POPULARITY
Suid-Afrika se ekonomie het volgens Statistiek Suid-Afrika in die eerste kwartaal met 0,5-persent gegroei, effens beter as wat verwag is. Hoofdirekteur Bokang Vumbukani-Lepolesa sê dis aangevuur deur die dienste- en basiese sektore, met finansies en landbou wat beduidend bygedra het. Vervaardiging het egter die algehele prestasie beïnvloed, met vyf van sy tien afdelings wat negatiewe groei aangeteken het. Vumbukani-Lepolesa waarsku ongelyke prestasie tussen sektore dui steeds op onderliggende strukturele uitdagings:
9 Junie 2026: Suid-Afrika se ekonomie groei stadig in die eerste kwartaal van 2026. Nóg polisiebeamptes geskors in verband met die Medicare24 Tshwane-tender. 'n Ondersoekbeampte van OPOD getuig voor die Madlanga-kommissie oor die Aeroton-dwelmvonds.
Lisette IJssel De Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing(BER) Volg RSG Geldsake op Twitter
Ranní brífink Ondřeje Housky: Vládní i opoziční politici zdůrazňují, že zásadním problémem pro byznys jsou drahé energie. Je to ale skutečně ta nejdůležitější překážka, kterou musí firmy řešit? To uslyšíte v dnešním Ranním brífinku.
Ranní brífink Ondřeje Housky: Vládní i opoziční politici zdůrazňují, že zásadním problémem pro byznys jsou drahé energie. Je to ale skutečně ta nejdůležitější překážka, kterou musí firmy řešit? To uslyšíte v dnešním Ranním brífinku.
Ministryně financí Alena Schillerová představila na Národním ekonomickém fóru, které uspořádala organizace spojená s hnutím ANO, svůj ekonomický program. Za hlavní nástroj ekonomické politiky označila boj s šedou ekonomikou a chytré investice, získané dalším zadlužováním. Slovo dluh bylo však na Národním ekonomickém fóru považováno za sprosté. Profesor Švejnar, který ministryni financí v prvním bloku přizvukoval, navrhoval zásadně mluvit o kreditu. „Celý svět jede na kredit,“ prohlásil a jako příklad uvedl Německo po druhé světové válce.Ministryně Schillerová přišla s tvrzením, které zřejmě špatně opsala od ekonoma Havránka. Znělo, že zavedení elektronické evidence tržeb (EET) znamenalo zvýšení hrubého domácího produktu o 2–3 procenta. Následné zrušení prý znamenalo snížení o stejné procento. Když po tomto prohlášení neodešli ctihodní ekonomové ze sálu a naopak Schillerové po projevu zatleskali, je svědectvím toho, že na úrovni vlády se etabluje meme ekonomika.Ve druhé části svého projevu Schillerová zaútočila na vedení České národní banky, že nesnižuje úrokové sazby. Navzdory tomu, že v čele je Aleš Michl, bývalý poradce a nominant Andreje Babiše. Důvod je prostý. Michl a zbylých šest členů bankovní rady se obávají, že meme ekonomika této vlády způsobí opět inflační kolo. Jinak řečeno, obávají se, co udělají s ekonomikou nedávno rozvolněná rozpočtová pravidla, co vyvolá zvyšující se deficit státního rozpočtu, a sledují zdražování některých komodit (ropa, plyn, hnojiva) kvůli válce v Íránu.Podle zákona o České národní bance je přitom hlavním a jediným úkolem držet nízkou hladinu inflace a nepřipustit znehodnocení peněz a úspor. Jak to dopadne a proč Aleš Michl otočil a nechce snížit úrokové sazby, přestože v minulosti byl do funkce dosazen s opačným záměrem?
Alzheimerovou chorobou v Česku trpí tisíce lidí. Pro včasný záchyt nemoci je však důležitá prevence. Nejen té se ve své práci věnuje absolventka Institutu ekonomických studií FSV UK Eva Skácelíková. Ze světa financí, dat a analytických modelů se vydala cestou studia psychologie. Na čísla ale úplně nezanevřela, pracuje totiž jako datová analytička ve Schole Empirica, kde se podílí na implementaci a následném hodnocení programu proti šikaně. Ve svém budoucím doktorském studiu se chce zaměřit na oblast neuropsychologie.Jak se dá pomocí dat analyzovat lidská mysl? A co všechno si lze ze studia ekonomie odnést i do jiných oborů? Dozvíte se v podcastu!Nejnovější epizodu podcastu DeFacto moderuje studentka žurnalistiky Eliška Bervidová.
Ek het al baie gepraat oor die impak van die oorlog tussen due VSA, Israel en Iran op die Suid-Afrikaanse ekonomie, en ons almal hou asem op vir die komende week serepokoersbesluit, maar daar is ook ander interessante ekonomie stories.
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou sê hy evalueer tans die beduidende uitwerking van die gure weersomstandighede wat die provinsie verlede week geteister het. 'n Reeks hewige kouefronte het gelei tot wydverspreide oorstromings, infrastruktuurskade en ontwrigting van boerderygemeenskappe wat die lewens van elf mense geëis het. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die gevolge sal na verwagting die provinsie se landbou-ekonomie raak, veral vrugte- en wyn-uitvoer-voorsieningskettings:
Prof Cornè van Walbeek – professor: Skool vir Ekonomie & direkteur: REEP, Universiteit Kaapstad Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Britse minister van Finansies, Rachel Reeves, sê die land se jongste groeisyfers toon die regering het die regte ekonomiese plan. Die ekonomie het in die eerste kwartaal met 0,6-persent gegroei toe produksie en die boubedryf goed presteer het ondanks hoër energiekoste weens die Iranse konflik. Reeves sê ekonomiese bestendigheid moenie nou in gevaar gestel word nie, en waarsku teen 'n moontlike leierskapsuitdaging teen eerste minister Keir Starmer:
Leon Kok – finansiële hoof, Redefine Properties Volg RSG Geldsake op Twitter
Christo de Wit – bestuurder, Luno Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
FNB sê Suid-Afrika het 2026 met versigtige optimisme begin, maar globale spanning, insluitend die Midde-Oosterse konflik, beïnvloed die ekonomiese vooruitsigte. Die bank sê die herstel kan stadiger word, maar daar word nie verwag dat dit sal stop nie. Die bank sê plaaslike hervormings sal kostes in toom hou en die ekonomie behoort mettertyd te versterk. Koketso Mano sê toestande in die eiendomsmark bly toestande positief, maar globale druk kan korttermyngroei in huispryse en die vraag na verbandlenings vertraag:
Namibië se ekonomie sal na verwagting geleidelik herstel na 'n trae 2025, met groei wat na verwagting tot 2,6 persent hierdie jaar en 2,9 persent in 2027 sal styg. Volgens die Bank van Namibië word hierdie vooruitsig ondersteun deur uitbreiding in konstruksie, nutsdienste, handel, finansiële dienste en openbare administrasie, tesame met sterker uraanproduksie. Die sentrale bank se adjunkdirekteur van korporatiewe kommunikasie, Naufiku Hamunime is aan die woord:
Celou epizodu najdete na: https://herohero.co/dobrovskysidloHostem dnešního dílu je hlavní ekonom České spořitelny, makroekonom a analytik, David Navrátil
Sebastien de Place, president van buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars, deel sy insigte oor verwagtinge vir Suid-Afrika se beleggingskonferensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Dalibor Mráz je zpět v rozhovoru, který se točí kolem jeho kariérního obratu od muziky a filmu k AI vývoji a osvětě v Moravskoslezském kraji. Jako zakladatel platformy Černá AI byl nedávno oceněný jako AI osobnost roku 2025 v kategorii Objev roku a po úspěšné konferenci chystá v Ostravě Černá AI festival na 15. září 2026. Více na www.DaliborMraz.com a www.CernaAIfestival.cz
Build One South Africa sê die konflik in die Midde-Ooste sal nie tot die streek beperk bly nie, maar deur energiemarkte, voorraadkettings en tot in Suid-Afrikaners se daaglikse lewens versprei. Die Parlement het gister op BOSA se versoek ʼn debat gehou oor die toenemende konflik in die Midde-Ooste en die gevolge wat dit vir Suid-Afrika inhou. BOSA-leier Mmusi Maimane sê Suid-Afrika is ʼn netto invoerder van ru-olie wat beteken plaaslike pryse is regstreeks gekoppel aan globale oliemarkte:
Dr Francois Stofberg, hoofinkomstebeampte en senior ekonoom by die Efficient-groep, deel sy mening oor die werklike toestand van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge dié bedryf raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, deel sy mening oor die wisselvalligheid op die markte, Naspers- en Prosus-aandele ná Tencent se aankondiging, en Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse of lees die blog-inskrywing hier onder. . . Na-leef gedagte — 'n Sodat/omdat benadering? Nou die aand sit ek langs Pierre om die ou aan te moedig om sy Gr 7 Ekonomie-opsommings te maak. Êrens in een van die gedagtes oor geld en ekonomie is daar 'n sinnetjie wat iets klink soos “mense werk sódat hulle meer geld kan kry, sódat hulle meer goedere kan koop”. Die presiese bewoording ontgaan my nou, maar wat my opgeval het was die woord “sodat” en die rilling deur my siel oor hierdie wêreld waaraan hy en ons blootgestel word. Hierdie “sodat-wêreld”. 'n Wêreld waarin jy moet perform so hard en so goed as wat jy kan, selfs bo wat gesond is, sodat jy kan kry, kan vermag, gereken kan word. Dit is 'n uitputtende wêreld. 'n Wêreld wat leeg tap. Wat opgebruik. Wat 'n valse selfvertroue kweek. Wat jou verskraal tot 'n objek, 'n rat in 'n masjien. Sodat jy kan kry wat jou kwansuis sal gelukkig maak. Heinrich se Sondag-boodskap uit die saligspreuk (Matt 5:6) oor “Gelukkig is die wat honger en dors na geregtigheid want hulle sal versadig word” en sy keuse om die geregtigheid te verstaan as die ou gedagte dat ons in die regte – kindskap – verhouding met God kan leef, het my laat dink aan die onverwagse (lees versadigende) omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee. Hierdie omdat-aard van ons geloof, verlossing en kindskap het my herinner aan jare gelede: Ongeveer 'n jaar na my ma en my stiefpa getroud is het ek 21 geword. 'n Interessante fase in my lewe, waar ek so onafhanklik as moontlik wou word, om 'n nuwe kindskap aan te leer. Met my mondigwording roep Oom Steve (my aangetroude pa) my eenkant en gee vir my 'n geskenk in 'n klein boksie. Opgewonde, half onbeholpe met die intieme oomblik tussen ons, maak ek dit oop om die kosbare geskenk van 'n Kruger-rand te ontvang. Hy verduidelik die simboliese waarde van die geskenk met “Ek het vir elkeen van my kinders 'n Kruger-rand gegee toe hul 21 geword het en ek wil graag vir jou ook een gee want ek wil hê jy moet weet, daar is vir my geen onderskeid tussen jou en my kinders nie.” Wat 'n kosbare geskenk!!! Omdat ek aan my ma behoort, behoort ek ook aan hom en hierdie behoort is nie iets wat ek moes doen, moes verdien of moes bereik nie. Oom Steve het my ook mooi laat verstaan dat hy nie my lojaliteit probeer koop nie – maar vir my 'n omhelsing, 'n sekerheid, 'n behoort wou gee. Die Kruger-rand-geskenk was nie die eintlike ding nie, dit was bloot die simbool van iets ver bo die waarde van wat die goud-prys ookal was. Soos met die Kruger-rand moes ek hierdie kindskap, en al die wonders daarvan, eenvoudig net ontvang. Dit het ons verhouding verander van 'n sodat na 'n omdat. Hierdie omdat het my vry gemaak, gevorm, veilig laat voel, waagmoed gegee, tuis laat kom, laat wees…omdat hy my sy kind gemaak het. Sodat-verhoudings is kunsmatig, het bymotiewe, is op jouself gefokus. Omdat-verhoudings gee sekerheid want die grond van hierdie verhouding lê nie in jou nie – maar in die onvoorwaardelike verbintenis van iemand aan jou. Sodat-verhoudings is 'n transaksie wat eis. Omdat-verhoudings is 'n verbintenis wat gee. Sodat-kindskap sê “As jy…dan kan jy…” Omdat-kindskap sê “Aangesien jy is…wees nou…” Ons hele wêreld is gebou en gerat op hierdie sodat-benadering. Dit maak dit moeilik om die omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee te aanvaar, te onthou en na te leef. Pierre is in 'n belangrike oorgangsjaar van sy lewe. Meer as enige iets anders hoop ek hy kan hierdie omdat-lewe ontdek: Hê lief omdat, nie sodat nie. Werk hard omdat, nie sodat nie. Glo in en volg Jesus omdat, nie sodat nie. Hê respek vir alle mense en die ganse skepping omdat, nie sodat nie. Omdat vul jou met verwondering en dankbaarheid. Dit maak jou bewus van heiligheid. Sodat verskraal die lewe tot jou self en die lewe word 'n masjien, projek, tog…waardeur jy een of ander mitiese gelukkigheid of seën gaan bereik en intussen mis jy wat reeds is en altyd sal wees. Die saligspreuke begin elkeen met “Geseënd is…” nié met “Geseënd sal jy wees as jy…” In Lukas 15 kon albei die verlore seuns, die een wat tuisgebly het en die een wat op ‘n lang verdwaalreis gegaan het, eers regtig tuiskom omdat hulle ontdek het wie en hoe hulle pa is en dat hulle aan hom behoort. Na-leef teks “Kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is ook joune.” Lukas 15:31 Na-leef vraag Het jy 'n sodat- of 'n omdat-verhouding met God? Watter verhoudings in jou lewe het nodig om te skuif van 'n sodat-benadering na 'n omdat-benadering? En hoe gaan jy die verskil leef? Waarom werk jy…Sodat of Omdat? Hoe sou die verskillende benaderings vir jou lyk?
Die VN se Algemene Vergadering het Dinsdag, op die vierde herdenking van die Russiese inval in Oekraïne, 'n konsep-resolusie aangeneem wat op 'n omvattende, regverdige en blywende vrede in Oekraïne aandring. Die resolusie het met 107 stemme vir en 12 daarteen geslaag, terwyl 51 lidlande, waaronder Amerika, buite stemming gebly het. Die resolusie is deur Oekraïne aangebied met mede-borgskap deur 46 lande. Dit het ernstige kommer uitgespreek oor voortgesette aanvalle deur Rusland op burgers, burgerlike voorwerpe en kritieke energie-infrastruktuur, wat die humanitêre situasie vererger. Die Kiëf Universiteit vir Ekonomie het vroeër die maand 'n donasie-veldtog begin om vriesende studente te help. Die universiteit se president, Tymofiy Mylovanov, het meer oor die omstandighede.
Die Amerikaanse president Donald Trump sê Amerika is terug: groter, beter, ryker en sterker as ooit tevore. Trump het in sy staatsrede aan 'n gesamentlike sitting van die Kongres sy ekonomiese agenda geprys en gesê hy het toegesien dat die grootste ommekeer ooit plaasvind. Trump het sy administrasie met dié van die vorige president, Joe Biden, vergelyk en gesê hy het Amerika op 'n stewiger finansiële grondslag geplaas. Hy sê sy administrasie het 'n transformasie bewerkstellig soos nog nooit voorheen nie:
Kry die nuus soos dit breek.
Suider-Afrika staar beduidende risiko's in die gesig as gevolg van klimaatsverandering. Die streek is reeds hoogs blootgestel aan die gevolge van El Niño en La Niña. Hierdie siklusse veroorsaak onderskeidelik ernstige droogtes en vloede, wat deels verantwoordelik is vir voedselonsekerheid. Klimaatsverandering sal ook 'n impak op die land se ekonomie hê. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van navorsing by die Namibiese Natuurstigting gepraat.
President Cyril Ramaphosa het aangedui dat ekonomiese druk en fiskale beperkings vanaand belangrike temas in sy staatsrede sal wees. Hy sal na verwagting ingrypings vir die komende boekjaar aankondig, en uitbrei oor Suid-Afrika se plaaslike prioriteite, asook die land se verhoudings op die vasteland en internasionaal. Ramaphosa sê sy toespraak sal nugter nadenke en versigtige hoop balanseer, en vordering erken terwyl hy ook voortslepende strukturele uitdagings sal noem:
Pokud se vám přednáška líbila a shledáváte ji hodnotnou, prosím, pošlete dobrovolný příspěvek v krypto či korunách! Pravidelná podpora a LN: https://opristavu.urza.cz/ BTC: bc1qqs0sutxykl5h97xa0fcu4qaptvkvq5ecm52qn9 LTC: ltc1qpcnumcpvx2a77p0shkxwawc555nepy25l0n090 Číslo účtu: 2201359764/2010; variabilní symbol: 5 -- V prosinci vystoupí v rámci cyklu Anarchokapitalismus se svou přednáškou Štěpán Drábek; bude zabývat příspěvky F. A. Hayeka, rakouského filozofa a ekonoma s moravskými kořeny, k monetární ekonomii. Konkrétně se zaměří na Hayekovu ranou kritiku stabilizace cenové hladiny (dílo Prices and Production), která dle něj iniciuje hospodářský cyklus, a na Hayekův návrh odluky peněz od státu (díla Denationalisation of Money, Choice in Currency a další). Zaměřím se též na pozoruhodný vývoj Hayekova postoje k možnosti existence nestátních peněz v čase – od jeho díla The Road to Serfdom, přes The Constitution of Liberty až po Law, Legislation, and Liberty. Prezentace: https://prednasky.urza.cz/ll/ – Štěpán Drábek; ekonom; analytik Institutu liberálních studií; libertarián; hledač pravdy
Die Mineraleraad van Suid-Afrika waarsku dat duur elektrisiteit die volgende groot rem op groei en beleggings kan wees. André Lourens, ekonoom by die Mineraleraad, bespreek onder meer die huidige impak en die risiko vir energie-intensiewe bedrywe indien daar nie verligting kom nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Stabilní růst hrubého domácího produktu v rozmezí od dvou do dvou a půl procenta, nízká inflace, posilování koruny i vládních investic. Tak vidí vývoj ekonomiky bývalý ministr financí, ekonom a dnes vysokoškolský učitel na Unicorn University v Praze Pavel Mertlík. „Dá se říci, že z krátkodobého ročního pohledu bude ten vývoj poměrně příznivý,“ říká v posledním letošním Forbes Byznys podcastu Pavel Mertlík. Jak si podle ekonoma Pavla Mertlíka vedla česká ekonomika v letošním roce a jaké hlavní výzvy ji čekají v tom novém? Mění se Česko na ekonomiku s vyšší přidanou hodnotou? A budeme mít díky vývoji koruny levnější dovolené v zahraničí v příštím roce? To vše si poslechněte v nejnovějším Forbes byznys podcastu.
Namibië se ekonomie het met 1,9 persent gegroei gedurende die derde kwartaal van 2025, laer as die 2,1 persent groei in dieselfde kwartaal van 2024, volgens die jongste statistieke van die Statistieke-agentskap. In nominale terme het die grootte van die ekonomie in die oorsigtydperk uitgebrei tot 66,4 miljard Namibiese dollar vanaf 62,6 miljard dollar wat in dieselfde kwartaal in 2024 aangeteken is. Agentskap-woordvoerder Mirjam Shihepo het meer:
Jan van Niekerk – uitvoerende direkteur, RECM Volg RSG Geldsake op Twitter
Ekonomie je vědou věd, věda par excellence, řekl mi před lety v rozhovoru český ekonom a tehdejší prezident Václav Klaus. Mluvil především o přesnosti a průkaznosti, s níž ekonomie zachycuje a představuje svět kolem nás.
Ekonomie je vědou věd, věda par excellence, řekl mi před lety v rozhovoru český ekonom a tehdejší prezident Václav Klaus. Mluvil především o přesnosti a průkaznosti, s níž ekonomie zachycuje a představuje svět kolem nás.Všechny díly podcastu Názory a argumenty můžete pohodlně poslouchat v mobilní aplikaci mujRozhlas pro Android a iOS nebo na webu mujRozhlas.cz.
Met die jaar wat einde se kant toe staan, word die vordering van die ekonomie onder die vergrootglas geplaas. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus-ekonoom Oliver Diggle oor sy ekonomiese oorsig gesels. Hy sê die jaar het goed begin, maar sake het stelselmatig verswak.
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, gee haar mening oor Suid-Afrika se ekonomiese groei. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Australiese premier, Anthony Albanese, sê die G20-leiersberaad is 'n belangrike byeenkoms vir die vereniging van die lande wat die wêreld se ekonomieë dryf. Hy het gister in Suid-Afrika aangekom voor die beraad in Johannesburg hierdie naweek. Albanese is die eerste Australiese premier wat die land sedert 2013 besoek. Hy sê in 'n tyd van wêreldwye onsekerheid moet Australië met sy internasionale vennote saamwerk om die gedeelde uitdagings en geleenthede wat voorlê, aan te pak:
Die Kalifornië-goewerneur Gavin Newsom het ‘n subnasionale afvaardiging van 100 amptenare na COP30 in Brasilië gelei om te beklemtoon dat subnasionale jurisdiksies soos deelstate steeds daartoe verbind is om die klimaatkrisis aan te pak. Hy is die medevoorsitter van beide die America Is All In en die Amerikaanse Klimaatalliansie-koalisies. Hy het skerp kritiek teen die Trump-administrasie uitgespreek en sê die groen ekonomie word aan China oorhandig. China vervaardig tans agt uit elke tien sonpanele en sewe uit elke tien elektriese voertuie.
Die Landless Peoples Movement, LPM, het 'n perskonferensie gehou oor die middeltermyn-begroting. Die partyleier, Bernadus Swartbooi, het ook sy mening gelug oor ander kwessies in die land. Een van sy reaksies was oor die afdanking van die minister van energie, Natangwe Ithete, volgens Swartbooi was hy onervare in sy pos. Hy sê ook die Swapo regering het nie daarin geslaag om 'n opdatering te gee oor die finansiële vordering van semi-staatsinstellings nie.
Namibië se ekonomiese stabiliteit is op wankelrige grond namate inkomste vanaf die Suider-Afrikaanse Doeane-unie styg terwyl ander inkomstestrome krimp. Met regeringsinkomste wat in 2024/25 89 miljard Namibiese bereik het, hoofsaaklik deur 'n 15 persent styging in Sacu-inkomste, waarsku ekonoom Josef Sheehama dat die land gevaarlik afhanklik raak van 'n enkele bron. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat tensy Namibië sy inkomstebasis verbreed en in sektore soos toerisme, landbou en hernubare energie belê, ontwikkeling 'n knou kan kry.
Dr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report. Volg RSG Geldsake op Twitter
FNB-ekonoom Helena Mboti sê ten spyte van 'n stadiger tweede kwartaal, bly die land se ekonomie op koers om met 3 persent in 2025 te groei. Namibië se reële bruto binnelandse produk het met slegs 1,6 persent jaar-op-jaar in die tweede kwartaal van 2025 gegroei, af van 2,8 persent in die eerste kwartaal, namate sleutelrisiko's vir die vooruitsigte begin realiseer het. Met landbou, vervaardiging en toerisme wat na verwagting in die tweede helfte sal herstel, handhaaf Mboti egter 'n versigtig optimistiese houding vir die mediumtermyn.
TransUnion se jongste Consumer Pulse-studie toon 'n vlaag van optimisme oor die ekonomie onder Namibiërs, met 71 persent wat sê dat hulle hoopvol voel oor die jaar wat voorlê, en 78 persent wat 'n inkomsteverhoging verwag. Ekonoom Gabriel Erastus, wat met Kosmos 94.1 Nuus gepraat het, dring egter aan dat 'n trompetgeskal oor die ekonomie met 'n knippie sout gevat moet word. Hy sê die ekonomie bly skerp verdeeld tussen die formele en informele sektore. Erastus verduidelik.
Poslechněte si záznam živého vystoupení podcastu Dobrovský&Šídlo v Polepšovně ducha v Řeži u Prahy.Host: Daniel Münich, ředitel akademického think tanku IDEA při CERGE-EI (https://idea.cerge-ei.cz)
Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, gesels oor die rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrika se ekonomie het met 0,8-persent gegroei vanaf April tot Junie teenoor 0,1-persent in die vorige kwartaal. Groei is aangevuur deur mynbou, vervaardiging en handel, met sterk prestasie in platinum, goud, chemikalieë en die motorbedryf. Huishoudelike besteding aan goedere, klere en gasvryheid het ook bygedra. Die Statistikus-generaal, Risenga Maluleke, het tydens die vrystelling van die bruto binnelandse produk-uitslae gesê vervoer en die boubedryf het afgeneem en uitvoere het met 3,2-persent gedaal, wat 'n las op die ekonomie is:
Namibië se ekonomie is onder druk. Kenners waarsku dat 'n kombinasie van hoë belasting op 'n klein groepie individue, 3,8 persent van die werkende bevolking, en lae lone vir die meerderheid ekonomiese groei kan vertraag. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Josef Sheehama gepraat, wat gewaarsku het dat hoë belasting en lae lone groei versmoor, verbruikersbesteding verminder en sakebeleggings vertraag.
Die smokkel van goedkoop brandstof uit Angola, of “ngungula”, het Namibië se Nasionale Energiefonds die afgelope vyf jaar 300 miljoen Namibiese dollar gekos, het amptenare by die Ongwediva Jaarlikse Handelskou onthul. Daar word uiteraard nie belasting en heffings op verkope betaal nie. Owerhede sê die onwettige handel, veral in die Oshana-, Ohangwena- en Omusati-streke, dreineer miljoene uit die ekonomie en benadeel gemeenskappe. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, die petroleum-ekonoom by die energieministerie gepraat.
Die DA sê die ANC se mislukking om 'n sterk handelsooreenkoms met die VSA te sluit het Suid-Afrikaanse uitvoerders blootgestel aan skadelike nuwe tariewe. Die party blameer die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola dat hulle nie vroeër opgetree het nie, met besighede wat nou 30-persent tariewe in die gesig staar terwyl buurlande slegs 15-persent betaal. Ryan Smith van die DA doen 'n beroep op dringende hervormings om burokrasie te verminder: