bezuinigingen op het onderwijs. Het kabinet is van plan om 1,9 miljard te bezuinigen, waarvan ongeveer 1 miljard op hoger onderwijs. Dat stuitte afgelopen week op weerstand. Redacteur Claudia Kammer legt uit wat de gevolgen zijn als er daadwerkelijk zoveel geld wordt ingehouden.Gast: Claudia KammerPresentatie: Gabriella AdèrRedactie: Iris Verhulsdonk & Tessa ColenMontage: Marco RaaphorstZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.