POPULARITY
Join Africa Melane in conversation with Dr. Marinda van Niekerk, CEO of PEN, about a national movement bringing comfort and warmth to South Africa’s most vulnerable this winterSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Clarence Ford spoke to Alan Hayward and Garreth van Niekerk, Executive Creative Directors at Decorex Africa for more on their Decorex State of the Industry Report.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Wat is die meer algemene naam vir die limfatiese weefsels aan weerskante van die agterkant van jou keel? Griepseisoen tref vroeg: Die 2025-griepseisoen is die vroegste sedert 2010. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Dr. Jaco bespreek die waarde van die griepinspuiting – en wat jy kan doen as jy besluit om dit nié te kry nie. Internasionale Gidshonddag: Pieter van Niekerk van die SA Gidshondvereniging vir Blindes deel hoe gidshonde ‘n impak maak op die lewens van mense met visuele gestremdhede. Snork – meer as net ‘n geluid: Inligting oor oorsake, gevolge, behandeling én leefstylveranderinge wat help. Venita gee praktiese raad tydens hierdie spesiale fokus vir Stop Snoring Week. Dr. Jaco se wenk van die week.
John Maytham speaks to Michael van Niekerk, the CEO of ASP Fire, about the dangers associated with the increased use of lithium-ion batteries, especially as winter months approach and loadshedding again becomes a reality for South Africans. The batteries are known to sometimes combust or burn into flames. Good Morning Cape Town with Lester Kiewit is a podcast of the CapeTalk breakfast show. This programme is your authentic Cape Town wake-up call. Good Morning Cape Town with Lester Kiewit is informative, enlightening and accessible. The team’s ability to spot & share relevant and unusual stories make the programme inclusive and thought-provoking. Don’t miss the popular World View feature at 7:45am daily. Listen out for #LesterInYourLounge which is an outside broadcast – from the home of a listener in a different part of Cape Town - on the first Wednesday of every month. This show introduces you to interesting Capetonians as well as their favourite communities, habits, local personalities and neighbourhood news. Thank you for listening to a podcast from Good Morning Cape Town with Lester Kiewit. Listen live – Good Morning CapeTalk with Lester Kiewit is broadcast weekdays between 06:00 and 09:00 (SA Time) https://www.primediaplus.com/station/capetalk Find all the catch-up podcasts here https://www.primediaplus.com/capetalk/good-morning-cape-town-with-lester-kiewit/audio-podcasts/good-morning-cape-town-with-lester-kiewit/ Subscribe to the CapeTalk daily and weekly newsletters https://www.primediaplus.com/competitions/newsletter-subscription/ Follow us on social media: CapeTalk on Facebook: www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: www.instagram.com/capetalkza CapeTalk on X: www.x.com/CapeTalk CapeTalk on YouTube: www.youtube.com/@CapeTalk567 See omnystudio.com/listener for privacy information.
Janine van Niekerk is speaking to Anique from "Woord en Wysie" about their first single, Gesalfde Kind van God... for the kids, but good for the parents too.
Janine van Niekerk is speaking to Henrico Fourie about his new single "Praise You in the Valley" and about his life and ministry at the moment.
Hugo van Niekerk van Kingdom Global group, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor die vervolgde Kerk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Hoeveel keer klop 'n mens se hart in jou leeftyd? GROOT Oepsie in die Noord-Kaap: Die provinsiale gesondheidsdepartement het versuim om hul lisensie vir medikasie te hernu – wat beteken dit vir pasiënte wat afhanklik is van lewensbelangrike medisyne? Baanbreker-navorsing in beroerte-herstel: UCLA-wetenskaplikes het ‘n nuwe middel, DDL-920, getoets wat breinverbindings ná ‘n beroerte by muise herstel het. Ons kyk na wat dit moontlik vir mense kan beteken. Wêreld Malaria Dag (25 April): Ons fokus op die impak van malaria in Afrika, die jongste statistieke, en die wêreldwye poging om die siekte uit te roei. Dr. Jaco bespreek mediese benaderings, terwyl Venita insig gee in die psigologiese impak op families. Dr. Jaco se wenk van die week.
