L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

Follow L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Share on
Copy link to clipboard

L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com

Media24 Leefstyl


    • Oct 5, 2021 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 14m AVG DURATION
    • 22 EPISODES


    Search for episodes from L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast with a specific topic:

    Latest episodes from L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

    INTRO: My Geheim

    Play Episode Listen Later Oct 5, 2021 0:44


    L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.

    Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"

    Play Episode Listen Later Aug 5, 2021 12:18


    Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...

    Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het

    Play Episode Listen Later Jul 1, 2021 14:39


    Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.

    Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2021 21:44


    Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.

    Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie'

    Play Episode Listen Later May 6, 2021 18:29


    Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.

    Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'

    Play Episode Listen Later Apr 1, 2021 17:21


    Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring

    Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'

    Play Episode Listen Later Mar 4, 2021 17:17


    Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.

    Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'

    Play Episode Listen Later Feb 4, 2021 14:25


    Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.

    Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'

    Play Episode Listen Later Dec 22, 2020 13:28


    In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...

    Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'

    Play Episode Listen Later Dec 4, 2020 13:59


    Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!

    Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar'

    Play Episode Listen Later Oct 29, 2020 13:24


    Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.

    Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefde

    Play Episode Listen Later Oct 2, 2020 18:21


    Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.

    Ep.10 Liefde soos uit 'n fliek uit

    Play Episode Listen Later Sep 4, 2020 15:38


    Soms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!

    Ep.9 Twee fietsongelukke en 'n tweede ware liefde

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2020 16:09


    Estelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet.

    Ep.8: ‘Hy is vir my mooi, my man met dwergisme'

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2020 8:37


    Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika.

    Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in 'n rolstoel – en ons eie liefdeskind'

    Play Episode Listen Later Jun 5, 2020 14:20


    Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruit

    Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior'

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2020 11:50


    In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig.

    Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?'

    Play Episode Listen Later Apr 3, 2020 12:36


    In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, 'n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie.

    Ep.4: Wanneer liefde grense oorskry

    Play Episode Listen Later Mar 5, 2020 17:59


    'n Afrikaanse meisie verloor haar hart op 'n Egiptenaar en in 'n oogwink verander haar lewe handomkeer.

    Ep.3: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord'

    Play Episode Listen Later Feb 4, 2020 12:45


    In dié derde episode van L is vir Liefde praat Carla Coetzee met 'n paartjie wie nie wegskram van hul verlede nie al is die een 'n gevonnisde misdadiger.

    Ep.2: Dís hoe dit is om ‘swingers' te wees

    Play Episode Listen Later Jan 30, 2020 16:42


    In die tweede episode van L is vir Liefde, kry ons 'n blik op 'n tipe verhouding wat vir meeste daar buite vreemd sal wees: die van 'n gesoute swinger.

    Ep.1: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is'

    Play Episode Listen Later Jan 30, 2020 20:48


    Die eerste episode van L is vir Liefde, gaan oor 'n liefdesverhaal wat vir Carla Coetzee na aan die hart lê - die van haar oupa en ouma Venter.

    Claim L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel