Podcasts about koninkryk

  • 40PODCASTS
  • 173EPISODES
  • 22mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Feb 6, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about koninkryk

Latest podcast episodes about koninkryk

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Tekens van die Koninkryk

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 6, 2025 5:53


Daar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | ʼn Jaar van groei in jou geloof

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jan 20, 2025 4:17


Mag ons die genade vind om God, sy wil en Koninkryk – soos ons Vader ons leer – te prioritiseer in ons lewens.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | ‘Ek bid dat hulle almal een mag wees'

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 12, 2024 5:42


Ons het mekaar nodig as die Koninkryk van God in ons land moet gedy.

Nuus
Verenigde Koninkryk gaan groen

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 1, 2024 0:27


Die Britse premier sir Keir Starmer het sy regering se verbintenis aan groen-energie weer beklemtoon. Die Tories, wie hy uit die kussings gelig het, het nie groen-energie ondersteun nie.

TGIF
Casper Nel

TGIF

Play Episode Listen Later Jul 30, 2024 50:45


Casper is n jong man wie se Hart aan die brand is vir die Here se Koninkryk

God se Woord VARS vir jou Vandag
God se Koninkryk is so …

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 17, 2024 3:18


Matteus 13:31,32 Hier is nog 'n gelykenis wat Hy vir hulle vertel het: “God se koningsheerskappy is soos 'n mosterdsaad wat iemand in sy tuin geplant het. Dit is die kleinste van alle saadsoorte, maar as dit groei, word dit groter as al die ander plante in die tuin. Dit word so 'n groot boom dat die voëls in sy takke kan kom nesmaak.” (NLV) Hier is iets waarmee baie mense sukkel: hulle wil meer geloof hê. Wil jy ook een of ander geestelike dimensie tot jou lewe toevoeg? Maar, in die konteks van alles waarmee jy besig is, voel daardie dimensie so onbelangrik, so onbenullig, so … deur die geroesemoes verdring.Het jy al ooit so gevoel? Ek het beslis! Die lewe word so gekompliseerd en verg nogal baie van ‘n mens. Daar is soveel dinge om aan aandag te gee dat dit amper onmoontlik lyk om by daardie geestelike dimensie uit te kom. Jesus het dit geweet, daarom het Hy hierdie storie vertel:Matteus 13:31,32 Hier is nog 'n gelykenis wat Hy vir hulle vertel het: “God se koningsheerskappy is soos 'n mosterdsaad wat iemand in sy tuin geplant het. Dit is die kleinste van alle saadsoorte, maar as dit groei, word dit groter as al die ander plante in die tuin. Dit word so 'n groot boom dat die voëls in sy takke kan kom nesmaak.” (NLV)Maar weet jy, die mense wat na hierdie gelykenis van Jesus geluister het, het geweet waarvan Hy praat. Hulle het geweet die woord "koninkryk" beteken die volledige heerskappy en gesag van 'n koning. Toentertyd het die Israeliete hul eie konings gehad, maar in Jesus se tyd was dit die brutale heerskappy van Caesar in Rome. Nouja … wat sê Jesus dan?Hy verduidelik dat wanneer jy daardie mosterdsaadjie van geloof in jou hart plant (die kleinste saadjie wat hulle geken het) dit vinnig tot die grootste boom sal groei. Jou geloof sal die grootste werklikheid in jou lewe word. Om die waarheid te sê, so groot dat ander mense, net soos die voëls in die mosterdboom, na jou toe sal kom en uit jou geloof sal baat. Goed, as jy dan sê dat al wat jy, te midde van die geroesemoes van jou lewe, het, net 'n mosterdsaadjie van geloof is … pasop! Want volgens Jesus is dit meer as genoeg.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the Show.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Waarheid en omgee in God se koninkryk

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jun 3, 2024 2:46


Sy koninkryk word deur waarheid en omgee gekenmerk. Is dit waarvoor jy jouself beywer? Het jy ʼn Koninkryk-hart?

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later May 5, 2024 35:38


Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10.  Fokus: Ef 2: 10.  God se voorsiening!  Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is. Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10).  Tov die voorsiening in ons behoeftes, leer Jesus spesifiek teen die ideë van saai en maai (Mat 6: 26).  Mossie-geloof: vertroue dat jou hemelse Vader in jou behoeftes sal voorsien eenvoudig uit genade en omdat Hy jou liefhet.  God se voorsiening: Provisie = Pro (voorvoegsel) + visie (stam) = vir/gunstig wees vir die Visie.  God het spesifieke goeie dade vir jou lewe beplan en voorberei op aarde waardeur Hy sy Koninkryk wil vestig (Ef 2: 10).  God sal uit genade en liefde die nodige middele voorsien om sy visie vir jou lewe (“goeie dade waarvoor Hy jou bestem het”) te bereik.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:   Hoe word die “saai en maai” beginsel misbruik in die kerk?  Is ons hemelse Vader se voorsiening in ons behoeftes afhanklik van ons finansiële saad wat ons saai?  Wat is die bepalende faktor vir God se voorsiening?(vgl Ef 2: 10)  Hoekom bestaan jy? Wat is jou skeppingsdoel?

Lewendewoord Centurion
17 March 2024 - Wouter van der Merwe - Die Koninkryk van die Here

Lewendewoord Centurion

Play Episode Listen Later Mar 17, 2024 30:56


17 March 2024 - Wouter van der Merwe - Die Koninkryk van die Here by LWC

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Jesus het alles vir ons gegee

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Mar 12, 2024 4:09


Daar is nie sprake van winskope wanneer dit by die Koninkryk se sake kom nie.

God se Woord VARS vir jou Vandag

Josua 1:8 Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. (NLV) Die onderwerp vir vandag is: sukses. Jou sukses in die koninkryk van God. En as jy 'n bietjie skepties is, dan is dit goed, want wanneer iemand in een asem van God se Woord en van "sukses" praat, moet jy versigtig wees.Watter prentjie tower dit in jou gedagtes op wanneer jy daardie woord "sukses" hoor? Is dit meer geld, 'n groter huis, 'n mooier motor, 'n vakansie, bevordering, status, erkenning? Wat beteken "sukses" vir jou?Alhoewel nie een van hierdie dinge sleg is nie, trap ons inderdaad in 'n gevaarlike strik, indien ons dink dat dit sukses in God se Koninkryk beteken. Nee, dit is nie God se doel om ons met wêreldse besittings en snuisterye te oorlaai nie.Natuurlik seën Hy sommige mense op daardie manier, maar dit is nie sy hoofdoel nie. Dit is nie die prentjie wat God in gedagte het wanneer Hy aan sukses dink nie.Toe Josua as leier van Israel by Moses moes oorneem, om God se volk in die beloofde land te lei, sê God die volgende vir hom:Josua 1:8 Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. (NLV)Die sukses waarvan God hier praat, is om sy planne uit te voer en sy doelwitte te bereik, nie Josua s'n nie. Soos Jesus dit eeue later gestel het, Onse Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word. U koninkryk kom, u wil geskied...En wat waarborg daardie sukses? Om God se Woord in jou hart te ontvang, daaroor na te dink, en in reaksie daarop gehoorsaam te wees. Dis waar jy wysheid sal vind. Dit is waar jy sukses sal vind om dit te doen waarvoor God jou geroep het.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Saai in seisoen

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 5, 2024 3:05


Waartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk.

GraceLife
Leef In Vryheid Met Jou Finansies - Deel 4 - Leef Vir Die Koninkryk - Tjaart Olivier (Piketberg)

GraceLife

Play Episode Listen Later Oct 29, 2023 49:25


Leef In Vryheid Met Jou Finansies - Deel 4 - Leef Vir Die Koninkryk - Tjaart Olivier (Piketberg) by GraceLife Podcast

HRCO Potgooi Preke
Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Sep 24, 2023 84:24


Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens is tydelik en wispelturig, gebaseer op die arm van die vlees...#Regering #Onwankelbaar #Versterking #Barmhartiging #Mandaat #Vrede #Reformasie #Hemels #Koninkryk

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Lukas 19:11-27 (Oor God se koninkryk en die oordeelsdag)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Sep 3, 2023 48:32


Ivor Jefferies

ToekomsVenster
ToekomsVenster: 'n Noodkreet van tieners

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 3, 2023 2:39


As dit nie goed gaan met ons kinders nie, gaan dit nie goed met ons nie – ook nie met ons land nie, ook nie met die kerk as sigbare verteenwoordiger van die Koninkryk op aarde nie.

Boodskappe van hoop
Maak seker

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later Aug 20, 2023 11:33


'n Dissipel moet bereid wees om van alles afstand te doen, afstand te doen van ALLES wat jy as belangrik ag. Soek allereers die Koninkryk van God... --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

God se Woord VARS vir jou Vandag
Wat is die Koninkryk van God?

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 27, 2023 3:16


Matteus 6: 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.Christene praat sommer baie maklik oor die “Koninkryk van God”- dit klink so eenvoudig. Maar wag 'n oomblik. Weet ons regtig wat dit beteken? Is ons bereid om te aanvaar wat dit beteken?Deesdae is daar ‘n handjievol konings wat oor hul lande regeer. Hulle het beperkte uitvoerende mag en beklee eintlik hoofsaaklik net simboliese posisies. Maar in Jesus se tyd het 'n koning die mag van lewe en dood oor sy onderdane gehad.Dit was dwarsdeur Israel se geskiedenis so, en beslis van toepassing op Caesar, toe die land deur die Romeine beset was. Wanneer Jesus dus van “die koninkryk van God” praat, praat Hy van absolute heerskappy en gesag. Kom ons kyk wat Jesus hieroor sê in:Matteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.Met ander woorde, in plaas daarvan om al die dinge wat ek en jy in hierdie lewe wil hê na te jaag (en as ons eerlik is, is daar baie wêreldse dinge om te begeer), behoort die ding wat ons die meeste begeer, die koninkryk van God te wees. Dit behels om sy absolute heerskappy en gesag te aanvaar en om Hom te gehoorsaam en sy wil uit te voer. Is jy bereid om Hom Koning van jou lewe te maak - jou absolute prioriteit te maak … of nie?Glenn Bleakney, ‘n Bybel-getroue leraar stel dit so: Sommige mense behandel God soos Saul vir Dawid behandel het: hulle wil hê Hy moet die reuse doodmaak en demone wegjaag, maar Hy moet nie as Koning regeer nie!Om Jesus te volg beteken om tot bekering te kom; om weg te draai van jou sonde en om sy Gees toe te laat om jou lewe te transformeer, sodat, terwyl jy sy heerskappy as jou eerste prioriteit in jou lewe najaag, jy Hom gehoorsaam. Is dit wat jy regtig wil hê?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Lukas 18:15-17 (Kinders van die koninkryk)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Jul 11, 2023 38:01


A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.22 (26.03.23) - (Afr.) - Gebruik jou rykdom vir God se Koninkryk

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Mar 26, 2023 4:18


Ek gebied jou voor die aangesig van God wat aan alle dinge die lewe gee, en van Christus Jesus wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het, dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die here, wat alleen onsterflikheid besit en ‘n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen. Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet; dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle ‘n skat weglê, ‘n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.(1 Tim. 6:13-19)

Lewende Woord Kaap
Die Koninkryk Werk Op 100% - Jc van Rooyen - 2023.03.19

Lewende Woord Kaap

Play Episode Listen Later Mar 22, 2023 59:10


HRCO Potgooi Preke
Koninkryk Gereedskap

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Mar 20, 2023 28:42


Die Here laat ons nooit WEES te midde van krisis en swaarkry nie. Hy bekragtig ons met Geestelike Gereedskap wat elke moeilike situasie kan ontsluit. Die sleutels van die koninkryk is nie vir 'n vertoon kas nie. Dis 'n hemelse goddelike benadering tot die lewe. Die wat hierdie sleutels gebruik kry die onmoontlike reg! (2 Kor 6:1-10) Sermon NOTES: https://hrco.co.za/sermons/kindgom-to...#Deurbrake #Oorwinning #OopDeure #JesusChristus #Koningkryk

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Lewe is Deurmekaar

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Mar 7, 2023 2:55


Markus 8:11-13 Daar kom toe Fariseërs wat met Jesus begin redeneer. Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê. Hy het diep gesug en gesê: “Waarom wil hierdie geslag 'n teken hê? Dit verseker Ek julle: Aan hierdie geslag sal beslis nie 'n teken gegee word nie.” Hy het hulle daar laat staan, weer in die skuit geklim en na die oorkant van die see toe gegaan.As jy soos ek is, hou jy van 'n bietjie orde in jou lewe. Ek dink ons almal hoop dat die lewe sal sin maak; dat dit voorspelbaar sal wees; dat mense dinge vanuit ons perspektief sal sien en op ons sal reageer soos ons van hulle verwag. Of hoe sê ek? Maar nee, die lewe is ongelukkig nie altyd so nie. Neem Jesus as voorbeeld. Al wat Hy ooit gedoen het, was goeie goed. Hy het melaatses en blindes en bloeiende vroue genees. Hy het die genade van God aan sondaars en uitgeworpenes bewys. Hy het gepreek met krag en 'n plat-op-die-aarde logika wat mense ongelooflik diep geraak het. Tog was die godsdienstige leiers nie tevrede nie. Markus 8:11-13 Daar kom toe Fariseërs wat met Jesus begin redeneer. Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê. Hy het diep gesug en gesê: “Waarom wil hierdie geslag 'n teken hê? Dit verseker Ek julle: Aan hierdie geslag sal beslis nie 'n teken gegee word nie.” Hy het hulle daar laat staan, weer in die skuit geklim en na die oorkant van die see toe gegaan. Hoe vermetel! Hulle moes Hom toets? Hulle kon net nie al die goeie goed wat Hy doen erken en soos al die ander mense net verbaas en ontroer wees nie. Maar dit … dit is die prys wat gevra word om die Vader te volg. Mandy Smith, ‘n kunstenaar, skrywer en pastoor, stel dit so: Jesus het oor stofpaaie geloop, Hy het deur modderige poele geswoeg, Hy het duisende vieslike hande aangeraak. Hy het tafels omgekeer en gevestigde idees … én die dood ‘n finale nekslag toegedien. Klink dit na 'n goed geordende, veilige, voorspelbare lewe? Beslis nie! Wanneer jy kies om Jesus te volg, moet jy weet dat die lewe wanordelik gaan word. Raak gewoond daaraan. Dit is die prys om Koninkryk sake te doen. En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Tippie van die Ysberg

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Mar 6, 2023 2:45


Jakobus 5:10,11 Broers, neem die profete wat in die Naam van die Here gepraat het, as voorbeelde van lyding en geduld. Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.Sukses is 'n woord wat ons almal graag gebruik. Wie wil nie suksesvol wees met alles wat hulle aanpak nie? Maar wees versigtig, al klink dit ook hoe aanloklik, is sukses 'n misleidende konsep. Ek sê nie dat sukses as sulks 'n slegte ding is nie. Maar weet jy, partykeer hardloop ons in die verkeerde rigting om sukses te behaal. Ons motivering is soms verkeerd en dan doen ons ook dikwels dinge op die verkeerde manier. Dit is hoe ek vir jare gedurende die eerste helfte van my lewe geleef het, en ek beveel dit beslis nie aan nie.Maar weet jy dat dit aan die anderkant goed is om hard te werk vir die Here; om sy roeping te gehoorsaam en om onder sy leiding en in sy krag ons uiterste bes te doen. So sal ons dan sy plan, tot sy eer, tot vervulling sien kom.As ons na die Ou Testamentiese geloofshelde – Jesaja, Esegiël, Job en die ander kyk – is dit maklik om hulle, met alles wat hulle bereik het, as suksesvol te bestempel. Maar wat het hulle spesiaal gemaak? Kom ons kyk na:Jakobus 5:10,11 Broers, neem die profete wat in die Naam van die Here gepraat het, as voorbeelde van lyding en geduld. Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.Met ander woorde, die “sukses” wat ander mense raaksien, is net die tippie van die ysberg. Onder die oppervlak lê harde werk, volharding, laat nagte, verwerping, opoffering, dissipline, kritiek, twyfel, mislukkings en risiko's. Dis hoe sukses in die Koninkryk van God lyk.Maar onthou, dit wys ons net elke keer hoe vol genade en liefde die Here is.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Boodskappe van hoop
Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later Feb 12, 2023 16:44


Matteus 4:17: 17Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Jesus preek én sy boodskap is eenvoudig - verander jou lewe, verander jou rigting en stap, volg Hom - word so deel van God se koninkryk. Jesus bied dieselfde geleentheid aan ons… verander jou lewe, jou prioriteite, jou rigting radikaal en volg Hom. As jy Hom volg, is dit nie genoeg om net weg te spring nie. Jou geloofslewe is 'n voortgaande proses van oorgawe: Romeine 12:1-2: En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. 2Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. Wanneer mens kies om Jesus te volg, leer jy 'n nuwe oriëntasiepunt vir jou lewe aan. Jesus is hierdie nuwe oriëntasie, en Jesus se regering is jou koersbepaler. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

Lewende Woord Kaap
'n Koninkryk Gemeenskap vir Generasies - JC van Rooyen - 05.02.2023

Lewende Woord Kaap

Play Episode Listen Later Feb 9, 2023 56:34


Boodskappe van hoop
God sorg in 2023

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later Jan 1, 2023 17:07


Is jou vertroue ALLEEN in die Here. ALLEEN! Ag asseblief moenie 'n Christelike sousie oor jou lewe gooi nie – want dan moet God net jou wense laat waar word. Stel jy jou vertroue alleen op die Here? Nee. Jy vertrou net op jouself. Ons kom nie meer kerk toe om God te loof en prys nie maar uit gewoonte. Waar is die Koninkryk van God in jou lewe sigbaar? Ons fokus en prioriteite sal moet verander. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message

InVia Gemeente
Nog soveel Koninkryk om te kom deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Dec 12, 2022 18:52


"As ons gereed maak vir Christus se koms is dit nie nie net vir die geboorte van die baba Jesus in doeke nie, maar vir die koms van die Koning wat nie doekies omdraai nie. Ons maak gereed vir dit waarvoor Jesus gekom het. Om die evangelie aan die armes te bring, om dié wat verbryseld van hart is te genees, om aan gevangenes vrylating te verkondig, aan blindes herstel van gesig, om dié wat gebroke is in vryheid weg te stuur, om die aangename jaar van die Here aan te kondig."

HRCO Potgooi Preke
10 Koninkryk van God beginsels wat my hoop gee vir die toekoms.

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Dec 5, 2022 60:20


Iemand vra my onlangs: "Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?" My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef 'n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die toets van tyd deurstaan het! Sy manier van dink, handel en ingesteldheid is die beste manier om te leef, en deur die dramas van die lewe sterker anderkant uit te kom.

Lewende Woord Kaap
Verstaan Die Koninkryk - JC van Rooyen - 2022.11.06

Lewende Woord Kaap

Play Episode Listen Later Nov 9, 2022 62:11


ToekomsVenster
ToekomsVenster: Laat U Koninkryk kom

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Nov 3, 2022 4:27


Al sal ons die volheid daarvan dalk nie beleef nie, ons het immers steeds deel aan ʼn gebroke wêreld, kan tekens van God se naderende Koninkryk toenemend sigbaar word. Watter rol kan jy speel in so ʼn wêreld?

Dagstukkies
Die koninkryk kom Deel 3

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Oct 11, 2022 10:32


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Die koninkryk kom Deel 4

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Oct 11, 2022 10:55


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Die koninkryk kom Deel 5

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Oct 11, 2022 9:14


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Die koninkryk kom Deel 2

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Oct 11, 2022 9:43


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Die koninkryk kom Deel 1

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Oct 11, 2022 10:04


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Nuus
SA vry ook Midde-Ooste toe vir beleggings

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 4, 2022 0:18


Die Handelsbeleggingsforum in die buurland gaan ondersoek instel na hoe Suid-Afrika meer beleggings vanuit Saoedi-Arabië kan lok. Die aankondiging kom na die Namibiese regering reeds ‘n geruime tyd poog om beleggers uit die Midde Ooste te lok. Die negende sitting van die Gesamentlike Ekonomiese Kommissie vir die Republiek van Suid-Afrika en die Koninkryk van Saoedi-Arabië het gister in Pretoria begin. Dit is tydens hierdie sitting aan die lig gebring dat die algehele bilaterale handel tussen die twee lande op 66 miljard Suid-Afrikaanse rand staan. Volgens die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, staan uitvoere op 5,5 miljard rand en invoere op 60,61 miljard rand:

Radio Scriptura
Gebed: Tweede bede - Laat U koninkryk kom

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Sep 27, 2022 29:20


God is ons groot Koning. Hy regeer soewerein as Koning van alle ewigheid af, en sal tot in ewigheid regeer. Waarom bid ons dan in die tweede bede van die Onse Vader, "Laat U koninkryk kom"? Hoekom het Jesus self gesê: "... die koninkryk van God is binne in julle"? Hy het vanuit die hemelse koninkryk na die aarde gekom tot by ons, sodat die hart van die gelowige kan deel wees van die koninkryk van God tot in die volkomenheid van Sy reik; die ewige koninkryk.

Shofar Secunda | Afrikaans Preke
Wiehan Brown – Jona: Deel 4 – Wie se Koninkryk?

Shofar Secunda | Afrikaans Preke

Play Episode Listen Later Sep 25, 2022 44:55


Diens slides: https://bit.ly/3fmRnzN

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Geen afspraak om met Hom te kuier nodig

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 19, 2022 2:30


Mag ons waardige burgers wees. Mag sy Koninkryk op aarde uitbrei en mag die volkere van die wêreld sy heerskappy erken en beleef.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Soek eers die Koninkryk (Koninkrykskatte - Deel 10)

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Sep 18, 2022 26:11


Aangebied deur Johan Delport

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Lukas 13:18-21 (Die invloed en verspreiding van God se koninkryk)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Sep 15, 2022 45:52


Ivor Jefferies

Dagstukkies
Koninkryk 2 Deel 2

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Sep 1, 2022 9:17


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Koninkryk 4 Deel 3

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Sep 1, 2022 11:36


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Koninkryk 4 Deel 1

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Sep 1, 2022 11:07


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Dagstukkies
Koninkryk 4 Deel 4

Dagstukkies

Play Episode Listen Later Sep 1, 2022 9:44


Dagstukkies van Wyle Ds Gert Steenkamp van die Gemeente van die Verbondsvolk

Nuus
Angola en Lesotho gaan binnekort stembus toe

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 17, 2022 0:23


Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het sy SAOG-eweknieë, Angola en die Koninkryk van Lesotho, aangemoedig om hul komende presidensiële verkiesings vreedsaam te hou. Ongeveer 14 miljoen Angolese gaan volgende week na die stembus in wat beskryf word as die taaiste wedloop sedert die eerste veelparty-verkiesing in 1992. Lesotho se algemene verkiesing is vir Oktober geskeduleer om al 120 lede van die Nasionale Vergadering te verkies. Ramaphosa het gepraat by die 42ste SAOG-beraad in Kinshasa in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Nuus
Saftu verwelkom Verenigde Koninkryk se sake-verbod op Bain

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 4, 2022 0:22


Die vakbondfederasie Saftu het die Verenigde Koninkryk se besluit verwelkom om die maatskappy Bain te verbied om in die land sake te doen. Die Britse regering het die stap gedoen oor die maatskappy se beweerde wangedrag in Suid-Afrika. Bain word betrek by ongerymdhede ten opsigte van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die organisasie hoop die maatskappy gaan vervolg word vir sy rol in staatskaping.

Nuus
Belgiese hawens gaan help met uitvoer van groen waterstof

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 24, 2022 0:31


Die groen waterstofprojek van Namibië het gelei daartoe dat die Namibiese Hawens-owerheid, Namport, 'n samewerkingsooreenkoms met die Belgiese hawe van Antwerp Brugge en die Antwerp Flanders se hawe-opleidingsentrum onderteken het. Volgens ‘n mediaverklaring van Namport, is aangedui dat beide partye sal saamwerk aan verskeie strategiese kwessies soos die potensiaal en uitvoer van groen waterstof-produksie uit Namibië. Die ooreenkoms is in Glasgow tussen die Namibiese ministerie van myne en energie en die federale ministerie van energie van die Koninkryk van België onderteken. Elias Mwenyo, die uitvoerende hoof van kommersiële dienste by Namport gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

InVia Gemeente
Die koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 16, 2022 28:36


Die koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK --- InVia Gemeente does not claim to own or take any credit for the song Plowshare Prayer by Spencer LaJoye. All rights and credit go to the artist Spencer LaJoye and is used in this video after obtaining permission from the artist.