POPULARITY
Die DA eis 'n volle ondersoek en dissiplinêre optrede ná die onttrekking van atlete van Limpopo uit die SA skolekampioenskappe in Bloemfontein in die Vrystaat. Die party sê atlete is sonder kos of verblyf gelaat en moes op busse slaap na mislukte beplanning deur die provinsiale Departement van Sport, Kuns en Kultuur. Franco Marx van die DA dring aan dat diegene wat verantwoordelik is, aanspreeklik gehou moet word om die publiek se vertroue te herstel:
Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, eis die onmiddellike afdanking van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, oor 'n poste-advertensie deur sy departement. Die advertensie sluit glo Afrika-kandidate uit en prioritiseer wit, bruin en Indiese werkers. Die president van Giwusa Mametlwe Sebei veroordeel dit as diskriminerende en 'n skending van indiensnemingsbillikheidswette. Hy dreig met regsoptrede as die saak nie binne sewe dae reggestel word nie:
Herontdek die KUNS om te WAG - Die geheim tot Sy KRAG. Die meeste mense hou glad nie van wag nie. Geestelike mense, daarenteen, is geoefen in 'n houding van geduldige afwagting op die Here. Hulle leer om in afhanklikheid te wag totdat Hy die teken gee, en beweeg dan met oortuiging en krag in Sy wil en tydsberekening. #oorwin #Sukses #akkuraatheid #Heiligmaking #Ootmoed #meekness
Die minister van Sport, Kuns en Kultuur Gayton McKenzie het die vrystelling aangekondig van die versoek-dokument aan belangstellende partye wat wil deelneem aan Suid-Afrika se bod om die Formule Een Grand Prix in 2026/2027 en daarna aan te bied. Die woordvoerder van die ministerie, Stacey-Lee Khojane, sê die bodbestuurskomitee, wat in Desember verlede jaar deur McKenzie aangestel is, moet Suid-Afrika se F1-bodproses bestuur en rig:
Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die totstandkoming van 'n bestuurskomitee aangekondig om 'n proses te lei om Formule Een na Suid-Afrika te bring. Hy het op 'n nuuskonferensie op die Kyalami-Grand Prix-baan in Midrand, Gauteng, gesê die komitee sal die stad en baan kies vir oorweging en evaluering van potensiële promotors, die bod koördineer en seker maak daar word aan alle vereistes voldoen vir 'n wedren teen 2027:
Ons gesels met Mia, wat 'n groot passie het vir Gaming, Anime en vele meer. Sy was op universiteit ook die president van die Anime en Games Club. Sy neem ons op 'n toer deur hierdie wêreld — kom saam! Gaan loer in by haar: YouTube: https://www.youtube.com/@mialotic Apple: https://podcasts.apple.com/au/podcast/geeky-speechie-gaming-speech-therapy-and-geek-culture/id1732201715 Spotify: https://open.spotify.com/show/16CFoQNvRnx4YmbMNbucmp?si=163338c2a1d94910 Instagram (Cosplay, gaming, anime, manga, unboxings): https://www.instagram.com/mia.lotic Threads: mia.lotic X: @GeekySpeechie
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie gaan die parlementêre portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur volgende week toespreek oor 'n voorgestelde ooreenkoms om 'n aandeel van die Springbok-kommersiële regte te verkoop aan die Amerikaanse maatskappy Ackerley Sports Group. Die president van SA Rugby, Mark Alexander, sê hulle wil 'n volhoubare ooreenkoms aangaan deur hulle waardevoorstel, wat langtermyn voordele vir Suid-Afrikaanse rugby inhou terwyl die integriteit daarvan behou word.
A new MP3 sermon from Gereformeerde Kerk Bet-el is now available on SermonAudio with the following details: Title: Films en Kuns Subtitle: Waarheid Woensdae Speaker: Joseph Oosthuizen Broadcaster: Gereformeerde Kerk Bet-el Event: Current Events Date: 10/16/2024 Bible: Philippians 4:8; Isaiah 5:20 Length: 57 min.
Die Instituut vir Sekerheidsstudies sê ernstige misdaad kan deur die opsporing van onwettige vuurwapens bekamp word. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton MacKenzie, reageer op kritiek dat sy besoek aan die Olimiese Spele R800 000 gekos het. Die Padvragvereniging sê die privatisering van hawens is waarskynlik vir eers van die baan ná 'n belangrike hofuitspraak in Durban.
Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, bedank uit die EFF en die parlement. Nog 'n voorval van voedselvergifting onder kinders. Gauteng se departement van gesondheid vergader met die kinders se families. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê miljarde rand word deur middel van die tweepot-pensioenstelsel onttrek. Die jongste oor die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, se duur oorsese reis. Verbruikers se finansies bly onder druk weens die hoogste rentekoers in 14 jaar.
Baldavári Attila a Baldavári Borászat borász/tulajdonosa volt a vendégünk a monori Strázsahegyről, a Kunsági borvidékről.
There is a widespread misconception that faith is a blind leap without evidence. That's why we're exploring how true Christian faith is deeply rooted in reason and evidence. Far from being a mere feeling or wishful thinking, faith is an intellectual response to the overwhelming evidence of God's existence and truth. Join Eric Hovind and Bub Kuns as we debunk myths, reveal the logical foundations of faith, and show that believing in God is not just reasonable—it's the most rational choice you can make. Watch this Podcast on Video at: https://creationtoday.org/on-demand-classes/faith-it-isnt-what-you-think-creation-today-show-387/ Join Eric LIVE each Wednesday at 12 Noon CT for conversations with Experts. You can support this podcast by becoming a Creation Today Partner at CreationToday.org/Partner
Bub Kuns Mary Danielsen chats with Bub Kuns of Reasons for Hope, co-creator of their popular "Debunked" series of videos. Today we talk about faith - what it is, what it isn't, and more importantly, what is the object of said faith. Our vacuous culture wants us to believe in such things as blind faith, leaps of faith, and tells us to "just have faith" - meaning the cosmos owes it to us, that no matter what has gone south in our lives, that things will just magically "work out". Of course as believers we know that Jesus is the Author and Finisher of our faith, therefore a sovereign God is working things out for our good. This is dimensions and light years different than empty platitudes that offer nothing more than positive thinking exercises to those with no faith. We talk to Bub about the Word Faith movement and how dangerous that is, and dive into the content of the Debunked video series and how it enables the viewer to boldly stand on God's Word. Shameless plug for swag for our listeners/donors! https://www.redpillprints.com/stand-up-for-the-truth - Thanks for YOUR Support!
Olimpiese Spele: Die African Transformation Movement vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend by die Luxolo Adams-saak in te gryp. Die naelloper dreig met regsoptrede teen Atletiek Suid-Afrika nadat hy uitgelaat is uit die Suid-Afrikaanse span vir die Spele in Parys. Dit het gebeur nadat Wayde van Niekerk besluit het om nie aan die 400-meter deel te neem nie, maar eerder op die 200-meter en aflosse te fokus. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê Adams word onregverdig behandel.
Die Save South Africa burgerlike beweging sê hy is bemoedig deur die werk van die nuwe minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie. Die minister het dié week 'n einde gebring aan alle gratis reise van sport-superaanhangers en sê die geld wat die departement daarop uitgee, kan beter êrens anders aangewend word. Hy het ook die name van atlete en kunstenaars gepubliseer wat befondsing van die departement ontvang tydens die Covid-19-pandemie. Tebogo Mashilompane van die beweging sê McKenzie kry dinge gedoen.
RISE Mzansi sê hy het 'n brief aan president Cyril Ramaphosa gerig in afwagting van die aankondiging van sy nuwe Kabinet, waarin hy versoek word om 'n toepaslik gekwalifiseerde minister vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur aan te stel. Tebogo Moalusi van RISE Mzansi sê ná verskeie gesprekke met verskillende belanghebbendes, lede en kunstenaars in die kulturele en kreatiewe bedryf, is diep kommer uitgespreek oor die huidige stand van die leierskap in die departement.
President Cyril Ramaphosa het minister Maropene Ramokgopa aangestel as waarnemende minister van Sport, Kuns en Kultuur. Sy is tans minister in die Presidensie belas met Beplanning, Monitering en Evaluering. Ramokgopa vervang Zizi Kodwa, wat dié week bedank het na sy hofverskyning op aanklag van korrupsie. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Ramokgopa sal waarneem tot 'n permanente aanstelling gedoen word in die nuwe sewende administrasie.
Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, bedank te midde van sy hofverskyning op korrupsie-aanklagte. Terwyl die ANC 'n regering van nasionale eenheid voorstaan, gee MK die ANC 'n koue skouer. Sekere paaie in die Klein Karoo is steeds gesluit.
Suid-Afrika se minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het bedank. Kodwa is in die landdroshof in Palm Ridge in Gauteng aangekla van korrupsie, saam met die voormalige uitvoerende hoof van EOH Holdings, Jehan Mackay. Die maatskappy het na bewering regeringskontrakte van 460-miljoen Suid-Afrikaanse rand gekry toe Kodwa adjunkminister van Staatsveiligheid was. Hy is glo met 1,6-miljoen-rand omgekoop. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa waardeer die mense saam met wie hy gewerk het.
Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Die DA sê ondanks sekere welkome wysigings aan die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, is hy steeds sterk daarteen gekant. Die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Onderwys, Tegnologie, Sport, Kuns en Kultuur het die jongste weergawe van die Bela-wetsontwerp aanvaar. Dit bevat 'n breër definisie van lyfstraf. Delmaine Christians van die DA sê hulle is steeds bekommerd oor die potensiële impak van die wetsontwerp op skole en gemeenskappe:
Meet Darin Kuns owner of D-K Construction, Inc. based in Flora, Indiana. Darin shares his personal journey, highlighting the decision to follow in his father's footsteps and the enduring philosophy of client relationships over specialization. Explore the company's growth, marked by the seamless integration of cutting-edge technologies for enhanced efficiency and communication. Through this conversation, Darin reinforces the values that guide D-K Construction: integrity, unrivaled craftsmanship, and sustainable growth. Here are some key takeaways from our discussion with Darin: Joining the family company Maintaining strong relationships with partners and subs Adopting new technologies Learn more about D-K Construction, Inc. here: https://www.guildquality.com/pro/d-k-construction-inc Own a construction company and want to share your story? Apply to be on an upcoming episode of Builder Stories at https://www.builderstories.com
Kuns, invloedrykes en modegiere. JW en Lelanie lewer hulle mening oor die sikluse aard van die heelal en die feit dat niks nuut is nie. Dit terwyl daar blinkertjies op hulle lippe is.
Rugby: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het die Springbokke sterkte toegewens met die begin van hulle internasionale seisoen. Kodwa het met die bestuur en spelers in Kaapstad vergader. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa het Rassie Erasmus se terugkeer as hoofafrigter en nuwe toevoegings tot die afrigtingspan verwelkom. Hy het ook die span aangemoedig om hul wenmomentum te behou.
Honderde Bafana Bafana-ondersteuners het vanoggend die bronsmedaljewenners op die OR Tambo Internasionale Lughawe terugverwelkom. Suid-Afrika het die Demokratiese Republiek van Kongo getroef om derde te eindig in die Afrikabekertoernooi wat deur die gasheer, Ivoorkus, verower is. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, en die EFF-leier, Julius Malema, was onder die hooggeplaastes wat die groep op die lughawe verwelkom het. Bafana Bafana se kaptein, Ronwen Williams, sê hulle is trots op hul prestasie:
Dankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer.
Jy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak! Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het 'n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute uit. Ons is selfgeldend en voel geregtig om te doen nes ons wil, sonder om enige iemand anders in ag te neem. As ons op ons verkeerd gewys word is ons nie jammer nie, maar kwaad en agressief en val die slagoffer aan! Soms sê ons jammer, maar verander nie ons gedrag nie. Dit is TYD dat SA ons BEKEER! “As julle julle bekeer en rustig wag, sal julle gered word. As julle stil op My vertrou, sal julle krag hê.” Isa 30:15#bekeer #regmaak #restitusie #belydenis #erkenning #sondebesef #berou #gedragverander #bekering hrco.co.za/preke/die-verlore-kuns-van-berou/
Die gedenkdiens van die bekroonde sanger-liedjieskrywer, Bulelwa Zahara Mkutukana, beter bekend as Zahara, vind in Oos-Londen in die Oos-Kaap plaas. Die 36-jarige musiekster is verlede Maandag na ‘n kort siekbed in ‘n privaat hospitaal in Johannesburg oorlede. Die Oos-Kaapse LUR vir Sport, Ontspanning, Kuns en Kultuur, Nonceba Kontsiwes, sê die provinsiale regering en die Mkutukana-familie het die voorbereidings afgehandel. Die musikant se begrafnis word môre gehou, ook in Oos-Londen.
Since 2007, Jaime Mendez has anchored the only locally produced Spanish language television newscast on KUNS, the Seattle Univision affiliate. KUNS is owned by the Sinclair Broadcast Group which also owns KOMO television in Seattle. Sinclair has decided to drop the Seattle Univision affiliation beginning January 1, 2024. To fill the Spanish language news void in the Puget Sound region, Jaime Mendez is launching Se Habla Media. It is a Spanish language online venture that will feature local as well as regional news and information. Jaime Mendez joins the Chino Y Chicano to talk about the new venture and why it is important to have a Spanish language news service in Seattle and Washington state. Read: https://www.seattletimes.com/seattle-news/sinclair-nixes-univision-affiliation-ending-local-spanish-broadcasts/Read: https://www.chronline.com/stories/group-of-washington-state-faith-and-community-leaders-call-for-cease-fire-in-israel-hamas-war,329305Read: https://www.nytimes.com/2023/09/08/us/lahaina-fire-families.html#:~:text=The%20F.B.I.,survivors%20wonder%20what%20comes%20next.: Read:https://www.spokesman.com/stories/2022/apr/15/fentanyl-involved-in-more-than-half-of-overdose-de/Read: https://pharmacy.wsu.edu/2021/08/23/how-one-professor-is-combating-a-silent-epidemic-in-eastern-washington/Read:https://www.courts.wa.gov/appellate_trial_courts/supreme/bios/?fa=scbios.display_file&fileID=gonzalezRead: https://www.seattletimes.com/seattle-news/mental-health/seattle-libraries-transit-branch-into-social-work-to-take-on-mental-health-drug-use/: Read:https://www.seattletimes.com/opinion/editorials/buoyed-by-poll-seattle-mayor-harrell-should-go-big-on-public-safety/Read: https://crosscut.com/news/2023/01/two-seattle-asian-american-community-newspapers-go-out-printRead: https://www.seattletimes.com/seattle-news/law-justice/leesa-manion-sworn-in-as-king-county-prosecuting-attorney/Read: The Best & Worst Awards for 2022https://i0.wp.com/nwasianweekly.com/wp-content/uploads/2022/12/04-05-Matt-and-Gei-1.jpgRead Marcus Harrison Green's Seattle's Times column about Bl...
Join aspiring manga artists Aaron and Jay as they discuss the comedy romance anime Masamune-kuns Revenge R!