Janine van Niekerk vang op met Stella oor haar lewe, haar musiek en haar betrokkenheid by PraiseSA die 11de Apr.
Janine van Niekerk is speaking to Janine Price about her music, her art and her involvement in PraiseSA
Janine van Niekerk gesels met Shan Read oor sy eie getuienis en sy nuwe lied "Spreek jou vry".
Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke! -Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is? -Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels – haar mediese fonds het die wondermiddel TRIKAFTA goedgekeur. Dr. Jaco brei meer uit oor hierdie “miricle drug”. -‘n Belangrike waarskuwing van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes – gevalle van witseerkeel neem landwyd toe. ‘n Nuwe studie wys dat ‘n lemoen per dag depressie kan weghou! Ons gesels oor hoe dit moontlik is en of dit ‘n impak het op mense wat reeds antidepressante gebruik. -In ‘n eksklusiewe onderhoud praat ons met Prof. Berend Mets, ‘n spesialis in narkose. Hy deel sy kennis oor hierdie belangrike mediese veld en sy betrokkenheid in ander areas van gesondheidsorg. -Dr. Jaco se wenk van die week – ‘n slim gesondheidswenk om jou gesond en sterk te hou!
Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik hoe die geskiedenis van die staalbedryf een van die redes vir Amsa se fabriekssluitings is. Volg RSG Geldsake op Twitter
Dan Corder speaks with Dr. Herman van Niekerk, a Senior Lecturer in Geology at the University of Johannesburg, about what it’s like to be part of an Antarctic research team. With years of experience studying ancient rocks in Antarctica, he explores the challenges of conducting research in one of the harshest environments on Earth and describes the daily life of scientists at Antarctic bases. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Een van KleuterZone se beleggers het 'n dringende likwidasie-aansoek ingedien. Mathys Krog van Mathys Krog Prokureurs verteenwoordig die belegger en gesels met Ryk van Niekerk oor die aansoek. Volg RSG Geldsake op Twitter
Christi van Niekerk praat oor haar enkelsnit Bettie Steyn.
Stephen Grootes discusses financial results with Charles Russon, Absa Group Interim CEO, and Jackie van Niekerk, CEO at Attacq, and talks to personal finance expert Warren Ingram about why reducing investment risk as you age may not be the best strategy.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Stephen Grootes discusses Attacq Limited's stellar results with CEO Jackie van Niekerk, with a 40% surge in distributable income and dividends for the six months ended December 2024. The Money Show is a podcast hosted by well-known journalist and radio presenter, Stephen Grootes. He explores the latest economic trends, business developments, investment opportunities, and personal finance strategies. Each episode features engaging conversations with top newsmakers, industry experts, financial advisors, entrepreneurs, and politicians, offering you thought-provoking insights to navigate the ever-changing financial landscape.Thank you for listening to The Money Show podcast.Listen live - The Money Show with Stephen Grootes is broadcast weekdays between 18:00 and 20:00 (SA Time) on 702 and CapeTalk. There’s more from the show at www.themoneyshow.co.za Subscribe to the Money Show daily and weekly newslettersThe Money Show is brought to you by Absa. Follow us on:702 on Facebook: www.facebook.com/TalkRadio702 702 on TikTok: www.tiktok.com/@talkradio702702 on Instagram: www.instagram.com/talkradio702702 on X: www.x.com/Radio702702 on YouTube: www.youtube.com/@radio702CapeTalk on Facebook: www.facebook.com/CapeTalk CapeTalk on TikTok: www.tiktok.com/@capetalk CapeTalk on Instagram: www.instagram.com/capetalkzaCapeTalk on YouTube: www.youtube.com/@CapeTalk567CapeTalk on X: www.x.com/CapeTalkSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Nosipho Radebe speaks to Jackie van Niekerk, CEO at AttacqSee omnystudio.com/listener for privacy information.
Janine van Niekerk is speaking to Lizelle Maree about her music as well as her rocky road to Jesus.
Publishing sex offenders list step in the right direction but not a standalone solution: J van Niekerk by Radio Islam
Janine van Niekerk is speaking to Righardt Rigter about his testimony and his invitation for us to draw closer to Jesus.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die nuutste uitbraak van hand-en mond siekte in kwaZulu-Natal en wat beteken dit vir jou gesondheid as jy besluit om minder op jou foon te wees.
KleuterZone is 'n netwerk van 120 kleuterskole regoor die land, en lede van die publiek kan in hierdie individuele skole belê. Ryk van Niekerk gesels met Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, oor KleuterZone se beloofde opbrengste. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk gesels met Ian Petherbridge van die prokureursfirma Thompson Wilks oor die nasionale tesourie se nuwe reëls vir vennootskappe tussen die privaat- en openbare sektor. Volg RSG Geldsake op Twitter
Dr Jaco van Niekerk gesels oor wat jy moet weet wanneer jy vir 'n normale roetine doktersafspraak gaan. Hoekom doen jy net sekere bloedtoetse, en wat sien dokters in urinemonsters?
Ryk van Niekerk gesels met De Villiers Botha, bestuurskomiteelid van SAPVIA, oor die registrasie van sonpanele. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en Leanne Manas, bekroonde aanbieder van die SAUK, oor die vals advertensies waarin die identiteite van prominente mense gebruik word om die publiek te mislei. Volg RSG Geldsake op Twitter
'n Nuwe studie wat in die National Library of Medicine gepubliseer was, dui aan dat Suid-Afrika op 'n opioïd-verlawing krisis. Dr Jaco van Niekerk gesels hieroor.
Ryk van Niekerk gesels met Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyer, oor veranderings van die arbeidswetgewing. Volg RSG Geldsake op Twitter
Dr Andrè Hattingh gesels oor hul projek, Ride 4 a child, Jaco Kleynhans, Hoof van Solidariteit se Internasionale Betrekking gesels oor wat die ontrek van Amerika uit die WGO beteken vir Afrika. Dr Jaco van Niekerk gesels oor sie uitbreek van diphtheriae en wat dit is.
Ryk van Niekerk gesels met Chris Yelland, 'n onafhanklike energieontleder en joernalis, oor die redes agter die 300 dae sonder beurtkrag. Volg RSG Geldsake op Twitter
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels met Ryk van Niekerk oor Donald Trump se inhuldiging as president. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk gesels met John Loos, eiendomsekonoom by FNB, oor die residensiële eiendomsmark in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 witmielies ingevoer. Ryk van Niekerk gesels met dr. André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesadehandelaars (Sacota), oor hierdie skeepsvrag mielies en die mielieproduksie in SA. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk, editor at Moneyweb, on his career as a financial journalist and how we can all become our own investigative journalists on our investments.
Pippa speaks Dr JP van Niekerk, who has supported DignitySA in its court challenge to try and decriminalize medically assisted dying in this country. He is an Emeritus Professor and former Dean of the UCT health sciences faculty, and is also a former chair and current patron of the Hospice Palliative Care Association South Africa. He will be speaking at UCT Summer School on Fri 24 January.See omnystudio.com/listener for privacy information.
The journey of church leadership can be filled with challenges, as Tim Niekerk shares his experiences navigating change, trust, and moral crises at Salem Lutheran Church. His story illustrates the importance of communication and understanding in fostering a healthy church community while also addressing the unique complexities of leading a long-standing congregation.• Tim Niekerk's journey in ministry and leadership challenges • The historic significance of Salem Lutheran Church and its unique story • Understanding the complexities of leadership transitions • Navigating the emotional aftermath of change within a congregation • The importance of truth and trust in church communities • Managing moral failures and ensuring transparency • Maintaining identity amidst external turmoil and accusations • Embracing diversity in ministry for broader outreachSupport the showJoin the Lead Time Newsletter! (Weekly Updates and Upcoming Episodes)https://www.uniteleadership.org/lead-time-podcast#newsletterVisit uniteleadership.org
ArcelorMittal het gister 'n aankondiging gemaak oor die sluiting van sy langstaalbedrywighede. Neels van Niekerk, bestuurshoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
Aubrey speaks to Dr. Herman van Niekerk, leading the expedition to Antarctica to explore ancient rocks, about what his team hopes to discover and why this research matters.See omnystudio.com/listener for privacy information.
‘n Ondersoek is gelas na Maandagnag se brand by die Woermann Brock-supermark in Ombili, Katutura. Die winkel is ‘n noodsaaklike diens vir ‘n groot gemeenskap en die diens ontbreek op die oomblik. Kosmos 94.1 Nuus het met Braam van Niekerk, algemene bestuurder van die groep gepraat. Hy sê hulle wag nog op die brandweer se verslag.
Imagine this: a mother of three, holding onto hope that her marriage could be saved, until everything came crashing down with her husband's latest affair. Hendra van Niekerk was in disbelief when reality hit her hard. She had just two weeks to gather her things and leave, making way for his new girlfriend. As if that weren't enough, things took a darker turn when she uncovered a chilling truth—he had been stalking all his mistresses for years. But that was only the beginning of her nightmare. After leaving, temporarily separated from her kids, Hendra faced a heart-wrenching realization: her husband had been mentally abusing them. For years, she had been their shield, unknowingly taking the blows to protect them. Now, without her protection, they were vulnerable. What followed was a grueling three-year battle—a fierce fight to escape his control and reclaim not just her life, but her children's safety. It's a deeply emotional journey fueled by a mother's fierce determination. Join us for Hendra's incredible path to freedom in this episode. #Greyzonenomore #Freetolive #AbuseFree
‘n Ondersoek is gelas na ‘n brand by die Woermann Brock-supermark in Ombili, Katutura. Dit het omstreeks half-12 gisternag begin en het groot skade aangerig. Kosmos 94.1 Nuus het met Braam van Niekerk, algemene bestuurder van die groep gepraat.
Independent analyst Jimmy Moyaha comments on AngloGold Ashanti's acquisition of an Egyptian gold mine, primarily funded through equity. Attacq CEO Jackie van Niekerk discusses the company's strong results, with a 19% increase in FY dividends. Roné Swanepoel from Morningstar SA highlights data showing that chasing returns often results in lower long-term gains.
Die bestuurshoof van Attacq, Jackie van Niekerk gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Stephen Grootes interviews Jackie van Niekerk, CEO of Attacq, about the company's impressive financial performance, including a 19% increase in full-year dividend and a robust R1.7 billion construction pipeline, highlighted by the success of the Mall of Africa.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Suid-Afrika se klein diamantprodusente ondervind ernstige probleme weens die wêreldwye diamantkrisis. Volgens die Suid-Afrikaanse Diamantprodusente-organisasie beleef die bedryf groot prysdalings en toenemende mededinging van diamante wat in laboratoriums vervaardig word. Die voorsitter, Gert van Niekerk, het aan Mining Weekly gesê hulle het regeringshulp gevra, insluitend laer tantieme en BTW op diamante, om plaaslike produsente deur die krisis te help.
Motoring journalist Reuben van Niekerk shares his experience of attending the Worthersee Volkswagen Festival in Germany. See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die beste Suid-Afrikaanse muurbaltalent in die land stap die naweek op die baan vir die nasionale mans- en vrouetitels. Die SA Nasionale Toernooi begin Vrydag by die V&A Waterfront in Kaapstad. Die verdedigende manskampioen, Dewalt van Niekerk, sê hy is opgewonde om terug te wees om sy titel te verdedig:
Join our host Ed Clemente for a special Michigan Opportunity Podcast live from the Mackinac Policy Conference, hosted by the Detroit Regional Chamber. Hear from our very interesting guests including Jeff Donofrio, President & CEO of Business Leaders for Michigan; Adrian Lewis, CEO of Forgotten Harvest; CEO Charl van Niekerk & Chief Relations Officer Heather Grondin, of the WDBA-APWD-Windsor Detroit Bridge Authority; President Santa Ono of University of Michigan & President Kevin Guskiewicz of Michigan State University; Maureen Donohue Krauss, President and CEO of the Detroit Regional Partnership; Jazmine Danci, Economic Development Administrator for the Downriver Community Conference - MI Works Community Conference; & Michigan's Lt. Governor Garlin Gilchrist II.