Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.

Wees gehoorsaam met jou hele lewe en leer jou kinders om gehoorsaam aan God te leef.

Moet nie ander laat struikel nie. Romeine 14:13-23

Hoe moet ons die gesag van die owerheid verstaan?

Ons kyk na die praktiese riglyne van die Christelike geloof in Romeine 12:9-21.

Ons kan teen sonde stry, want Jesus maak ons vry.