Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke

Follow Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke
Share on
Copy link to clipboard

Podcast by Fontainebleau Gemeenskapskerk

Fontainebleau Gemeenskapskerk


    • Feb 7, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 35m AVG DURATION
    • 88 EPISODES


    Search for episodes from Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke with a specific topic:

    Latest episodes from Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke

    6 Februarie | Verhoudingsgewoonte | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Feb 7, 2022 45:56


    Ons gesels verder in ons reeks oor Gewoontes vir die Goeie Lewe oor die verhoudingsgewoonte wat deur die brood uitgebeeld word.

    23 Januarie | Godsbeeld Gewoonte | Jaco De Witt

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2022 37:39


    Ons kyk vandag na die middelste Gewoonte oor ons Godsbeeld in die Gewoontes vir die Goeie Lewe.

    30 Januarie | Gewoonte Van Die Kragprop | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2022 38:12


    Ons kyk in hierdie tweede week na die Gewoonte van die Kragprop.

    16 Januarie | Gewoontes Inleiding | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jan 24, 2022 30:10


    Ons jaartema vir hierdie jaar is Kom Saam! Ons kyk na die gewoontes vir die Goeie Lewe.

    15 Augustus | Efesiërs 5:15 -20 | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Aug 15, 2021 32:09


    Van wyn na water. Ons gesels oor wyn en water wat dors les. Ons leer hoe om met die Gees vervul te word!

    8 Augustus | Efesiërs 4:25 - 5:2| Tom Smith

    Play Episode Listen Later Aug 8, 2021 36:04


    Hoe leef ons as 'n gemeenskap van vriendelikheid en verdraagsaamheid?

    1 Augustus 2021 | Efesiërs 4 | Jaco De Witt

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2021 23:52


    1 Augustus 2021 | Efesiërs 4 | Jaco De Witt by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    25 Julie | Efesiërs 3 - 14 - 21 | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Jul 25, 2021 31:24


    Ons kyk verder na ons reeks uit Efesiërs "van Alleen na Saam" en kyk na Paulus se gebed in Epfesiërs 3

    18 Julie | Efesiërs 211 - 22 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jul 18, 2021 41:07


    In ons tweede preek in die Efesiërs reeks met die titel "Van Alleen na Saam" fokus on op God se droom vir 'n nuwe mensheid.

    11 Julie | Efesiërs 1:3 - 14 | Jaco De Witt

    Play Episode Listen Later Jul 12, 2021 29:39


    Ons eerste preek in die Efesiërs reeks met die titel "van Alleen na Saam"

    4 Julie | 2 Korintiërs 12 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 37:22


    Wat is Paulus se geheim om sterk te wees?

    27 Junie | Jaco Strydom | Leef Lig

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 53:23


    Jaco Strydom gesels met ons gemeente oor sy boek "Leef Lig"

    20 Junie | 1 Samuel 16 | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 45:33


    Ons gaan voort met ons reeks uit die boek Samuel. Vandag kyk ons na die bekende verhaal van Dawid en Goliat en die stories agter die storie.

    13 Junie | Psalm 4 | Fourie Rossouw

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 32:38


    Fourie Rossouw is ons gasprediker en hy preek uit Psalm 4 uit

    6 Junie| 1 Samuel 8:4-10 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jul 4, 2021 28:52


    Die ding van Konings kom 'n lang pad... mense soek konings. As God Koning is, waar los dit ons? As wat?

    30 Mei | Johannes 3:1-12 | Jaco de Witt

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2021 36:32


    Wat beteken dit , om soos Nikodemus in die duisternis in te gaan?

    23 Mei | Esegiël 37 | Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2021 30:43


    Ons vier in hierdie diens Pinkster

    16 Mei 2020 |1 Johannes 5:9-13 | Gerhard Koen

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2021 29:07


    Ons sluit vandag ons reeks uit 1 Johannes af en verwelkom vir Gerhard Koen as gasprediker by ons erediens.

    9 Mei | 1 Johannes 5:1-8 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later May 9, 2021 28:20


    Ons kyk verder na die brief van Johannes en na die uitnodigings van die Here en die isolasie van die wêreld

    2 Mei | 1 Johannes 4:17-21 | Jaco de Witt

    Play Episode Listen Later May 5, 2021 37:43


    Ons kyk verder in die erediens na die boek 1 Johannes

    25 April | 1 Johannes 3:16-24 | Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later May 5, 2021 42:42


    Ons kyk verder na die 1 Johannes brief en ons tema is "Die ander Johannes 3:16​"

    18 April | 1 Johannes 3:1-10 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later May 5, 2021 46:33


    Ons kan nou al begin lewe soos ons vir ewig gaan leef. Wat is jou toekomsvisie?

    11 April | 1 Johannes 1:1 - 2:2 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2021 41:12


    Ons kyk in hierdie 2de week van Paasfees na die boek van 1 Johannes

    4 April | Opstandingsondag | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2021 44:08


    Ons kyk vandag na Markus 16:1-8

    2 April | Goeie Vrydag | Schalk van Heeden

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2021 42:43


    Ons kyk na 'n hedendaagse metafoor vir kruis opneem

    28 Maart | Markus 11:1-11 Palmsondag | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Mar 28, 2021 34:04


    28 Maart | Markus 11:1-11 Palmsondag | Tom Smith by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    21 Maart | Psalm 51 l Jaco de Witt

    Play Episode Listen Later Mar 28, 2021 41:33


    21 Maart | Psalm 51 l Jaco de Witt by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    14 Maart | Numeri 21:4-9 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Mar 28, 2021 44:48


    14 Maart | Numeri 21:4-9 | Tom Smith by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    7 Maart |Nagmaal Psalm 19 Tom Smith

    Play Episode Listen Later Mar 7, 2021 40:00


    In hierdie 3de week van Lydenstyd kyk ons na hoe ons rigting in die woestyn kan kry. Hoe hou ons koers? Ons vier ook die Nagmaal.

    28 Februarie |Markus 8:31-37| Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later Mar 1, 2021 25:23


    In hierdie 2de Sondag van Lydenstyd kyk ons na die beste belegging met die hoogste opbrengs.

    21 Februarie | Markus 1:9-15 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Feb 21, 2021 39:28


    Dit is die eerste week van Lydenstyd. Ons wandel in die woestyn in met Jesus en die Gees - ons is ook gereeld in woestyn tye. Wat kan ons in die woestyn leer?

    14 Februarie | 2 Korintiërs 4:3-6 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Feb 14, 2021 26:06


    Hoe ken ons vir God? Ons kyk op verheerliking Sondag na die rol van Jesus in ons lewens.

    7 Februarie|Genesing| Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later Feb 7, 2021 37:44


    Psalm 147 Jesaja 40 Markus 1 1 Korintiërs 9

    31 Januarie 2021 | Psalm 111 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2021 29:46


    Wat beteken dit om die Here te loof met ons hele hart?

    24 Januarie Preek | Markus 1:14-20 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Jan 24, 2021 40:26


    In die 3de Sondag na Epifanie kyk ons na die uitnodiging tot dissipelskap en wat dit beteken om daartoe te herverbind

    17 Januarie 2021 | 1 Samuel 3:1-18 | Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later Jan 17, 2021 36:19


    In hierdie erediens gesels ons oor Herontdek en fokus op God se herhaalde roeping in ons lewens.

    6 Desember | Markus 1:1-8 | Cecil van der Merwe

    Play Episode Listen Later Dec 6, 2020 48:15


    6 Desember | Markus 1:1-8 | Cecil van der Merwe by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    29 November | 1 Korinitiërs 1:3-9 | Jaco de Witt

    Play Episode Listen Later Dec 6, 2020 27:33


    In hierdie eerste week van Advent fokus ons op Hoop

    22 November | Matteus 25:31-47 | Schalk van Heerden

    Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 50:43


    22 November | Matteus 25:31-47 | Schalk van Heerden by Fontainebleau Gemeenskapskerk

    15 November | 1 Tessalonisense 5:1-11 |Tom Smith

    Play Episode Listen Later Nov 15, 2020 40:36


    Hoe lyk 'n gemeenskap van geloof, liefde en hoop?

    8 November | 1 Thessalonisense 4:13-18 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Nov 8, 2020 42:04


    Wat glo ons oor die wederkoms. Paulus leer die gemeente van Tessalonisense om die in onkunde te leef nie.

    1 November | 1 Tessalionisense 2:9-13 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Nov 1, 2020 44:28


    Hoe lyk 'n geloofsgmeenskap wat in die energie van Christus die aanslag van moeders en vaders uitleef?

    25 Oktober | 1 Tess 2:1-8 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Oct 25, 2020 40:52


    Ons kyk verder na Paul se brief aan die Tessalonisense.

    18 Oktober | 1 Tessalonisense 1:1-11 | Jaco De Witt

    Play Episode Listen Later Oct 18, 2020 38:48


    Ons begin vandag met 'n nuwe reeks uit 1 Tessalonisense. In hiedie diens lê 3 van ons tieners ook belydeis van geloof af.

    11 Oktober| Eksodus 32:1-14 | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Oct 11, 2020 41:14


    Hoe kon hulle? In hierdie diens kyk ons na Eksodus 32:1-14 en leer verder lesse uit die woestyn.

    4 Oktober | Eksodus 20:1-17 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Oct 4, 2020 43:02


    Ons kyk in hierdie diens na die rol van die Tien Gebooie in 'n Jesus volgeling se lewe.

    Oktober gebedskalender - Dankbaarheid

    Play Episode Listen Later Oct 1, 2020 7:21


    Die tema vir ons daaglikse gemeentegebede is hierdie maand dankbaarheid, en wanneer die Skrif ons aansê om dankbaar te wees, is daar geen duideliker opdrag as 1 Tessalonisense 5:16-18 nie, naamlik: "Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag."

    27 September | Eksodus 17:1-7 | Schalk Van Heerden

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2020 30:30


    Ons leer verder oor lesse uit die woestyn

    20 September | Eksodus 16:1-15 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Sep 20, 2020 47:31


    In ons nuwe reeks uit Eksodus kyk ons na die lesse wat ons in die woestyn reis van die Israeliete kan leer. Wat beteken die manna en kwartels vir ons in hierdie Covid-19 tyd?

    13 September | Romeine 14:1-12 | Tom Smith

    Play Episode Listen Later Sep 13, 2020 44:53


    Hoe verskil ons as gelowiges van mekaar? In hierdie laaste preek in ons Romeine reeks kyk ons na die belangrikheid om mekaar aan te neem in liefde.

    6 September | Romeine 13:8-14 | Jaco de Witt

    Play Episode Listen Later Sep 6, 2020 26:27


    Wat beteken dit om geklee te wees in Jesus? Ons gaan voort met ons reeks in Romeine. Ons bedien ook vandag die nagmaal.

    Claim Fontainebleau Gemeenskapskerk Preke

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel