Podcasts about beer adriaanse

  • 9PODCASTS
  • 31EPISODES
  • 43mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • May 2, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024

Best podcasts about beer adriaanse

Latest podcast episodes about beer adriaanse

Afternoon Drive with John Maytham

Acclaimed Actor Carel Nel joins Graeme Raubenheimer to discuss his role as Captain van Wyk in Niggies—kykNET’s gripping new drama series based on a real-life double murder that shook 1960s South Africa. The story follows the haunting abduction and killing of Issie Fourie and Petro Nel in the small town of Odendaalsrus, and one family’s decades-long quest for justice. Afternoon Drive with John Maytham is the late afternoon show on CapeTalk. Presenter John Maytham is an actor and author-turned-talk radio veteran and seasoned journalist. His show serves a round-up of local and international news coupled with the latest in business, sport, traffic and weather. The host’s eclectic interests mean the program often surprises the audience with intriguing book reviews and inspiring interviews profiling artists. A daily highlight is Rapid Fire, just after 5:30pm. CapeTalk fans call in, in an attempt to stump the presenter with their general knowledge questions. Another firm favourite is the humorous Thursday crossing with award-winning journalist Rebecca Davis, called “Plan B”. Thank you for listening to a podcast from Afternoon Drive with John Maytham Listen live – Afternoon Drive with John Maytham is broadcast weekdays between 15:00 and 18:00 (SA Time) https://www.primediaplus.com/station/capetalk Find all the catch-up podcasts here https://www.primediaplus.com/capetalk/afternoon-drive-with-john-maytham/audio-podcasts/afternoon-drive-with-john-maytham/ Subscribe to the CapeTalk daily and weekly newsletters https://www.primediaplus.com/competitions/newsletter-subscription/ Follow us on social media: CapeTalk on Facebook: www.facebook.com/CapeTalk   CapeTalk on TikTok: www.tiktok.com/@capetalk   CapeTalk on Instagram: www.instagram.com/capetalkza  CapeTalk on X: www.x.com/CapeTalk  CapeTalk on YouTube: www.youtube.com/@CapeTalk567  See omnystudio.com/listener for privacy information.

Maroela-onderhoude
‘Hotel'-akteurs sê vaarwel

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Dec 13, 2021 4:37

Maroela Media het met Beer Adriaanse en Simoné Pretorius gesels oor hulle karakters in die gewilde kykNET-komediereeks ‘Hotel'.

hotels kyknet maroela media beer adriaanse
The Ground Floor with Jc Steyn
TGFP #0009 - Beer Adriaanse

The Ground Floor with Jc Steyn

Play Episode Listen Later Dec 17, 2020 118:50

Beer Adriaanse is a writer, actor, and director with credits including Extra Medium, Hotel, Parable, and more. Together, we had an excellent time chatting about politics, environmental sustainability, the film industry, writing, and much more.

Tafelmaniere Podcast

LUISTER op APPLE PODCAST en SPOTIFY of Kyk op Youtube!In hierdie episode het ek gesels met Beer Adriaanse.Beer is iemand met wie ek nog altyd wou gesels, vir die impak wat hy, saam met die orkes, Zinkplaat, op my lewe gehad het!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.

Rock What You Got Podcast
02 Beer Adriaanse: taming the ego, selflessness, productivity, film acting, directing and auditions

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later Jun 10, 2020 81:58

02 Beer Adriaanse: taming the ego, selflessness, productivity, film acting, directing and auditions by Edwin van der Walt

NovieGuide Podcast
02 Beer Adriaanse: taming the ego, selflessness, productivity, film acting, directing and auditions

NovieGuide Podcast

Play Episode Listen Later Jun 10, 2020 81:58

Exciting news!! If you're interested in learning acting tools, tips and techniques go visit our website at www.novieguide.com We are Live!!

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 20 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 2)

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later May 14, 2019 51:45

Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse se gesprek oor film en televisie duur voort. Beer Adriaanse breek loshande die rekord met die mees interessante feit van die potgooi tot op hede.    Geniet dit!

loop maar deel filmen geniet televisie beer adriaanse pietie beyers
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 19 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 1)

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later May 2, 2019 65:51

Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse spreek vir die eerste keer 'n spesieke tema aan, naamlik film en televisie. Ons praat dus in hierdie episode oor presies dit. Film en televisie.  Dis nogals donners lekker.   

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later Mar 22, 2019 93:46

EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCH

akteur musikant bouwer bosch beer adriaanse
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 13 : So Loop Hy Maar - Lewe Soos 'n Bergbok en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Feb 12, 2019 56:53

Die coolste ou op Stellenbosch, Beer Adriaanse, is terug vir rondte twee. Ons praat oor genetiese manipulasie, bruinbere en wetenskaplikes wat soos diere lewe.  #soloophymaar

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Episode 7 : So Loop Hy Maar - Sjinese Sosiale Algoritmes en So

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Play Episode Listen Later Nov 13, 2018 52:45

Hoeveel sosiale punte verdien jy as 'n sigaretstompie optel en in die drom gooi? Hoekom ruik ander mense se asems vir jou so sleg? Hoekom seksualiseer die mensdom borste?  Niel Benjamin Kidd, Pietie Beyers en 'n nuwe gas, Beer Adriaanse, spekuleer oor hierdie unieke onderwerpe, vir jou genot. 

Rock What You Got Podcast
Ep 20: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie. #7

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later Aug 12, 2018 12:32

Ep. 020. Vraag 7: "Educational System" in Suid-Afrika? Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees, so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Rock What You Got Podcast
Ep 19: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie. #6

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later Aug 12, 2018 11:50

Ep. 019. Vraag 6: Selfsugtigheid Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees, so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Ep 18: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie. #5

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later May 28, 2018 16:15

Ep. 018. Vraag 5: Manlikheid in Suid-Afrika? Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees, so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Ep 17: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie. #4

NovieGuide Podcast

Play Episode Listen Later May 18, 2018 16:19

Ep. 017. Vraag 4: Hoe kan ons trots wees op ons geskiedenis sonder om soos straight up rasisste te lyk? Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees, so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Ep 16: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie. #3

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later May 15, 2018 9:57

Ep 016. Vraag 3: Is ons nie soms só nederig dat dit oor 'n tydperk ons self-confidence beïnvloed nie? Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees, so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Ep 15: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie #2

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later May 10, 2018 10:42

Episode 15. Vraag 2: Twyfel (self-doubt) wat is dit? En hoe oorkom mens dit om jou drome uit te leef? Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

Ep 14: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie

NovieGuide Podcast

Play Episode Listen Later May 8, 2018 14:25

Vraag 1: Hoe maak jy besluite wanneer dit by jou career kom? Ek het besluit om iets anders te doen op episode 14. Shake the system a bit. Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge. Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek. Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk. Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het! Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees so wees geduldig en praat saam! ROCK WHAT YOU GOT

EPISODE 2: BEER ADRIAANSE

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later Sep 4, 2017 80:57

Ek gesels met Beer oor die legendariese MK Avontoere, sy passie vir stories en films asook ons rol as wit afrikaners in Suid Afrika. Hy deel ook 'n storie van 'n noue ontkoming tydens 'n vlug Johannesburg toe.

Rock What You Got Podcast
Ep 03: Beer Adriaanse

Rock What You Got Podcast

Play Episode Listen Later Sep 13, 2016 55:01

How easily do you give up on a dream or goal in life? Beer Adriaanse is one of the most interesting guys you will come across. Extremely well-spoken and inspirational. He will definitely challenge your system and make you think about where you want to be in life. Philosophy about life, himself, the people around you and spiritual challenges makes this podcast one of my favorites. Where did it all start? Does he believe there is a step-by-step way of dealing with someone close to you passing away? What inspires him to write/act/direct? How the American Sitcoms have an influence on the way we react to someone saying "I love you". Zinkplaat. Tim Burton being a factor in why he did not quit the film industry. What people in L.A think of our film industry. "Om te skryf is om te probeer sin maak van hoe jy die wêreld ervaar" "Ons is die kinders van die generasie wat geleer is om jou emoties weg te steek" "Sometimes it takes five years for a vision to be fulfilled" "People are always gonna throw rocks in front of your path". Follow Beer Adriaanse's career and how he get's it right to be the positive influence we need.

philosophy tim burton ons american sitcoms beer adriaanse

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 32. - Best Of 2015 Met Shunt-Bites - Deel 1

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Nov 25, 2015 85:11

Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons geleer het.Willim sit in ’n klein Hollandse kamertjie op die 17de vloer en hy spoeg en plak vir jou al sy gunsteling brokkies interviews uit die eerste 10 episodes uit. Hy las daai brokkies aan mekaar met sulke stukkies Shunt-bites. Flashback interview nuggets met Toast Coetzer, Francois van Coke, Piet Botha, Andries Bezuidenhout, Rian Malan, Dirk Ace, Anton Goosen en Beer Adriaanse.Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch hierdie Saterdag die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 30. - Beer Adriaanse (Ivm Buurtwag)

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Nov 12, 2015 91:06

Beer Adriaanse kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 10 dat hy in diepte oor sy suksesvolle KykNET show Buurtwag kan gesels.Hy vertel hoe die show as ’n kortfilm begin het in 2012 by die Silverskermfees en wat alles agter die skerms en in sy persoonlike lewe moes gebeur voor ons die show op TV kon sien. Hulle riff ook oor wat dit beteken om Afrikaans te wees en oor hoe om kritiek te hanteer – want nie almal in die land like Buurtwag soos hard soos Willim en sy vrou nie. Onthou ook asb: Willim en vhmusic.co.za launch die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, Willim se Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join. Hierdie episode is geborg deur www.decibels.co.za se band rehearsal studios in Pretoria. WAT luisteraars kry afslag.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 10. - Beer Adriaanse

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Jul 1, 2015 90:13

Vir die ignorant mense wat dink ‘Boer Giel’ was Beer Adriaanse se eerste claim to fame… julle is way off.Beer is een van die Afrikaanse rock vakkeldraers en hy jol al drums sedert Hoërskool. Ons gesels oor sy eerste punk band in Bellville, die dae toe Zinkplaat begin het in Stellenbosch, pop culture in die 90s, koshuislewe en die feit dat Jack Parow se ma sy kluiterskoolonderwyseres was. Daar is stories oor toere saam met Delta Blue, hoe Zinkplaat ’n record label begin het en toe sommer ook besluit het om groot toerbusse te begin aan skaf om die MK Avontoer af te skop. Ons riff ook oor daai keer toe Zinkplaat en my band saam by ’n mal fees buite Lady Grey gaan speel het en toe Beer my eenkeer duk geschroom agterop ’n wae gesien jol het by Afrika Burns. Die wenners van die Trippy Grape records albums word ook bekend gemaak.