Welcome to Lifestyle Church , where life changing things happen.
Lifestyle Church/ Leefstyl Ker

Jou leefwêreld is dit wat jou gemoed, jou hart en jou vrede bepaal.

Kies wie se juk jy dra, want die drywer van die juk bepaal jou uitkoms.

Ware vryheid is om deur die Gees van liefde, krag en selfbeheersing gelei te word.

Wanneer "Vader" iets in jou hart beteken, verander dit die krag van jou gebede.

Onderskei of jou moeilike omstandigheid tugtiging, 'n storm, 'n aanval of 'n gevolg is — en draai dit vir God se glorie.

Differensiasie tussen hoor en sien op dieselfde gebeurtenisse...

Wat verhinder jou terwyl jy hier op aarde is, om onder Jesus se geestelike koningkryk in te beweeg?

n Entiteit met identiteit... #doelgerig #waarheid #rigting #standvastig

Hoe gaan ek oor die stryd / probleem kom? Hoe gaan ek oorwinning kry?

Die Here het "familie" beplan en dit is vir Hom baie belangrik.

Hoe dra ons "hierdie" vrug? Hoe kom ons daarby uit?

"Jy moet jou naaste lief hê soos jouself." Matteus 22:39Hoe het ek myself lief? As ek my naaste so moet lief hê, hoe gaan dit lyk?

Hou op alles probeer bymekaar hou...wees net JOUSELF voor die Here en gee ALLES oor aan hom.

Wat verstaan ons onder Geestelike mens of Natuurlike mens