POPULARITY
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het 'n propvol program gehad en gesels met die volgende gaste: Marinus du Plessis oor die o13 Cravenweek, Michael Horak van die Sharks oor Grant Khomo week in PE en Shanil Mangaroo van die Bulle en Charl Crous van die Verenigde Rugby Kampioenschap. Luister gerus weer hier as jy die program gemis het.
Ruben Delmage oor die tema van verslawing en Arnold de Wet oor Die Krag Van God.
Ruben Delmage het aangekondig dat hy vir nou eers halt roep aan #SlatDieSport. Na sowat 9 jaar saam as mede aanbieder van die program het Ruben Delmage afskeid geneem van die program. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het. Verder het hulle met Louis Koen ook gesels.
Ruben Delmage het met Simon Riekert gesels wat regstreeks die Bokke teen Australië se wedstryd gaan uitsaai op GROOTfm 90.5 se app en hulle het ook regstreeks oorgeskakel wimbledon toe om met JL de Jager te gesels oor hoe dit daar gaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Comrades Marathon Wedloop organiseerder, Rowan James gesels oor die Comrades Marathon wat hierdie naweek plaasvind. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met “SA Hall of Fame” se Johhny Burger gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Bulle spelers, Zack Burger en Jan Hendrik Wessels gesels oor die opkomende wedstryd teen Leinster. Hulle het ook met bekende skeidsregter, Jonathan Kaplan gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Johan Cloete gesels oor die Tshwane Super League en ook met Edgar Rathbone oor stand van sake by die Vodacom Bulls Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Duitser Bosman en Werner Swanepoel gesels oor die Varsity Beker, Curriebeker, VRK en ook natuurlik die Noord-Suid Skolerugby toernooi. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die wedren organiseerder van #DieGROOTTrap, Wynand de Villiers gesesls asook met bekende sport joernalis by Beeld koerant, Sarel van der Walt. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met David Kriel van die Vodacom Bulls as ook bemarkinsbestuurder, Shanil Mangaroo gesels voor die groot Verenigde Rugby Kampioenskap wedstryd teen die Stormers die komende naweek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Pretoria Capitals Uitvoerende beampte, Dr. Jacques Faul gesels oor die SA T20 wat tans aan die gang is asook met bekende SA Tennisspeler, John-Laffnie de Jager wat oor Tennis en ook oor die Varsity Cup Rugby wat binnekort begin kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die wedren orgraniseerder van die Midmar Myl, Wayne Ridden gesels. Verder het hulle gekyk na die VRK Rugby toernooi, die Heineken Champions Cup en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Loffie Eloff gesels en verder oor die KSA T 20, Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Albert Wessels oor die IPSC wereld kampioenskappe wat in November plaasvind gesels. Wenda Nel het ook 'n draai kom maak om haar baie inspirerende stories te kom deel oor haar loopbaan en wat haar planne vorentoe is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage het met Christo van der Berg gesels wat die "Run for hope" gaan aanpak en Johan Cloete het ook by hom aangesluit oor die Noord-Suid Krieket T20 skoletoernooi. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die legendariese Gholfspeler, Gary Player regstreeks vanuit London gesels en ook oor die URC toernooi wat binnekort begin. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met SA driekamp atleet, Magda Nieuwoudt gesels oor haar deelname aan die Iron Man wereldkampioenskap wat binnekort in Kona Plaasvind. Verder het hulle gesels oor die jongste tennis en natuurlik Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Bofbal Gauteng se Joe Jooste - GPBC VP, Jaco Scheepers - Pretoria span afrigter, Ruan Maritz en Evan Maritz - beide spelers van Pretoria span gesels oor die Wereldbeker wat in September in die VSA plaasvind. Verder het hulle met Charné Bosman gesels voor die naweek se Comrades Marathon, Krieket, Rugby en nog vele meer. Luister gerus weer hier.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Prof. Christa Janse van Rensburg gesels op vrouemaand oor die verskil wat sy maak as vrou. Verder het hulle Rugby, Krieket en vele meer gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het op vrouemaand met Adele Broodryk gesels wat een van die gunsteling atlete is om vanjaar se Comrades Marathon moontlik te wen. Verder het hulle oor die Springbok span gesels, Krieket en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wim vd Berg, rugby skrywer van Maroela Media gesels oor sy onlangse artikel op maroela media…. Verder het hulle die nuwe Rooi kaart verandering in Rugby Kampioenskap bespreek, Sebastian Vettel wat uittree…. Gholf: Europese Toer: Hero Ope by St Andrews LIV Toer New Jersey Krieket vanaand: Agaes Bowl Southhampton, T20 en die Statebond Spele opening.

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Justiene Mahlafunya, PIRB Champions4Charity Koördineer en Willem Klopper, Konsultant vir die PIRB en Boks-kommentator gesels. Verder het hulle oor die naweek se sport gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gavan Levenson gesels oor Golf in SA en ook oor die Britse Ope.Verder het hulle gekyk na die Bok span vir die laaste toets teen Wallis en veel meer.Luister gerus weer hier.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Karien Basson gesels oor hulle bywoning van die sewes in Engeland en ook met uitsaaier Warren Brosnihan oor die naweek se twee groot rugby wedstryde wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Wikus Myburgh gesels wat baie skielik groot naam gemaak het in fietsry kringe en ook vir al die regte redes en ook met HUB van die Momentum Multiply Titans Jacques Faul oor die Mark Boucher saak en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Keagan Johannes van die Vodacom Bulls gesels so voor hulle wedstryd teen die Glasgow Warriors. Verder het hulle IPL gesels, Varsity Cup, Tennis en F1. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage het na Arnold Geerdts oorgeskakel na die paasfees rugbytoernooi wat jaarliks by St. Johns gehou word. Verder het hy gesels oor Tennis, Krieket, F1 Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Titans speler, Heinrich Klaasen gesels oor die afgelope KSA toernooi en sy loopbaan oor die algemeen. Ruben het ook spesiale oomblik vir Arnie reg gehad wat sy 60ste verjaarsdag onlangs gevier het en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het op #SlatDieSport met die bekende sport commentator - Jeremy Fredericks gesels asook geloer na Caster Semenya se onlangse prestasie in die 3000m, Ash Barty se uittrede uit tennis uit asook URC Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Schalk Mulder van Immunadue gesels oor sy betrokkenheid by Die GROOT Trap. Hulle het ook oor die Vroue krieket, F1 en natuurlik rugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Johan Ferreira gesels om sy opinie te kry oor paar dinge wat in die wêreld van sport gebeur. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.