Markus 6:30,31 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.” Laat ek jou vra: op 'n skaal van een tot tien, hoe besig is jou lewe? Is jy een van daardie mense wat, wanneer hulle gevra word hoe dit gaan, antwoord: “O, jy weet, besig, besig, besig”?Dit is natuurlik nie van toepassing op almal nie. Vir party mense, veral diegene wat 'n bietjie meer, sal ons sê, chronologies bedeeld is, kan die lewe inderdaad baie stil wees. Maar die meeste mense se lewens is waarskynlik gejaagd en dikwels chaoties. Hulle lewe het heeltemal te veel persoonlike en professionele dinge wat om hulle gebeur.Dit is ontnugterend om te besef dat die lewe destyds vir Jesus baie dieselfde was. Nee, Hy was nie destyds 24x7 met die sosiale media aan die wêreld gekoppel nie, maar Hy was 'n beroemde persoon. Hy het popster-status gehad. Hele dorpe sou hul deure sluit om na 'n veld uit te gaan om Hom te hoor praat en sy ongelooflike wonderwerke te sien.Die skares het om Hom gekoek. Hy het moeilike personeel gehad om te bestuur. En om sake te vererger, het Hy nie in luuksheid met lugversorging van plek tot plek gereis nie. Hy moes in die stofpaaie loop – in die versengende hitte, of in die reën, of wanneer dit hael.Markus 6:30,31 Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het. Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: “Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.”Doen jouself 'n guns. Skakel jou foon af. Ontkoppel hom en gaan na 'n stil plek en rus ‘n bietjie. Herontdek die kuns om eenvoudig niks te doen nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Exar Kun und sein Schüler, der gefallene Jedi Ulic-Qel Droma, halten weiterhin die Republik in Ihrem Würgegriff. Verstärkt durch die Mandalorianer unter der Führung von Mandalore dem Unbezähmbaren und einer riesigen Flotte erbeuteter Schiffe, wütet die dunkle Allianz im Herzen der Republik.Auf Exar Kuns geheimer Basis auf Yavin IV wurden einige unvorsichtige Jedi in den Bann der dunklen Seite gezogen und sollen nun Ihre ehemaligen Meister töten. Währenddessen lenkt Exar Kun sein Augenmerk ganz auf die Welt Ossus, welche eine einzige große Jedi-Bibliothek ist. Derweil muss Ulik sich seiner Vergangenheit stellen.In dieser Folge von Datacrons führt Leif die Geschichte von Exar Kun für seine Studenten Kryos und Yrm weiter aus, bis hin zu Kuns vermeintlichen Ende.
Szerencsés-Fekete Ildikó látogatott el hozzánk a Kunsági borvidékről a Szerencsés Borház képviseletében.
Wanneer laas het dit so lekker gevoel om te weet dat jou huispaaiement die einde van die maand dieselfde gaan bly? Die Reserwebank het gister die repokoers onveranderd gelaat en meeste van ons is verlig. Ek sal Maandag meer vertel oor die besonderhede van die beleidsverklaring, maar het vir een week genoeg gepraat oor inflasie en rentekoerse. Daarom het ek vanoggend twee heel ander stories. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Ad verbrugge in gesprek met hoogleraar filosofie Pieter Duvenage, tevens decaan Geesteswetenschappen bij Academia: de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Music Producer Vedang, Bharg, Kuns & Baajewala talks about the struggles of a music producer in the Indian hip-hop scene, the importance of factors that contribute to your growth as a producer and the future of hip-hop from a producers point of view. They also discuss bad practices in the industry and answers some common questions in an informal conversation with Rijul Seth
Wir alle versprechen uns mehr Zufriedenheit, Wohlbefinden und Ruhe damit. Vielleicht auch Ansehen, Erfolg und Ausdruck. Präsenz.. Ganz im Hier und jetzt ankommen. In sich und aus sich heraus strahlen. Oft nicht ganz einfach in den Alltag zu integrieren und somit präsent zu sein. Wie kann dir hier Bewegung, Tanz und Körperwahrnehmung helfen? Gibt es einfache Tools die du jederzeit und jederorts einsetzten kannst, um präsenter im Beruf, im Alltag oder in deiner Tanzklassen zu sein? In der dritten Folge von Kuns.T.anz, deinem Podcast für Tanz Bewegung und Kunst, möchte ich dir ein paar Tipps und Erkenntnisse aus meiner Arbeit als Tanzpädagogin mitgeben. Außerdem, kannst du mithilfe der kleinen Audioanleitung am Ende der Folge gleich die Wirkung von Bewegung und Körperwahrnehmung auf deine persönliche Präsenz ausprobieren - ganz viel Freude! Weitere Links Folge mir gern auf Instagram. Dort findest edu immer wieder tänzerische Inspration und ganz viel Input für alle Levels, Ages und Körperformen. Hier geht es zu meinem Profil: auseinemtanz_bianca Mein Blogartikel: „Körperwahrnehmung TO GO" gibt dir 10 erprobte Körperwahrnehmungsübungen, die du im Alltag jederzeit und jederorts einsetzen kannst, um ganz ins Hier und Jetzt zu kommen und somit in deine ganz persönliche Präsenz. Musik: Musik Podcast Intro: Music by Daddy_s_Music from Pixabay Musik Anleitung: Music by Daddy_s_Music from Pixabay
Wanneer ingeneurswese en kuns die perfekte masjien maak! Ons praat oor pinballs en ons ondervindings daarmee. Cool masjiene: Medieval Madness, Junkyard, Adams Family, Guns&Roses, Monster Bash, Creature of the Black Lagoon, Jurassic Park, WWF. Findapinball.com: Sien waar in Europa daar masjiene is om te speel of waar jou naaste gunsteling is. IPDB.org: Internet pinball database. Die ultimate resource vir pinball foto's, reels, ROMs ensovoorts. Williams Pinball: google play ios. Die het 'n klomp Williams masjiene en jy kan meeste speel sonder om te betaal. Pinball arcade: Tables, PC en consoles. Het net real-life masjiene. Meeste kos geld Pinball FX3: Vir PC en consoles. Het Williams masjiene waarvoor jy moet betaal en baie software masjiene. Visual pinball: Forum en bronne om behoorlik te simuleer. Alles gratis maar jy moet 'n tweaker wees.
Die DA in KwaZulu-Natal het die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, se besluit verwelkom om bedrieglike kontrakte vir biblioteekboeke en -dienste by die provinsiale Departement van Kuns en Kultuur te stop. 'n DA-woordvoerder, Bradley Singh, sê die party het vroeër die jaar onthul dat talle maatskappye met kontrakte van 36 maande om boeke aan biblioteke in KZN te verskaf, nie boekverkopers is nie:
Suid-Afrika sukkel nes Namibië om sy erfenisgebiede in stand te hou. Die DA in Gauteng onderneem vandag 'n toesig-inspeksie by die OR Tambo-kultuurgebied in Benoni, Ekurhuleni. Die gebied is deur die bewaarder van erfenisterreine, die provinsiale Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, verwaarloos. Volgens ʼn woordvoerder van die DA, Kingsol Chabalala, sê die party gaan die toestand van die infrastruktuur beoordeel en met 'n voorstel vorendag kom oor hoe hierdie erfenisterrein opgeknap en bemark kan word:
Nelson Mandela se oudste dogter, Makaziwe Mandela-Amuah, het 'n regsgeding van stapel gestuur teen die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronne-agentskap oor die verkoop van haar pa se goedere. Volgens Mandela-Amuah tree die agentskap teen sy funksies op met sy aanspraak op haar privaat eiendom. Die agentskap en die Departement van Kuns en Kultuur wil verhoed dat sy die goedere uitvoer. Die agentskap se woordvoerder, Ben Mwasinga, sê hulle doel is nie om die eienaarskap van die wyle president se items te betwis nie:
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
'n Video wat glo wys hoe 'n man sy vrou aanrand, het die afgelope week opslae gemaak. Ons praat met die slagoffer daaroor. 'n Nare stank in Pretoria het inwoners aan die praat. Die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, sê glo die weglating van Afrikaans uit die taalmonument se naam is nie onderhandelbaar nie. Talle van die skilder Irma Stern se werke gaan in Kaapstad opgeveil word.
Marli Hoffman – skoolhoof, Greyton House
Independent investigative journalism, broadcasting, trouble-making and muckraking with Brad Friedman of BradBlog.com