So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Follow So Loop Hy Maar, Die Lewe en So
Share on
Copy link to clipboard

Suid-Afrika se heel eerste suiwer Afrikaanse potgooi (bo en behalwe al die ander wat reeds bestaan). Het jy al ooit pseudo-filosofies gereis van 'n gegronde feit oor die wêreld tot in die stratosfeer van jou verbeelding? Hierdie potgooi gaan jou toelaat om presies dit te ervaar met lekker geselska…

Niel Kidd


    • Mar 14, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 1h 19m AVG DURATION
    • 73 EPISODES


    Search for episodes from So Loop Hy Maar, Die Lewe en So with a specific topic:

    Latest episodes from So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

    EP 80: So Loop Hy Maar - "pressure", sex and be(ing) you

    Play Episode Listen Later Mar 14, 2022 56:46


    Be who you are and how you are. I skipped a few steps growing up (subconsciously) hoping "coolness" might mask the softy inside. This podcast is about trusting your gut in what feels right, specifically when it comes to something as personal as intimacy.  I hope this helps you. Or your kids. Or someone. I believe it could've helped me if I heard this 20 years ago. ❤️

    EP 79: So Loop Hy Maar - seks en 'druk'

    Play Episode Listen Later Jan 11, 2022 88:52


    | seks & 'druk' | Baie gewik en weeg of ek hierdie gaan deel. Een keer opgeneem, méér as een keer teruggeluister. Uiteindelik gemik na vertroue eerder as twyfel. Dink hierdie sou my 20 jaar gelede nogal kon help. Ek hoop dit help iemand iewers nou. *Verskoon seblief die vloekerigheid nader aan die einde.    

    Ep 78: So Loop Hy Maar - TIKTOK STARS Chane Grobler and Roberto de Gouveia

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2021 101:50


    *This So Loop Hy Maar-episode is in English   Niel and I (at So Loop Hy Maar) recently shared our social media grievances with each other. Mine was something like: 1. Is human value nowadays perceived in connection to the size of your following? 2. Why do we care? 3. Should we delete the apps and spend more time with our dogs?    Two LEGIT South African TikTok-stars help us navigate the modern landscape.    Full-time TikTokker, Chané Grobler (2.4 million+) was recently nominated for a GLOBAL NICKELODEON AWARD and her boyfriend Roberto de Gouveia (@k1ngbert0) juggles his own million+ following with a more traditional-type job.    Thanks to the lovely people at Starburst Promotions for making this happen and our eternal gratitude to Muse Studios in Johannesburg for another impeccable audio experience!    In an informative discussion with these very nice folks, Chané and Robbie help humanize an intimidating frontier...   WELCOME. 

    Ep 77: So Loop Hy Maar met Dana Snyman

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2021 110:22


    'Ons maak mekaar moontlik' "Dana Snyman is 'n naam wat ek al 32 jaar hoor opkom" - áltyd met waardering, deernis, humorsin, byna 'n tipe magic. Asof die gedagte aan hom, mense 'n vonkel in die oog bring. (Hy's wel die eerste ou wat sy tekortkominge sal erken.) Toe Pietie in Desember by twee great ouens, Izak en Jan Malherbe, in Hermanus inkyk, stel Jan vir Dana as gas vir ons podcast voor. Dana se menslikheid transcend generasies. Hy's 'n joernalis en skrywer met 'n klomp toekennings en 'n waarnemingsvermoë vir ál die nuanses van menswees. Ons beskrywende woorde vir hom skiet kort. Dana is anderkant woorde. In hierdie gesprek reis ons deur sy lewe en kuier in 'n paar van sy hoofstukke. Mag daar nog MOERSE BAIE wees! 'As jy in aanmerking kom vir nóg bewussyn, sal ek nog wil hê.' Dankie vir jou menswees Dana. Mens voel wraggies met die intrapslag lief vir jou. Dankie Sean Butler vir jou hulp met die klank in die "vuurtorings". Luister na Dana, die mensch, hier. Ps. As jy dit geniet, stuur seblief die link vir 'n vriend!

    Ep 76: So Loop Hy Maar - Early B

    Play Episode Listen Later Jun 25, 2021 61:10


    Geen woorde nodig hier nie - Early B is 'n legend. 

    Ep 75: So Loop Hy Maar - Quinne Brown Huffman

    Play Episode Listen Later Jun 18, 2021 75:01


    Quinne Brown Huffman - aka Connie can der Lecq in 7de Laan - is getroud, 'n ma, 'n aktrise, doula en skrywer. Ons reis vanaf haar geboorte in Johannesburg, al die pad deur 10 jaar in San Francisco & San Diego, en hoekom hulle uiteindelik teruggekeer het Suid-Afrika toe...   Ons moes jare se stukke in een uur inkry. Ek glo ons het

    Ep 74: SO (hard)LOOP HY MAAR - A sprint (mini-sode) with Olympian AKANI SIMBINE ⚡

    Play Episode Listen Later May 10, 2021 18:13


    This podcast has been in the pipeline for some time. Thank you Bronwyn Roets and Peet van Zyl for connecting us to SA's incredible athlete, Akani Simbine. Akani is an Olympian who, together with our powerhouse South African men's 4 x 100m relay team, recently won the World Athletics Relay in remarkable fashion. Akani will soon be competing in the Olympic Games in Tokyo, Japan. Personally our excitement for the Olympics is peaking way too soon

    Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER

    Play Episode Listen Later Apr 20, 2021 113:38


    There's an ocean between saying and doing'    Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER

    So Loop Hy Maar - Almal se podcast en JOUNE

    Play Episode Listen Later Mar 15, 2021 2:33


    MASSIVE ANNOUNCEMENT! GELIEFDES!  Hierdie podcast is nou JOUNE

    Episode 71: So Loop Hy Maar met Willa Watcher van der Walt

    Play Episode Listen Later Feb 27, 2021 104:34


    Wilhelm van der Walt het vir ons 'n foto gestuur, van skrif teen sy dak geplak, net na ons podcast — sien hierdie teks in die middelste deel van dié episode se foto...

    Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden

    Play Episode Listen Later Feb 15, 2021 80:32


    "Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het só baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en hóór..."   "I get by with a little help from my friends, family and faith."   Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast.   Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is

    Episode 69: So Goes Hy Maar - Kooks and So

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2021 53:55


    A few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter. She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks. Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?". So we reached out to him.  This kind-hearted champion is a full-time passionate rugby coach as well as a school teacher, while he makes videos for fun. FUN is getting his good name out there rapidly and his Instagram following has multiplied 7-fold since December... Kooks and I chat life, sport, TikTok, his videos and the future... Even though we live in different provinces, Kooks, you already feel like a friend, bro. My girlfriend's wish might just be coming true ;-) Dearly beloved, check out Kooks's videos and this podcast will be even better ;-) Much love to you all!

    Episode 68: So Loop Hy Maar - met Dricus Du Plessis ⚡️

    Play Episode Listen Later Feb 4, 2021 70:04


    Iemand wie mens amper bang is om aan jou meisie voor te stel omdat hy so f&kken awesome is! ⚡

    Episode 67 - SLHM - Claire the Animal Communicator and Tracker

    Play Episode Listen Later Jan 23, 2021 67:18


    Every @soloophymaar episode has been very special.  Our comeback episode somehow transcends words! We spoke to Claire Reid - an animal communicator & tracker - who connects with animals from all over the world from her home in the UK.  Her record speaks for itself - 98% success rate of bringing missing pets and their owners back together.  She shares EVERYTHING. Claire, thank you for taking us on this incredible journey

    Ep 66: So Loop Hy Maar - "SIENDE BLIND" en So

    Play Episode Listen Later Nov 19, 2020 34:03


    Ons is op pad terug... Hier kom AMAZING episodes!

    Episode 65 - So Goes Hy Maar - the KIFFNESS and So

    Play Episode Listen Later Sep 11, 2020 68:04


    The Kiffness aka David Scott is a musician and a speaker of truth.   His courageous, on-the-pulse musical parodies are skyrocketing in 2020.    With some videos reaching 8 million views to date, his social commentary might be seen as audaciously controversial or wildly entertaining.    Amusing? Offensive? Necessary?  Have a listen to this. Decide for yourself.    We are beyond thrilled to have David on our podcast 'SO LOOP HY MAAR' this week, while he's right in the middle of Clicks and The EFF.    Have a listen to perhaps one of the most authentic speakers of our generation.    David, we just met you and our appreciation of your music and humour has been reinforced with great respect and, if you'd allow our sentiment, love.    David's heart really seems to match his eloquence.    We talk about it all.   Ladies and gentlemen.    Seeker of the golden mean...    David Scott.   Aka The KIFFNESS

    Episode 64: So Loop Hy Maar - Armand Aucamp en KOER

    Play Episode Listen Later Sep 5, 2020 28:34


    Akteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER". Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind.  Download dit! En geniet die episode!  

    Episode 56: So Loop Hy Maar - Leandie du Randt en So

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2020 81:32


    'n Force of generosity & kindness.   My eie familie praat gereeld van mense met generosity of spirit. Ek dink dis mense wat só vol liefde is dat hulle daarvan uitdeel. Dalk mik ons almal hierna? Dit beteken nie generous geeste ervaar nie struggle nie, maar dat hulle somehow dit regkry om wonde in wysheid te omskep. Teëspoed in krag.   Leandie du Randt is die real deal. Authentic en truthful.   Ons het al die diepsee ingebackflip sekondes na "hoe gaan dit?"   Liefde en krag aan ALMAL.

    Episode 55 : So Loop Hy Maar - Schalk Bezuidenhout en So

    Play Episode Listen Later Jun 19, 2020 94:56


    Schalk aka "Snorseun" kort nie eintlik 'n introduction nie. Ons chat bietjie "agter" al die jokes oor sy loopbaan, sy liefde vir acting, hoe hy sy materiaal skryf, sy styl van komedie, sy hond en allerande ander lekker dinge! Geniet dit!

    Episode 54: So Loop Hy Maar - Nana Giyose, #BLM en So

    Play Episode Listen Later Jun 11, 2020 139:20


    We recently approached a very smart and open-minded young woman for a podcast.    Nana Giyose works in a corporate environment by day and teaches Zulu and English by night.    Pietie planned on getting to know her on a personal level and hearing her thoughts on #BlackLivesMatter.   We thought the conversation would progress gradually...    But Nana and Pietie immediately dived to the depths of truth.   (#BLM was supposed to be a departure point but instead we flew without take-off.)   Radiating warmth, wisdom, bravery and kindness, Nana gives us an education in humanity, without preaching a second.   We feel lucky to share this with you.    

    Episode 53: So Loop Hy Maar - Bauke Hanekom en So

    Play Episode Listen Later Jun 6, 2020 84:44


    Bauke Hanekom se gees is nóg groter as sy kuite.    'n Force of nature wat op 10jarige ouderdom die nommer 1 swemmer in Suid-Afrika was, later kaptein van Paarl Boys' High se 1ste rugbyspan geword het en wie se lewe sedertdien 'n paar doughnuts en s'e gekap het...   Tot waar hy nou is - gesonder en sterker as ooit ⚡   Bauke praat eerlik oor sy tawwe tye, die liefde vir sy mense, sy konneksie met sy oupa en ouma en die 15 000 calorie-challenge wat hy onlangs met USN, Men's Health en Under Armour gedoen het. Sy biceps pomp yster, sy hart pomp gees. Reuse liefde aan almal 

    Episode 52: So Loop Hy Maar - Die Heuwels Fantasties en 2021 en So

    Play Episode Listen Later May 29, 2020 77:29


    Ons chat met Pierre en Hunter van die Heuwels Fantasties oor hulle nuwe album, genaamd "2021". So cool soos wat die album naam is, so is die album ook. "2021" signify hoop en voorspoed, en beeld die album perfek uit, spesifiek omdat 2020 so groot train smash is. Pierre en Hunter vertel in detail hoe die album gemaak is, praat oor die ander kunstenaars wat betrokke is en gee hulle opinie van hulle nuwe werk.  Geniet dit!

    Episode 51: So Loop Hy Maar - Riaan Cruywagen en So

    Play Episode Listen Later May 25, 2020 72:37


    Ons belowe julle ons het pretty much die hele gesprek lank sit en smile. Soos twee honde wat adoringly na hul baas kyk, verliefdes hoog op studentelewe, of net, soos dit hier is, jong ouens wat opkyk na 'n eerbare man. Hy vat ons op 'n lewensreis binne net meer as 'n uur. Nederigheid, humorsin en 'n gees so suiwer soos sy uitspraak.  Ons kan eenvoudig aan geen beskrywing dink om hierdie episode te match nie. Dis tyd vir die nuus. Hierdie is 'n podcast met RIAAN CRUYWAGEN.

    Ep 50: SLHM - Mila Guy, Simoné Pretorius (Née Nortmann) en So

    Play Episode Listen Later May 17, 2020 97:51


    As jy nie een van hierdie twee gesigte herken nie, is jy dalk nie Afrikaans nie...   Mila Guy en Simoné Pretorius (née Nortmann) is twee darlings of the South African screen. Tussen die twee van hulle, sluit hulle projekte onder andere in Hotel, Binnelanders, 7de Laan, Wonderlus, Vir die Voels, Liewe Kersfeesvader, Vuil Wasgoed, Keeping Score... om net 'n paar te noem.  Hulle word soms met mekaar verwar, dalk omdat beide só groot droom.    In hierdie episode van die @soloophymaar podcast, explore ons alles wat nie gewoonlik in onderhoude gedek word nie: hoe deal mens met envy? Is social media ego-BS? Waarnatoe is hulle op pad? Wie het op laerskool vir Faf de Klerk gedate en wie was hoofmeisie van hul skool? Hulle gesels oor hul huge ambisies en ek kry die gevoel hulle gaan dit wraggies alles afpull...   Luister gerus na hierdie impressive jong dames. Vonkels in die oë, fires in the spirit.   Enjoy! ⚡️

    Episode 49: So Loop Hy Maar - VAN PLETZEN en so

    Play Episode Listen Later May 10, 2020 91:59


    Attention everyone! Are you gereed? Ons chat met die Suid-Afrikaanse eletroniese duo VAN PLETZEN! Peach en Nax het ongelooflike musiektalent en is beide comedic geniuses! Ons praat oor hoe die band begin het, hulle shows en hulle nuwe album, wat nou orals live stream. Leghe!

    Episode 48: So Loop Hy Maar - ELANDRÉ en so

    Play Episode Listen Later May 1, 2020 86:21


    Dit gebeur nie baie dat ons nie woorde het nie. Hierdie is een van daai kere. (Tik en vee uit, tik en vee uit...) Woorde val kort as dit kom by suiwerheid. Ons het vanoggend 'n gesprek op ons podcast met Elandré Schwartz gehad — die "Kleindorp-dromer" van Despatch. Elandré se vyf jaar ouer broer was agsteman en kaptein van die eerste rugbyspan. Toe Elandré Hoërskool toe is, vra die rugby-meneer hom hoopvol of hy gaan kom speel. Dalk so goed soos sy broer? "Nee meneer... Ek sal langs die veld staan en sing..." Dis nou 'n paar jaar later, en ná Elandré 'n Sony Select record deal gekry het deur Bruce Springsteen se "Tougher than the rest" in 2016 op Bok Radio te sing, verskiet hy soos 'n force of nature deur die heelal... Met sy stem (en gees) wat mense en plekke verhelder soos hy vlieg. Oppe, affe, diepte, lig... Elandré se musiek, storie en gees ooze stardom. Nie die ego tipe nie. Die egte tipe. Almal is special. Elandré is wel dalk one in many million...        

    Episode 47 : So Loop Hy Maar - Frans Malherbe en So

    Play Episode Listen Later Apr 19, 2020 77:32


    No description needed really. Frans Malherbe :  1. Currie Cup wenner 2. Rugby Wêreldbeker wenner 3. Awesome dude. Geniet dit!

    Episode 46 - So Loop Hy Maar, Hungani Ndlovu en So

    Play Episode Listen Later Apr 14, 2020 105:35


    Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian. Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app!

    real loop maar pietie beyers
    Episode 45: Rikus de Beer aka RADIO RAPS en So

    Play Episode Listen Later Apr 10, 2020 104:15


    'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg. Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet. Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense wat nie geglo het hy gaan leef nie... ;-) Rikus de Beer aka RADIO RAPS aka JOHNATHAN is 'n wonderwerk. Sy amazing comedy blom uit 'n goedgunstige plek. Die man is nederig, grootgeestig en maak JOU belangrik voel. 'n Mens met 'n vonkel in die oog en die hart van 'n leeu. Van die Lockdown-extension, 5 karre wat afgeskryf is, sy Bull Terriers en waarmee hy nou alles besig is, Rikus neem vir my en Niel op reis. Beleef hierdie amazing mens... ⚡️⚡️⚡️ Liefde en krag aan almal.

    SLHM EPISODE 44: The Adriaanse Brothers en So

    Play Episode Listen Later Apr 4, 2020 110:58


    'While trying an extreme form of conversion therapy, a preacher summons an evil demon - one that's intent on triggering a mass suicide. The pastor must keep the demon contained - but there's a posse coming to set it free...'   PARABLE: A horror movie, now on Showmax

    Episode 43 : So Loop Hy Maar, Die Heuwels Fantasties en So

    Play Episode Listen Later Mar 29, 2020 62:49


    Ons is in lockdown. Ons oplossing? ZOOM podcast. Ons chat met Pierre Greeff en Hunter Kennedy oor hoe die band die Heuwels Fantasties gevorm is, hulle eerste album, hulle musiekvideos, die skryf van lirieke en allerande ander awesome stuff. Hoe genius hulle musikaal is, dis hoe down to earth hierdie dudes is.  Enjoy! 

    Episode 42: So Loop Hy Maar, Hugo Ludik en So

    Play Episode Listen Later Mar 22, 2020 150:17


      Hy't al in Nieu-Seeland rugby gespeel, vir Namibië in die World Cup krieket gespeel, hy was in die musiekgroep ADAM en nou's hy 'n musiekvervaardiger met 'n amazing studio, Muse Studios, in Johannesburg (waar ons hierdie episode opgeneem het - dalk nóg gaan opneem - en die klank is AMAZING!)   Hugo Ludik is die tipe ou wie almal op Hoërskool Windhoek en Huis Marais-koshuis op Stellenbosch probably gelove het. (En as hulle nie het nie, sal hulle heel moontlik nou: Die man se positiewe energie verwelkom jou, omhels jou en steek jou aan.)   Praat van aansteek, ons het die Corona-virus met onkundige respek benader, gepraat oor toe Hugo teen Kevin Pietersen krieket gespeel het en gesels oor die lesse wat die lewe aanhou uitdeel... Dít alles terwyl ons 2 keer live op sy Instagram was — hou aan luister wanneer ons twee, as 30-somethings, social-media op die lug ontsyfer — ons vind gou weer ons vloei...   Luister hierdie gerus in sarsies: Nou, vanmiddag, nóg 'n stuk voor jy gaan slaap, in die verkeer, saam met jou partner (of vriend of hond of op jou eie), in die kombuis, die badkamer, ag, vat hierdie episode (van moerse geselskap) sommer oral.   Óf luister dit in een, self-geïsoleerde, maraton-sessie.   Yes. Doen eerder dit ⚡️   Ps. SO LOOP HY MAAR sal mik om die volgende episode onder 2 ure te hou - dis moeilik om dinge kort te knip as dit so lekker gaan ;-)    Pps. Ek het eers ná die tyd rêrig besef dat hierdie close proximity met iemand anders nie die mees verantwoordelike idee was nie. Time to stay at home.    Ppps. Hierdie caption het langer gevat as 'n Geskiedenis langvraag in Graad Elf... Was dit worth it..?  Download, druk play en besluit vir jouself.  

    Episode 41 : So Loop Hy Maar, Amalia Uys en So

    Play Episode Listen Later Mar 15, 2020 140:02


    "Sit jou menswees in 'n kanon en skiet dit die wêreld vol." Ons weet nie eers wat om te sê nie. Captions val kort. Met rede, ons langste episode sovêr. Download nou en luister vandag - 'n spirituele belewenis. 'n Gesprek met Amalia Uys  

    Episode 40 : So Loop Hy Maar, Slaap en So

    Play Episode Listen Later Feb 23, 2020 87:53


    SLAAP Sukkel jy? Is dit maklik? Hoeveel ure is ideaal? Hoe beïnvloed slaap jou gesondheid? Het jy ook al wakker geword na 'n vliegdroom, jou arms geflap, en gedink jy gaan takeoff?! Jessica Fourie is 'n Slaap-Tegnikus (ons het nie besef so iets bestaan nie) by die slaap-kliniek, Fourie & Associates - daar's 'n hele paar takke in die land en sy werk (onder andere) by die Milnerton Medi-Clinic tak.  Hierdie was WAY meer wetenskaplik en educational as wat ons besef het. Lekker luister! Lekker slaap!

    Episode 39: So Loop Hy Maar, Vergeet My Nie Director — Andre Velts — En So

    Play Episode Listen Later Feb 14, 2020 96:47


    Nog nooit so iets beleef nie. First Exclusive: Die ex-personal trainer, destydse inwoner van Londen, en vandag director — Andre Velts — deel sy hart in die mees vulnerable en brawe podcast waarvan ons al deel was.   As jy net een van ons podcasts wil luister, luister dié een.   Die sound is uiteindelik goed.   *Andre se nuutste fliek "Vergeet My Nie" het vandag in fliekteaters begin

    The real EPISODE 38: So Loop Hy Maar, Danie van Spoegwolf en So

    Play Episode Listen Later Feb 9, 2020 64:30


    Danie du Toit is die lead singer van Spoegwolf, mede-eienaar van Drum-restaurant op Stellenbosch en die skrywer van 'n digbundel wat pas verskyn het.   As mens dink aan hoe mense van Breyten Breytenbach, Ingrid Jonker, Jan Rabie, daai tipe name praat - ek vermoed óns kinders gaan so oor Danie praat.   'n Groot gees in nederige vlees.   Ook, Francois van Coke en Danie het 'n song "Dagdrome in Suburbia" gemaak. Danie vertel daaroor.    Enjoy. 

    Episode 37: So Loop Hy Maar, Wayne van Rooyen en So

    Play Episode Listen Later Jan 30, 2020 109:19


    Dis 2020!!!!!!!!!!

    Episode 36: So Loop Hy Maar, Dirk Agenbag - Digital Genius - En So

    Play Episode Listen Later Dec 20, 2019 84:22


    'Al wat ek gedink het, was hou Steven Kitshoff van my?'  Een van die mees fassinerende podcasts waarvan ek al deel was.  Of jy al op vakansie is, of tot Kersfees nog werk, hierdie episode neem jou op 'n journey. Dirk Agenbag is 'n digital creative director by die ad agency, TBWAHuntLascaris in Johannesburg.  Ek het altyd van hom geweet - sy gutsy, hilarious social media posts raakgesien en gewonder of helfte van Kaapstad op hom verlief is.  Dirk het die hele Rugby World Cup saam met die Springbokke getoer (en gewerk) en hy share ook sy ervaringe met die Bokke.  Hoe impressive iemand is, kan van 'n afstand intimiderend wees. Tot julle connect en jy die mens agter jou indruk ontmoet...  Van die grootste creative geniuses het ook mental health challenges. En ek het finally goeie-quality audio begin uitfigure

    Episode 35: So Loop Hy Maar - Bertus Albertse (eienaar van Body20) en So

    Play Episode Listen Later Dec 4, 2019 111:47


    Inspiration-masterclass

    Episode 34: So Loop Hy Maar - Reynardt Hugo se Prank Calls en So

    Play Episode Listen Later Nov 19, 2019 100:38


    Reynardt Hugo is 'n force of nature: 'n sanger, akteur, kranige sportman, toekomstige super-entrepreneur, en, in 'n ander lewe, 'n komediant. Dalk selfs nog in hierdie leeftyd... In hierdie episode, deel hy 'n besondere spesiale gawe met ons.    

    Episode 33 - So Spook Hy Maar, die Dood en So

    Play Episode Listen Later Oct 29, 2019 86:27


    BOO!  Episode 33 is ons Halloween episode! Niel Nogsteeds, Nini Conradie en Jaco Nothnagel gesels oor beroemde Suid-Afrikaanse spoke, Charlie Chapman se lyk, vreemde bloedige oortuigings en ander skrikwekkende spookstories! Geniet dit!

    Episode 32: So Loop Hy Maar - Brendan Fraser, 7de Laan, Stuntmen en So

    Play Episode Listen Later Oct 17, 2019 84:28


    Onthou jy Brendan Fraser? Onthou jy Blast from the Past, The Mummy en George of The Jungle? Ken jy 7de Laan? Hierdie episode is letterlik vir jou! Madelaine is 'n stylist en super-woman wie onlangs baie tyd met bogenoemde Brendan spandeer het. Haar man, André, is 'n sport-spelende, Crossfit-dominating force-of-positive-energy wat as Rickus op 7de Laan bekend is. Skop jou skoene uit, hierdie episode voel soos naweek!!

    Episode 31: So Loop Hy Maar - Katinka Die Kat en So

    Play Episode Listen Later Oct 7, 2019 73:36


    Katinka Die Kat is jonger as 23 en sy't moontlik al meer reggekry as baie 70 jariges — dis gelyk motiverend en depressing! ;-) In all honesty, sy's 'n super awesome mens (en entrepreneur) en ons leer in hierdie episode die Katinka agter die Kat ken. Meow!  

    Episode 30 : So Loop Hy Maar - Johannes die Entrepreneur en So

    Play Episode Listen Later Sep 24, 2019 120:50


    Ons gesels met Johannes Le Roux, die entrepreneur agter The Dutchess gin, Brannas Draught, Suncamino Rum en nou ook Dope Drinks.  Hierdie is ook 'n reünie-episode vir Niel en Pietie nadat die Johannesburg kantoor gevestig is. What a wonderful life! Geniet die episode!

    Episode 29 : So Loop Hy Maar - Marnus Broodryk en So

    Play Episode Listen Later Sep 10, 2019 89:08


    Jy ken hom dalk as die jong shark op Shark Tank SA, maar die suksesstorie van Marnus Broodryk strek veel wyer as dit. Marnus kuier by SO LOOP HY MAAR, DIE LEWE EN SO in ons eerste episode met Pietie Beyers - uit ons splinternuwe Johannesburgse kantoor!

    Episode 28 : So Loop Hy Maar - Tinerie en haar feite en so

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2019 84:23


    Niel Nogsteeds gesels met Tinerie van Wyk Loots en Jaco Nothnagel oor scary movies, toneelstukke, Twilight, die heelal en nagapies. Geniet dit!

    Episode 27 : So Loop Hy Maar - Jack Parow en Skape en So

    Play Episode Listen Later Aug 15, 2019 88:33


    Niel Nogsteeds gesels met Jack Parow en Nini Conradie oor skape wat rol, "rap" lirieke, Stockholm Syndrome, die Rolling Stones en allerande ander amazing nonsens. Cheers!

    Episode 26 : So Loop Hy Maar - Ötzi “the Iceman” en So

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2019 79:32


    Niel Nogsteeds en Piet Pietie Beyers chat met lede van die Duchess Virgin Gin span, Inus Smuts en Talita Calitz, oor hulle amazing gin, dwelms, die dood en Ötzi “the Iceman”. Ondere andere.    Geniet dit!  

    Episode 25: So Loop Hy Maar - Broodbak en So

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2019 83:50


    Ons gesels met Jacques de Villiers en Corrie Gunter oor musiek, Anti-vax mammas, HIV, broodbak, "objectophilia" en ander interessante dinge van die lewe. Geniet dit!

    Episode 24 : So Loop Hy Maar - Krieketmoorde en So

    Play Episode Listen Later Jul 3, 2019 77:52


    Ons gesels met Annemarie Du Plessis, mede-vervaardiger van Marche Media, en awesome mens en siel.  Ons chat bietjie oor haar werk, oor krieket, die Boring Conference, en oor haar awesome feit! Geniet dit!  

    loop maar ons geniet boring conference
    Episode 23 : So Loop Hy Maar - Lea en Christia en So

    Play Episode Listen Later Jun 16, 2019 121:06


    Ons word bederf met die teenwoordigheid van twee van Suid-Afrika se mees talentvolle jong aktrises, Lea Vivier en Christia Visser.  Ons gesels oor die vermaaklikheidsbedryf, koeie, interessante werke, kokosneute en ander onverwante onderwerpe. Geniet dit! 

    Claim So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel