ToekomsVenster

Follow ToekomsVenster
Share on
Copy link to clipboard

ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Maroela Media

Donate to ToekomsVenster


    • Sep 14, 2026 LATEST EPISODE
    • weekdays NEW EPISODES
    • 3m AVG DURATION
    • 1,690 EPISODES


    More podcasts from Maroela Media

    Search for episodes from ToekomsVenster with a specific topic:

    Latest episodes from ToekomsVenster

    ToekomsVenster | Op die windstrome van die Gees

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 4:59


    Miskien voel jy vandag moeg. Miskien het jy al lank probeer om alles self te dra. Miskien het die lewe jou vlerke swaar gemaak.

    die gees miskien
    ToekomsVenster | Die slang se gif en die Kruis se genesing

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 5:52


    Wanneer die gif van sonde, skuld of versoeking jou raak, onthou: moenie net na die wond kyk nie. Kyk na die Kruis. Daar is genesing in Christus.

    ToekomsVenster | As twee leeus brul

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 3:52


    Die brul van die vyand mag hard wees, maar die laaste woord behoort aan die Leeu uit die stam van Juda.

    ToekomsVenster | As die hemelse Leeu brul

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 4:24


    “Help ons om nie ons hoop op aardse magte te plaas nie, maar op U, die ware Koning.”

    ToekomsVenster | Jesus, Lam van God, neem ook jou sonde weg

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 4:48


    Wanneer mense na jou lewe kyk, help jy hulle om Hom raak te sien?

    ToekomsVenster | Wanneer die donker toesak, bly die Lig aan

    Play Episode Listen Later Sep 11, 2026 4:07


    Donker tye maak God se teenwoordigheid nie minder werklik nie.

    ToekomsVenster | Die faktuur wat nooit gekom het nie

    Play Episode Listen Later Sep 11, 2026 4:29


    Ons leef maklik asof gister se skuld nog eendag ingevorder gaan word, maar vir dié wat in Christus is, is die rekening reeds vereffen.

    ToekomsVenster | Wie klop daar aan die deur?

    Play Episode Listen Later Sep 11, 2026 4:34


    Draai dan jy jou gedagtes doelbewus na Hom.

    ToekomsVenster | Dit is aansteeklik

    Play Episode Listen Later Sep 8, 2026 4:42


    Dit was soos lente. Alles het skielik nuut gelyk.

    ToekomsVenster | Die lente kom

    Play Episode Listen Later Sep 7, 2026 3:04


    Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.

    ToekomsVenster | Bly luister, selfs wanneer God stil lyk

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2026 5:23


    Wat maak ʼn mens wanneer jy bid, wag en tog geen antwoord hoor nie?

    ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2026 4:33


    Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.

    ToekomsVenster | Die God wat nog praat

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2026 4:52


    Mag die God wat nog praat ons ore oopmaak. Mag sy Woord nie net op ons bedkassies lê nie, maar in ons harte leef.

    ToekomsVenster | Hoër grond

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2026 4:10


    Wanneer die lewe oorweldigend word, bly dit ook ons vraag. Na wie toe sal ons gaan?

    ToekomsVenster | Vier die goeie

    Play Episode Listen Later Aug 31, 2026 4:02


    Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.

    ToekomsVenster | Glo ons God nog?

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 4:49


    Wanneer alles rondom jou sê daar is geen uitweg nie, bly die vraag: Glo ons God nog, ook wanneer sy moontlikhede groter is as wat ons kan sien?

    ToekomsVenster | Van verlatenheid na geliefd

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 4:08


    Soms begin herstel nie met ʼn groot wonderwerk nie, maar met een tree vorentoe. God se beloftes gee hoop om weer te begin bou.

    ToekomsVenster | God slaap nie

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 3:54


    Habakuk herinner ons dat menslike mag nooit onbeperk is nie. Ons weet nie altyd wanneer of hoe dinge sal verander nie, maar ons hoef nie te glo dat God onverskillig toekyk nie.

    ToekomsVenster | Wanneer God se genade vanselfsprekend word

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 4:06


    Amos stel ʼn ongemaklike vraag wat eeue later nog net so naby aan die lyf kom: Is daar ʼn verband tussen wat ons bely en hoe ons leef?

    ToekomsVenster | Openbare veroordeling

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 5:00


    Waarheid en integriteit mag nooit opgeoffer word nie maar genade, menswaardigheid en deernis mag ook nie.

    ToekomsVenster | Debora, voorbeeld van ʼn vrou wat opstaan

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 5:13


    Die Bybel onthou haar veral as profetes, rigter en “ʼn moeder in Israel” – wat ʼn nalatenskap!

    ToekomsVenster | Maria en Martha, verskillende gawes, een Here

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 5:02


    By Maria en Martha leer ons almal het verskillende gawes en persoonlikhede, maar dit dien een Here en Koninkryk.

    ToekomsVenster | Priscilla is geroep om saam te bou

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 6:15


    ʼn Huwelik is immers meer as die vervulling van twee mense se persoonlike drome. Dit kan ook ʼn instrument in God se hand wees.

    ToekomsVenster | Lidia met ʼn oop hart en hande

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 4:47


    ʼn Oop hart wat na Hom luister, word dikwels ʼn oop hand wat ander mense help.

    ToekomsVenster | Maria, beskikbaar vir God

    Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 5:55


    Miskien is dit vandag ook die vraag aan elkeen van ons: Waarvoor is ek beskikbaar wanneer God my roep?

    ToekomsVenster | Geestelike lewenstekens

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 3:08


    Want waar Christus die middelpunt van ons lewe is, begin die hart van die geloof weer sterk klop.     

    ToekomsVenster | God se groot ja

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 3:04


    Jesus sê: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed”.

    ToekomsVenster | Wanneer God water gee in ʼn droë seisoen

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 2:55


    Ons bid vir een oplossing en God gee ʼn ander een.

    ToekomsVenster | Wanneer Jesus jou dieper lei

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 3:11


    Hy stuur jou nooit alleen nie.

    ToekomsVenster | Moenie kinders se vreugde steel nie

    Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 3:32


    Paulus praat oor karakter, volharding en oor ʼn lewe wat God eer.

    ToekomsVenster | Harte is God se eerste instrument vir aanbidding

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 3:52


    Mag ons ook ons harte saambring want ons hart is God se eerste instrument en wanneer Hy dit stem, word ons hele lewe ʼn lied tot sy eer.

    ToekomsVenster | ʼn Heerlikheid wat toeneem

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 4:15


    Mag dit ook van my en jou waar wees. Mag mense, wanneer hulle ons ontmoet, iets van Jesus in ons raaksien.

    ToekomsVenster | Die waarde van saam praat en saam dink

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 3:56


    Mag ons mense wees wat nie net praat nie, maar ook luister.

    ToekomsVenster | Gehoorsaamheid en die toekomstige jy

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 4:50


    Juis daarom wil ek jou vandag vra: Hoe lyk die toekomstige jy?

    juis
    ToekomsVenster | Kom tuis by God

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 4:27


    Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.

    ToekomsVenster | Die belofte van uitkoms

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 3:24


    God belowe nie ʼn lewe sonder beproewing nie, maar wel sy teenwoordigheid in elke stryd.

    ToekomsVenster | Waar is die ware leiers?

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 3:01


    God belowe steeds wysheid aan elkeen wat Hom daarom vra.

    ToekomsVenster | Die wolk en die vuur

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 3:41


    Waar het God jou al gedra sonder dat jy dit op daardie oomblik raakgesien het?

    ToekomsVenster | Die laboratorium van die woestyn

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 3:58


    Is dit moontlik dat God tans meer besig is om jou te vorm as om jou bestemming te verander?

    ToekomsVenster | Genade van ʼn ompad

    Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 3:07


    Soms beskerm God ons juis deur ons op ʼn ompad te neem.

    ToekomsVenster | Wees wakker, maar moenie in vrees leef nie

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 4:23


    Gelowiges moet die bose se werking nie ontken of oorbeklemtoon nie, want die kruis en opstanding het reeds die beslissende woord gespreek: Jesus het oorwin.

    ToekomsVenster | Wanneer elke opsie verkeerd lyk

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 5:23


    Wanneer elke moontlike keuse na ʼn ramp lyk, kan God reeds besig wees om deur die mees onwaarskynlike pad ʼn uitkoms voor te berei.

    ToekomsVenster | Die ‘selfs al' -oomblikke van geloof

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 5:11


    Ware geloof glo nie net dat God jou uit die vuur kan red nie, maar vertrou dat Hy ook saam met jou in die vlamme sal wees.

    ToekomsVenster | Begin help daar waar jy is

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 6:09


    Die omvang van nood kan jou magteloos laat voel, maar jy hoef nie miljoene mense te help om ʼn verskil te maak nie: begin by die een mens voor jou.

    ToekomsVenster | Leef ‘ja' in ʼn ‘nee'-wêreld

    Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 4:46


    God roep jou om met vrymoedigheid, hoop en vreugde “ja” vir die lewe te sê.

    ToekomsVenster | Elke nuwe dag dra God se genade

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 4:03


    Gister se mislukkings hoef nie vandag se vertrekpunt te wees nie: elke nuwe dag kom met nuwe hoop en die versekering dat God steeds op die troon is.

    ToekomsVenster | Jesus bly ons enigste hoop

    Play Episode Listen Later Jul 13, 2026 5:10


    Teleurstelling kan jou geloof tot die uiterste beproef, maar selfs wanneer alles rondom jou die teendeel uitroep, bly Jesus ons enigste toevlug.

    Claim ToekomsVenster

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel