POPULARITY
Are you a band looking to one day tour SA? Listen to this episode! Wikipedia calls Toast Coetzer a South African poet. He would say that he's a writer, a travel journalist and the vocalist of The Buckfever Underground. In this week's episode - the birth and beginnings of The Buckfever Underground, proper DIY merch-making and 'artifacts', the cumulative effect of consistently making things (KEEP MAKING THINGS!), the most delightful behind the scenes glimpse into a tour when you're a band with a cult following, and SO MUCH good advice for indie artists wanting to do the same. With a ton of references to the landscape of the SA music scene at a certain point in our history, I'd call this episode a historically important artifact. Also, if you're a writer keen on submitting your work to the Ons Klyntji Zine, email sendusyourpoems@gmai.com Outro music: 'The Valley of Dancing Stones' by The Buckfever Underground from the EP 'Satelliet'. Music used with permission from rights holder. The Buckfever Underground on IG · Toast Coetzer on IG · Toast Coetzer on FB · website · Facebook · Twitter · insta · Spotify Playlist
Are you a band looking to one day tour SA? Listen to this episode! Wikipedia calls Toast Coetzer a South African poet. He would say that he's a writer, a travel journalist and the vocalist of The Buckfever Underground. In this week's episode - the birth and beginnings of The Buckfever Underground, proper DIY merch-making and 'artifacts', the cumulative effect of consistently making things (KEEP MAKING THINGS!), the most delightful behind the scenes glimpse into a tour when you're a band with a cult following, and SO MUCH good advice for indie artists wanting to do the same. With a ton of references to the landscape of the SA music scene at a certain point in our history, I'd call this episode a historically important artifact. Also, if you're a writer keen on submitting your work to the Ons Klyntji Zine, email sendusyourpoems@gmai.com Outro music: 'The Valley of Dancing Stones' by The Buckfever Underground from the EP 'Satelliet'. Music used with permission from rights holder. The Buckfever Underground on IG · Toast Coetzer on IG · Toast Coetzer on FB
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Ons gesels met akteur Neels van Jaarsveld en joernalis Toast Coetzer oor hoe en hoekom mens 'n landsreis van Suid-Afrika moet aanpak.
Ons praat met reisjoernaliste en aanbieders van die Weg Agterpaaie-televisieprogram Toast Coetzer en Sophia van Taak. Hulle het vir die nuwe reeks gaan kuier in die Vrystaat.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171.Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171.Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
This column was first published in Go!-magazine in January 2019, issue #151. It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
This column was first published in Go!-magazine in January 2019, issue #151. It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
Ons praat met vryskutjoernalis en gereelde medewerker vir Weg en WegRy en Sleep, Evan Naudé, asook Weg se reisredakteur, Toast Coetzer oor toer in Zimbabwe.
This column was first published in Go!-magazine in May 2016, issue #119.It is read and written by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
This column was first published in Go!-magazine in May 2016, issue #119.It is read and written by Toast Coetzer, illustration by Nicolene Louw.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton
This column was first published in Go! Magazine in June 2009, issue #36. Written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go! Magazine in June 2009, issue #36. Written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
Ons praat met die redakteurs van Weg! en WegRy en Sleep, Pierre Steyn en Schalk Jonker, en met Weg! se artikelredakteur, Toast Coetzer oor vrae wat ons gereeld deur lesers gevra word terwyl ons toer vir 'n storie.
Ons praat met die eerste redakteur van die tydskrif, Bun Booyens, die huidige redakteur, Pierre Steyn, en artikel redakteur Toast Coetzer. Ons gesels oorhoe die tydskrif begin het, wat sedertdien verander het en wat nog dieselfde gebly het.
Hierdie is deel twee in 'n gesprek met Gerrie van Eeden en Toast Coetzer oor Botswana. Luister eers die eerste episode voor jy hierdie een aanpak. In hierdie episode praat ons onder meer oor hoe om waterkruisings te takel in Moremi, sand te ry in Savutu, en watter belangrike toerusting jy nie by die huis moet los nie.
Weg-joernaliste François Haasbroek en Toast Coetzer praat met 4x4-kenner Gerrie van Eeden oor Botswana. Ons gesels oor hoe om die grense aan te pak, watter voertuig jy moet saamneem, hoe die paaie lyk, hoe om oor panne te ry sonder om vas te sit en oor nog dinge wat jou gaan help op jou toer deur Botswana. Hierdie is deel een van die gesprek, in episode 2 praat ons verder.
This column was first published in Go! Magazine in January 2008. issue #19.Written and read by Toast Coetzer. Illustrated by Tony Grogan.
This column was first published in Go! Magazine in January 2008. issue #19.Written and read by Toast Coetzer. Illustrated by Tony Grogan.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111.Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111.Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24.Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24.Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
This column was first published in Go! Magazine in July 2006, issue #1.It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go! Magazine in July 2006, issue #1.It was written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
This column was first published in Go #11 in May 2007. It is written and read by Toast Coetzer and illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go #11 in May 2007. It is written and read by Toast Coetzer and illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go #17 in November 2017.It is written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go #17 in November 2017.It is written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
This column was first published in Go #10 in April 2007.It is written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
This column was first published in Go #10 in April 2007.It is written and read by Toast Coetzer, illustration by Tony Grogan.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
In hierdie derde en laaste uitgawe van WAT se Best Of 2017 spoeg en plak Willim vir jou brokkies uit sy gunsteling onderhoude van die jaar met Valiant Swart, Schalk Maas, Rouleaux van der Merwe, Chris Kreef, Jo Ellis, Ruan Styx Fourie, Michelle Nolte, Danie du Toit, Chris Danger Thundervolt, Tertius Kapp, Pietie Beyers en Toast Coetzer. Geborg deur PUTSTOP padwinkel en vulstasie op die R305 na Stilbaai toe.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #66, April 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #66, April 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te gesels oor die geskiedenis van dié publikasie en om ’n paar stukke voor te lees van die nuwe ene wat uitkom in Oktober 2017.
Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons geleer het.Willim sit in ’n klein Hollandse kamertjie op die 17de vloer en hy spoeg en plak vir jou al sy gunsteling brokkies interviews uit die eerste 10 episodes uit. Hy las daai brokkies aan mekaar met sulke stukkies Shunt-bites. Flashback interview nuggets met Toast Coetzer, Francois van Coke, Piet Botha, Andries Bezuidenhout, Rian Malan, Dirk Ace, Anton Goosen en Beer Adriaanse.Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch hierdie Saterdag die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.
Willim en Toast gesels oor The Buckfever Underground, Oppikoppi, Ons Klyntji se voortbestaan en die beskerming en kuratorskap van ons huidige kunste.
Joernalis, beat poet, radio-omroeper en fotograaf Toast Coetzer kom kuier in die garage vir die heel eerste onderhoud op Willim Welsyn se nuwe podcast show, WAT. Hulle gesels oor die Ooskaap, boeke, musiek uit die 90s, The Buckfever Underground en die waarde van popkultuurbeskerming.