huiDIG

Follow huiDIG
Share on
Copy link to clipboard

huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.

Huidig


    • Mar 3, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 40m AVG DURATION
    • 34 EPISODES


    Latest episodes from huiDIG

    Episode 34 - Letter.dig kompetisie

    Play Episode Listen Later Mar 3, 2022 67:42


    Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix

    Play Episode Listen Later Jan 7, 2021 45:45


    Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 32 - Folklore-gedigte

    Play Episode Listen Later Aug 19, 2020 52:30


    Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 31 - Gedigte wat pers is

    Play Episode Listen Later Jul 10, 2020 53:09


    In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framedWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal

    Play Episode Listen Later May 29, 2020 39:27


    Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 29 - Gedigte wat wegbreek

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2020 50:56


    Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

    Play Episode Listen Later Mar 27, 2020 37:29


    Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst

    Play Episode Listen Later Mar 1, 2020 67:23


    Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-PublicationsLuister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-versionWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 26 - Gedigte wat groen is

    Play Episode Listen Later Jan 30, 2020 30:03


    HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/

    Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf

    Play Episode Listen Later Nov 8, 2019 72:05


    Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 24 - Hoe publiseer ek gedigte? - Deborah Steinmair

    Play Episode Listen Later Oct 24, 2019 19:08


    Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën

    Play Episode Listen Later Oct 17, 2019 32:17


    In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 22 - Digters van Dis Net Jy: Arno Welgemoed

    Play Episode Listen Later Oct 10, 2019 34:38


    HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 21 - Gedigte wat student is

    Play Episode Listen Later Oct 3, 2019 35:53


    Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 20 - Digter wat Almero Welgemoed is

    Play Episode Listen Later Sep 19, 2019 43:24


    Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 19 - Huidig wat resenseer- Grondwater, Marlise Joubert

    Play Episode Listen Later Sep 13, 2019 40:29


    In hierdie spesiale resensie episode gesels Brigitte en Michelle oor die 2019 Protea bundel Grondwater, deur Marlise Joubert. Die bundel gee 'n intieme blik op 'n lewe met temas wat strek van die begin tot die einde van 'n lewe en hoe dit deurlopend betreur en gevier word.

    Episode 18 - Digters wat Spoegwolf is

    Play Episode Listen Later Sep 5, 2019 31:30


    Danie, Moskou, Chris en Albert van Spoegwolf gesels oor inspirasie, metafore in hul musiek en wat die toekoms vir die band inhou. Danie lees ook een van sy gunsteling Breyten Breytenbach gedigte voor.

    Episode 17 - Gedigte wat hap

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2019 31:55


    Mens eet mens en krap eet krap - luister in die nuutste episode van huiDIG na smullekker gedigte oor eet en vreet en smul.

    Episode 16 - Digter wat Deon Meiring is

    Play Episode Listen Later Aug 22, 2019 52:13


    Sanger, liedjieskrywer en digter Deon Meiring kuier in die HUI-DIG sitkamer. Deon deel sy suburbia ervarings, Glaskas vooruitsigte en van sy gunsteling gedigte.

    Episode 15 - Gedigte wat brand

    Play Episode Listen Later Aug 15, 2019 36:54


    Harte, hout en hekse brand - en nou kan jy ook. Kom brand saam met Huidig se nuutste episode, gedigte wat brand. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

    Episode 14 - Digters wat Bibi en Loftus is

    Play Episode Listen Later Aug 10, 2019 60:15


    Geniet gerus hierdie onderhoudsepisode met huidige digters, Bibi Slippers en Loftus Marais!

    geniet loftus bibi slippers
    Episode 13 - Gedigte wat blou is

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2019 27:32


    Welkom by HUIDIG, seisoen 2!Ter ere van hierdie nuwe fase, gesels HUIDIG hierdie week oor hul gunsteling blou gedigte. Kikker jou blou Maandag (of watter dag van die week ookal) op met hierdie staatmaker program in 'n nuwe, blou pakkie.

    Episode 12 - Gedigte wat bibber

    Play Episode Listen Later May 24, 2019 23:30


    HuiDIG gesels hierdie week in die laaste episode van seisoen een oor gedigte wat bibber.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 11 - Gedigte wat kop verloor

    Play Episode Listen Later May 16, 2019 34:27


    HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat kop verloor. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 10 - Gedigte wat was

    Play Episode Listen Later May 10, 2019 51:59


    HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat was. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 9 - Gedigte wat protes aanteken

    Play Episode Listen Later May 3, 2019 61:36


    HuiDIG bring vir jou hierdie week 'n spesiale verkiesingsepisode: Gedigte wat protes aanteken.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 8 - Gedigte wat in die see swem

    Play Episode Listen Later Apr 26, 2019 29:55


    In episode agt van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat in die see swem.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 7 - Gedigte wat dig

    Play Episode Listen Later Apr 18, 2019 27:25


    In episode sewe van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat dig.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 6 - Gedigte wat skoolklere dra

    Play Episode Listen Later Apr 11, 2019 39:57


    In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 5 - Gedigte wat met mekaar gesels

    Play Episode Listen Later Apr 4, 2019 26:43


    In episode vyf van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat met mekaar gesels en skaamteloos intertekstueel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 4 - Gedigte wat vlieg

    Play Episode Listen Later Mar 28, 2019 30:03


    In die vierde episode van huiDIG slaan Michelle en Brigitte hul oë op na gedigte wat vlieg.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 3 - Gedigte wat die pad vat

    Play Episode Listen Later Mar 21, 2019 27:03


    In die derde episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat die pad vat.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

    Episode 2 - Gedigte wat met die maan gepla is

    Play Episode Listen Later Mar 14, 2019 27:52


    In die tweede episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat met die maan gepla is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.

    Episode 1 - Gedigte wat geel is

    Play Episode Listen Later Mar 7, 2019 30:31


    In die eerste episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat geel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg die skakels hieronder om geen episode mis te loop nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - Binne kort hier.

    Claim huiDIG

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel