Podcasts about pietie beyers

  • 7PODCASTS
  • 21EPISODES
  • 1h 13mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Oct 17, 2023LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about pietie beyers

Latest podcast episodes about pietie beyers

Francois van Rensburg
Lunch Punch: Almero oor Pietie Beyers en 'n Brein Met 'n Bloukol

Francois van Rensburg

Play Episode Listen Later Oct 17, 2023 36:18


Almero oor Pietie Beyers en 'n Brein Met 'n Bloukol.

Francois van Rensburg
Lunch Punch: Pietie Beyers, Luan Lauw & Laurika de Kock oor die Blits-Bulletin komedie-reeks

Francois van Rensburg

Play Episode Listen Later Mar 27, 2023 24:12


Blits-Bulletin is 'n ensemble-komedie reeks oor die lewe agter-die-skerms van 'n bekende Afrikaanse-nuusprogram. Akteurs Pietie Beyers, Luan Lauw en vervaardiger, Laurika de Kock, praat oor hierdie opwindende 8 episode reeks.

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later Jan 20, 2023 111:33


Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.

PRAATING
Pietie Beyers

PRAATING

Play Episode Listen Later Nov 10, 2022 92:09


While leesing this you are currently in space, governed by tyd and the realityd is that we can never fully understand the waarheid of the lewe on this bal, but somtyds we can come very close to the waarheid - and when that happens - it is very spesiaal indeed.Our gas today is a total geesperd and a labrador of a mens.  Hy is 'n akteur met 'n diepe insig tot die speelpark en die spookhuis van sy eie gedagtes. Soms while you are PRAATING, you praat raak! Big facts, humor en absurdism ranging from manic tot kak-kalm. Mense this is what it takes to come close to the waarheid.  Sit asb jul hande (of pootjies) bymekaar vir die sjarmante PIETIE BEYERS! To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

soms hy mense pietie beyers
Maroela-onderhoude
Luister: Pietie Beyers oor sy rol in ʼn Afrikaanse ‘Karoo sci-fi’

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Oct 12, 2020 17:31


“Dit is iets waarmee ons almal kan vereenselwig. Ek dink daar is baie verskillende stemme in die fliek. Daar is iets van alles en dit wys vir jou dat daar ʼn plek is vir almal.”

Fearless & Unfiltered
Episode 4 | Pietie Beyers

Fearless & Unfiltered

Play Episode Listen Later Jul 21, 2020 98:16


Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified   Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer. Om diep te delf saam met Pietie was ‘n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal inspireer.   “Ek is ‘n sensitiewe dier met die letsels van ‘n mens en die hart van ‘n golden retriever” - Pietie Beyers

zulu ek hy pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 46 - So Loop Hy Maar, Hungani Ndlovu en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Apr 14, 2020 105:35


Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian. Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app!

real loop maar pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 29 : So Loop Hy Maar - Marnus Broodryk en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Sep 10, 2019 89:08


Jy ken hom dalk as die jong shark op Shark Tank SA, maar die suksesstorie van Marnus Broodryk strek veel wyer as dit. Marnus kuier by SO LOOP HY MAAR, DIE LEWE EN SO in ons eerste episode met Pietie Beyers - uit ons splinternuwe Johannesburgse kantoor!

loop maar jy marnus marnus broodryk pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 20 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 2)

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later May 14, 2019 51:45


Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse se gesprek oor film en televisie duur voort. Beer Adriaanse breek loshande die rekord met die mees interessante feit van die potgooi tot op hede.    Geniet dit!

loop maar deel filmen geniet televisie beer adriaanse pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 19 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 1)

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later May 2, 2019 65:51


Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse spreek vir die eerste keer 'n spesieke tema aan, naamlik film en televisie. Ons praat dus in hierdie episode oor presies dit. Film en televisie.  Dis nogals donners lekker.   

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 14 : So Loop Hy Maar - Nydigheid oor die Maan en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Feb 24, 2019 60:15


Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier weer saammet Bibi Slippers in hierdie episode.  Ons praat oor apies se speelgoed, die toekoms, die koue oorlog en die resies na die maan, en allerande ander meer (en minder) relevante dinge van die lewe.  So loop hy. 

loop maar ons maan pietie beyers bibi slippers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 12 : So Loop Hy Maar, die Alfabet se Volgorde en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Jan 27, 2019 70:26


Niel Benjamin Kidd, Pietie Beyers en Mercy Kannemeyer gesels oor, onder andere, seerowers se musieksmaak, die volgorde van die alfabet en die Myers Briggs toets.  Geniet dit! 

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 10 : So Loop Hy Maar - Regters met Sweisbrille en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Jan 2, 2019 53:19


Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier saam met Bouwer Bosch in 'n splinternuwe episode wat lewensverreikend is! Geniet dit!

loop maar geniet bouwer bosch pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 9 : So Loop Hy Maar - Kersfees en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Dec 18, 2018 104:04


Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers stel voor twee splinternuwe gaste, Cintaine Schutte en Bernadette De La Guerre, in 'n splinternuwe CHRISTMAS SPECIAL episode! Stay oop-kous. 

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 7 : So Loop Hy Maar - Sjinese Sosiale Algoritmes en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Nov 13, 2018 52:45


Hoeveel sosiale punte verdien jy as 'n sigaretstompie optel en in die drom gooi? Hoekom ruik ander mense se asems vir jou so sleg? Hoekom seksualiseer die mensdom borste?  Niel Benjamin Kidd, Pietie Beyers en 'n nuwe gas, Beer Adriaanse, spekuleer oor hierdie unieke onderwerpe, vir jou genot. 

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 5 : So Loop Hy Maar, Vlieënde Katte en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Oct 23, 2018 59:39


Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers verwelkom 'n nuwe gas, Wilhelm van der Walt, in 'n gesprek oor keiserbabas, vlieënde katte en ander abnormaliteite wat jou gedagtes sal prikkel. 

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 4 : So Loop Hy Maar, Kakkerlak-melk en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Oct 13, 2018 54:47


Episode 4...is hier! Die span van Niel Benjamin Kidd, Pietie Beyers en Jacques de Viljee vergader rondom 'n groot wit mikrofoon en praat oor die dinge wat saak maak asook die dinge wat minder saak. En oor skaaphonde. En oor kakkerlakke.  Gooi vir jou 'n glas rooiwyn en praat 'n bietjie saam. 

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 3 : So Loop Hy Maar, Brulpadda Trance Parties en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Oct 1, 2018 51:32


Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers word bederf met die teenwoordigheid van Jacques De Villiers in 'n merkwaardige nuwe episode wat eintlik maar net beskryf kan word as baanbrekerswerk. Van onverwagte kannibalisme tot wit en swart drome, sit jou veiligheidsgordels op jou ore, en geniet die toer. 

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 34: PIETIE BEYERS (MENS, AKTEUR, SKRYWER)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later Aug 9, 2018 140:22


Pietie Beyers is 'n mens, akteur en skrywer. Jy mag hom dalk al gesien het in verhoogproduksies soos Balbesit of selfs op jou TV kassie as "Deon" in Binnelanders. Pietie is deesdae besig om te skryf aan sy eerste rolprente wat hulle binnekort gaan begin skiet. Ek het saam met hom gaan eet by Brian Lara in Linden en gesels oor die uitdagings van om 'n mens te wees.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 140. - Best Of 2017 (Deel 3)

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Dec 29, 2017 69:22


In hierdie derde en laaste uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak Willim vir jou brokkies uit sy gunsteling onderhoude van die jaar met Valiant Swart, Schalk Maas, Rouleaux van der Merwe, Chris Kreef, Jo Ellis, Ruan Styx Fourie, Michelle Nolte, Danie du Toit, Chris Danger Thundervolt, Tertius Kapp, Pietie Beyers en Toast Coetzer. Geborg deur PUTSTOP padwinkel en vulstasie op die R305 na Stilbaai toe.

deel best of 2017 toit danie merwe willim jo ellis pietie beyers valiant swart toast coetzer
WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 123. - Pietie Beyers

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Aug 24, 2017 131:28


Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks ‘Orion’, as Dr. Deon Visser in ‘Binnelanders’ en in ander TV-reekse en films soos ‘Buurtwag’, ‘Sy Klink Soos Lente’, ‘Beskermhere’ en ‘Onder Die Tafel’. Pietie kom praat die mic aan die brand in die garage met ’n opgewekte, energiebelaaide interview oor sy familie (sy ma is die bekende aktrise Susanne Beyers en sy suster Yvonne Beyers is die redaktrise van Huisgenoot), sy kinderdae en sy nuwe lease on life. Geborg deur Visuals.TV

tv orion visuals jy zatopek binnelanders pietie beyers