Welkom by ons Podcast, hier sal jy elke week se preek kry wat Sondag by Eden Gemeente gepreek was.

Loop die geskiedenis af soos 'n voorafbepaalde plan? Wat beteken voorkennis werklik?Speel die drama op aarde af soos 'n draaiboek wat klaar geskryf is?In hierdie diens:

In hierdie Sê “La Vie”:Tema: Gaan mense wat nie van Jesus gehoor het nie, hel toe?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

In hierdie Sê “La Vie”:Tema: Die beste bewaarde geheim...Stephan Joubert & Gerhard de Jager

Tema: Hitler, Calvyn en GenesisKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Die water is so naby, hoekom bly jy so dors?Tema: Dors...Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Die water is so naby, hoekom bly jy so dors?Tema: Gemaak om te hoorKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Tema: “Bracketing”: ‘n Dissipline van die LiefdeKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wil jy daaroor praat?Tema: Joy is the serious business of heavenKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wil jy daaroor praat?Tema: Ek is bankrotKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Reis Lig Hierdie PaseGerhard de Jager & Dreyer Rall

In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Lent se HerfsreisKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Ons toor nie maar ons word betower: geloof, ritueel en simboliekKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Ek is jammer… Is soms die wreedste ding om te sêKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Lent 2026Tema: Die vas van los en vasKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Vryers, Vriende en V(F)amilieTema: Is Aswoensdag en Lent regtig nodig?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy bidTema: Ateïsme - Gebed - ChristenskapKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Praat net vreemde mense in vreemde tale?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Jou gebede maak 'n verskilKoos van der Merwe & Dreyer Rall

In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Wanneer jy BidTema: Kom ons bidKoos van der Merwe & Gerhard de Jager

Die boodskap lei die reeks in en is ook die basis van die hele reeks: Om waarlik te glo moet jy aanhoudend bid.