#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

Follow #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES
Share on
Copy link to clipboard

Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES! GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan: #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020

GROOTfm 90.5


    • Mar 6, 2020 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 14m AVG DURATION
    • 63 EPISODES


    Search for episodes from #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES with a specific topic:

    Latest episodes from #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

    SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES - Laerskool Monumentpark

    Play Episode Listen Later Mar 6, 2020 9:32


    Op Vrydagoggend, 6 Maart 2020 sit die blinkoog-Monnies reeds om 06:45 tjoepstil op die pawiljoene – gereed om teen 07:00 hulle #GROOTgees met ons te deel. Die oggend word afgeskop met die belangrikste gees, die Heilige Gees en elke Monnie sing uit volle bors saam: “Jesus, die sterke leeu van Juda” Die Monnies glo ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees en na ‘n Olimpiese Spele Monnie-kampioen-optog deur al die leerlinge en personeel wat gaan deelneem aan die 90.5 of uit “gameshow” wys elke graad, selfs die graad R'e vir ons hulle gees deur ‘n liedjie en ‘n kreet op te voer of selfs hulle gees vir gesonde oefening vir ons te wys deur hoola-hoops, fietsry en eenbeentjie-spring. Oppad terug kantoor toe, sing ons nog heerlik saam op die deuntjie van Snotkop en Ricus se Boerepompie: “Almal hou van ‘n blinkoog-Monnie!” Dankie Monnies! Ons ogies blink self nadat ons julle #GROOTgees beleef het.

    Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP - spesiale aanbieding

    Play Episode Listen Later Oct 18, 2019 3:27


    Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP - spesiale aanbieding

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Waterkloof

    Play Episode Listen Later Oct 18, 2019 16:28


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Waterkloof uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Anton van Wouw

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2019 15:54


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Anton van Wouw uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Lynnwood

    Play Episode Listen Later Sep 20, 2019 12:22


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Lynnwood uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Mayville

    Play Episode Listen Later Aug 30, 2019 11:48


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Mayville uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP

    Play Episode Listen Later Aug 16, 2019 5:19


    Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Boerefort

    Play Episode Listen Later Aug 16, 2019 13:41


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Boerefort uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Stephanus Roos

    Play Episode Listen Later Aug 2, 2019 10:16


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Stephanus Roos uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Eldoraigne

    Play Episode Listen Later Jul 19, 2019 12:09


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Eldoraigne uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Tygerpoort

    Play Episode Listen Later Jun 14, 2019 10:09


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Tygerpoort uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    Brendan Peyper & Gerhard Viljoen gesels oor die Schoolride APP

    Play Episode Listen Later May 24, 2019 5:26


    Brendan Peyper & Gerhard Viljoen gesels met Francois van Rensburg oor die Schoolride APP. Regstreeks vanaf Hoërskool Garsfontein vir Skool Met Die Beste Gees 2019.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Garsfontein

    Play Episode Listen Later May 24, 2019 14:23


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Garsfontein uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Pierneef

    Play Episode Listen Later May 17, 2019 10:04


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Pierneef uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Pretoria-Noord

    Play Episode Listen Later May 3, 2019 15:31


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Pretoria-Noord uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Curro Hazeldean

    Play Episode Listen Later Apr 12, 2019 15:47


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Curro Hazeldean uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Danie Malan

    Play Episode Listen Later Apr 5, 2019 10:48


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Danie Malan uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Centurion

    Play Episode Listen Later Mar 13, 2019 12:51


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Centurion uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Monumentpark

    Play Episode Listen Later Mar 1, 2019 15:08


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Monumentpark uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Tuinrand

    Play Episode Listen Later Feb 22, 2019 10:27


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Tuinrand uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Constantiapark

    Play Episode Listen Later Feb 8, 2019 9:11


    Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019! Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys! Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land! Dit is nou al tradisie om elke jaar se #Skoolmetdiebestegees af te skop by Laerskool Constantia Park. Francois Van Rensburg het die Rooikatte se #GROOTgees met almal op lug gedeel en gesels met die nuwe skoolhoof Dr. Louis Day, asook met die hoofseun Jacques Jansen van Vuuren en die hoofdogter Shani Hugo. Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Constantiapark uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media! En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce, Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord en natuurlik Skole Beeld!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Tygerpoort

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2018 14:45


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Tygerpoort gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. N.J. Coetzee gesels asook met die Hoofleiers Isabella Rautenbach en Naudé Lourens. Die kunstenaar vir die oggend was Arno Jordaan en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Voortrekker Eeufees

    Play Episode Listen Later Sep 21, 2018 13:24


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Voortrekker Eeufees gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. Gerhard Claassen gesels asook met die Hoofleiers, Marsu Bos en Litha Adonis. Die kunstenaar vir die oggend was Ruan Josh en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Totiusdal

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2018 15:02


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Totiusdal gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Johan Gates gesels asook met Arno van der Merwe, Elsje Styger, Megan Smit en Heinrich Roux. Die kunstenaar vir die oggend - Leah het ook kom chat. Luister weer hier na die #PodCast.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw

    Play Episode Listen Later Sep 7, 2018 18:13


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Anton van Wouw gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Chris Henning gesels asook die Hoofleiers - Milandri Schutte & Cobus Kok. Die kunstenaar vir die oggend - Franja du Plessis het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Surine Barnes van Dr. Tooth Little ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Bakenkop

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2018 15:04


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Bakenkop gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Willie Fourie gesels asook die Hoofleiers - Anke Liebenberg en AJ Richardt. Die kunstenaar vir die oggend was Pieter Koen en hy het ook kom inloer om bietjie te kom gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    luister mnr grootfm ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Zwartkop

    Play Episode Listen Later Aug 24, 2018 14:15


    Ruben Delmage en die #GROOTGees span het by Hoërskool Zwartkop gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Hy het onder andere gesels met die Hoof - Dr. Dewald Strydom en die Hoofleiers - Heinrich Nienaber en Alta Bruwer. Die kunstenaar vir die oggend was Lee Scott en hy het ook ingeloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #Podcast

    luister hy lee scott ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES - Laerskool Kameeldrift

    Play Episode Listen Later Aug 17, 2018 11:12


    Ruben Delmage het regstreeks vanaf Laerskool Kameeldrift uitgesaai. Ons het so bietjie met die Hoof - Juffrou Marina van Niekerk gesels asook die Hoofleiers - Abdul Ndiwalana & Nthabiseng Nteta. Luister weer hier na die Podcast.

    luister ons niekerk ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Noordheuwel

    Play Episode Listen Later Aug 3, 2018 21:50


    GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Noordheuwel gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Jac Fourie gesels asook die Hoofleiers - Rikus Bester & Stefanie Viviers. Die kunstenaar vir die oggend - Willem Botha het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Nico Kruger van Laser Adventures ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast! Dan was daar so klein verrassing toe Willie Kasselman 'n liedjie vir ons "lewendig" op lug gedoen het!

    luister grootfm ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Magalieskruin

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2018 14:02


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Magalieskruin gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Carolien van Heerden gesels asook twee van die Graad 7 verteenwoordigers - Jayden Oosthuizen en Nieke Jonker. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hermanstad

    Play Episode Listen Later Jun 15, 2018 15:41


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Hermanstad gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Jimmy Robberts gesels asook die Hoofleiers - Dirk Jonker en Rochelle Olivier. Die kunstenaar vir die oggend - Irene Louise van Wyk het ook kom chat. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Pierneef

    Play Episode Listen Later Jun 8, 2018 19:51


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Pierneef gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Greyling gesels asook die Hoofleiers - Divan Burger & Ashley Buys. Die kunstenaar vir die oggend - Deon GROOT het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Henry Mpebe van Mit Mak Motors ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    luister mnr grootfm greyling ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein

    Play Episode Listen Later May 25, 2018 18:32


    GROOTfm 90.5 het by Hoërskool Garsfontein gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Retief Smith gesels asook die Hoofleiers - Renaldo Janse van Vuuren & Jancke Maree. Die kunstenaar vir die oggend - Robbie Wessels het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Johan Fouché van MBT Petrolium ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    luister mnr grootfm ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood

    Play Episode Listen Later May 18, 2018 18:00


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Lynnwood gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoofleiers: Dannhauser van der Merwe & Alzanne Kotzé gesels asook met die Hoof: Mnr. Steve Stolk. Die kunstenaars vir die oggend was Jo Black wat ook bietjie met ons kom gesels het. Luister weer hier na die Podcast.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan

    Play Episode Listen Later May 11, 2018 16:15


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Danie Malan gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die hoof - Mev. Hettie Smith, die Hoofleiers - Lunchen Groenewald & Taryn Hayes gesels asook die kunstenaars vir die oggend - Tussen Sterre. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Riaan en Loftus van USA Sports ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria Noord

    Play Episode Listen Later May 4, 2018 16:12


    GROOTfm 90.5 het die pad gevat daar na PNHS toe om hulle gees te toets. Ruben Delmage het met die Hoof - Mnr. Driescher gesels en ook met die Hoofleiers - Wian Rademeyer en Anye Grobbelaar. Liza Bronner was die kunstenaar vir die oggend en ons het so vinnig bietjie met haar ook gesels! Luister weer hier na die #PodCast

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro Hazeldean

    Play Episode Listen Later Apr 20, 2018 20:43


    GROOTfm 90.5 het by Curro Hazeldean gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Michelle Nolte en NJ Coetzee gesels asook met die Hoof: Mnr. Pierre le Roux. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was André Schwartz en ons het ook met ons borg: Nico Kruger - Bestuurende Direkteur van Laser Adventures gesels. Luister weer hier na die Podcast.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Laerskool Monumentpark

    Play Episode Listen Later Apr 13, 2018 18:06


    GROOTfm 90.5 het by Laerskool Monnies gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Wilmarie Nolte en Reinhardt Vermaak gesels asook met die Hoof: Mnr. Salie Kritzinger. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was Verona en ons het ook met ons borg: Michelle de Waal - Bestuurende Direkteur van MBT Petrolium gesels. Luister weer hier na die Podcast.

    #GAANBos 2018

    Play Episode Listen Later Feb 13, 2018 2:53


    Hier is dit nou! die nuwe #GAANBos temalied vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek van 2018 wat die kinders moet leer ken en kreatief mee moet raak.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 - Hoërskool Centurion

    Play Episode Listen Later Aug 3, 2017 17:49


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Centurion en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Wouter Burger, Hoofleiers: Meyer Herbst en Anika Lindeque asook Kunstenaar: Fatman (The Voice SA).

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Hermanstad

    Play Episode Listen Later Jun 23, 2017 17:03


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Hermanstad en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Jimmy Robberts, Hoofleiers: Shaun Stumke en Duanique Janse van Rensburg asook Kunstenaar: Refentse.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Saamspan

    Play Episode Listen Later Jun 9, 2017 15:03


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Saamspan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Geldenhuys, Hoofleiers: Tian Stoltz en Izanne Prinsloo asook Kunstenaar: Ruan Josh.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Curro College Hazeldean

    Play Episode Listen Later May 19, 2017 15:38


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Curro College Hazeldean en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Pierre le Roux, Hoofleiers: Henri Groeneveld en Mia Groeneveld asook Kunstenaar: Pieter Koen.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Pretoria Noord

    Play Episode Listen Later May 4, 2017 14:38


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Pretoria Noord en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Driescher, Hoofleiers: Walter Lotter en Madelein Potgieter asook Kunstenaar: Niel Somers

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Monumentpark

    Play Episode Listen Later Apr 21, 2017 17:45


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Monumentpark en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Salie Kritzinger Hoofleiers: Guillaume Marais en Clarissa Broos asook Kunstenaar: Leah.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Danie Malan

    Play Episode Listen Later Mar 30, 2017 15:12


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Danie Malan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Me. Hettie Smith Hoofleiers: Xandeer Bronkhorst en Monika Vos asook Kunstenaar: Brendan Peyper.

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Akasia

    Play Episode Listen Later Mar 3, 2017 17:59


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Akasia en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Koos Venter Hoofleiers: Freek en Oneetse asook Kunstenaar: JO Black

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Constantiapark

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2017 14:10


    GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Constantiapark en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof: Mnr. At Oosthuizen Hoofleiers: Etresia en Dian Kunstenaar: Franja du Plessis

    #GAANbos - Ruben Delmage

    Play Episode Listen Later Feb 9, 2017 2:52


    2017 se #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek gaan na die volgende vlak toe met 'n splinternuwe liedjie geskryf deur Ruben Delmage, Izaan Steenkamp en vervaardig deur Josh Oosthuizen van Oriison... Kinders kan hierdie liedjie hier gratis aflaai, die bewegings leer en as die GROOTfm 90.5 span tesame met al die borge kom kuier hulle beste "moves" uithaal en wys!

    kinders grootfm ruben delmage
    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Louis Leipoldt

    Play Episode Listen Later Sep 29, 2016 17:51


    GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Louis Leipoldt 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Pieter Ferreira. Hoofleiers: Paul Sweers (Hoofseun) & Christelle Smit (Hoofdogter). Kunstenaar: Anders Orkes. Borg: Smiley van Farmcity Pierre van Reyneveld. Luister gerus hier hoe dit gegaan het!

    #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Tuine

    Play Episode Listen Later Sep 22, 2016 19:07


    GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Tuine 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Jan Swanepoel: Louis van wyk (Hoofseun) & Sonia Goss (Hoofdogter) Kunstenaar: Chris Else en Borg: Isa Carstens.

    Claim #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel